vis & tjips - afrikaans.com · *veertien jaar oud. *veglustige, arrogante houding. *swak...

36
Gr. 10 TAT (roman) Vis & tjips

Upload: others

Post on 21-Mar-2021

5 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Gr. 10 TAT

(roman)

Vis & tjips

Page 2: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Die skrywer …

Page 3: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Waar kom die storie vandaan?(Video beskikbaar op YouTube)

Page 4: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Ontmoet die karakters ...

Hoofkarakter: Crystal

Isaacs- Sestien. Graad 11.

- Pa werk by akwarium, Aqua World.

- Sy is kunstig, hou van teken.

- Haar sketse help om die storie te vertel.

- Mal oor dolfyne.

Page 5: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer
Page 6: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Hoofkarakter: Zolani Memani▪Sestien. Graad 11.

▪Lank.

▪Hare kort geskeer.

▪Frons tussen sy oë.

▪Sterk gesig.

▪Gesig wat Crystal met houtskool sal wil teken.

▪Baie aantreklik.

▪Tssstwarm op Schoville-skaal

▪Vandalis wat gemeenskaps-diens by akwarium moet doen.

▪ Uitdagende houding.

▪ Hy het ’n geheim ...

▪ Iemand by Aqua World raakverlief op hom!

Page 7: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer
Page 8: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer
Page 9: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Mnr. Isaacs

*Hoof van Akwarium

*Mariene bioloog

*Bied opvoedkundige praatjies aan

*Bekommer dat akwarium moet sluit

Page 10: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Veearts.

*Sy dokter die siek seediere.

Page 11: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 12: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 13: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Hy is al oud.

*Moet snags die akwarium oppas, maar slaap die

meeste van die tyd.

*Hy het nie wakker geword toe daar ingebreek

is nie.

Page 14: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 15: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Lyk nes sy broer.

*Veertien jaar oud.

*Veglustige, arrogante houding.

*Swak maniere.

*Met verkeerde vriende deurmekaar.

*Was al paar keer in die moeilikheid.

*As hy weer gevang word, sal hy in die tronk

beland.

Page 16: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 17: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Mama Thobeka:

*Streng met haar seuns.

*Probeer haar bes.

*Zolani en Bongisile se pa:

*Het sy werk verloor.

*Begin drink.

*Mama Thobeka skei van hom.

*Hy vra gereeld sy seuns vir geld.

Page 18: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 19: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Ginger die dolfyn

▪Al 27 jaar oud. (Bottelneusdolfyne kan 40 raak.)

▪Vernoem na Ginger Rogers.

▪Haar dansmaat, Fred, is ’n jaar gelede dood.

▪Treur sedertdien, weier om toertjies te doen.

Page 20: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 21: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer
Page 22: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer
Page 23: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Fred en Ginger in Top Hat (1935)

Page 24: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Geen Fred.

*Geen toertjies.

*Minder toeriste.

*Minder geld.

*Akwarium sal moet sluit.

Page 25: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 26: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 27: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Zolani swem in Ginger se tenk.

*Hy noem Ginger Visasem.

*Hy gooi vir haar rubberring en sy vang dit.

*Doen toertjies met haar.

*Op maat van Rihanna se Umbrella.

*Hoogtepunt is dansnommer.

*Under the sea. – Little mermaid.

Page 28: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 29: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 30: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

*Oom Jules beskuldig Zolani.

*Die een deel van Crystal dink ook so.

*Maar die ander deel dink hy is onskuldig.

*Sy bewys dit deur die veiligheidskamera te

raadpleeg.

Page 31: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Belangrikste temas

▪ Jeugmisdaad

▪ Alkoholisme

▪ Dolfyne in gevangenskap

▪ Bewaring van seelewe

▪ Jong liefde

Page 32: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

Boodskap

Dinge wat op die oog af nie bymekaar pas nie,

kan soms die perfekte kombinasie wees!

+

Page 33: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer
Page 34: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

*

Page 35: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

1. Wat maak Crystal by die akwarium? (2)

2. Waar het Crystal vir die eerste keer Zolani se gesig

gesien? (2)

3. Voltooi die volgende sin deur ’n woord in die lys hieronder te gebruik.

Crystal rol haar oë om haar … te kenne te gee.

(woede, liefde, bewondering, afkeur) (1)

4. Waaraan is Zolani skuldig bevind?

Kies jou antwoord uit een van die volgende:

(drankmisbruik, vandalisme, diefstal) (1)

Page 36: Vis & tjips - Afrikaans.com · *Veertien jaar oud. *Veglustige, arrogante houding. *Swak maniere. *Met verkeerde vriende deurmekaar. *Was al paar keer in die moeilikheid. *As hy weer

5. Hoe ignoreer Crystal vir Zolani? (2)

6. Kies die korrekte antwoord.

Wat is die tema van die verhaal.

A Liefde.

B Vriendskap.

C Jaloesie.

D Verlies. (1)

7. Hoekom pas die titel so goed by die verhaal? (2)