voltydse leraars: harles james, francois lamprecht en rikus … · 2020. 1. 17. · 3 februarie....

4
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hangh Jeugwerker: Charné Viljoen Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE SONDAG 19 Januarie 2020 08:15 & 10:00 Gesinsdiens: Charles James Tema: “LOVE” Teks: Johannes 15:9-17 Deurkollekte: Boufonds 08:15 & 10:00 Inskrywings: Onder die afdak Pienkvoetjies 0 - 3 jaar; Kleurkabouters: 4-6 jaar; KFC: Graad 1-4 en Fxit: Graad 5 en 6 17:00 Inskrywings en ouer byeenkoms in die ouditorium: Alle ouers met graad 7 - 11 kinders moet die geleentheid bywoon asb. 18:30 Jong Erediens Tema: Ek is hier SONDAG 26 Januarie 2020 08:15 & 10:00 Rikus Hangh “Mekaar” fokus reeks begin Deurkollekte: Sin. Kol. Sinodale Pensioenfonds 08:15 & 10:00 Kleurkabouters: 4 - 6 jaar in die kleuterkamer by die kerkkantoor 08:15 & 10:00 -KFC: Graad 1 - 4 by Pres. Brand Skool -Fxit: Graad 5 & 6 in die kapel 10:00 Pienkvoetjies: 0 - 3 jaar in die keldersaal 17:15 -opPad: Graad 7 & 8 in die ouditorium -JonkSaam: Graad 9 - 11 18:30 Jong Erediens NUWE LIDMATE EN BESOEKERS Indien jy meer wil weet oor ons gemeente, lidmaat wil word of by ‘n omgeegroep wil inskakel, kan jy gerus na die erediens by die INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal aanmeld. Alternaewelik kan jy gedurende die week die kerkkantoor skakel of besoek. Ons Dankbaarheidsoffers is vanaf Oktober tot Desember 2019 ingesamel. Begroot: R730 600 Bedrag ontvang: R702 157 Baie dankie vir die bydraes wat ontvang is! 20 - 22 Januarie 2020 om 18:30 in die ouditorium. Almal is welkom! Week van GEBED NAAMPLAATJIES Lidmate en bedieninge kan vir hulle naamplaatjies @ R55 by die kerkkantoor bestel. Neem asb. kennis! Betaling met bestelling asb. FOKUS 26 Jan - 8 Mrt.

Upload: others

Post on 05-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · 2020. 1. 17. · 3 Februarie. elydenis van Geloof vir Jongmense Datum 16 Februarie om 18:30 elydenis-oriëntasie

Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Viljoen

Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected]

Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE

SONDAG 19 Januarie 2020

08:15 & 10:00 Gesinsdiens: Charles James

Tema: “LOVE”

Teks: Johannes 15:9-17

Deurkollekte: Boufonds

08:15 & 10:00 Inskrywings: Onder die afdak

Pienkvoetjies 0 - 3 jaar; Kleurkabouters: 4-6 jaar; KFC: Graad 1-4 en Fxit: Graad 5 en 6

17:00 Inskrywings en ouer byeenkoms in die ouditorium:

Alle ouers met graad 7 - 11 kinders moet die geleentheid bywoon asb.

18:30 Jong Erediens

Tema: Ek is hier

SONDAG 26 Januarie 2020

08:15 & 10:00 Rikus Hattingh “Mekaar” fokus reeks begin

Deurkollekte: Sin. Kol. Sinodale Pensioenfonds

08:15 & 10:00 Kleurkabouters: 4 - 6 jaar in die kleuterkamer by die kerkkantoor

08:15 & 10:00 -KFC: Graad 1 - 4 by Pres. Brand Skool -Fxit: Graad 5 & 6 in die kapel

10:00 Pienkvoetjies: 0 - 3 jaar in die keldersaal

17:15 -opPad: Graad 7 & 8 in die ouditorium -JonkSaam: Graad 9 - 11

18:30 Jong Erediens

NUWE LIDMATE EN BESOEKERS

Indien jy meer wil weet oor ons gemeente, lidmaat wil word of by ‘n omgeegroep wil inskakel,

kan jy gerus na die erediens by die INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal aanmeld.

Alternatiewelik kan jy gedurende die week die kerkkantoor skakel of besoek.

Ons Dankbaarheidsoffers is vanaf Oktober tot Desember 2019 ingesamel.

Begroot: R730 600 Bedrag ontvang: R702 157

Baie dankie vir die bydraes wat ontvang is!

20 - 22 Januarie 2020 om 18:30 in die ouditorium.

Almal is welkom!

Week van

GEBED

NAAMPLAATJIES Lidmate en bedieninge kan vir hulle

naamplaatjies @ R55 by die kerkkantoor bestel. Neem asb. kennis! Betaling met bestelling asb.

FOKUS 26 Jan - 8 Mrt.

Page 2: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · 2020. 1. 17. · 3 Februarie. elydenis van Geloof vir Jongmense Datum 16 Februarie om 18:30 elydenis-oriëntasie

Kom geniet ‘n gratis koppie tee/koffie of koeldrank

by die ontvangs-area na die erediens.

Daar is ook heerlike koek en cappuccino te

koop @ R5 elk.

2020

Skakel asb. die kerkkantoor indien jy een van

die onderstaande wil bywoon. :

18:30 - Bybelskool - 5 Februarie tot 4 Maart

Skakel asb. die kerkkantoor voor of op 3 Februarie.

18:30 - Huweliksverryking / Voorbereiding 5 Februarie tot 11 Maart 2020 (ses geleenthede) Vir alle paartjies wat trouplanne het in hierdie jaar of vroeg volgende jaar asook getroude pare wat net hulle huwelik wil verryk. Koste R300 per paar. Neem asb. kennis! Ons versoek dat alle voornemende trou-pare dit moet bywoon. Skakel asb. die kerkkantoor voor of op 3 Februarie.

18:30 - Volwasse Kategese 5 Februarie tot 11 Maart 2020 (ses geleenthede) Indien jy belangstel om in te skakel by die toerustingsgeleenthede met die oog op lidmaatskap, voltooi asb. die Aansoek om Belydenisaflegging vorm volwassenes (groen vorm), wat beskikbaar is in die voorportaal, deure of by die kerkkantoor.

Handig asb. jou vorm by die kerkkantoor in, nie later as 3 Februarie.

Belydenis van Geloof vir Jongmense

Datum 16 Februarie om 18:30

Belydenis-oriëntasie 7 Februarie om 14:30 tot 16:00 by die kapel

Belydenis-ete 13 Februarie om 18:30 in die kapel.

Handig jou aansoekvorm in by die kerkkantoor nie later as 22 Januarie 2020. Stel asb. jou mentor en

bedieningsleier in kennis, want hulle moet vir jou ‘n getuigskrif skryf.

Die aansoekvorm is in die voorportaal, deure asook

kerkkantoor besikbaar.

DVD van EREDIENSTE

Bestel jou DVD van die eredienste / doop by die TOONBANK in die

voorportaal. DVD’s word die daaropvolgende Sondag afgehaal,

of kontak Basie Botha by 082 777 2211 of Johan Botha by 083 501 0517.

Deurkollekte 1 Desember - 12 Januarie

Boufonds: R8 135

'n Internasionaal erkende “Divorce Care”-program word gevolg. Vanaf Donderdag, 6 Februarie om

18:00 te Brebnerstaat 29 Westdene.

Dit strek oor 13 weke en is gemik op persone wat besig is om te skei of reeds geskei is. Koste: R350 per

persoon.

Bespreek asb. by Martie Barnard by 083 379 9147 indien jy bogenoemde wil bywoon.

DOOPGELEENTHEDE - Elke 1ste Sondag van ‘n maand -

Indien jy graag jou baba wil laat doop op: Sondag, 1 Maart 2020 Sondag, 5 April 2020 word jy versoek om die doopregistrasievorm te voltooi en nie later as Maandag, 27 Januarie 2020 by die kerkkantoor in te handig nie. NEEM ASB KENNIS!

Die doopkategese strek oor vier weke (Woensdae)van 5 Februarie tot 11 Maart om 18:30 by die kerkkantoor.

Page 3: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · 2020. 1. 17. · 3 Februarie. elydenis van Geloof vir Jongmense Datum 16 Februarie om 18:30 elydenis-oriëntasie

Hospitaalbesoeke Mense wat graag wil betrokke raak by die

Siekebediening kan gerus vir Rossouw Botes kontak. Besoeke geskied op grond van AANMELDING!

Ons wil jou graag besoek, maar ons kan dit slegs doen as ons van jou weet!

Indien jy besoek wil word, of weet van iemand wat besoek wil/moet word skakel asb. vir Sandra by die kerkkantoor OF SMS/WHATSAPP Rossouw Botes by

083 653 2287 OF meld asb. by die INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal aan.

Joh 15:12. Dit is my opdrag: "Julle moet mekaar liefhê soos ek julle lief het."

1. Prys ons Hemelse Vader vir die reën wat landwyd geval het. Bid vir die gebiede waar daar nog baie reën nodig is.

2. Ons sê baie dankie vir die oop harte van gelowiges en vra God om ons te wys waar in die droogte geteisterde gebiede ons nog betrokke moet wees .

3. Bid vir ons gemeente se werksaamhede en die “Mekaar”-fokus reeks van hierdie kwartaal.

KAN ONS VIR JOU BID? Indien jy ‘n behoefte het aan voorbidding sal daar ‘n persoon / persone in die voorportaal wees met ’n groen knoop op hul klere. Jy kan ook jou gebedsversoek in die houtposbus in die voorportaal plaas. Gebedsversoeke kan anoniem hanteer word as jy dit so verkies. Kontak Sammy Holliday by 082 554 7264.

Ons wil graag deeglik en effektief met jou kan kommunikeer.

Daarvoor is ons app: “Pellissier Gemeente” daar. Ons wil graag primêr daardeur met jou kommunikeer.

Kry die volgende daarop: Nuutste Leraars gesels

Afkondigings

Omgeegroep materiaal

Al die kategese materiaal vir die senior kategese

Die gemeente kalender Preek notas en tekste elke oggend voor die

erediens Enige belangrike nuus vir die groepe en aksies

waarin jy belangstel Kyk ons erediens uitsending Live op die app

Erediens tye soos wat ons weekliks per SMS uitgestuur het.

Indien jy nie die app kan gebruik nie en slegs via SMS kan werk laat weet asb vir Sandra by die kerkkantoor sodat jou nommer op die nuwe SMS lys geplaas word.

Die kerkkantoor beskik tans oor ‘n lys van gemeentelede wat werkloos is.

BESIGHEDE EN LIDMATE WAT BEWUS IS VAN OF OOR WERKSGELEENTHEDE BESKIK, KONTAK ASB VIR SANDRA BY DIE KERKKANTOOR SODAT ONS

HIERDIE LIDMATE KAN HELP.

Lidmate wat graag hul name op die werksoekers-lys wil plaas, kontak asb. ook vir Sandra

by die kerkkantoor of e-pos na [email protected]

6 - 8 Maart 2020 @ King’s Haven, Vaalbank Zuid,

Bloemfontein

Spreker: Francois Lubbe

Francois Lubbe is ‘n lewensafrigter vir persone en besighede wat fokus op “ Unlocking Your Possibility”.

Ons sien so uit daarna om te leer oor hoe om die moontlikhede in onsself te ontsluit en die lewe met vreugde te leef!

Koste: R900 per persoon vir naweek besoekers R600 per persoon vir dagbesoekers Volle bedrag betaalbaar met registrasie. Registrasie sluit 26 Februarie

Navrae en inskrywingsvorms: Karin Kersop 072 158 0225 [email protected]

Page 4: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · 2020. 1. 17. · 3 Februarie. elydenis van Geloof vir Jongmense Datum 16 Februarie om 18:30 elydenis-oriëntasie

Motorfietsry Belangegroep Kom word deel van hierdie

opwindende groep! Vir meer inligting, skakel Charles van

Schalkwyk by 082 893 4210.

Jong Werkende Ongetroudes Kontak, Margueriet van Vuuren

073 488 8801 vir meer besonderhede of indien jy wil inskakel. Ons sien daarna uit om jou

deel van ons groep te maak!

BLY GESOND STAPGROEP Ons beweeg teen ‘n snelle pas. Die lewe is ‘n rondomtalie en gejaag. Panser jou liggaam teen stres-elemente sodat jy elke dag vinnig uit die wegspringblokke kan kom.

Kom stap saam Maandae tot Donderdae om 18:00 vanaf die kerk en BLY GESOND!

Daar is tans 2 groepe wat stap. Een groep stap 2,5 km en die ander groep stap 3,5 km. Jy kan by enige van die 2 groepe inskakel. Skakel Sandra by 072 705 3339 vir meer inligting.

Kreatiwiteit Belangegroep

Bring jou stokperdjie en kom kuier saam terwyl jy afskakel van die week se gejaag. Ons kom Saterdag 25 Jan, 8 & 22 Feb; 7 & 21 Maart; 4 & 8 April; 2, 16 & 30 Mei asook 13 & 27 Junie vanaf 09:00 tot 12:00 by die kerkkantoor bymekaar.

Bring net asb. jou eie beker vir tee/koffie.

Vir navrae, kontak Leana van Vuuren by 073 310 7436.

Manne en vroue Belangegroep Kom geniet jou 4x4 saam met medegelowiges! Kontak, Koos van Rensburg by 082 556 0446.

Hardloop

Belangegroep

Ons hardloop Maandae tot Donderdae om 04:40 in die oggend, kom hardloop

gerus saam! Ons begin op die hoek van Rushby en Taitonstraat Fichardtpark. Vir meer inligting kontak J.D. Janse van Rensburg by 082 475 8231.

Hengel Belangegroep

Jy hoef nie te kan hengel nie - ons leer jou.

Wil jy graag jou kinders leer visvang? Dan is jy by die regte plek! Hele gesin is welkom: Mans, dames en kinders. Kontak Frikkie by 083 441 3907 of Quintus Bubb 079 397 2466.

Bergfiets Belangegroep Kom word deel van ons groep. Ons kom Woensdae om 17:30 by Pres. Brand Skool se parkeerterrein bymekaar, waarna ons vir 15 - 20 km saamry en kuier. Kontak Jannie de Wet by 083 445 3108.

Gholf BelangegroepGholf Belangegroep Almal wat ‘n stok kan swaai is welkom! Kontak Johan Botha by 083 501 0517.

Paintball Belangegroep

Kom word deel van ons groep! Kontak Bennie Botha by 078 406 7206.

Koffie@Vrydagaand

24 Jan, 7 Feb en 28 Feb om 18:30 by die kerk

Is jy lus vir ‘n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na ’n lang week? Dan is Koffie@Vrydagaand net vir jou!

Kom maak ‘n draai, kom ontspan saam met ons.

Die koffie/tee is gratis en die Cappuccino en iets kleins om te eet is R5. Vir meer inligting, kontak

Elsmarie Engelbrecht by 082 829 5144 of Rozel Brand by 072 358 3817. ALMAL IS WELKOM!

Kampeer Belangegroep Kontak, vir PS of Marié Venter by 081 428 6772; 082 950 0975 of [email protected]

Ons kamp weer 24 - 26 Januarie by River of Joy

@R280/staanplek/nag (sluit 2 persone in) + R60/ekstra volw + R30/ekstra kind. Maks 6 mense/staanplek.

Betaalbaar met Kaart / Kontant met aankoms. Bevestig asb. bespreking met sms van Naam + Pellissier na

083 462 7522.