voltydse leraars: harles james, francois lamprecht en rikus … · een groep stap 2,5 km en die...

4
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hangh Jeugwerker: Charné Mathewson Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 917 / 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE Kom kuier saam na eredienste Kom geniet ‘n gras koppie tee/koffie of koeldrank by die ontvangs-area na die eredienste saam met Koos van Rensburg se omgeegroep. Daar is ook heerlike cappuccino en koek te koop @ R5 elk. Ouers van kinders in graad 5 en 6 Neem asb kennis Vanaf vandag kom al die Fxit kinders tydens die 08:15 en 10:00 erediens in die Kapel bymekaar. Sending/uitreike Jaarvergadering 2019 Maandag 11 Februarie om 18:00 in die kleuterkamer by die kerkkantoor. Ons gaan gesels oor al die bedieninge soos Ooshoek gemeente; Towers of Hope kookbeurte; Motorwag bediening; Lesotho en Botswana uitreike; Thailand/ Indië uitreike, Geopende deure en nog meer. Kom dink en beplan saam met ons! Vir enige navrae kontak, Frikkie van Wyk by 083 441 3907. 08:15 & 10:00 Rikus Hangh Afskop van Fokus oor DOOP Deurkollekte: Sin. Kol. Studente Ondersteunings- fonds 18:30 Jong Erediens Belydenis aflegging vir jongmense SONDAG 10 Februarie 2019 08:15 & 10:00 Norm Wakefield Tema: Vaderhart van God Deurkollekte: Sin. Kol. Helpmekaar Studiefonds 08:15 & 10:00 Kleur Kabouters: 4 - 6 jaar in die kleuterkamer by die kerkkantoor 08:15 & 10:00 -KFC: Graad 1 - 4 & by Pres. Brand Skool -Fxit: Graad 5 en 6 in die kapel 10:00 Pienkvoetjies: 0 - 3 jaar in die keldersaal 17:15 -opPad: Graad 7 en 8 in die ouditorium -JonkSaam: Graad 9 tot 11 18:30 Jong Erediens Tema: “Spark” SONDAG 17 Februarie 2019 Gemeentelede en besoekers word uitgenooi na die WIP geleenthede van Woensdae 27 Februarie en 6 Maart om 18:30 by die kerk. Gasspreker: Madelein Steenkamp Temas: 27 Februarie: Konflikhantering en kommumikasie 6 Maart: Seks Huweliksverryking ONTHOU asb. ons Koeldrankprojek van 17 & 24 Februarie. By hierdie geleentheid word lidmate versoek om elkeen ‘n blikkie koeldrank van jou keuse of ‘n boeltjie water saam te bring na die erediens en in ons houer van die Familiefees te plaas.

Upload: others

Post on 29-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · Een groep stap 2,5 km en die ander groep stap 3,5 km. Jy kan by enige van die 2 groepe inskakel. Skakel Sandra by

Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Mathewson

Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 917 / 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected]

Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE

Kom kuier saam na eredienste Kom geniet ‘n gratis koppie tee/koffie of koeldrank by die ontvangs-area na die eredienste saam met

Koos van Rensburg se omgeegroep.

Daar is ook heerlike cappuccino en koek te koop @ R5 elk.

Ouers van kinders in graad 5 en 6

Neem asb kennis

Vanaf vandag kom al die Fxit kinders tydens die

08:15 en 10:00 erediens in die Kapel bymekaar.

Sending/uitreike Jaarvergadering 2019 Maandag 11 Februarie om 18:00 in die

kleuterkamer by die kerkkantoor. Ons gaan gesels oor al die bedieninge soos Ooshoek gemeente; Towers of Hope kookbeurte; Motorwag bediening; Lesotho en Botswana uitreike; Thailand/

Indië uitreike, Geopende deure en nog meer. Kom dink en beplan saam met ons!

Vir enige navrae kontak, Frikkie van Wyk by 083 441 3907.

08:15 & 10:00 Rikus Hattingh Afskop van Fokus oor DOOP

Deurkollekte: Sin. Kol. Studente Ondersteunings-fonds

18:30 Jong Erediens Belydenis aflegging vir jongmense

SONDAG 10 Februarie 2019

08:15 & 10:00 Norm Wakefield

Tema: Vaderhart van God

Deurkollekte: Sin. Kol. Helpmekaar Studiefonds

08:15 & 10:00 Kleur Kabouters: 4 - 6 jaar in die kleuterkamer by die kerkkantoor

08:15 & 10:00 -KFC: Graad 1 - 4 & by Pres. Brand Skool

-Fxit: Graad 5 en 6 in die kapel

10:00 Pienkvoetjies: 0 - 3 jaar in die keldersaal

17:15 -opPad: Graad 7 en 8 in die ouditorium

-JonkSaam: Graad 9 tot 11

18:30 Jong Erediens

Tema: “Spark”

SONDAG 17 Februarie 2019

Gemeentelede en besoekers word uitgenooi na die

WIP geleenthede van Woensdae 27 Februarie en

6 Maart om 18:30 by die kerk.

Gasspreker: Madelein Steenkamp

Temas: 27 Februarie: Konflikhantering en kommumikasie 6 Maart: Seks

Huweliksverryking

ONTHOU asb. ons Koeldrankprojek van 17 & 24 Februarie. By hierdie geleentheid word lidmate versoek om elkeen ‘n blikkie koeldrank van jou keuse of ‘n botteltjie water saam te bring na die erediens en in ons houer van die Familiefees te plaas.

Page 2: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · Een groep stap 2,5 km en die ander groep stap 3,5 km. Jy kan by enige van die 2 groepe inskakel. Skakel Sandra by

DVD van EREDIENSTE Bestel jou DVD van die eredienste / doop by

die ontvangs-are in die voorportaal of alternatiewelik SMS/ WhatsApp jou naam,

kontaknommer en die erediens-datum na Basie Botha by 082 777 2211. DVD’s word die daaropvolgende

Sondag afgehaal.

Hospitaalbesoeke

Mense wat graag wil betrokke raak by die Siekebediening kan gerus vir Rossouw Botes kontak.

Besoeke geskied op grond van AANMELDING!

Ons wil jou graag besoek, maar ons kan dit slegs doen as ons van jou weet! Indien jy besoek wil word, of

weet van iemand wat besoek wil/moet word skakel asb. vir Sandra by die kerkkantoor OF SMS/WHATSAPP Rossouw Botes by 083 653 2287 OF meld asb. by die

ONTVANGS-AREA in die voorportaal aan.

Psalm 149:1. “Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here. Sing tot Sy lof in die vergadering van sy troue dienaars”.

Gebedsversoeke vir die week

1. Prys die Here vir die reën wat ons ontvang het. Bid vir nog reën oor die gebiede waar die droogte nog nie gebreek is nie.

2. Bid vir almal wat beïnvloed word deur trauma en hartseer van die gebeure by Driehoek skool op Vanderbijlpark.

3. Bid vir die duisende werkers wat a.g.v. die ekonomie afgelê word en finansiële druk ervaar.

KAN ONS VIR JOU BID?

Indien jy ‘n behoefte het aan voorbidding sal daar ‘n persoon / persone in die voorportaal wees met ’n groen knoop op hul klere. Jy kan ook jou gebedsversoek in die houtposbus in die voorportaal plaas. Gebedsversoeke kan anoniem hanteer word as jy dit so verkies. Kontak Sammy Holliday by 082 554 7264.

Kom bid elke eerste Sondag van ‘n maand saam tussen die twee eredienste in die moederskamer. Almal is welkom!

Indien jy meer wil weet oor ons gemeente, of as lidmaat of by ‘n omgeegroep wil inskakel, kan jy gerus

na die eredienste die INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal besoek.

Alternatiewelik kan jy gedurende die week die kerkkantoor skakel of besoek.

Baie welkom aan die volgende lidmate:

Wessel Holtzhausen Piment straat 72, Kwaggafontein

CJ van Rooyen Perskeblomstraat 5, Pellissier

Telanie Wessels Hillsideview 2, Jan Wilkenstraat, Bayswater

NUWE LIDMATE EN BESOEKERS

BAIE BELANGRIK!

Tot verdere kennisgewing neem ons GEEN herwinnings produkte by die kerk nie.

Herwinnings produkte kan elke tweede Saterdag en laaste Saterdag van ‘n maand om 09:00 tot 11:00 na

Fichardtpark Biblioteek se parkeer-area geneem word.

Volgende geleenthede: 23 Februarie; 9 en 30 Maart; 13 en 27 April.

Belydenisaflegging vir Jongmense Datum van Belydenisaflegging 10 Maart om 18:30

Belydenis-oriëntasie 1 Maart om 14:30 by die kapel

Belydenis-ete 17 Maart om 18:30 in die kapel. Stel jou mentor asb in kennis, want hy/sy moet vir jou ‘n getuigskrif skryf. Handig asb. jou vorm in by die kerkkantoor nie later as 25 Februarie. Die vorm is in die voorportaal of by die deure asook kerkkantoor besikbaar.

Page 3: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · Een groep stap 2,5 km en die ander groep stap 3,5 km. Jy kan by enige van die 2 groepe inskakel. Skakel Sandra by

15-16 Maart 2019

by Hugenoot Gemeente

Jonk Vrystaat se Jongres 2019 is waar Vrystaatse jong gelowiges hulle sê in die kerk kry. Kom praat, worship en droom saam met God se huisgesin. Kom deel jou hart in ons gesprekke en help die dak lig met worship!

Hierdie jaar se Jongres gaan oor ons seksualiteit! Hoe help die kerk ons daarmee? Hoe praat ons daaroor? Wat sê die Bybel regtig oor verhoudings, seks en die uitleef van ons seksualiteit. Ons gaan saam lag (BAIE!) en saam huil. Meer nog…ons gaan saam droom oor hoe ons beter kan doen as kerk om jongmense regtig te help en te lei om God se hart ook vir ons seksualiteit te hoor.

Bywoning is gratis vir hoërskool leerders! Studente betaal R150 en volwassenes R250. Dit sluit etes vir Vrydagaand en Saterdagmiddag in!

Registrasie is noodsaaklik vir almal! As jy nie registreer nie, kan jy nie kom nie!

Registreer aanlyn by JONKKERK.CO.ZA (https://jonkkerk.co.za)

Inskrywings sluit Vrydag 8 Maart.

Plek is beperk so bespreek so gou as moontlik joune!

Registrasie is Vrydag 15:00 en ons sluit af Saterdag 17:00.

Wanneer: Vrydag 22 Februarie om 18:00 - 20:00 & Saterdag 23 Februarie om 08:00 -12:00 Waar: By die kerk Koste: R50 per kind Sluitingsdatum: 18 Februarie Inskrywingsvorms beskikbaar Sondae by Pres. Brand skool tydens die kinderbediening byeenkomste of by die kerkkantoor. Vir meer inligting, kontak Charné Matthewson 083 294 6640 / [email protected] Kursus word herhaal op : 26 en 27 Oktober

Page 4: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en Rikus … · Een groep stap 2,5 km en die ander groep stap 3,5 km. Jy kan by enige van die 2 groepe inskakel. Skakel Sandra by

Kreatiwiteit Belangegroep

Bring jou stokperdjie en kom kuier saam

terwyl jy afskakel van die week se gejaag.

Ons kom Saterdae 2 & 16 Feb; 2 & 16 Maart;

13 & 27 Apr; 11 & 25 Mei en 8 & 22 Junie vanaf 09:00

tot 12:00 by die kerkkantoor bymekaare.

Bring net asb. jou eie beker vir tee/koffie. Vir navrae,

kontak Leana van Vuuren by 073 310 7436.

Paintball Belangegroep

Kom word deel van ons groep! Kontak Bennie Botha by 078 406 7206.

Gholf BelangegroepGholf Belangegroep

Almal wat ‘n stok kan swaai is welkom! Kontak Willie Paulsen by 083 231 0466.

Hardloop

Belangegroep

Ons hardloop Maandae tot Donderdae om 04:40 in die oggend, kom hardloop gerus saam! Ons begin op die hoek van Rushby en Taitonstraat Fichardtpark. Vir meer inligting kontak J.D. by 082 475 8231 of Rika by 083 561 6659.

Motorfietsry

Belangegroep Kom word deel van hierdie opwindende groep! Vir meer inligting, kontak AD Schutte by 079 505 1699 of Charles van Schalkwyk by 082 893 4210.

Hengel Belangegroep

Jy hoef nie te kan hengel nie - ons leer jou.

Wil jy graag jou kinders leer visvang? Dan is jy by die regte plek!

Hele gesin is welkom: Mans, dames en kinders. Kontak Frikkie by 083 441 3907 of Quintus by 079 678 5935.

Bergfiets Belangegroep Kom word deel van ons groep.

Ons kom Woensdae om 17:30 by Pres. Brand Skool se parkeerterrein bymekaar, waarna ons vir 15 - 20 km saamry en kuier. Kontak Jannie de Wet by 083 445 3108.

BLY GESOND STAPGROEP Ons beweeg teen ‘n snelle pas. Die lewe is ‘n rondomtalie en gejaag. Panser jou liggaam teen stres-elemente sodat jy elke dag vinnig uit die wegspringblokke kan kom.

Kom stap saam Maandae tot Donderdae om 18:00 vanaf die kerk en BLY GESOND!

Daar is tans 2 groepe wat stap. Een groep stap 2,5 km en die ander groep stap 3,5 km. Jy kan by enige van die 2 groepe inskakel. Skakel Sandra by 072 705 3339 vir meer inligting.

Jong Werkende Ongetroudes Kontak Debbie Swanepoel 073 486 6370 of Karen Stander 073 168 4024 vir meer besonderhede of indien jy wil inskakel. Ons sien daarna uit om jou deel van ons groep te maak!

Manne en vroue Belangegroep Kom geniet jou 4x4 saam met medegelowiges!

Kontak Koos van Rensburg by 0825560446.

Kampeer Belangegroep Ons kamp die naweek van 22 Februarie by River of Joy.

Koste: R260 vir 2 persone R30/R60 per kind/volwassene daarna Besprekings by 083 462 7522. Vir verdere navrae, kontak vir PS of Marié by 081 428 6772; 082 950 0975 of [email protected]