voorbereiding week 7-8 vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer...

14
Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4 1 Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Upload: others

Post on 08-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

1

Voorbereiding Week 7-8

Vlak 4

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Page 2: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

2

Datum: ___________________

Luister en Praat 1. Luister mooi na al die reëls wat in die werksplek gehoorsaam moet word. Vra

iemand by die huis om die reëls vir jou te lees. Pas daarna die reëls by die korrekte prent.

a) Die reëls van die werkplek :

Toon respek aan al die werkers, klante, my gereedskap en my werk;

Wees daagliks by die werk;

Groet jou werkgewer en medewerkers wanneer jy by die werk opdaag en huis toe gaan;

Meld afwesighede aan;

Teken die register daagliks;

Wees betyds;

Dra die korrekte kleredrag (uniform);

Doen jou bes;

Werk hard.

Page 3: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

3

b) Pas die reëls by die korrekte prentjie. 1. Wees daagliks by die werk.

2. Wees betyds.

3. Dra die korrekte kleredrag (uniform).

4. Meld afwesighede aan.

5. Werk altyd hard.

6. Groet altyd jou werkgewer en mede kollegas.

A B C

D

E

F

Page 4: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

4

2. Luister na die storie van Sus se mus. Vra iemand by die huis om dit vir jou te lees.

Lees dan daarna al jou vrae mooi deur en probeer om al die vrae mondelings te beantwoord.

Sus se mus.

Sus se mus is weg. Sus buk en sug hard. Sy ruk en pluk alles nes ‘n bril met nukke. Sus was in die bus. Die bus is oor die bult. Die mus is nog in die bus. Sus het lus en spring soos ‘n vul in die lug. Probeer om al hierdie vrae te beantwoord. Sê jou antwoorde vir iemand by die huis. 1. Wat pla vir sus? 2. Waar is sus se mus?

3. Waar is die bus?

4. Waar was sus?

5. Waarvoor is Sus lus? 3. Leer die volgende woorde. Skyf dit 5 keer uit. Lees hulle mooi hardop. Jy kan hulle

ook in die sand skryf en vir iemand by die huis klank. Op bladsy 15 en 16 van jou week 5-6 boekie was klankkaarte. Gebruik die kaarte om jou woorde te bou.

gl- woorde

glip gly gloed glad

glas gluur gleuf glo

Page 5: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

5

gr- woorde

groot grys gras grom

graan grap graf groen

sw- woorde

swel swak swaan swaar

swaai sweer sweet swem

sm- woorde

smeer smaak smoor smeek

smag smul smelt

Page 6: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

6

bl- woorde

blaf blaar blom blik blits

blok blou blind bly blink

br- woorde

brom broek breek bruin broei

brein brei braai brief brood

Lees, Kyk en Klanke

1. Omkring die bl- woorde in die woordsoek blok.

bleek flou blaar meet loop

voos blok vurk roos bles

druk fluks druk blou merk

bly drom muur bros vuur

vuur blits koop seep lepel

vloei naar waar blaf voel

blind kwaai bluf laai mooi

klaar blaas bloos moet blik

Page 7: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

7

2. Skryf al die bl- woorde wat jy in die blokkie sin op die lyne neer. ________________________ _________________________ ________________________ _________________________ ________________________ _________________________ ________________________ _________________________ ________________________ _________________________ ________________________ _________________________ ________________________ 3. Kies twee bl- woorde. Skryf ‘n mooi sin met elke woord. ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 4. Skryf een woord vir elke klank neer.

bl- br- sm-

sw- gr- gl-

Page 8: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

8

5. Skryf die korrekte beginklank vir elke woord.

_________ ood ____________ ug

_____________ aar _____ aaf ______ aar 6. Lees die sinne en onderstreep al die woorde wat met die br- klank begin. Brent brom as hy sy ma moet help. Mamma koop ‘n bruin brood. Ouma brei vir my ‘n trui. My boetie dra ‘n bril. Pappa braai die vleis. Ek skryf ‘n brief vir my maat.

Page 9: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

9

7. Kyk na die prentjies. Kies ‘n woord wat by die prentjies pas. Skryf die woorde onder die regte prentjie neer.

8. Lees die storie van Die Leeu en die Muis en beantwoord die vrae in volsinne. Die storie is weer op bladsy 14 van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord.

Die Leeu en die Muis.

Eendag was ‘n groot leeu wakker gemaak deur ‘n piepklein muis wat oor sy gesig gehardloop het. Woedend gryp hy die muis aan sy poot. “Asseblief, Leeu, laat my asb los. As jy my loslaat, sal ek vir jou eendag ‘n guns bewys”, pleit die muis. Die leeu lag vir die muis en laat hom gaan. ‘n Paar dae later word leeu in ‘n strik gevang. Hy brul, maar kan nie loskom nie. Skielik hoor hy ‘n “piep-piep” hier naby hom. Sowaar, dit is dieselfde muis wat hy ‘n paar dae tevore gevang het. “Lê stil”, piep die muis. “Ek sal die toue knaag, dan sal jy los wees.” Die muis knaag en knaag en sowaar, kort voor lank is die leeu vry. “Baie dankie, Muis!” Jy het vandag my lewe gered. Al is jy baie, baie klein, het jy my lewe gered toe ek in die moeilikheid was. Ek is jammer dat ek gedink het, dat jy te klein is om my te help.

graaf grond groot swaar sweet blaar

Page 10: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

10

a. Wat het die muis gedoen om die leeu kwaad te maak? ______________________________________________________________________ b. Wat het die muis aan die leeu belowe as die leeu hom sal loslaat?

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

c. Wat het ‘n paar dae later met leeu gebeur? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ d. Wie het vir leeu gehelp?

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ e. Hoe het die muis vir leeu gehelp? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Page 11: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

11

9. Kyk na die weerkaart en beantwoord die vrae wat volg in volsinne.

a. Watter dag van die week is dit vandag? ______________________________________________________________________

b. Wat is vandag se datum? ______________________________________________________________________ c. Omkring die regte antwoord. Vandag is dit: Gedeeltelik bewolk bewolk sonskyn winderig reën storm sneeu d. Wat is vandag se temperatuur? ______________________________________________________________________

Page 12: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

12

Skryf en Aanbieding 1. Skryf ‘n paragraaf (4-5) sinne oor watter reels jy moet toepas om ‘n goeie

werknemer te wees. Kyk na al die reels wat ons van geleer het om jou geheue te verfris.

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Taalstrukture en Konvensies

1. In die sinne is daar ‘n paar leestekens wat nie ingevul is nie. Knip al die sinne en

leestekenkaarte uit en bou jou sinne met die regte leestekens in.

Sinstroke

Ben gaan winkel toe om brood melk en

eiers te koop

Eina jy het op my toon getrap

Page 13: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

13

Kan jy asseblief my potlode vir my gee

Doen asseblief jou huiswerk Ben

Leestekenkaarte

. , ! ? :

Page 14: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem sm- woorde smeer smaak smoor smeek smag smul smelt Afrikaans HT Week 7-8

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 4

14

Die Leeu en die Muis.

Eendag was ‘n groot leeu wakker gemaak deur ‘n piepklein muis wat oor sy gesig gehardloop het. Woedend gryp hy die muis aan sy poot. “Asseblief, Leeu, laat my asb los. As jy my loslaat, sal ek vir jou eendag ‘n guns bewys”, pleit die muis. Die leeu lag vir die muis en laat hom gaan. ‘n Paar dae later word leeu in ‘n strik gevang. Hy brul, maar kan nie loskom nie. Skielik hoor hy ‘n “piep-piep” hier naby hom. Sowaar, dit is dieselfde muis wat hy ‘n paar dae tevore gevang het. “Lê stil”, piep die muis. “Ek sal die toue knaag, dan sal jy los wees.” Die muis knaag en knaag en sowaar, kort voor lank is die leeu vry. “Baie dankie, Muis!” Jy het vandag my lewe gered. Al is jy baie, baie klein, het jy my lewe gered toe ek in die moeilikheid was. Ek is jammer dat ek gedink het, dat jy te klein is om my te help.

Begripstoets