wat is velkanker? - | · pdf filewat is velkanker? • velkanker is 'n siekte van die...

23

Upload: phamtruc

Post on 05-Feb-2018

261 views

Category:

Documents


9 download

TRANSCRIPT

Page 1: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste
Page 2: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Wat is velkanker?

• Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging

• Dit begin in die onderste laag van die epidermis (die buitenste laag van die vel)

Page 3: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste
Page 4: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Waarskuwingstekens van velkanker - ABCD

• A-simmetries – ‘n merk met een helfte anders as die ander helfte (dus nie simmetries nie). Gewone moesies is rond en simmetries

• Buitelyn afwykings – gekartelde/swak omlynde kante. Gewone moesies is glad en het gelykmatige rante

• Chromatiek – kleur variasies; taankleurig, swart, bruin, rooi, wit, blou. Gewone moesies is gewoonlik ‘n enkel-skakering van bruin of swart

• D – ‘n Deursnit van groter as 6mm

Page 5: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Tipes velkanker

Basaalselkarsinoom (BSK):

• Dit is die mees algemene vorm van velkanker

• BSK begin in die boonste lae van die vel, wat gereeld aan sonlig blootgestel word, dws die top van die kop of kopvel

SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2004 *

Page 6: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Tipes velkanker

Plaveiselkarsinoom (PK):

• Dit is die tweede mees algemene velkanker

• PK is geneesbaar in 95% van gevalle, as dit vroeg genoeg opgespoor word

• Dit kom meestal voor in mense met ligte velle, middeljarige en ou mense wat langtermyn blootstelling aan die son gehad het

SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2004 *

Page 7: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Tipes velkanker

Maligne Melanoom (MM):

• MM is tans verantwoordelik vir ongeveer 1% van alle kankersterftes

• SA het een van die hoogste voorkoms van MM in die wêreld

• MM kan alle etniese en rassegroepe beïnvloed

SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2004 *

Page 8: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Risiko Faktore

)

Page 9: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Risiko Faktore

Page 10: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Risiko Faktore

Page 11: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Hoe om velkanker te vermy

• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte of sover as moontlik onder ‘n sambreel

• Dra beskermende klere; wye rand hoede en UV-beskermende klere/swemklere

• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van UV400

• Wend altyd sonskerm gereeld aan afhangend van jou veltipe (SPF 20-50)

• Vermy sonbeddens en sonlampe

Page 12: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Ons siening oor sonbeddens

• Sonbeddens straal UVA en UVB - beide wat skade kan veroorsaak in die DNA van die velselle

• Sonbeddens lewer gekonsentreerde UVA bestraling na onbeskermde vel en behoort vermy te word

• Dit verouder vel vinniger, sowel as verhoog jou risiko om velkanker te ontwikkel

• KANSA het onlangs ‘n petisie gedoen om die gebruik van sonbeddens deur die jeug onder die ouderdom van 18 te verbied

• Teken nou op www.cansa.org.za

Page 13: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Hoe om velkanker te vermy

Merk die merk :

• Ondersoek jou vel gereeld elke maand

• Volg die ABCD reëls

• Vra 'n familielid of vriend om jou rug te ondersoek, sowel as die top van jou kop

• As jy enige waarskuwingstekens opmerk - sien 'n dokter of dermatoloog onmiddellik

Page 14: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Hoe om velkanker

te vermy

FotoFinder:

• Nuutste opsporingstegnologie vir velkanker

• Beskikbaar by meeste KANSA Sorgsentra en Mobiele Gesondheidseenhede landswyd

Page 15: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Wat is SPF?

• Die ‘Sonbeskermingsfaktor’ (SPF) wat op die botteltjie staan is ‘n aanduiding van hoe goed dit jou vel teen UVB-strale beskrem

• Dit is die verhouding van hoe lank jy in die son kan bly voordat sonbrand plaavind, in teenstelling met wanneer jy geen sonskerm aanhet nie

Page 16: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Hoe werk SPF?

• As dit 5 minute neem vir ‘n onbeskermde vel om rooi te begin raak, sal die gebruik van ‘n SPF20 sonskerm die rooi verkleuring met 20 maal vertraag (dit wil sê ‘n gemiddeld van 1½ tot 2uur)

Page 17: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Watter sonskerm en SPF behoort en te gebruik?

• Gebruik ‘n sonskerm met ‘n SPF 20-50

• Verkieslik ‘n SPF 30-50 vir ligte to baie ligte velle

• Wend elke 2-3 ure mildelik aan

• Gebruik ‘n sonskerm wat die KANSA Seël van Erkenning vertoon en aan die nasionale en Europese Colipa standaarde voldoen

• Sonskerm het gewoonlik 'n verval- datum van 2 jaar, maar moet eerder nie gebruik word na 1 jaar vanaf oopmaak datum nie

Page 18: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Wat is die KANSA Seël van Erkenning?

• Die KANSA Seël van Erkenning verskyn op alle goedgekeurde sonskermprodukte

• Dit is jou waarborg dat die vervaardigers van hierdie UV-beskermde produkte aan die streng stel kriteria voldoen het soos deur KANSA bepaal

• Bo en behalwe die huidige SA standaarde, moet sonskerms vanaf 1 April 2013 ook aan die Europese Colipa standaarde voldoen om die nuwe Seël te kan vertoon

Bestaande Seël

Nuwe Seël

Effektief 1 April 2013

Page 19: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

KANSA UV-Slim

Armbande

• Monitor die UV-bestraling waaraanjy en jou gesin dwarsdeur jaar blootgestel word deur 'n KANSA UV-Slim Armband te dra

• Dit blyk donkerder van kleur as UV-bestraling versterk

• Elke skakering van kleur gee beskerming aanbevelings wat jy kan volg om sonbrand te vermy

Page 20: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

KANSA UV-Slim Armbande

• Die UV-Slim Armband

verkoop vir R30 elk en is

beskikbaar in blou, pienk en pers in volwassenes en kinders groottes

• Koop jou UV-Slim Armband by KANSA Sorgsentra landswyd of bel tolvry 0800 22 66 22

Page 21: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

WATTER UV-KLERE EN HOEDE MOET EK

GEBRUIK?

• Die UV-Beskermingsfaktor (UPF) is ‘n skaal wat opgestel is om die mate van beskerming wat klere teen UV-strale bied, te bepaal

• UPF is direk vergelykbaar met die Sonbeskermingsfaktor (SPF) vir sonskerms – klerasie met ‘n UPF van 30 sal die vel 30 maal meer beskerm teen UV-strale as onbeskermde vel

• Tensy anders vermeld, is die UPF bepaling geldig vir droë en nuwe klere

Page 23: Wat is velkanker? - | · PDF fileWat is velkanker? • Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die onderste

Dankie