w4903 woordfees gids - litnet · die sweedse skrywer-regisseur ingmar bergman sou vanjaar sy 100ste...

9
207 VRYDAG 2 MAART 10:30 Langsaan + Luister Pulp Cinema Neelsie 11:00 Slaaf Pulp Cinema Neelsie 11:30 Soldaat Pulp Cinema Neelsie 12:00 Venster Pulp Cinema Neelsie 12:30 Voor ek val Pulp Cinema Neelsie 13:00 36DDD Pulp Cinema Neelsie 13:30 Die man met die snor Pulp Cinema Neelsie 14:00 Ek en myselfie Pulp Cinema Neelsie 14:30 Vossie vergas homself Pulp Cinema Neelsie 15:00 Die onderspit Pulp Cinema Neelsie 15:30 Vrekfontein Pulp Cinema Neelsie 16:00 Wisseltrofee Pulp Cinema Neelsie 16:30 Die maan val bewusteloos Pulp Cinema Neelsie 17:00 Ek het jou gemaak Pulp Cinema Neelsie 17:30 Vaselinetjie Pulp Cinema Neelsie 20:00 Vaya Pulp Cinema Neelsie SATERDAG 3 MAART 10:30 Goldblatt Pulp Cinema Neelsie 12:00 Soos gister Pulp Cinema Neelsie 12:30 Die kuur + Skerm Pulp Cinema Neelsie 13:00 Sprakeloos Pulp Cinema Neelsie 15:00 Gesprek: Tom Lanoye met Ray Kluun oor die verfilming van boeke Pulp Cinema Neelsie 16:00 Springbok Nude Girls Pulp Cinema Neelsie 18:00 Wonderlus Pulp Cinema Neelsie 20:00 Vuil wasgoed Pulp Cinema Neelsie SONDAG 4 MAART 10:30 Skoon Pulp Cinema Neelsie 11:00 Versnel Pulp Cinema Neelsie 11:30 Vlugtig Pulp Cinema Neelsie FILMFEES DAGPROGRAM Die filmfeesprogram is saamgestel met volwasse gehore in gedagte. Kinders onder 13 moet deur ’n volwassene vergesel word. Lea Vivier

Upload: others

Post on 22-Jan-2020

15 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

207206

V R y D A G 2 M A A R T

10:30 Langsaan + Luister Pulp Cinema Neelsie

11:00 Slaaf Pulp Cinema Neelsie

11:30 Soldaat Pulp Cinema Neelsie

12:00 Venster Pulp Cinema Neelsie

12:30 Voor ek val Pulp Cinema Neelsie

13:00 36DDD Pulp Cinema Neelsie

13:30 Die man met die snor Pulp Cinema Neelsie

14:00 Ek en myselfie Pulp Cinema Neelsie

14:30 Vossie vergas homself Pulp Cinema Neelsie

15:00 Die onderspit Pulp Cinema Neelsie

15:30 Vrekfontein Pulp Cinema Neelsie

16:00 Wisseltrofee Pulp Cinema Neelsie

16:30 Die maan val bewusteloos Pulp Cinema Neelsie

17:00 Ek het jou gemaak Pulp Cinema Neelsie

17:30 Vaselinetjie Pulp Cinema Neelsie

20:00 Vaya Pulp Cinema Neelsie

S AT e R D A G 3 M A A R T

10:30 Goldblatt Pulp Cinema Neelsie

12:00 Soos gister Pulp Cinema Neelsie

12:30 Die kuur + Skerm Pulp Cinema Neelsie

13:00 Sprakeloos Pulp Cinema Neelsie

15:00Gesprek: Tom Lanoye met Ray Kluun oor die verfilming van boeke

Pulp Cinema Neelsie

16:00 Springbok Nude Girls Pulp Cinema Neelsie

18:00 Wonderlus Pulp Cinema Neelsie

20:00 Vuil wasgoed Pulp Cinema Neelsie

S O N D A G 4 M A A R T

10:30 Skoon Pulp Cinema Neelsie

11:00 Versnel Pulp Cinema Neelsie

11:30 Vlugtig Pulp Cinema Neelsie

fIlmfEES DAGPROGRAM

Die filmfeesprogram is saamgestel met volwasse gehore in gedagte. Kinders onder 13 moet deur ’n volwassene vergesel word.

lea Vivier

209208

D O N D e R D A G 8 M A A R T

10:30 Die man met die snor Pulp Cinema Neelsie

11:00 Ek en myselfie Pulp Cinema Neelsie

11:30 Vossie vergas homself Pulp Cinema Neelsie

12:00 Wild Strawberries Pulp Cinema Neelsie

14:00 Persona Pulp Cinema Neelsie

16:00 Shame Pulp Cinema Neelsie

18:30 Praatjie: Julia Cain oor Ingmar Bergman Pulp Cinema Neelsie

20:00 I am Not your Negro Pulp Cinema Neelsie

V R y D A G 9 M A A R T

11:30 Winnie Pulp Cinema Neelsie

13:30 Gatvol Pulp Cinema Neelsie

14:00 Dr Shose Kessi & Dr Desmond Painter: What was the price of the Madiba miracle?

Pulp Cinema Neelsie

16:00 Strike a Rock Pulp Cinema Neelsie

18:00 Doc-U-Mentally Pulp Cinema Neelsie

20:00 Wonderlus Pulp Cinema Neelsie

S AT e R D A G 1 0 M A A R T

10:30 Die onderspit Pulp Cinema Neelsie

11:00 Vrekfontein Pulp Cinema Neelsie

11:30 Wisseltrofee Pulp Cinema Neelsie

12:00 Die maan val bewusteloos Pulp Cinema Neelsie

12:30 Ek het jou gemaak Pulp Cinema Neelsie

13:30 Sprakeloos Pulp Cinema Neelsie

16:00 Vaya Pulp Cinema Neelsie

18:00 Vuil wasgoed Pulp Cinema Neelsie

20:00 Vaselinetjie Pulp Cinema Neelsie

S O N D A G 1 1 M A A R T

10:30 Soos gister Pulp Cinema Neelsie

11:00 Die kuur + Skerm Pulp Cinema Neelsie

12:00 Skoon Pulp Cinema Neelsie

12:30 Versnel Pulp Cinema Neelsie

13:00 Vlugtig Pulp Cinema Neelsie

13:30 Inxeba (The Wound) Pulp Cinema Neelsie

15:30 Springbok Nude Girls Pulp Cinema Neelsie

S O N D A G 4 M A A R T

12:00 Trespassing Bergman Pulp Cinema Neelsie

14:00 I am Not your Negro Pulp Cinema Neelsie

16:00 Winnie Pulp Cinema Neelsie

18:00 Inxeba (The Wound) Pulp Cinema Neelsie

20:00 Gatvol Pulp Cinema Neelsie

20:30 Strike a Rock Pulp Cinema Neelsie

M A A N D A G 5 M A A R T

10:30 Die kandidaat Pulp Cinema Neelsie

12:30 Kleinboer & Lungi Pulp Cinema Neelsie

13:30 Katrina Pulp Cinema Neelsie

16:00 Doc-U-Mentally Pulp Cinema Neelsie

18:30 Langsaan + Luister Pulp Cinema Neelsie

19:00 Slaaf Pulp Cinema Neelsie

19:30 Soldaat Pulp Cinema Neelsie

20:00 Abraham Pulp Cinema Neelsie

D I N S D A G 6 M A A R T

10:30 Goldblatt Pulp Cinema Neelsie

12:00 Wild Strawberries Pulp Cinema Neelsie

14:00 Persona Pulp Cinema Neelsie

16:00 Trespassing Bergman Pulp Cinema Neelsie

18:30 Venster Pulp Cinema Neelsie

19:00 Voor ek val Pulp Cinema Neelsie

19:30 36DDD Pulp Cinema Neelsie

20:00 Shame Pulp Cinema Neelsie

W O e N S D A G 7 M A A R T

10:30 Praatjie: Leon van Nierop oor Jans Rautenbach Pulp Cinema Neelsie

12:30 Katrina Pulp Cinema Neelsie

15:00 Kleinboer & Lungi Pulp Cinema Neelsie

16:00 Praatjie: Kleinboer met Albertus van Wyk oor Hierdie huis

Pulp Cinema Neelsie

17:30 Die kandidaat Pulp Cinema Neelsie

20:00 Abraham Pulp Cinema Neelsie

f IlmfEES

210

WIlD STRAWBERRIES (1957)Swedish with English subtitles

Director and screenplay: Ingmar BergmanStarring: Bibi Andersson, Victor Sjöström, Ingrid Thulin and others

After living a life marked by coldness, an ageing professor is forced to confront the emptiness of his existence. The film’s Swedish title, Smultronstället, means ‘wild strawberry patch’ and symbolises a place of sentimental value. The storyline is structured around a journey and explores wide-ranging philosophical themes, such

JANS RAUTENBAcH

In die 100ste bestaansjaar van die Universiteit Stellenbosch huldig ons die werk van US-alumnus, Jans Rautenbach, met van sy baanbrekerrolprente en ’n gesprek oor sy grensverskuiwende werk deur Leon van Nierop.

‘Jy bring drome vir mense en daai drome moet eenvoudig oorspoel in leë siele in; en jy moet vir hulle nuwe ervarings en begrippe gee.’ – Jans Rautenbach

as introspection, dreams, isolation and approaching death.

6 March 12:00 | 8 March 12:0091 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

fIlm TAlkCanadian film studies lecturer Julia Cain discusses the influence of Ingmar Bergman’s work on modern cinema.

8 March 18:3060 min | Pulp Cinema Neelsie | Free

ABRAHAm (2015)

Regie en draaiboek: Jans RautenbachMet: Dann-Jacques Mouton, Hannes Müller, Chantell Phillipus, Franci Swanepoel, e.a.

Abraham, ’n beeldhouer en dromer van Kannaland, sukkel om vir sy vrou, Katie, en hul vierjarige dogtertjie te sorg. Sy kreatiewe deursettingsvermoë lei hom na twee weldoeners, die jong Jans en sy vrou, Almeri, en die gesin trek na ’n nuwe huis waar hy vir Jans begin werk. Katie se stryd met alkoholisme en geestesongesteldheid bedreig egter die gesin se geluk.

5 Maart 20:00 | 7 Maart 20:0094 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

DIE kANDIDAAT (1968)

Regie: Jans RautenbachMet: Roelf Jacobs, Cobus Rossouw, Gert van den Bergh, e.a.

Die Stigting Adriaan Delport soek ’n nuwe direkteur en die aangewese kandidaat daag op vir ’n onderhoud met die raad. Daar word diep in sy lewe asook in elke

211

PERSONA (1966)Swedish with English subtitles Director and screenplay: Ingmar BergmanStarring: Bibi Andersson, Margaretha Krook, Liv Ullmann and others

When a nurse is put in charge of a mute actress, their personas start to meld. The film explores favourite Bergman themes, such as the boundaries of personality, empathy, women’s psychology and their introspective worlds.

6 March 14:00 | 8 March 14:0083 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 (R50 at the door)

SHAmE (1968) Swedish with English subtitles Director and screenplay: Ingmar BergmanStarring: Bibi Andersson, Sigge Fürst, Max von Sydow and others

Jan and Eva Rosenberg, two former violinists who have a tempestuous

marriage, flee from civil war and try to run a farm on a small island. Despite their best efforts to escape their homeland, the war intrudes on every aspect of their lives.

6 March 20:00 | 8 March 16:00103 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 (R50 at the door)

TRESPASSING BERGmAN (2013)

Directors: Jane Magnusson and Hynek PallasStarring: Woody Allen, Wes Anderson, Michael Haneke, Ang Lee, Martin Scorsese, Lars von Trier and others

A group of heavyweight filmmakers visit Bergman’s home on Fårö, a remote Swedish island, where they talk about the impact his films had on their lives and work. Previously unseen behind-the-scenes footage provides a rare glimpse into the legendary director’s methods.

4 March 12:00 | 6 March 16:00107 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

VOllENGTE-ROlPRENTE

INGmAR BERGmAN 100 Die Sweedse skrywer-regisseur Ingmar Bergman sou vanjaar sy 100ste verjaardag gevier het. Die US Woordfees gedenk dié Skandinawiese meester met van sy klassieke films asook ’n dokumentêr oor hom en ’n gesprek oor sy nalatenskap en blywende invloed op die rolprentbedryf.

‘When we experience a film, we consciously prime ourselves for illusion. Putting aside will and intellect, we make way for it in our imaginations.’ – ingmar Bergman

f IlmfEES

raadslid s’n gedelf en Rautenbach vlek die psige en skynheiligheid van die ‘super-Afrikaners’ oop met sy ongenaakbare uitbeelding van verskeie persoonlikhede. Die Stigting dien as metafoor vir ’n eksklusiewe, behoudende organisasie wat verbind is tot die bevordering van Afrikanerbelange.

5 Maart 10:30 | 7 Maart 17:30105 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

kATRINA (1969)

Regie: Jans RautenbachMet: Don Leonard, Jill Kirkland, Cobus Rossouw, Joe Stewardson, e.a.

In terme van apartheidswetgewing is Katrina ’n ‘kleurling’, maar haar velkleur is lig genoeg sodat sy haar as wit kan voordoen en sy besluit om haar baba in die ‘blanke’ wêreld groot te maak. Hy is onbewus van sy gemengde herkoms en raak verlief op ’n Afrikaanse meisie.

5 Maart 13:30 | 7 Maart 12:30101 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

PRAATJIELeon van Nierop gesels oor Jans Rautenbach se baanbrekerswerk en bydrae tot die Afrikaanse rolprentkuns.

7 Maart 10:30 60 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

SPRAkElOOS (2017)Nederlands met Engelse onderskrifte

Regie: Hilde van MieghemMet: Flor Decleir, Viviane de Muynck, Marie Vinck, e.a.

Ná ’n beroerte verloor die flambojante ma van ’n beroemde skrywer haar spraak. Hy sukkel om haar agteruitgang te verwerk en hy begin om sy lewe aan flarde te skeur. Sprakeloos is gegrond op Tom Lanoye se gelyknamige Nederlandse roman, wat deur Daniel Hugo in Afrikaans vertaal is.

3 Maart 13:00 | 10 Maart 13:30100 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

Tom Lanoye voer op 3 Maart om 15:00, ná afloop van die film, ’n onderhoud met die gewilde Nederlandse skrywer Ray Kluun oor die verfilming van boeke. Komt een vrouw bij de dokter, Kluun se internasionale treffer wat in Engels as Love Life verskyn het, is in Nederland verfilm.

WENNERS By DIE 2017 SilwerSkermfeeS (SSf)

VASElINETJIE

Regie: Corné van RooyenDraaiboek: Corné en René van RooyenMet: Marguerite van Eeden, Nicole Bond, Elani Dekker, Arno Greeff, Royston Stoffels, Shaleen Surtie-Richards, e.a.

2017 SSF-toekennings: Beste speelfilm en beste opkomende aktrise (Marguerite van Eeden)

Helena ‘Vaselinetjie’ Bosman is ’n wit dogtertjie wat deur haar bruin grootouers grootgemaak word. Op ’n dag word sy deur die welsyn na ’n staatsweeshuis in

Johannesburg gestuur. Die lewe daar is in skel kontras met haar vorige bestaan en Vaselinetjie word gekonfronteer met wrede werklikhede en kinders wat deur hul ouers verwerp is. In ’n wêreld waar niemand vir mekaar omgee nie, raak sy emosioneel afgestomp.

2 Maart 17:30 | 10 Maart 20:00103 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

VUIl WASGOED Regie: Morné du ToitDraaiboek: Bennie FourieMet: Bouwer Bosch, Charlie Bouguenon, Leandie du Randt Bosch, Bennie Fourie, Simoné Nortmann, Nico Panagio, Stiaan Smith, Tim Theron, e.a.

2017 SSF-toekennings: Beste regisseur, beste akteur (Bennie Fourie), beste klankontwerp en oorspronklike musiek, beste produksie-ontwerp en beste redigering Wim en Kevin werk by ’n wassery. Deur die dag is dinge vervelig, maar wanneer die son sak, hou hulle partytjie in hul kliënte se klere. Tydens een só ’n makietie ontdek hulle ’n afgesnyde vinger in ’n aandpak se baadjiesak. Die onderduimse eienaar van die vinger, sy seuns en ’n ongenaakbare verraaier is op Wim en Kevin se spoor.

3 Maart 20:00 | 10 Maart 18:00100 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

WONDERlUS

Regie en draaiboek: Johan CronjéMet: Lea Vivier, Beer Adriaanse, Marvin-Lee Beukes, Mila Guy, Adam Heyns,

Lynelle Kenned, Edwin van der Walt, Ansu Visser, e.a.

2017 SSF-toekennings: Beste draaiboek, beste aktrise (Lea Vivier) en beste manlike byspeler (Beer Adriaanse)

’n Troue ontspoor en die volgende oggend probeer vriend en vyand uitpluis wat die vorige aand gebeur het. In die soeke na antwoorde sit ’n bruidegom die liefde van sy lewe agterna, moet ’n bruid haar van haar verlede bevry en probeer ’n kelnerin aan haar hede ontsnap.

3 Maart 18:00 | 9 Maart 20:00 116 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

2017 DURBAN INTERNATIONAl fIlm fESTIVAl (DIff) WINNERS

INXEBA (THE WOUND)Xhosa with English subtitles

Director: John TrengoveStarring: Nakhane Touré, Bongile Mantsai, Niza Jay Ncoyini and others

2017 DIFF awards: Best director for a South African feature film and best actor (Nakhane Touré)

Xolani is a lonely factory worker who joins the men of his community in the mountains of the Eastern Cape to initiate a group of teenage boys into manhood. When Kwanda, a defiant initiate from the city, discovers his mentor’s secret, Xolani’s entire existence begins to unravel.

4 March 18:00 | 11 March 13:3088 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

213212

f IlmfEES

VAyA Zulu with English subtitles

Directors: Akin Omotoso and Robbie ThorpeStarring: Azwile Chamane-Madiba, Warren Masemola, Sibusiso Msimang, Zimkhitha Nyoka, Mncedisi Shabangu, Sihle Xaba and others

2017 DIFF award: Best South African feature film

Three strangers board a train bound for Johannesburg, each on their own mission and in search of family to help them. When they are betrayed by the very people whose protection they sought, they are trapped in the city. Vaya is based on real events and weaves three storylines into a gripping, deeply moving narrative.

2 March 20:00 | 10 March 16:00115 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

215214

Mila Guy

middelklasbestaan, maar drie jaar later is hy ver van die toekoms waarvan hy eens gedroom het. Om weg te kom van sy ontnugtering, probeer hy om ’n nuwe begin in Kaapstad te maak. Wat begin as ontvlugting word ’n nuwe verslawing aan sy tweede groot liefde: heroïen.

2 Maart 11:00 | 5 Maart 19:0024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

SOlDAAT

Regie en draaiboek: Amy JephtaMet: Dustin Beck, Jayden Booysen, Elton Landrew, Noel Oostendorp en Joshua Vraagom

2017 SSF-toekennings: Beste draaiboek en beste kortfilm (24 min)

Op ’n dag in die skoolvakansie sien twee seuns ’n polisiebeampte in gesprek met ’n berugte dwelmhandelaar. Wanneer dié twee hulle gewaar, beland die seuns in die gangster se kloue. Van daardie oomblik af is hulle sý soldaatjies en hul eerste opdrag is om ’n pakkie dwelms te gaan haal.

2 Maart 11:30 | 5 Maart 19:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

VENSTER

Regie: Gerhard MostertMet: Emmanuel Castis, Bertha le Roux, Milan Murray, Rachel Peasley en Chris van Rensburg

Michelle sukkel om perspektief te behou ná sy Lia, haar dogtertjie, se dwelmverslaafde pa, Daniël, verbied het om haar te sien. Omstandighede lei klein Lia se verbeelding op ’n dwaalspoor én in lewensgevaarlike situasies in. Michelle moet uiteindelik ’n moeilike besluit neem: Wie se welstand gaan sy eerste stel?

2 Maart 12:00 | 6 Maart 18:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

Ansu Visser Mila Guy

kORTfIlmSDRAmA

lANGSAANDie draaiboek is gegrond op Michèle Meyer se 2017 Woordfees-kortverhaalkompetisiewenner

Regie: Harold HölscherMet: Chanelle de Jager, Annerie Havenga, Gcume Phelokazi, Amor Tredoux en Marcel van Heerden

2017 SSF-toekenning: Beste regisseur (12 min)

’n Kind leef in haar eie verbeeldingwêreld, ver van haar ouers wat verbete aan ’n toekoms werk en die terreur in die land waaruit die gesin pas teruggekeer het. ’n Deel van haar ryk wêreld lê langsaan, waar haar oupa en ouma woon en werk. Tussen haar speletjies en geliefde boeke leef ’n stil droom diep binne haar. ’n Kind kan ’n droom op haar eie voorstoep verloor.

2 Maart 10:30 | 5 Maart 18:3012 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

lUISTER

Regie: Stian BamMet: Jacobus de Jager, Emma van Heyn en Cate Venter

’n Jong pianis volg haar daaglikse roetine binne die mure van die konservatorium, in vaal oefenkamers sonder iemand om die stilte mee te deel. Dan, tydens haar middernagtelike oefensessies, ontmoet sy ’n pianis wat haar met tokkelende akkoorde laat wegbreek.

2 Maart 10:30 | 5 Maart 18:3012 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

SlAAf

Regie: Mareli OlivierMet: Joanie Combrink, Carel Nel, Pierre Nelson en Greta Pietersen

2017 SSF-toekennings: Beste akteur – kortfilm (Carel Nel)

Gregory is verslaaf aan die liefde van sy lewe. Hy het uitgesien na ’n

217216

VOOR Ek VAl

Regie en draaiboek: Carolize HerbstMet: Conrad Kemp, Antoinette Louw en Nicole Fortuin

’n Vrou wag vir haar eksminnaar en sy nuwe minnares in hul hotelkamer en wend ’n laaste, wanhopige poging aan om hom terug te wen. Wanneer hy haar verwerp en verneder, dreig sy om sy lewe te verwoes. Haar wraak word ’n liefdesgebaar en haar obsessiewe liefde lei tot tragiese gevolge vir albei. 2 Maart 12:30 | 6 Maart 19:0012 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

kOmEDIE

36DDD

Regie en draaiboek: Bianca du PlessisMet: Chanelle Davids, Silvia Essau, Dealan Fredericks, Gershwin Mias en Melt Sieberhagen

Almal soek skoor met Murcia, maar Murcia soek net snacks en soapies. Wanneer twee skollies met haar mors, verander die prooi onverwags in ’n jagter geklee in ’n gehekelde onesie.

2 Maart 13:00 | 6 Maart 19:3012 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

DIE mAN mET DIE SNOR

Regie en draaiboek: André PretoriusMet: Daniel de Bruyne, Karin van der Laag en Mario Vosloo

Stahlwolf, ’n gewilde TV-reeks uit die 80’s, is alles waarvan die middeljarige Francois

droom en hy wíl dit beleef. Teen sy vrou se wense trek hy elke jaar soos Kurt Stahl, die hoofkarakter, aan vir sy werk se jaareindfunksie, maar niemand herken hom ooit nie. Dis belaglik! Natuurlik lyk hy soos Kurt Stahl, veral sy snor. Om aan sy vervelige lewe te ontsnap besluit hy om self ’n episode van Stahlwolf te maak en Kurt Stahl te speel. Wat kan dan skeefloop?

2 Maart 13:30 | 8 Maart 10:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

Ek & mySElfIE

Regie: Luhann JansenMet: Carien Botha, David Louw en Zetske van Pletzen

Anja en Charmoné is tipiese millennials. Hulle is skaamteloos behep met hul voorkoms en die vals beeld wat jy maklik met sosiale media kan opbou. Hulle post, comment en like die dae om en verkies die klik van ’n muis en dating apps bo die regte lewe. Charmoné verstaan nie hoekom sy die verkeerde soort mans lok nie en Anja se poging om die perfekte sexy selfie te neem eindig rampspoedig.

2 Maart 14:00 | 8 Maart 11:0024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

VOSSIE VERGAS HOmSElf

Regie: Philip NolteMet: Tobie Cronjé en June van Merch

2017 SSF-toekenning: Beste aktrise – kortfilm (June van Merch)

Vossie is depressief. Die lewe het hom al ’n paar harde klappe gegee. Hy besluit om na ’n verlate veld te ry en sy eie lewe te neem.

Terwyl hy bedroef in sy kar sit en hom op die dood voorberei, hoor hy ’n klop aan die ruit – en daar staan die eksentrieke Antie wat haar eie planne het.

2 Maart 14:30 | 8 Maart 11:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

DONkER kOmEDIE

DIE ONDERSPIT

Regie: Jaco MinnaarMet: Karli Heine, Geon Nel, Robin Smith,Estelle Terblanche en Jacques Theron Wanneer Uncle Bob een oggend op pad na sy pandjieswinkel in Parow dood neerslaan, dink Basie, sy skoonseun, dat dit nóú sy kans is. Terwyl sy vrou, Moira, treur, beplan hy om met sy lover, Girlie, én die erfporsie spore te maak. Saam met Girlie se broer, Apie, beraam hulle by die Harlequin planne om Moira van die gras af te maak. Maar Girlie en Apie het ander gedagtes en skroom nie om vuil te speel nie.

2 Maart 15:00 | 10 Maart 10:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

GATVOl

Director: Sarah SummersStarring: Leon Clingman, Gantane Kusch, Lisa Scholtz, Lee-Ann van Rooi and others

Brandon, a rapper from the ghetto, and Cindy, the daughter of middle-class parents, are in love with each other and with their shared ideology of revolution and music. When the implications of a real South African revolution hit home, class differences put a strain on the couple’s relationship.

4 March 20:00 | 9 March 13:3012 min | Pulp Cinema Neelsie | Free

VREkfONTEIN

Regie en draaiboek: Eckhard CloeteMet: Lida Botha, Deon Lotz, Wessel Pretorius, André Roothman en Chris van Niekerk

Die afgelope 30 jaar is Valk Volschenk die mansenkelspelkampioen op Vrekfontein. Wel, tegnies is hy die enigste tennisspeler op die dorp sedert die omstrede 1984- eindstryd teen sy aartsvyand, Kroepjan Brand. Wanneer ’n dokumentêre-rolprent-maker sy opwagting maak, word ou koeie uitgekrap en nuwe gevare oopgekrap.

2 Maart 15:30 | 10 Maart 11:0024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

WISSElTROfEE

Regie en draaiboek: Gerhard EhlersAnimasie met die stemme van: Gerhard Ehlers, Andrew Gould, Cindy Swanepoel, e.a.

Potties, Elsa en Anton is ’n kitsgesin. Potties is amper 20 jaar ouer as Elsa en sy geld en aansien as grootwildjagter was vir haar onweerstaanbaar. Elsa se seun uit ’n vorige huwelik, Anton, sukkel op skool en is gevaarlik oorgewig. Potties se ma is al jare in ’n rolstoel met erge emfiseem. Aan tafel vertel Potties wéér hoe hy die groot koedoe geskiet het, maar die aand neem ’n onverwagte wending wanneer ’n vyand uit die verlede opdaag om wraak te neem.

2 Maart 16:00 | 10 Maart 11:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

f IlmfEES

219218

WETENSkAPSfIkSIE

DIE mAAN VAl BEWUSTElOOS

Regie en draaiboek: Nico ScheepersMet: Ané Cloete, Sandra Kotze, Luca Human, Cobus Rossouw, Carla Smith en Wian Taljaard

2017 SSF-toekenning: Beste regisseur – kortfilm (24 min)

Mia wil weet waar sy vandaan kom. Al wat sy ken, is haar oupa en ouma en die feëverhale waarmee hulle haar grootmaak. Sy word ouer, begin al hoe meer vrae vra en moet haarself troos met die liefde wat hulle haar gee, want antwoorde kry sy nie. Wanneer ’n tragedie haar tref, moet sy nuwe bande smee om die pad vorentoe te kan stap.

2 Maart 16:30 | 10 Maart 12:0024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

Ek HET JOU GEmAAk

Regie: Tertius KappMet: Abduraghmaan Adams, Jaco Bouwer, Carel Nel, Bibi Slippers en Caren van Houwelingen

Ingenieur Jacobs was so lief vir sy vrou dat hy ná haar dood ’n lewensgrootte beeld van haar gemaak het. Ná sy gedwonge aftrede, dwaal hy broeiend in die huis rond. Hy het nie meer lus om uit te gaan of ou vriende te besoek nie. Eendag begin hy om ’n robot te bou om die stilte te verdryf. Dié kortfilm is gegrond op Jan Rabie se gelyknamige kortverhaal.

2 Maart 17:00 | 10 Maart 12:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

SOOS GISTER

Regie en draaiboek: Marvin-Lee BeukesMet: Ludwig Binge, Ilana Cilliers, Keeno Lee Hector, Cintaine Schutte en Wilhelm van der Walt

Susan word een oggend wakker en besef sy het haar lewe verwoes. Sy en haar vriendin Christelle beraam ’n plan om dinge reg te maak. Hulle oorreed Ludowickus, ’n man wat deur tyd kan reis, om hulle terug te neem na die aand toe hulle al die verkeerde besluite geneem het. Om die verlede te verander is egter nie so eenvoudig nie en soms is daar onverwagte gevolge.

3 Maart 12:00 | 11 Maart 10:3024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

SPANNINGSDRAmA

DIE kUUR

Regie: Daréll LourensMet: Zak Hendrikz en Megan Victor-Carelse

Renier het ’n groot verlies gely en verloor sin in die lewe. Hy probeer verbete vaskleef aan die verlede en aan sy herinneringe voor die tragedie. Sy desperate soektog na antwoorde neem hom op ’n pad waar hy dobber tussen die bewuste en onbewuste, die werklikheid en droombeelde van die psige. Sal hy ’n kuur vind op hierdie reis na homself?

3 Maart 12:30 | 11 Maart 11:0012 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

SkERm

Regie: Anja en Cobus van den BergMet: Celé du Plessis, Tim Theron en Amalia Uys

’n Man sluit homself in ’n ivoortoring van virtuele werklikhede toe en leef in en deur aanlyn-illusies. Hy verlustig hom in sy selfgemaakte status, vriende word verdigsels en gesprekke is eenrigting. Sosiale media maak van almal anonieme loerders wat in glashuise woon. Is jou wêreld werklik, of maak jy dit net op? Is die skrif aan die muur – of is dit alles in jou kop?

3 Maart 12:30 | 11 Maart 11:0012 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

SkOON

Regie: Pieter SeyffertMet: Jenna Dunster, Simóne Maltman, Jaco Nothnagel en Pascual Wakefield

2017 SSF-toekenning: Beste redigering (Johan Prinsloo)

Obsessief-kompulsiewe versteuring (OKV) manifesteer soms in meer as net hande was of teëltjies tel. Die kompulsies van dié belemmerende angsversteuring kan gevaarlike gedaantes aanneem. Louis, ’n jong mondhigiënis en OKV-lyer, het geen beheer oor sy obsessies nie en wil skoonmaak waar hy nie mag nie.

4 Maart 10:30 | 11 Maart 12:0024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

VERSNEl

Regie en draaiboek: Dian WeysMet: Brendon Daniels, Clayton Evertson en Trix Vivier 2017 SSF-toekennings: Beste kortfilm (12 min) en beste draaiboek (12 min) Twee paramedici, Nadia en Mouton, jaag na die soveelste pasiënt tydens ’n twaalf uur lange nagskof. Dit is Ronaldo, wat ernstige steekwonde opgedoen het, maar voor Nadia hom kan stabiliseer, word hulle deur boewe oorrompel. Die ambulans word geplunder en Nadia en Mouton word aangerand.

4 Maart 11:00 | 11 Maart 12:3012 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

VlUGTIG

Regie: Marinus GubitzMet: Arno Greeff, Mila Guy en Ernst van Wyk

Simon en Chantel ry saam met die bekende regisseur Andreas Vog na sy huis om sy jongste toneelstuk, Vlugtig, te repeteer. Met hul aankoms by die houthuisie in die berge is hulle opgewonde en skaam. Die drie repeteer deur die lang nagte en koue dae en bestee baie tyd aan die toneelstuk. Dinge raak vreemd wanneer niemand meer weet wat Andreas se visie is nie. En dan begin hulle onderling baklei. 4 Maart 11:30 | 11 Maart 13:0024 min | Pulp Cinema Neelsie | Gratis

f IlmfEES

ingenieur Jacobs: “Wat is die lewe, Andries?”Andries [die robot]: “Aanhou beweeg en geraas maak.” - Jan Rabie

220

DOc-U-mENTAllyEnglish and Zulu with English subtitles

Director: Francois Wahl

2017 SAFTA award: Best cinematography

Five doctors from different cultures are on call during a 30-hour shift in rural KwaZulu-Natal. As the camera follows them around, viewers gain an intimate understanding of the intensity of their jobs and the emotional and psychological strength it requires. Two of the five doctors in this moving and inspiring documentary are alumni of Stellenbosch University.

5 March 16:00 | 9 March 18:0083 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

‘i regard myself as an unlicensed, self-appointed observer and critic of South African society, which i continue to explore with the camera.’ – David goldblatt

GOlDBlATT Directors: Josh Ginsburg and Daniel Zimbler

Explore the work of foremost South African documentary photographer David

>>

Goldblatt with interviews with Nobel laureate Nadine Gordimer and artist William Kentridge and a powerful score by Qasim Naqvi of Dawn of Midi. The film is a meditation on identity, place and longing set within the complex, ever-shifting South African landscape. Seeing Goldblatt’s photographs on the big screen, is an experience not to be missed.

3 March 10:30 | 6 March 10:3081 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

I Am NOT yOUR NEGRO Director: Raoul Peck

This hard-hitting documentary is based on novelist James Baldwin’s unfinished manuscript, Remember this House, and was nominated for a 2017 Oscar in the Documentary (Feature) category. It traces the history of racism in the United States by way of Baldwin’s reminiscences of civil rights leaders Medgar Evers, Malcolm X and Martin Luther King Jr. as well as his personal observations on American history. The narration by Samuel L. Jackson is drawn entirely from Baldwin’s work.

4 March 14:00 | 8 March 20:0093 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

klEINBOER EN lUNGI Regie: Niel van Deventer

Dié dokkie fokus op Kleinboer (Fanie de Villiers) se lewe en sy oorlede vrou, Lungi, wat ’n integrale deel daarvan was. Dit is die

DOkUmENTêRE fIlmS

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18 NIE.

verhaal van ’n kompulsiewe, obsessiewe skrywer, seksslaaf en een van die laaste wit inwoners van Yeoville in Johannesburg.

5 Maart 12:30 | 7 Maart 15:0045 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

Joernalis Albertus van Wyk sal ná afloop van die vertoning op 7 Maart om 16:00 met Kleinboer gesels oor sy nuwe roman, Hierdie huis – die derde boek in sy reeks van outobiografiese vertellings.

SPRINGBOk NUDE GIRlS Regie: Michelle Pretorius

Dié nuwe dokkie vier die legendariese groep se 20 plus jare op die rock-toneel. Dit vertel die unieke Suid-Afrikaanse storie van hoe onvoorsiene omstandighede in die vroeë negentigs daartoe gelei het dat Arno Carstens, Theo Crous, Adriaan Brand, Arno Blumer en Francois Kruger op Stellenbosch die Springbok Nude Girls geword het.

3 Maart 16:00 | 11 Maart 15:3083 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 by die deur

STRIkE A ROck Director: Aliki Saragas

2017 DIFF award: Best South African documentary

The massacre at Marikana shook the poverty-stricken Limpopo mining community to the core. Against seemingly

insurmountable odds, two grandmothers and best friends, Primrose Sonti and Thumeka Magwangqana, rise and lead their community in a historic fight for justice and dignity. In this intimate story, the personal becomes overtly political and the political deeply personal.

4 March 20:30 | 9 March 16:0087 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

WINNIE Directors: Christoph Jörg and Pascale Lamche

With Nelson Mandela in prison, Winnie Madikizela-Mandela faced the brunt of apartheid cruelty and a fickle public that first cast her as the Mother of the Nation before casting her out as a sinner. This new film offers a unique perspective on a history that has been largely ignored by the mainstream media and the ANC itself. Using unseen archival footage and interviews, Lamche unravels the story of how Winnie was taken down and urges viewers to rethink the transition from apartheid to a democratic South Africa.

4 March 16:00 | 9 March 11:3097 min | Pulp Cinema Neelsie | R40 | R50 at the door

At 14:00 on 9 March, after the screening of Winnie, Dr Shose Kessi (UCT) and Dr Desmond Painter (US) will discuss the Mandelas’ legacy, the price of the Madiba miracle, the resurgence of Black Consciousness in a new generation of activists and the renewed politics of revolt.

1

V O O R B L A D

US GASTEVERBLYF BESKIKBAARDie Universiteit Stellenbosch stel beskikbaar twee blokke

woonstelle aan besoekende akademici, ouers, kort kursusgangers en besoekers aan gradeplegtighede, seminare,

konferensies en werkswinkels.

Die woonstelle is ten volle gemeubilleerd, selfsorg en word daagliks gediens.Kontak Kontak Zenobia Davids by 021 808 9568

of [email protected] vir meer inligting.

SU GUEST ACCOMMODATION AVAILABLEStellenbosch University offers two blocks of flats

to its visiting academics, parents, short course attendees and visitors to the graduation ceremonies, seminars, conferences and workshops.

The units are fully furnished, self-catering and serviced on a daily basis.The units are fully furnished, self-catering and serviced on a daily basis.Contact Zenobia Davids at 021 808 9568

or [email protected] for more information.

222