vreesloos verantwoordelik · nie bang te wees vir die covid-19-virus nie? ons glo. vra jou offisier...
TRANSCRIPT
Vreesloos verantwoordelik
Covid-19 - 2020vir jou Suid-Afrika
Waarom hoef ons as Voortrekkers nie bang te wees vir die Covid-19-virus nie?
Ons glo. Vra jou offisier om jou meer hieroor te vertel. Kleur die logo van ons jaartema in soos die voorbeeld.
Skryf jou gunsteling Bybelvers hier neer:
Ons GloOns tema vir 2020.
Teken ’n prentjie van jouself.
Ek is vanjaar in graad
Ek is in die span.
Ek is in kommando.
Ons oord se naam is:
My naam is
Vreesloos verantwoordelikvir jou Suid-Afrika
Wie is ek?Ek het Covid-19 oorleef!
Covid-19 - 2020
Kleur jou duim in met ’n swart merker en maak ’n afdruk in die huisie. Teken die res van jou lyf in soos Kuifie, Faf en Arthur gedoen het. Vra almal wat saam met jou gebly het tydens die grendel-tydperk om ook hulle vinger-afdrukke in jou huisie te maak.
Vreesloos verantwoordelikvir jou Suid-Afrika
Vingerafdruk-familieDie belangrike mense in my lewe.
Covid-19 - 2020
12
3
45
6
78
9
10
11
12
Watter kyk van Kuifie pas die beste by hoe jy daaroor voel om ...
(Skryf die nommer in die blokkie)
... nie elke dag jou vriende te sien nie.
... terug te gaanskool toe.
... te hoor van die gevaarlike virus.
... heeltyd by die huis te bly.
... nie te mag kerk toegaan nie.
... baie tyd saam met almal in jou huis te spandeer.
... nie gewone Voortrekkerbyeenkomste
te hê nie.... nie met jou hond te gaan
stap nie.... nie jou familie wat
ver bly te kan sien nie.
Vreesloos verantwoordelikvir jou Suid-Afrika
Die Kuifie-kykHoe voel ek oor alles wat gebeur?
Covid-19 - 2020
Vreesloos verantwoordelikvir jou Suid-Afrika
Wees dankbaarDaar is altyd iets om voor dankbaar te wees.
Waarna sien jy die meeste uit wanneer die grendeltyd verby is?
Wat is/was vir jou lekker tydens die grendeltyd?
Wat mis jy die meeste van jul spanbyeenkomste?
Wat is jou gunsteling Voortrekkerliedjie?
Waaroor voel jy vandag dankbaar?
Teken jouself met ’n masker aan en kleur die Voortrekkervlag in soos die voorbeeld.
Vertel iets wat gebeur het tydens jou lekkerste kamp.
Covid-19 - 2020
Vreesloos verantwoordelikvir jou Suid-Afrika
SimptomeWaarvoor moet ek uitkyk?
Merk die blokkies indien jy enige van hierdie simptome ervaar.Indien jy meer as twee van hierdie blokkies merk, stuur ’n
WhatsApp met ‘HI’ na 0600 123 456.
Voorkoming
eee nd mn aa ah l u ’noj ds aa g.W
sere hd an na dn ea ra a aei kn ne io e.M
se igg m u ao sj kear r.D
randl ke mok e tu aoj n l de ee r.D
nda eh geuo rj e es la d.W
ysewr r e md en to du ieoj ht ae no dr .G
afr ae sk s jya wm au rmoj l ka ra y.H
anv a f m jo u5, m1 an aa ta st .S
Wat is die regte ding om te doen?
Merk die blokkies met regte optrede.
Covid-19 - 2020