voorbereiding week 9-10 vlak 4 · 2020. 6. 7. · afrikaans ht week 9-10 kwartaal 2 vlak 4 7 4 .1...

21
Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 1 Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Upload: others

Post on 28-Dec-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

1

Voorbereiding Week 9-10

Vlak 4

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Page 2: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

2

Datum: ___________________

Luister en Praat 1. Luister na die gediggie. Vra iemand by die huis om dit vir jou te lees. Lees dan

daarna al jou vrae mooi deur en probeer om al die vrae mondelings te beantwoord.

1.1 Watter geluid maak die honde en die katte? 1.2 Wat doen die eende en die leeu?

1.3 Skuil die luiperd in die kranse? Ja/Nee

1.4 Wat doen die olifant met die water?

1.5 Waarom dink jy het die uile sulke groot oë?

Page 3: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

3

2. Leer die volgende woorde. Skyf dit 5 keer uit. Lees hulle mooi hardop. Jy kan hulle

ook in die sand skryf en vir iemand by die huis klank. Jy kan ook jou week 5-6 klankkaarte gebruik om jou woorde te bou.

gl- woorde

glip gly gloed glad

glas gluur gleuf glo

gr- woorde

groot grys gras grom

graan grap graf groen

sw- woorde

swel swak swaan swaar

swaai sweer sweet swem

Page 4: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

4

sm- woorde

smeer smaak smoor smeek

smag smul smelt

bl- woorde

blaf blaar blom blik blits

blok blou blind bly blink

Page 5: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

5

br- woorde

brom broek breek bruin broei

brein brei braai brief brood

Lees, Kyk en Klanke

1. Bou jou eie woorde.

ik

bl

af

ou

eek

Page 6: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

6

2. Volg die lyne op die maatjies te verbind. Skryf in die blokkie die woord wat dit vorm

neer. bl bl k bl f bl m r

i a o aa

3. Volg die lyne om die woorde te bou. Skryf die woorde in die blokkie neer.

sm ul

sm aak

sm ous

Page 7: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

7

4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai

aan

eet

eer

4.2 Kyk na die prentjie en skryf die woord op die lyne neer.

__________________ _______________ ________________ 4.3 Kyk na die woorde in die woordblok en vul die woorde in die regte sinne in.

swel swak swaan swaar

swaai sweer sweet swem

4.3.1 My skooltas is baie _____________ omdat daar baie boeke in is. 4.3.2 Die wit _______________ swem op die dam.

sw

Page 8: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

8

4.3.3 Ek en my maatjies hou daarvan om in die swembad te ______________. 4.3.4 Ek kry vandag so warm dat die _______________ by my gesig afloop.

5. Lees die gediggie oor TV-kyk. Die gediggie is weer op bladsy 17 van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Beantwoord jou vrae in volsinne.

Page 9: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

9

5.1 Wat is die enigste ding wat Faan wil doen? _____________________________________________________________________ 5.2 Is sy pa vriendelik of kwaai? Hoekom sê jy so? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 5.3 Wat sê Faan se pa vir hom? Skryf sy woorde op die lyne neer. _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 5.4 Omdat Faan so baie TV kyk, gebeur daar iets met sy oë. Wat het met sy oë

gebeur? _____________________________________________________________________ 5.5 Hoe verander Faan se lyf? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 6. Kyk na die weersimbole en beantwoord die vrae wat daarop volg. 5.1 Pas die woorde by die regte simbool. a. b. a. ___________ b. ____________ c. ___________ d. ____________ c. d.

sonskyn sneeu

winderig reën

Page 10: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

10

7. Kyk na die simbole in nommer 6. Lees elke weervoorspelling en teken die regte

simbool in die blokkie. 7.1 Die wind waai in Pretoria. 7.2 Die son skyn in Johannesburg. 7.3 Dit sneeu vandag in die Kaap. 7.4 Dit reën vandag in Bloemfontein.

Page 11: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

11

Skryf en Aanbieding 1. Skryf ‘n paragraaf (4-5) sinne oor die dag wat jy die koudste gekry het. Dink aan wat

jy moes aantrek om warm te bly. Wat kon jy alles eet en drink wat jou lekker warm gehou het?

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Taalstrukture en Konvensies

1. In die sinne is daar ‘n paar leestekens wat nie ingevul is nie. Knip al die sinne en

leestekenkaarte uit en bou jou sinne met die regte leestekens in. As jy voel dat jy gereed is kan jy by nommer “b” die sinne oorskryf met hulle regte leestekens in.

Sinstroke

Kan jy asseblief vir my ‘n broodjie maak

Pasop die hond gaan jou byt

Page 12: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

12

b) Skryf die sinne oor deur die regte leestekens in te vul. 1. Kan jy asseblief vir my ‘n broodjie maak ______________________________________________________________________ 2. Pasop die hond gaan jou byt ______________________________________________________________________

Het jy dalk my skoolboeke gesien

Sit nou stil Ruan

Leestekenkaarte

. , ! ? :

Page 13: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

13

3. Het jy dalk my skoolboeke gesien _____________________________________________________________________ 4. Sit nou stil Ruan _____________________________________________________________________

1. Kyk of jy al hierdie vrae op jou eie kan beantwoord. Op die laaste bladsy van jou

boekie sal die Memorandum wees. As jy jou vrae klaar beantwoord het kan jy

iemand by die huis vra om dit vir jou te merk.

1.1 Plaas die woorde in die alfabetiese volgorde.

appel beddegoed

vensterbank kussingsloop

1. __________________________ 3. ________________________ 2. __________________________ 4 ________________________ 1.2 Verander die sinne in die verlede tyd. Onthou om “het” en “ge” te gebruik. Bennie skop die bal oor die muur. ___________________________________________________________________ Ntando en Busi sing in die skoolkoor. ___________________________________________________________________

Hersiening

Page 14: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

14

1.3 Kyk na die prentjie en vul die regte voorsetsel in.

1.3.1 Die boeke is _____________ die tafel. 1.3.2 Die landskaart is _____________ die muur.

1.3.3 Die klok hang ________________ die landskaart.

1.3.4 Die juffrou staan ______________ die meisie en die seuntjie.

Page 15: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

15

2. Lees die storie en beantwoord die vrae in volsinne.

2.1 Wat gebeur as die duisendpoot jou byt? ______________________________________________________________________ 2.2 Toe die duisendpoot vir Jannie gebyt het, waar het dit gejeuk? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 2.3 Wat het met Jannie se klere gebeur toe hy gelag het? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Page 16: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

16

3. Vra iemand by die huis om jou spelwoorde vir jou te vra. Skryf jou spelwoorde op

die lyne neer. Die spelwoorde sal in die memorandum wees.

3.1 _____________________ 3.2 ______________________ 3.3 ____________________ 3.4 ______________________ 3.5 ____________________ 3.6 _____________________ 3.7 _____________________ 3.8 _____________________ 3.9 _____________________ 3.10 _____________________ 3.11 ____________________ 3.12 _____________________

25

Page 18: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

18

1.1 Plaas die woorde in die alfabetiese volgorde.

appel beddegoed

vensterbank kussingsloop

1. appel 3. kussingsloop 2. beddegoed 4 _vensterbank 1.2 Verander die sinne in die verlede tyd. Onthou om “het” en “ge” te gebruik. Bennie skop die bal oor die muur. Bennie het die bal oor die muur geskop Ntando en Busi sing in die skoolkoor. Ntando en Busi het in die skoolkoor gesing.

Memorandum

Page 19: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

19

1.3 Kyk na die prentjie en vul die regte voorsetsel in.

1.3.1 Die boeke is op die tafel. 1.3.2 Die landskaart is teen die muur.

1.3.3 Die klok hang bo die landskaart. 1.3.4 Die juffrou staan tussen die meisie en die seuntjie.

Page 20: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

20

2. Lees die storie en beantwoord die vrae in volsinne.

2.1 Wat gebeur as die duisendpoot jou byt? As die duisendpoot jou byt, lag jy jou dood 2.2 Toe die duisendpoot vir Jannie gebyt het, waar het dit gejeuk? Sy voetsool, neus, sy hart se sak. Dit kielie in sy kieliebak 2.3 Wat het met Jannie se klere gebeur toe hy gelag het? Sy hemp se kraag het geskeur, sy boonste knoop het gebreek en sy baadjie het oop gevlieg.

Page 21: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 4 · 2020. 6. 7. · Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4 7 4 .1 Kyk hoeveel woorde kan jy bou. aai aan eet eer 4.2 Kyk na die prentjie en skryf die

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 4

21

3. Vra iemand by die huis om jou spelwoorde vir jou te vra. Skryf jou spelwoorde op

die lyne neer. Die spelwoorde sal in die memorandum wees.

3.1 bril 3.2 blom 3.3 blaar 3.4 _breek 3.5 smeer 3.6 smag 3.7 swaar 3.8 sweet 3.9 gluur 3.10 glas 3.11 graf 3.12 groen