wat doen die rpo vir jou · • aardverwarming • gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op...

31
WAT DOEN DIE RPO VIR JOU ? Corine Steyn Bestuurder : Skakeling en Inligting

Upload: others

Post on 05-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WAT DOEN DIE RPO VIR JOU ?

Corine SteynBestuurder : Skakeling en Inligting

Page 2: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

ROOIVLEIS OMGEWINGSlegs

40 % van ‘n produsentse ekonomiese vermoë

word deur sy eie besluitebepaal

60 % van ekonomieseoorlewingsvermoë van produsente word deurmakrobeleid bepaal – DUS anderkant die plaashek

Page 3: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WIE/WAT IS DIE RPO ?

• Is ‘n BEDRYFSORGANISASIE wat die belangevan kommersiële PRIMêRErooivleisprodusente binne die waardekettingverteenwoordig

• Is ‘n organisasie waaraan produsenteVRYWILLIG kan behoort

• Is ‘n kollektiewe BEDINGINGSORGANISASIEwat die ekonomiese welvaart van sy ledeverbeter / bevorder

Page 4: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

STRUKTUUR VAN DIE RPO

RPO

9 PROVINSIALE RPO’s

NWKV

SA STAMBOEK

LRF (Federasie

van lewende-

haweregistrasie)

MPO / AgriInspec

AGRI SA

TLU SA

Page 5: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO BINNE DIE ROOIVLEISBEDRYF

RMIFRed Meat Industry Forum

± 70 000 Commercial and Emergent Red Meat Producers

RMRDTRed Meat Research and

Development Trust

SAMICSA Meat IndustryCompany

MITMeat Industry Trust

MSMSMeat Statutory Measure

Services

RMLARed Meat Levy Admin

RPO

Smal

l Sto

ck /

Cat

tle

RMAA

Red

Mea

t Aba

ttoi

r As

soci

atio

n

SAN

CUSA

Nat

iona

l Con

sum

er

Unio

n

AMIE

Asso

ciat

ion

of M

eat

Impo

rt a

nd E

xpor

t

SAFL

ASA

Fed

erat

ion

of

Live

stoc

k Age

nts

SAFA

SA F

eedl

ot A

ssoc

iatio

n

SHAL

CSk

ins,

Hide

s and

Le

athe

r Cou

ncil

NER

PON

atio

nal E

mer

gent

Red

M

eat P

rodu

cers

O

rgan

izatio

n

SAPP

OSA

Por

k Pr

oduc

ers

Org

aniza

tion

NFM

TN

atio

nal F

eder

atio

n of

M

eat T

rade

rs

SAM

AUSo

uth

Afric

an M

eat

Dist

ribut

ors a

nd A

llied

W

orke

rs’ U

nion

Page 6: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO HET 10 FOKUS AREAS

• Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron• Kompeteerbaarheid• Dierewelsyn• Dieregesondheid• Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging• Rooivleis veiligheid/higiëne, voedingswaarde en kwaliteit• Markontwikkeling, verbruikersgemoedsrus en handel• Ontsluiting van die rooivleisprodusent se potensiaal deur

kommersialisering, tegnologie oordrag en opleiding• Predasiebestuur• Veediefstal

Page 7: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO FOKUS OP ….

• DIEREGESONDHEIDNasionale en provinsiale DieregesondheidsforumsBio-sekuriteit op plaasvlakBek-en-Klouseer : Prioriteit insette by DAFF Korridor siekte : KZN/LimpopoBrucelloseSnotsiekte : Regstegniese dokument

aan buurman met wild – wys op syverantwoordelikheid

Page 8: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

• DIEREGESONDHEID Onderstepoort Biologiese Produkte

Probleme met die beskikbaarheid van noodsaaklikeentstowwe- ontwikkel entstowwe uniek vir dieresiektes in SA- gesprekke – privaat maatskappye ??- Opgradering van fasiliteite

Vroeë waarskuwingstelsels- RuVASA – maandelike verslagdoening oor dieresiekte

tendense

RPO FOKUS OP ….

Page 9: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO FOKUS OP ….• Dieresiektes wat ‘n invloed het op internasionale handel

The previous economic loss to the South African agricultural industries due to the fact that we lost our FMD free status : R4 billion per annum

Source: RMAA Congress (OIE), 2011

Page 10: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO FOKUS OP ….

• TARIEFBESKERMING – 40 % ad valorum invoertarief – Beskerm dit ten alle

koste• INVOERMONITERING

– Ooreenkoms met Agri Inspec• INSPRAAK EN DEELNAME

– in 35 forums / strukture wat rooivleisbedryfbeïnvloed

• HANDELSOOREENKOMSTE – SAOG-lande– Ander internasionale handel

Page 11: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO FOKUS OP ….

• WETGEWING EN WETLIKE OMGEWING – Oorregulering - 88 wette dikteer landbou – nie

noodwendig produsent-vriendelik nie– Onvoldoende regeringsondersteuning –

veterinêre dienste en uitvoerbeleid– Beperkte naspeurbaarheid– Gebrek aan kapasiteit om wetgewing te polisieer– Porieuse internasionale grense– Onderhandelinge binne die wetlike raamwerk

rakende sake van toepassing op rooivleisbedryf

Page 12: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO FOKUS OP ….• VEEDIEFSTAL

– Nasionale en provinsiale VeediefstalVoorkomingsforums• 16 rolspelers betrokke

– Jaarlikse verlies van R750 miljoen– Grootste verliese in die opkomende sektor– 83 veediefstaleenhede in die SAPD– Veediefstal Handleiding

Page 13: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO FOKUS OP ….

• PREDASIEBESTUUR• Predasiebestuursforums / Opleiding• Gesamentlike aksie van die rooivleis-, wol-,

sybokhaar- en wildlewebedrywe / PMF• Predasie handleiding

• Koste van predasieR1.4 miljard per jaar in kleinveebedryf

R383 miljoen in beesbedryfWildbedryf – studie afgewag

Page 14: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

RPO FOKUS OP ….

• DIEREWELSYN

Page 15: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

BEDREIGINGS VIR DIE ROOIVLEISBEDRYF

• Natuurlike rampe – periodieke droogtes, veldbrande, oorstromings• Indringer plante• Eensydige handelsreëlings van buurlande• Aardverwarming• Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak• Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid, grondpryse

Component 2008 2009 2010 2011 2012

Electricity 5,9 % 27,5 % 31,3 % 24,8 % 25,8 %

Wages 9,3 % 9,8 % 8,1 % 8,3 % 8,2 %

Fuel 48 % -5,1 % 4,1 % 5,2 % 16,1 %

CPI 5,2 % 10,3 % 6,16 % 5,4 % 4,5 %

Page 16: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

BEDREIGINGS VIR DIE ROOIVLEISBEDRYF

• MYNBOU - verlies aan landbougrond- gronderosie en rehabilitasie- besoedeling- waterkwaliteit

• WILDBEDRYF– 9 000 omheinde plase– 20 % van natuurlike hulpbron– Produserende eenhede verminder– Bedreiging in terme van invoertarief– Verbruikersmark

Page 17: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

GELEENTHEDE VIR ROOIVLEISBEDRYF

• Vraag na rooivleis meer as aanbod – vraag groei baie sterk –GELEENTHEID - verhoging in produsenteprys – MAAR …

• Aanbod is beperk en verskeie faktore beperk groei• Uitvoere – groot geleentheid MAAR kan die aanbod van rooivleis in SA

verder verlaag• Suid-Afrika is ‘n netto invoerder van :

– Beesvleis (10 % - 63 000 ton)– Skaapvleis (19 % - 20 000 ton)– Lewendige skape 166 000– Lewendige bokke 160 000– Speenkalwes/beeste 180 000

MAAR …

Page 18: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

• Ons kan produksie verhoog om in die stygende vraag te voorsien deur …..– Beter tegnologie / bestuur– Hoër intensifisering / produksiestelsels– Bemagtigende produksie-omgewing / owerheid– KOMMERSIALISERING VAN ONTWIKKELENDE SEKTOR - FEDERASIE– Owerheid se kapasiteit om dienste te lewer is uiters beperk en

verswak steeds– Boere wil hê die RPO en die bedryf moet van die dienste lewer en ook

die owerheid ondersteun om dienste te lewer

GELEENTHEDE VIR ROOIVLEISBEDRYF (vervolg)

Page 19: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

PRODUSENTE WIL Hê RPO MOET MEER DOEN ….

• FINANSIES – VRYWILLIGE HEFFING– Rooivleisbedryf is grootste bedryf in SA– Personeel (Nasionaal en Provinsiaal) – Nasionaal (3) – Provinsiaal (7) – twee provinsies het glad nie voltydse personeel nie.

Sekere provinsies het ad hoc bystandspersoneel– RPO se inkomste begroting + R 2,088,402-00

• INSPRAAK IN DIE RMIF– ‘Kompeteer” met 11 ander Rolspelers – nie noodwendig “maatjies” van

die primêre produsent nie– RPO se grootste taak binne die RMIF – MOET TOESIEN dat statutêre

heffing reg bestuur en aangewend word– Primêre rooivleisprodusent lewer + 63 % tot die statutêre heffing– Indien RPO nie bemagtig word nie – WIE GAAN NA DIE PRIMêRE

PRODUSENT SE BELANGE OMSIENDAAROM

Page 20: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WAAROM DIE VRYWILLIGE HEFFING ?

STATUTÊRE HEFFING

• ingestel binne die raamwerk van die Nasionale Landboubemarkingswet• word uitsluitlik aangewend vir die volgende funksies in belang van die

bedryf:– Verbruikersgemoedsrus (voedselveiligheid)– Verbruikerskommunikasie en -opvoeding (bemarking)– Produknavorsing en –ontwikkeling– Bedryfskakeling– Ontwikkeling van opkomende sektor– Produksie-ontwikkeling en bedryfsprojekte.

• Ingevolge die bepalings van die Nasionale Bemarkingswet mag ‘n organisasie soos die RPO geen organisatoriese funksies uit die statutêre heffing befonds nie

DAAROM .....Nodig dat Produsent ook vrywillige heffing ondersteun

Page 21: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

• 0,15 % van omset by eerste punt van verhandeling• R1.50 / R1000 Of R1500/ R1 miljoen

– Beide die heffings word duidelik op die afrekeningstaat van die produsent aangetoon, naamlik :- RMLA-levy & RPO voluntary contribution

• Vergelyking

WAAROM DIE VRYWILLIGE HEFFING ? (vervolg)

SUID-AFRIKA AUSTRALIë

BEFONDSING

Verpligte statutêre heffing - totale bedryfVrywillige bydrae - Bedryfsorganisasie(RPO)

BEFONDSING

Verpligte statutêre heffing - totale bedryfVerpligte transaksie heffing -"Bedryfsorganisasies" (MLA, Animal Health Australia, National Residue Survey)

Vrywillige bydrae :0.15 % van omset vee verhandel(R1.50 op R1000)

Verpligte transaksie heffing per kop : Bees (veld en voerkraal) $5.00*Kalwers (onder 80 kg) 0.90cSkaap 0.20cLam $1.50

Page 22: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN DIE VRYWILLIGE BYDRAES EN STATUTêRE HEFFING ?

VRYWILLIGE BYDRAE STATUTêRE HEFFING

Die vrywillige bydrae is nie wetlik afdwingbaar nie Die statutêre heffing is 'n verpligte heffing wat ingestel is

binne die raamwerk van die Nasionale

Landboubemarkingswet.

Die produsent het 'n keuse of hy/sy op dié wyse

"lidmaatskap" by die RPO verseker.

Die produsent het geen keuse of hy die heffing wil betaal,

al dan nie.

Die vrywillige bydraes word bestuur deur die provinsiale

RPO in die provinsie waar dit geïn word.

Die statutêre heffing word bestuur deur die Rooivleis

Heffingsadministrateur (RMLA) wat 'n statutêre liggaam is.

Die vrywillige bydrae is vasgestel op 0,015 % van omset

verhandel en is slegs van toepassing op die RPO

(provinsiale en nasionale vlak). Dit is dus 'n persentasie

bydrae.

'n Aansoek word ingedien by die Minister van Landbou, Bosbou

en Visserye vir 'n statutêre heffing van toepassing op die hele

rooivleiswaardeketting (varke uitgesluit) vir 'n spesifieke heffingsperiode (tans 4 jaar). Die statutêre heffing is dus 'n

vaste heffing.

Die vrywillige bydrae is 'n persentasie bydrae. Die statutêre heffing is 'n vaste heffing.

70 % VAN VRYWILLIGE HEFFING WORD BINNE PROVINSIES AANGEWEND EN 30 % DEUR NASIONAAL

Page 23: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

Funksies op provinsiale en nasionale vlak word deur

die vrywillige bydraes befonds. Die funksies varieer

binne provinsies en kan wissel van finansiële jaar tot

finansiële jaar. Die funksies sluit in :-

provinsiale en nasionale kantoor en personeel,

sowel as administratiewe bestuur;

radio- en TV onderhoude;

verbruikersopvoeding;

produsenteskakeling; (inligtingsbyeenkomste,

kongresse, SMS-boodskappe, webwerf,

brosjures, Facebook, Rooivleis Tydskrif,

elektroniese nuusbrief);

beïnvloeding van beleid by provinsiale en

nasionale regering;

skakeling (departemente en veterinêre dienste);

opleiding van produsente en hul werkers;

finansiering van navorsingsprojekte;

administrasie van nasionale en provinsiale

veediefstal- en dieregesondheidsforums; en

verbruikerskakeling.

Die statutêre heffing word uitsluitlik aangewend vir die

volgende funksies :-

Verbruikersekuriteit (voedselveiligheid).

Verbruikerskommunikasie en -opvoeding.

Navorsing en ontwikkeling.

Bedryfskakeling.

Ontwikkeling van opkomende sektor.

Produksie-ontwikkeling en bedryfsprojekte.

Page 24: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

• Landbou is ‘n provinsiale aangeleentheid• Die RPO is so sterk soos sy swakste provinsiale skakel• Mpumalanga se bydrae tot Nasionaal is 5 % tot nasionale begroting en het

volle stemreg in Uitvoerende Raad – Baie dankie !!

PROVINSIE Onderhandelde bydraes soos vir 2016/2017 (sekere provinsies 'n 7 % aanpassing) **

Noordwes R 284,592.00

Vrystaat ** R 374,726.00

Noord-Kaap ** R 400,715.00

Mpumalanga R 90,000.00

Wes-Kaap ** R 228,980.00

Oos-Kaap ** R 306,833.00

Limpopo R 34,347.00

KZN ** R 304,747.00

Gauteng R 21,600.00

Nasionaal R 2,046,540.00

MPUMALANGA RPO ?

Page 25: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

VRAAG : WAT DOEN DIE RPO VIR MY ?

BELANGRIK – RPO KAN NIE ….• Prys beïnvloed nie

– SA het vryemark ekonomie – prys word bepaal deur vraag en aanbod

• Jou vleis bemark nie– Ons is nie ‘n bemarkingsorganisasie nie– Kan wel binne die beleidsomgewing onderhandelinge voer om

‘n mark te ontgin• Buite wetlike raamwerk optree nie

– Kan nie invoere vanaf buurlande summier stopsit nie – alhoewelmening is dat RPO die nuwe permitsisteem vanaf buurlandegeïnisieer het – DAFF kom slegs sy dieregesondheids-verantwoordelik na in lyn met OIE

Page 26: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WAT DOEN DIE RPO VIR MY ?

RPO KAN WEL …..• Die beleidsomgewing so beïnvloed dat produsent

winsgewend en volhoubaar op sy grond kan boer• Sigbaarheid op grondvlak

– NAMPO en ander skoue/uitstallings• WAGHOND WEES namens die produsent :-

– Moniteer invoere op grense (Agri Inspec)– Beskerming van dieregesondheidstatus– Regsmenings

Page 27: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WAT DOEN DIE RPO VIR MY ?

WAGHOND : BESKERMING VAN MARKOMGEWING • From: Orpa Thirion [mailto:[email protected]]

Sent: Monday, March 09, 2015 3:28 PMTo: '[email protected]'Cc: 'Corine van Rensburg - Nas RPO'; 'NielE'Subject: FW: Fruit & Veggie : VleisafdelingImportance: High

• Good day Mr Meintjies,• We as SAMIC received several complaints from the public over the last few months regarding the fact that your outlets

(Stores) are selling AB-Class Mutton as Lamb to the public.• We would like to urge you to do something urgently about this irregularity, which is in contradiction with the Standing

Regulations - Regulations regarding the classification and marking of meat intended for sale in the Republic of South-Africa.• We have through the National Department of Agriculture, Forestry and Fisheries, send official warnings out to some of those

outlets regarding this issue, but it seems that it is continuously still happening.• Can you please assist us in this very urgent matter to resolve this problem immediately.• We would like to ask for a letter from you to all your outlets in this regard, stopping this contradiction from happening in the

future.• Your feedback in this regard will be highly appreciated !• Kind regards,• Rudi van der Westhuizen

Executive Director, SAMIC

Page 28: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WAT DOEN DIE RPO VIR MY ?• PRODUSENTE KOMMUNIKASIE

Page 29: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

WAT DOEN DIE RPO VIR MY ?• OPLEIDINGSHANDLEIDINGS

Page 30: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

HUIS TOE VAT BOODSKAP • Vooruitsigte in die rooivleisbedryf is uiters rooskleurig – vraag na

ons produk styg plaaslik en internasionaal• Bees produsente prys is 25% hoër as ‘n jaar gelede• Skaap produsente prys is 20% hoër as ‘n jaar gelede• Speenkalfpryse is 60% hoër as ‘n jaar gelede• Rooivleisuitvoere begin op ‘n redelike skaal realiseer

“ONS MOET ONS TOEKOMS IN ONS EIE HANDE NEEM. EENHEID EN SAMEWERKING BINNE DIE RPO-SPAN IS GEVESTIG EN ONS MOET

DIT BEWAAR EN UITBOU”

Page 31: WAT DOEN DIE RPO VIR JOU · • Aardverwarming • Gebrek aan geskrewe bio-sekuriteitsplanne op individuele plaasvlak • Stygende insetkoste – voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid,

BAIE DANKIE !!

National RPOPosbus 132, Perseqour Park, 0020

Tel +27 12 349 1102 / 1103E- pos : [email protected]

Besoek ons by

www.rpo.co.zaFacebook