voorbereiding week 7-8 vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. jy kan die bladsy...

14
Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5 1 Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

1

Voorbereiding Week 7-8

Vlak 5

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Page 2: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

2

Datum: ___________________

Luister en Praat 1. Oefen al jou spelwoorde. Skryf elke woord 5 keer uit. Lees hulle mooi hardop nadat

jy hulle geskryf het. Jy kan al die woorde ook in die sand skryf en vir iemand by die huis klank. Gebruik die klankkaarte wat jy verlede week uitgeknip het om jou woorde te bou.

-ng woorde

slang kring hang bring gang

tong spring string vang bang

ring verlang wang tang sing

-nk woorde

plank dink drink blink skink

ink klink dank slank mank

vonk klank stank bank sink

Page 3: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

3

2. Kyk na die bestuurslisensie en beantwoord die vrae wat daarop volg. Sê al jou

antwoorde vir die persoon wat jou storie vir jou gelees het.

BESTUURSLISENSIE

2.1 Wat is die naam van die persoon op die bestuurslisensie?

2.2 Wat is die persoon se ID nommer?

2.3 Waar bly die persoon?

2.4 Is die persoon ‘n man of ‘n vrou en hoekom sê jy so?

2.5 Waneer is die lisensie uitgereik en wanneer verval hy?

M

JOHANNES CORNELIUS

UITGEREIK

VERVAL 11-12-20 11-12-25

Page 5: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

5

Lees, Kyk en Klanke

1. Bou 4 woorde en skryf hulle in die blokkies neer.

2. Kies twee van die -ng woorde wat jy in nommer 1 gebou het en maak mooi sinne

daarmee.

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Page 6: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

6

3. Kyk na al die woorde en die prente. Sorteer hulle in die regte kolom.

ring klank sing

kring blink stink

-ng woorde -nk woorde

Page 7: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

7

4. Plaas die woorde in alfabetiese volgorde.

bring kring klank blink vink

ring sing verlang ink sink

1. _________________________ 9. __________________________ 2. _________________________ 10. __________________________

3. __________________________

4. __________________________

5. __________________________

6. __________________________

7. __________________________

8. __________________________

5. Skryf die woorde in lettergrepe. 5.1 vinnig __________________ 5.2 appel ______________________ 5.3 banke __________________ 5.4 tafels ______________________ 5.5 stoele __________________ 5.6 vrugte ______________________ 5.7 groente _________________ 5.8 klere ________________________

Page 8: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

8

6. Dink aan al die -ng en -nk woorde wat ons sover geleer het. Skryf hulle in jou legkaart

neer. Kyk om jy aan nog woorde kan dink. Skryf hulle ook in jou legkaart neer. Kleur

al die -ng woorde blou in en al jou -nk woorde geel in. Knip dan jou legkaart uit en

kyk of jy hom weer kan bou.

Page 9: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

9

7. Pas die beginklanke by sy regte eindklank om ‘n woord te vorm. Trek ‘n lyn van die

beginklank na die eindklank. Skryf die woorde wat jy gebou het in die blokkies neer.

Page 10: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

10

8. Lees die gediggie en beantwoord die vrae wat daarop volg in vol sinne. Die gediggie

is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord.

Die vlooi.

Mamma en Pappa se gesig trek op ‘n plooi,

Daar is ‘n vlooi in die baba se kooi.

Niemand het jou genooi!

Wag! Ek gaan hom met die kussing gooi

Of met die skoen looi.

Die vlooi spring in die laai.

Mamma en Pappa is nou sommer kwaai,

hy maak ‘n groot lawaai.

Vlooi, wat jy saai sal jy maai!

Pasop, of ek gaan jou voer vir

Pollie, die pappagaai!

8.1 Hoekom het Mamma en Pappa se gesig op ‘n plooi getrek? ______________________________________________________________________ 8.2 Was die vlooi genooi? ______________________________________________________________________ 8.3 Wat gaan Mamma en Pappa aan die vlooi doen? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 8.4 Waarin spring die vlooi? ______________________________________________________________________ 8.5 Hoekom is Mamma en Pappa kwaai? ______________________________________________________________________ 8.6 Vir wie gaan hulle die vlooi voer? ______________________________________________________________________

Page 11: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

11

Skryf en Aanbieding

Om ‘n paspoort te hê beteken dat jy enige plek in die wêreld kan reis. Beplan en skryf ‘n paragraaf oor waarheen jy graag eendag sal wil reis. Doen navorsing oor die land waarheen jy wil reis.

_____________________ ______________________

_____________________ ______________________

_____________________ ______________________

_____________________ ______________________

BEPLANNING

Waarheen wil ek

reis? Hoe gaan ek daar

kom?

Hoe lyk dit daar? Wat is die soorte

kos wat hulle in

hierdie land het?

Watter aktiwiteite

gaan ek daar doen?

Page 12: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

12

_____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________

SKRYF EN REDIGEER

FINALE WEERGAWE

Page 13: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

13

Taalstukture en Konvensies

1. Ons het in week 5-6 van Teenoorgesteldes geleer. ‘n Ander woord vir

Teenoorgesteldes is Antonieme. Voltooi nou die sinne deur die Antoniem vir die vetgedrukte woord neer te skryf. Gebruik die woorde in die woordblok en die prentjies om jou te help.

koud warm vinnig stadig soet suur

lelik mooi breed smal sag hard

stout soet baie min oud jonk

1.1 Dit was gister vreeslik warm. Vandag is dit baie ______________.

1.2 My ma sê dat my boetie vandag by stout is, maar ek is baie _____________.

1.3 Ek het vandag baie lekkers geëet. Nou is daar _____________ oor.

1.4 Die suurlemoen is suur en die appel is ________________.

1.5 My baba boetie is jonk en my oupa is _________________.

1.6 Die kussings is sag en die klippe is ___________________.

warm koud soet stout hard

sag

soet suur

jonk oud

Page 14: Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa

Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5

14

Die vlooi.

Mamma en Pappa se gesig trek op ‘n plooi,

Daar is ‘n vlooi in die baba se kooi.

Niemand het jou genooi!

Wag! Ek gaan hom met die kussing gooi

Of met die skoen looi.

Die vlooi spring in die laai.

Mamma en Pappa is nou sommer kwaai,

hy maak ‘n groot lawaai.

Vlooi, wat jy saai sal jy maai!

Pasop, of ek gaan jou voer vir

Pollie, die pappagaai!

Begripstoets