vw classifieds 10 sept 2014

2
22 Vaalweekblad, 10 September - 12 September 2014 Geklassifiseerd

Upload: vaalweekblad

Post on 03-Apr-2016

231 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

Vw classifieds 10 sept 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Vw classifieds 10 sept 2014

22 Vaalweekblad, 10 September ­ 12 September 2014 Geklassifiseerd

Page 2: Vw classifieds 10 sept 2014

23Vaalweekblad, 10 September ­ 12 September 2014Geklassifiseerd

Regskennisgewings / Legal Noices158

STERKLEWIES (PTY) LTD // BEZUIDENHOUT HE& BEZUIDENHOUT CM

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA(GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

CASE NO. 47984/2014Before Judge Bertelsmann, 9 July 2014.

In the matter between:STERKLEWIES (PTY)LTD

APPLICANTand

HENDRIKA ELIZABETH BEZUIDENHOUT1st RESPONDENT

Identity number 700910 0306 087CARL MARTHINUS BEZUIDENHOUT

2nd RESPONDENTIdentity number 701223 5051 08 1

DRAFT COURT ORDERAFTER having heard the parties, the Court makes

the following order:1. The application is dealt with in terms of Rule

6(12)(c) of the Uniform Rules of Court,2. The estate of the Respondents is provisionally

sequestrated,3. Cost are costs in the sequestration,

4. The Respondents are called upon to on orbefore 2 September 2014, Fhurnish reasons whythe order in par 2­3 should not be confirmed,

5. This order to be published in the Beeld and VaalWeekblad newspapers.

By order of court registrar 47984/2014IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

(GAUTENG DIVISION, PRETORIA)CASE NO. 47984/2014

Before Judge Fabricius, 2 September 2014.In the matter between:STERKLEWIES (PTY)LTD

APPLICANTand

HENDRIKA ELIZABETH BEZUIDENHOUT1st RESPONDENT

Identity number 700910 0306 087CARL MARTHINUS BEZUIDENHOUT

2nd RESPONDENTIdentity number 701223 5051 08 1

IT IS ORDEREDTHAT the return date of the aforesaid rule nisibe and is hereby extended until 7 October 2014

By the Court, Registrar

Boedels / Estates215

BOEDEL BESTERIN die boedel van wyle ANNA CATHARINA BES­

TERgebore 3/05/1932

identiteitsnommer 3205030015087van SUIKERBOSSTRAAT 1 SASOLBURG 1947

Boedelnr. 24003/2014Datum van afsterwe 27/07/2014

Krediteure en debiteure in bogenoemde boedelword hiermee versoek om hul skulde te betaal enhul eise in te dien by die ondergetekende binne •ntydperk van 30 dae vanaf 12 September 2014.

Naam en adres van eksekuteur C/O AV Theron &Swanepoel IncLOANNE LOOTSTel: 0169760506

Verw: LL/YH/MAT21081

BOEDEL HAEMSIN die boedel van wyle JULIA HAEMS

Gebore: 22/08/1929Identiteitsnommer: 290822 0006 08 6

Van: 12 VAN WOUW STRAAT VANDERBIJL­PARK

Boedelnommer: 31031/2014Datum van afsterwe: 23/07/2014

Krediteure en debiteure in bogenoemde boedelword hiermee versoek om hul skulde te betaal enhul eise in te dien by die ondergetekende binne •ntydperk van 30 dae vanaf 12 September 2014.

Naam en adres van eksekuteur of gemagtigdeagent:

YVETTE JULIA JANSE VAN RENSBURGC/O AV THERON & SWANEPOEL INC

LOANNE LOOTSTEL: 016 976 0506

VERWYSING: LL/YH/MAT21045

BOEDEL OELOFSEIN die boedel van wyle JACQUES OELOFSE

gebore 3/02/1979identiteitsnommer 7902035075084

en nagelate eggenoot/eggenote ADELE OELOFSEvan 22 STRYDPOORT STRAAT VAALPARK

Boedelnr. 20899/2014Datum van afsterwe 9/04/2014

Kennis geskied hiermee dat die EERSTE EN FI­NALE likwidasie­ en distribusierekening in boge­noemde boedel ter insae sal lê ten kantore van dieMeester van die Hooggeregshof, BLOEMFONTEIN,en van die landdros, SASOLBURG, vir •n tydperkvan 21 dae gereken vanaf 12 September 2014.

Naam en adres van eksekuteur of gemagtigdeagent ADELE OELOFSE

C/O AV Theron & Swanepoel IncLOANNE LOOTSTel: 0169760506

Verw: LL/YH/MAT20383

J187 BOEDEL JANSEN VAN VUURENLIKWIDASIE­ EN DISTRIBUSIEREKENINGS INBESTORWE BOEDELS WAT TER INSAE LÊ

Ingevolge artikel 35 (5) van Wet 66 van 1965 wordhierby kennis gegee dat duplikate van die likwida­sie­ en distribusierekenings (eerste en finale, tensyanders vermeld) in die boedels hieronder vermeld,in die kantore van die Meesters en Landdroste soosvermeld en gedurende •n tydperk van 21 dae (oflanger indien spesiaal vermeld) vanaf gemeldedatums of vanaf datum van publikasie hiervan, asdit later is, ter insae lê vir alle persone wat daarby

belang het.

Indien binne genoemde tydperk geen beswaredaarteen by die betrokke Meesters ingedien wordnie, gaan die eksekuteurs oor tot die uitbetaling in­

gevolge gemelde rekenings.Registrasienommer van boedel: 2663/2013

Van: JANSEN VAN VUURENVoorname: STEVE MICHAEL

Identiteitsnommer: 810315 5027 08 3Laaste adres: PRINGLESTRAAT 16 SA­

SOLBURGVoorname en nagelate eggenoor(eggenote)JOHANNA HELENA JANSEN VAN VUUREN

Identitietsnommer: 851206 0071 08 7Landdroskantoor: SASOLBURG

Meesterskantoor: BLOEMFONTEINAdverteerder, en adres:

SCHLEBUSCH & DU PLESSISPOSBUS 1146, VEREENIGING, 1930

Verw: W du Plessis/SV/J210Datum: 29 AUGUSTUS 2014TEL (016) 455 5530/1/2

Kennisgewing vir publikasie in die Staatskoe­rant 12 SEPTEMBER 2014

J187 BOEDEL LEBOTSELIKWIDASIE­ EN DISTRIBUSIEREKENINGS INBESTORWE BOEDELS WAT TER INSAE LÊ

Ingevolge artikel 35 (5) van Wet 66 van 1965 wordhierby kennis gegee dat duplikate van die likwida­sie­ en distribusierekenings (eerste en finale, tensyanders vermeld) in die boedels hieronder vermeld,in die kantore van die Meesters en Landdroste soosvermeld en gedurende •n tydperk van 21 dae (oflanger indien spesiaal vermeld) vanaf gemeldedatums of vanaf datum van publikasie hiervan, asdit later is, ter insae lê vir alle persone wat daarby

belang het.

Indien binne genoemde tydperk geen beswaredaarteen by die betrokke Meesters ingedien wordnie, gaan die eksekuteurs oor tot die uitbetaling in­

gevolge gemelde rekenings.Registrasienommer van boedel: 2277/2014

Van: LEBOTSEVoorname: EVELYN

Identiteitsnommer: 761104 0788 08 2Laaste adres: 39 JOMO SONO STREET,

UNITAS PARK EXTENSION 3, VEREENIGINGVoorname en nagelate eggenoor(eggenote)

LIETY NORMAN LEBOTSEIdentitietsnommer: 720317 5812 08 3Landdroskantoor: VEREENIGING

Meesterskantoor: JOHANNESBURGAdverteerder, en adres:

SCHLEBUSCH & DU PLESSISPOSBUS 1146, VEREENIGING, 1930

Verw: W du Plessis/SV/L344Datum: 3 SEPTEMBER 2014

TEL (016) 455 5530/1/2Kennisgewing vir publikasie in die Staatskoe­

rant 12 SEPTEMBER 2014

J193 BOEDEL DU PLESSISKENNISGEWING AAN KREDITEURE

IN BESTORWE BOEDELS

Alle persone met vorderinge teen ondervermeldeboedel moet dit binne 30 dae (of soos aangedui)vanaf datum van publikasie hiervan by die betrokke

Eksekuteur inlewer.

Boedelno.: 31610/2014Meesterskantoor: JOHANNESBURG

Van: DU PLESSISVoorname: DAVID MARTHINUS

Geboortedatum: 2 SEPTEMBER 1921Identiteitsno.: 210902 5031 08 6

Laaste adres: TRIMED VERSORGINGSOORD,BASHEESTRAAT DRIE RIVIERE VEREENGIING

Datum oorlede: 7 AUGUSTUS 2014Naam en adres van Eksekuteur of gemagtigdeagent: WILNA DU PLESSIS POSBUS 1146, VER­

EENIGING 1930Tydperk toegelaat vir lewering van vorderings, in­

dien anders as 30 daeAdverteerder en adres:

SCHLEBUSCH & DU PLESSIS POSBUS1146, VEREENIGING 1930 (VERW: W DU

PLESSIS/SV/D491)Datum: 2 SEPTEMBER 2014Tel No.: (016) 455 5530

Publiseer in die Staatskoerant van12 SEPTEMBER 2014

J193 BOEDEL GERMISHUYSKENNISGEWING AAN KREDITEURE

IN BESTORWE BOEDELS

Alle persone met vorderinge teen ondervermeldeboedel moet dit binne 30 dae (of soos aangedui)vanaf datum van publikasie hiervan by die betrokke

Eksekuteur inlewer.

Boedelno.: 31620/2014Meesterskantoor: JOHANNESBURG

Van: GERMISHUYSVoorname: SUSANNA HENDRINA HERCULINA

Geboortedatum: 29 NOVEMBER 1958Identiteitsno.: 581129 0088 08 2

Laaste adres: 12 LOUIS TRICHARDSTRAAT,DUNCANVILLE VEREENIGINGDatum oorlede: 15 JUNIE 2014

Naam en adres van Eksekuteur of gemagtigdeagent: WILNA DU PLESSIS POSBUS 1146, VER­

EENIGING 1930Tydperk toegelaat vir lewering van vorderings, in­

dien anders as 30 daeAdverteerder en adres:

SCHLEBUSCH & DU PLESSIS POSBUS1146, VEREENIGING 1930 (VERW: W DU

PLESSIS/SV/G185)Datum: 3 SEPTEMBER 2014Tel No.: (016) 455 5530

Publiseer in die Staatskoerant van12 SEPTEMBER 2014

J193 BOEDEL MDLALANAKENNISGEWING AAN KREDITEURE

IN BESTORWE BOEDELS

Alle persone met vorderinge teen ondervermeldeboedel moet dit binne 30 dae (of soos aangedui)vanaf datum van publikasie hiervan by die betrokke

Eksekuteur inlewer.

Boedelno.: 31013/2014Meesterskantoor: JOHANNESBURG

Van: MDLALANAVoorname: TOBEKA FRANCESGeboortedatum: 15 JULY 1938Identiteitsno.: 380715 0233 08 3

Laaste adres: 20374, ZONE 14 SEBOKENGDatum oorlede: 10 OCTOBER 2013

Naam en adres van Eksekuteur of gemagtigdeagent: ALETTA SUSANNA SCHLEBUSCH POS­

BUS 1146, VEREENIGING 1930Tydperk toegelaat vir lewering van vorderings, in­

dien anders as 30 daeAdverteerder en adres:

SCHLEBUSCH & DU PLESSIS POSBUS1146, VEREENIGING 1930 (VERW: W DU

PLESSIS/AW/M655)Datum: 4 SEPTEMBER 2014Tel No.: (016) 455 5530

Publiseer in die Staatskoerant van12 SEPTEMBER 2014

A1URMQQ

KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 5(5) VAN DIE GAUTENG WET OPOPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1996 (WET 3 VAN 1996) VANDERBIJLPARK

WYSIGINGSKEMA

Ek, mnr. C F DE JAGER VAN PACE PLAN KONSULTANTE, synde die agent vandie wettige eienaar, gee hiermee kennis ingevolge Klousule 5(5) van die GautengOpheffing van Beperkings Wet 1996, dat ek van voornemens is om by die EmfuleniMunisipale Raad aansoek te doen vir die opheffing van sekere voorwaarde soosbeskryf in die titelakte van Erf 762 Vanderbijlpark CW 6, geleë te Van Bruggen-straat Vanderbijlpark CW 6, en die gelyktydige wysiging van die VanderbijlparkDorpsbeplanningskema, 1987 deur die hersonering van bogenoemde eiendomvanaf “Residensieel 1” na “Residensieel 1” met ‘n Bylae dat die eiendom ook vir ‘nGastehuis en ‘n verversingsplek vir gaste gebruik mag word en met die spesialetoestemming van die Raad, enige ander gebruike, hinderlike gebruike uitgesluit.

Besonderhede van die aansoek sal ter insae lê gedurende normale kantoorureby die kantoor van die Strategiese Bestuurder: Grondgebruiksbestuur,eerstevloer, Ou Trust Bank Gebou, hoek van President Krugerstraat en Eric Louwstraat,Vanderbijlpark, vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 10 September 2014.

Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ‘n tydperk van28 dae vanaf 10 September 2014 skriftelik by die Munisipale Bestuurder by boge-melde adres of by Posbus 3, Vanderbijlpark 1900 ingedien of gerig word of gefaksword na (016) 950 5533.

Adres van AGENT: Pace Plan Konsultante, Posbus 60784, VAALPARK 1948.Tel: 083 446 5872

Datum van eerste publikasie: 10 September 2014

BUITESTEDELIKE DORPSBEPLANNINGSKEMA, 1975Ooreenkomstig klousule 6 van die Buitestedelike Dorpsbeplanningskema,1975, word dit bekend gemaak dat:

Mnr W Louw, die gevolmagtigde agent, ingevolge klousule 6 van diebogenoemde skema van voornemens is om by die Emfuleni MunisipaleRaad aansoek te doen om die Raad se toestemming tot die oprigting engebruik van geboue op die ondergemelde grond en / of om dieondergemelde grond, naamlik :

HOEWE 25, GEBIED: Northdene Landbouhoewes GROOT: 3, 7178Hektaar TE GEBRUIK VIR: Die oprigting van addisionele woonhuise, ‘ngastehuis en ‘n kunssentrum met verwante gebruike (insluitende ‘n plekvan verversing}

Besonderhede van die aansoek sal voor of op die dag van 29 Augustus2014 by die Munisipale Bestuurder van die Emfuleni Munisipale Raadingedien word en mag daarna by die kantoor van die StrategieseBestuurder: Grondgebruikbestuur, Emfuleni Munisipale Raad, 1 ste Vloer,Ou Trustbankgebou, h/v President Kruger en Eric Louwstrate,Vanderbijlpark, gedurende normale kantoorure geinspekteer word.

ledereen wat enige beswaar het teen die voorgenome oprigting en gebruikvan die voorgestelde geboue en/of teen die voorgestelde gebruik vandie grond, moet sodanige beswaar skriftelik indien by die MunisipaleBestuurder, Posbus 3, Vanderbijlpark of faks na: (016) 950-5533 en by dieondergemelde adres, binne agt en twintig (28) dae na die gemelde datum.

Adres van die gevolmagtigde agent: Mnr. W. Louw, Schubertstraat 1,Vanderbijlpark, 1911. Tel / Faks: 083 384 8784 / 086 546 3812

A1U

ML

KQ

J193 BOEDEL MNGOMEZULUKENNISGEWING AAN KREDITEURE

IN BESTORWE BOEDELS

Alle persone met vorderinge teen ondervermeldeboedel moet dit binne 30 dae (of soos aangedui)vanaf datum van publikasie hiervan by die betrokke

Eksekuteur inlewer.

Boedelno.: 30551/2014Meesterskantoor: JOHANNESBURG

Van: MNGOMEZULUVoorname: SIKIZIKI ISAAC

Geboortedatum: 3 MARCH 1946Identiteitsno.: 460303 5738 08 4

Laaste adres: 35/3 SMALL FARMS EVATONGAUTENG

Datum oorlede: 25 APRIL 2014Naam en adres van Eksekuteur of gemagtigdeagent: WILNA DU PLESSIS POSBUS 1146, VER­

EENIGING 1930Tydperk toegelaat vir lewering van vorderings, in­

dien anders as 30 daeAdverteerder en adres:

SCHLEBUSCH & DU PLESSIS POSBUS1146, VEREENIGING 1930 (VERW: W DU

PLESSIS/HL/H269)Datum: 1 SEPTEMBER 2014Tel No.: (016) 455 5530

Publiseer in die Staatskoerant van12 SEPTEMBER 2014

DETAIL / FRONT END CHECKERSVaal/ Vereeniging Area.

The following qualifications, experience and skills arerequired.• Matriculated (Grade 12).• Previous experience in Retail Stores would be anadvantage.

• Good numerical skills are essential• Must be able to work under pressure / Retail store

hours.• Good communication and writing skills, areessential (English)

• Well-groomed appearance.• No criminal record.• Highly motivated.• Salary between R4,700 and R5,000 per month /Negotiable depending on experience.

Contact Mariet Dreyer or Bevan Dinwoodie on(011) 375 1600 for more details about the position.

Suitable qualified persons, interested in applyingfor this position, are asked to fax or e-mail theirCV’s, to [email protected] [email protected] or fax no 086 714 0502or 086 710 7930.

If you are not contacted within 21 days, pleaseconsider your application as unsuccessful.

A1T

L1H

V

A1T2P25

Is jy selfgemotiveerd en Parfuum jou passie!!Met slegs R100.00 kan jy nou deel word van

die “multi million dollar” Bedryf!

(www.luteaperfume.co.za)Lutea Perfume

Skakel Madri of sms jou e-pos adres na 083 655 0445.

A Grade “C”Security Officer

required with a 3 year trackrecord. Please send your CV [email protected]

or contact 082 696 8998

A1U

RJS

V

ToadverTisevacancies

pleaseconTacTadeela

Tel:(016)

950 7021• E-mail:[email protected]

BETREKKINGS