voorbidding gebedskamer - harties ng2019/07/21  · 7. marianne de wet se mammie, ansie, gaan...

4
Lidmaatskap: Andria: 012 253 1991 x 100 E-pos: [email protected] Aankondigings: Marianne: 012 253 1991 x 108 E-pos: [email protected] Kantoorure: Ma - Vr: 8:30 - 12:30 Web: www.haresng.org So 21/7 08:30 Voorbidding Gebedskamer 09:00 Erediens Kerk 09:00 Voetekerk en Hares Kidz Jeugsentrum 10:00 Saambidgeleentheid Gesinskamer 17:00 Tropgeraas Jeugsentrum W 24/7 09:00 Seniorbybelstudie Jeugsentrum 10:30 Vrouebybelstudie Jeugsentrum Vr 26/7 06:00 Mannebiduur Konsistorie

Upload: others

Post on 29-Mar-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Voorbidding Gebedskamer - Harties NG2019/07/21  · 7. Marianne de Wet se mammie, Ansie, gaan Donderdag 25 Julie vir ‘n rugoperasie in die Eugene Marais Hospitaal. 8. Jacques en

Lidmaatskap: Andria: 012 253 1991 x 100 E-pos: [email protected]

Aankondigings: Marianne: 012 253 1991 x 108 E-pos: [email protected]

Kantoorure: Ma - Vr: 8:30 - 12:30 Web: www.hartiesng.org

So 21/7 08:30 Voorbidding Gebedskamer

09:00 Erediens Kerk

09:00 Voetekerk en Harties Kidz Jeugsentrum

10:00 Saambidgeleentheid Gesinskamer

17:00 Tropgeraas Jeugsentrum

W 24/7 09:00 Seniorbybelstudie Jeugsentrum

10:30 Vrouebybelstudie Jeugsentrum

Vr 26/7 06:00 Mannebiduur Konsistorie

Page 2: Voorbidding Gebedskamer - Harties NG2019/07/21  · 7. Marianne de Wet se mammie, Ansie, gaan Donderdag 25 Julie vir ‘n rugoperasie in die Eugene Marais Hospitaal. 8. Jacques en

1. Tannie Davies van Staden, William Kirton, Roelf Deysel, Dawie Boden-stein, tannie Ansie Swartz .

2. Yvonne du Preez het ‘n rugoperasie in Wilgers ondergaan. 3. Susan Pohl sterk tuis aan. Sy moet haar baie stil gedra. Sy moet 19

Augustus vir haar opvolgbesoek gaan. 4. Oom Herman Bodenstein se skoueroperasie het goed afgeloop. 5. Marietjie Felice sterk ook goed aan—die dokters is tevrede—sy moet

weer 20 Augustus vir haar opvolgbesoek gaan. 6. Ria Fourie: ons is baie dankbaar vir die goeie vorderding wat sy maak. 7. Marianne de Wet se mammie, Ansie, gaan Donderdag 25 Julie vir ‘n

rugoperasie in die Eugene Marais Hospitaal. 8. Jacques en Marietjie le Roux: Jacques se mammie van Durbanville is

baie siek en is in die hospitaal opgeneem. 9. Pieter Brynard: hy gaan Dinsdag hospitaal toe sodat ‘n angiogram ge-

doen kan word. 10. Tannie Elma Bosman, kinders en familie, asook De Villiers en Marlene

Botha: oom Piet Bosman en Marlene se mammie is albei Don-derdagoggend oorlede. Ons betuig ons innige meegevoel aan albei families.

10. Ons bid baie ernstig en met afhanklikheid vir ons boere in die erg, geteisterde, droë gebiede van ons land.

Vs 12: " Maar aan almal wat Hoaangeneem het, die wat in Hom glo het Hy die reg gegee om kinders van God te word." 1. Vs. 1: “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en

die Woord was self God. 2. "Jesus", die Woord, het na ons gekom, sodat ons na Hom toe kan

gaan met al ons laste. 3. Ja, Jesus is net ‘n gebed vêr. Na Hom neem ek my toevlug met al my

laste. Alleen Hy kan die paaie vir my gelyk maak. Dankie Here, dat U daar is, my ewige Rots. Amen!

Page 3: Voorbidding Gebedskamer - Harties NG2019/07/21  · 7. Marianne de Wet se mammie, Ansie, gaan Donderdag 25 Julie vir ‘n rugoperasie in die Eugene Marais Hospitaal. 8. Jacques en

Enige nuus, artikels, foto’s, stories of getuie-

nisse vir die Harklop kan asb na: komm@

hartiesng.org gestuur word voor of op

Vrydag 26 Julie 2019.

Indien moontlik kan digitale berigte in

“Word”-formaat en foto’s in jpg-formaat

gestuuur word. Enige geskrewe artikels kan

egter ook by die kerkkantoor afgegee word.

Dit sal veral wonderlik wees as jy jou hart sal

oopmaak oor wat Pinkster of die preek-

reekse of die lekker skaapbraaikuier vir jou

beteken het. Enige voorstelle, wenke of

nuwe idees is natuurlik ook baie welkom!

Jy ontvang elke Vrydag ‘n

sms vanuit die kantoor.

Hierdie stelsel is ‘n “no-

reply” diens—jy kan dus nie

boodskappe daarop stuur

nie. Indien jy graag op die

sms wil reageer, kontak

asseblief die kerkkantoor of

een van die predikante of

die kommunikasiebeampte

op hulle selfone.

1. Jong dame met rybewys en eie vervoer, wat as ‘n “au pair” kan optree.

2. Jong dame met rybewys en eie vervoer, wat bek-waam is met boekhoud-ing.

Navrae: Monique: 079 486 6505

Page 4: Voorbidding Gebedskamer - Harties NG2019/07/21  · 7. Marianne de Wet se mammie, Ansie, gaan Donderdag 25 Julie vir ‘n rugoperasie in die Eugene Marais Hospitaal. 8. Jacques en

Die gerieflike, veilige manier om jou maandelikse en/of weeklikse bydrae te doen. Laai die “zapper-app” op jou selfoon en skandeer net die kode hiernaas om die bydrae te maak. Jy kan dit selfs in die gerief van jou huis doen.