wat op aarde leer jy?

35
Wat op aarde leer jy? ….wat jy sal nodig hê in die Hemelse Ryk van jou Vader…..

Upload: blade

Post on 23-Feb-2016

88 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Wat op aarde leer jy?. ….wat jy sal nodig hê in die Hemelse Ryk van jou Vader…. Sommige dinge wat ons hier leer het nut slegs in die tydelike:. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Wat op aarde leer jy?

Wat op aarde leer jy?

….wat jy sal nodig hê in die Hemelse Ryk van jou Vader…..

Page 2: Wat op aarde leer jy?

Sommige dinge wat ons hier leer het nut slegs in die tydelike:

1Ko 13:8 Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot

niet gaan. 1Ko 13:9 Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. 1Ko 13:10 Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat

ten dele is, tot niet gaan.

Page 3: Wat op aarde leer jy?

Wat is my doel op aarde?

Spr 16:4 Alles het JAHWEH gemaak vir sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van

onheil.

Page 4: Wat op aarde leer jy?

JHWH se doel met Jahshua:Efs 1:7 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, Efs 1:8 wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand, Efs 1:9 deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het, Efs 1:10 om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig— Efs 1:11 in Hom in wie ons ook ‘n erfdeel ontvang het nadat ons vantevore daartoe verordineer is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van sy wil, Efs 1:12 sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid, ons wat reeds tevore op Christus gehoop het, Efs 1:13 in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, Efs 1:14 wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.

Page 5: Wat op aarde leer jy?

Is dit jou doel?

Fil 3:8 Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jahshua, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry Fil 3:9 en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof; Fil 3:10 sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, Fil 3:11 of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik. Fil 3:12 Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jahshua gegryp is. Fil 3:13 Broeders, ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie. Fil 3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jahshua. Fil 3:15 Laat ons almal dan wat volmaak is, so gesind wees; en as julle anders gesind is, sal God dit ook aan julle openbaar. Fil 3:16 Maar wat ons reeds bereik het—laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons eensgesind wees.

“sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid”

Page 6: Wat op aarde leer jy?

Is dit jou doel?

“die opstanding uit die dode kan bereik”

“om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jahshua”

Luk 18:26 Daarop sê die wat dit gehoor het: Wie kan dan gered word? Luk 18:27 Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik. Luk 18:28 Toe sê Petrus: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Luk 18:29 En Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is niemand wat huis of ouers of broers of vrou of kinders verlaat het ter wille van die koninkryk van God, Luk 18:30 wat nie baiemaal soveel in hierdie tyd sal ontvang nie en die ewige lewe in die eeu wat kom.

Page 7: Wat op aarde leer jy?

Is dit dan jou volle doel?

2Ti 2:10 Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jahshua is, kan verkry met die ewige heerlikheid. 2Ti 2:11 Dit is ‘n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe. 2Ti 2:12 As ons verdra, sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën.

“sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid”

“die opstanding uit die dode kan bereik”

“om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jahshua”

Page 8: Wat op aarde leer jy?

Dit is dan die volle doel?

“sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid”

“die opstanding uit die dode kan bereik”

“om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jahshua”

“sal ons met Hom regeer”

Opn 20:6 Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank.

Page 9: Wat op aarde leer jy?

Ons sien dus twee hoof doelwitte:1. Redding tot die ewige lewe

2. Roeping tot amp in die Koninkryk van ons Meester

“sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid”

“die opstanding uit die dode kan bereik”

“om die prys te verkry van die hoë roeping van God....”

“sal ons met Hom regeer”

“priesters van God”

“as konings regeer”

“met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig”

Page 10: Wat op aarde leer jy?

Vereenvoudig: Die hoofdoelLaat U naam geheilig word, U wil geskied, U Koninkryk kom – Op aarde sowel as in die Hemele

Alle gesag gekonsolideer in Jahshua, Jahshua onderwerp Homself aan JHWH – Mede-regeerders - Israel

Heb 2:8 .......Maar nou sien ons nog nie dat alle dinge aan hom onderwerp is nie; Heb 2:9 maar ons sien Hom, naamlik Jahshua, wat vir ‘n kort tydjie minder as die engele gemaak is.....

Efs 1:9 deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het, Efs 1:10 om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig

Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug (keuse en daad – kies jou kant).

1Ko 15:27 Want Hy (JAHWEH) het alles aan sy voete onderwerp, maar wanneer Hy (Jahshua) sê dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy (JAHWEH) uitgesonder is wat alles aan Hom (Jahshua) onderwerp het. 1Ko 15:28 En wanneer alles aan Hom (Jahshua) onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een (JAHWEH) wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God (Elohim) alles in almal kan wees.

Opn 11:15 En die sewende engel het geblaas, en daar was groot stemme in die hemel wat sê: Die koninkryke van die wêreld het die eiendom van onse Here geword en van sy Christus, en Hy sal as Koning heers tot in alle ewigheid........ Opn 11:18 En die nasies was vertoornd, en u toorn het gekom en die tyd van die dode om geoordeel te word en om die loon te gee aan u diensknegte, die profete, en aan die heiliges en aan die wat u Naam vrees, klein en groot, en om die verderwers van die aarde te verderf.

Opn 20:6 .......maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank.

Page 11: Wat op aarde leer jy?

Vereenvoudig: Ons doel

Alle gesag gekonsolideer in Jahshua, Jahshua onderwerp Homself aan JHWH – Mede-regeerders - Israel

Laat U naam geheilig word, U wil geskied, U Koninkryk kom – Op aarde sowel as in die Hemele

(a) Oorgaan van die dood na die Ewige Lewe, aanneming tot kinders (Geestelike wedergeboorte)

(b) Adellike opleidingskool vir die Koning se kinders vir toekomstige heerskappy (Siele suiwering of Heiligmaking)

Gradeplegtigheid

Page 12: Wat op aarde leer jy?

Vereenvoudig: Proses en Vakinhoud(a) Oorgaan van die dood na die Ewige Lewe (Geestelike wedergeboorte)

(b) Adellike opleidingskool vir die Koning se kinders vir toekomstige heerskappy (Siele suiwering of Heiligmaking)

Gradeplegtigheid

Wat moet ons leer?Waaraan word ons ge-

eksamineer?

Hoe?

Page 13: Wat op aarde leer jy?

(a) Hoe verkry ek LEWE

Joh 3:3 Jahshua antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. Joh 3:4 Nikodémus sê vir Hom: Hoe kan ‘n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie ‘n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie? Joh 3:5 Jahshua antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie. Joh 3:6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.

Joh 3:12 As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel?

Page 14: Wat op aarde leer jy?

Wedergeboorte• Jy is nie wedergebore omdat jy weet wat dit is nie.• Jy is nie wedergebore as jy die Bybel ken, kerk bywoon, ‘n goeie

mens is, of omdat jy saam praat en kuier oor die Woord met almal in die gemeente nie.

• Jy is nie wedergebore as die dominee of pastoor of jou vrou of ‘n sielsgenoot so sê nie.

• Jy is nie wedergebore as jy van kleins af onder die geklank van die Woord grootgeword het nie.

• Jy is nie wedergebore omdat almal om jou dink jy is nie.• Jy is nie wedergebore omdat jy boodskappe in die gemeente

bring, boeke skryf of lees oor die Skrifte of selfs in die orkes sing of speel nie.

So wanneer of hoe is jy wedergebore?

Page 15: Wat op aarde leer jy?

As jy geroep was, geglo het, en geantwoord het.

Hoe gehoop?Hoe geroep?Hoe geglo?Hoe geantwoord?

Efs 1:12 sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid, ons wat reeds tevore op Christus gehoop het, Efs 1:13 in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte (wederbaar is)

Page 16: Wat op aarde leer jy?

Gehoop, geroep, geglo, geantwoord

Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; Joh 1:13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van ‘n man nie, maar uit God gebore is.

1Jo 5:1 Elkeen wat glo dat Jahshua die Christus is, is uit God gebore; en elkeen wat die Vader liefhet, het ook die een lief wat uit Hom gebore is. 1Jo 5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar. 1Jo 5:3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.

Joh 6:44 Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

Rom 10:8 Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig: Rom 10:9 As jy met jou mond die Here Jahshua bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; Rom 10:10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. Rom 10:11 Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.

Page 17: Wat op aarde leer jy?

(b) As deel van die Koningsgesin, wat nou?Rom 6:19 Ek spreek menslikerwys ter wille van die swakheid van julle vlees; want net soos julle jul lede diensbaar gestel het aan die onreinheid en wetteloosheid om wetteloos te wees, so moet julle nou jul lede diensbaar stel aan die geregtigheid tot heiligmaking.Rom 6:22 Maar nou dat julle vrygemaak is van die sonde en diensbaar geword het aan God, het julle jul vrug tot heiligmaking en uiteindelik die ewige lewe.2Ko 7:1 Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.1Ts 4:2 Want julle weet watter bevele ons julle deur die Here Jahshua gegee het. 1Ts 4:3 Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery;1Ts 4:7 Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking. 1Ts 4:8 Daarom, hy wat dit verwerp, verwerp nie ‘n mens nie, maar God wat ook sy Heilige Gees aan ons gegee het.Heb 12:14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie;

Page 18: Wat op aarde leer jy?

HeiligmakingDefinisie:

Die proses van voorbereiding om die amp en gesag wat vir jou bestem is in die

Koninkryk, op te neem.

Holiness: G38 – hagiasmos - hag-ee-as-mos'From G37; properly purification, that is, (the state) purity; concretely (by Hebraism) a purifier: - holiness, sanctification. Strongs

Purification is the process of rendering something pure, i.e. clean of foreign elements and/or pollution. Wikipedia

Page 19: Wat op aarde leer jy?

Om iets te suiwer of te filter impliseer dat:• Daar reeds iets wat waardevol is gevind is binne die materiaal• Suiwering kan geen verbetering aanbring as daar nie reeds waardevolle inhoud (erts) in die materiaal is nie• M.a.w. suiwering neem gouderts en suiwer dit tot net goud oor is – goed vir die kroon van ‘n Koning• Graniet klip kan gemaal, en deur die selfde suiweringsproses geneem word as gouderts, maar dit sal nooit goud as eindproduk oplewer nie.

Page 20: Wat op aarde leer jy?

Want daar is twee sade op aarde...Die geoefende oog van die Heilige Gees soek die gouderts uit, en

laat die res verbygaan.

Hoe meer die harde rots, hoe laer die goudinhoud, hoe moeiliker suiwer dit tot juweliersgraad goud – maar alle gouderts kan

gesuiwer word.

Granietklip word nie gouderts omdat iemand so sê nie, of omdat dit graag wil nie – dit is gouderts van die skepping af, of dit is nie.

As die stem van die HG jou geroep het, is jy gouderts – Hy maak nie foute nie.

Nou begin die “purification”, om jou nuttig te kry vir die kroon van ‘n Koning.

Page 21: Wat op aarde leer jy?

Geroep, gehoor, geantwoord = Veilig na die skuur gebring, en jy sal nie verlore gaan nie.

Wat pressies jy voor bruikbaar is vir die Koning, word bepaal deur die mate van

suiwering wat jy deurgegaan het.

(a) Wedergeboorte = Heeltemal sonder eie verdienste, ten volle deur Jahshua betaal. Genade alleen.

(b) Heiligmaking = Volharding en stryd, toewyding en gehoorsaamheid. Dit is werk, en eis volgehoue

inspanning.

Page 22: Wat op aarde leer jy?

Luk 19:15 En toe hy terugkom, nadat hy die koningskap ontvang het, sê hy dat daardie diensknegte aan wie hy die geld gegee het, by hom geroep moes word, sodat hy kon weet wat elkeen met handel verdien het. Luk 19:16 En die eerste het verskyn en gesê: Meneer, u pond het tien ponde wins gemaak. Luk 19:17 En hy sê vir hom: Mooi so, goeie dienskneg; omdat jy in die minste getrou gewees het, moet jy gesag hê oor tien stede.

Page 23: Wat op aarde leer jy?

Wat is die vakinhoud – waaraan word ons ge-eksamineer?

Die gehoorsaamheid?

Aan wat – die Wet?

Van wie – van Moses?

Kan jy JHWH tegemoet gaan met 1,000 kalwers of lammers, feeste of dae en tye?

Page 24: Wat op aarde leer jy?

JHWH word nie behaag deur ‘n verbygaande gebod nie – maar deur ‘n ewige gebod (doelwit / teiken).

Mig 6:3 My volk, wat het Ek jou aangedoen, en waarmee het Ek jou vermoei? Antwoord My!

Mig 6:4 Ja, Ek het jou uit Egipteland laat optrek en jou uit die slawehuis losgekoop, en Ek het voor jou uit gestuur Moses, Aäron en Mirjam.

Mig 6:5 My volk, dink tog aan wat Balak, die koning van Moab, beraadslaag het, en wat Bíleam, die seun van Beor, hom geantwoord het, en wat gebeur het van Sittim af tot by Gilgal, sodat jy kennis kan dra van die regverdige dade van JAHWEH.

Mig 6:6 Waarmee sal ek JAHWEH tegemoetgaan en my buig voor die hoë God? Sal ek Hom tegemoetgaan met brandoffers, met jaaroud kalwers?

Mig 6:7 Sal JAHWEH ‘n welbehae hê in duisende ramme en tien duisende strome van olie? Sal ek my eersgeborene gee vir my oortreding, die vrug van my liggaam vir die sonde van my siel?

Mig 6:8 Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra

JAHWEH van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag

en ootmoedig te wandel met jou God?

Page 25: Wat op aarde leer jy?

Wat vra Hy van Sy kinders, wat is Sy eis (gebod)?

Mig 6:8 He hath shewedH5046 thee, O man,H120 whatH4100 is good;H2896 and whatH4100 doth the LORDH3068 requireH1875 ofH4480 thee, butH3588 H518 to doH6213 justly,H4941 and to loveH157 mercy,H2617 and to walkH1980 humblyH6800 withH5973 thy God?H430

•Do (H6213) justly (H4941) – om die regverdige daad / besluit te neem / doen teenoor JHWH en mense•Love (H157) mercy (H2617) – lief te wees / keuse uit te oefen ten gunste van JHWH / empatie teenoor jou naaste•Walk (H1980) humbly (H6800) with (H5973) Elohim – te volg, agterna, tree vir tree in nederige / opregte / knielende manier langsaan Elohim

Page 26: Wat op aarde leer jy?

Die goud wat JHWH in Abraham gesien het.

Gén 17:1 And when AbramH87 wasH1961 ninetyH8673 yearsH8141 oldH1121 and nine,H8672 the LORDH3068 appearedH7200 toH413 Abram,H87 and saidH559 untoH413 him, IH589 am the AlmightyH7706 God;H410 walkH1980 beforeH6440 me, and beH1961 thou perfect.H8549

Be perfect (H8549) – word, wees, was jy opreg, suiwer, sonder vlek, in liggaam, siel en gees. Jy bevat (is) opreg, loop saam met My en word perfek.

From H8552; entire (literally, figuratively or morally); also (as noun) integrity, truth: - without blemish, complete, full, perfect, sincerely (-ity), sound, without spot, undefiled, upright (-ly), whole.

Page 27: Wat op aarde leer jy?

Die goud wat JHWH in Isak & Jakob gesien het.

Gén 6:9 TheseH428 are the generationsH8435 of Noah:H5146 NoahH5146 wasH1961 a justH6662 manH376 and perfectH8549 in his generations,H1755 and NoahH5146 walkedH1980 withH854 God.H430

Just (H6662) man – man met sin vir geregtigheid, die regverdigheid gekies

Perfect (H8549) in his generations (H1755) – letterlik, figuurlik en moreel sonder vlek, perfek in sy tydsgleuf / era.

Walked (H1980) with Elohim – tree vir tree saam met Elohim

Page 28: Wat op aarde leer jy?

Die goud wat JHWH in Noag gesien het.

Gén 6:9 TheseH428 are the generationsH8435 of Noah:H5146 NoahH5146 wasH1961 a justH6662 manH376 and perfectH8549 in his generations,H1755 and NoahH5146 walkedH1980 withH854 God.H430

•Just (H6662) man – man met sin vir geregtigheid, die regverdigheid gekies•Perfect (H8549) in his generations (H1755) – letterlik, figuurlik en moreel sonder vlek, perfek in sy tydsgleuf / era.•Walked (H1980) with Elohim – tree vir tree saam met Elohim

Page 29: Wat op aarde leer jy?

Die goud wat JHWH in Levi gesien het.Mal 2:4 En julle sal gewaar word dat Ek julle hierdie gebod gestuur het, dat dit my verbond kan wees met Levi, sê JAHWEH van die leërskare. Mal 2:5 My verbond met hom was die lewe en die vrede; en Ek het dié aan hom gegee tot vrees; en hy het My gevrees en vir my Naam gebewe. Mal 2:6 Betroubare regsleer was in sy mond, en onreg is op sy lippe nie gevind nie; in vrede en opregtheid het hy met My gewandel, en baie mense het hy van ongeregtigheid teruggebring. Mal 2:7 Want die lippe van ‘n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond word onderrig gesoek, want hy is ‘n boodskapper van JAHWEH van die leërskare.

Page 30: Wat op aarde leer jy?

Die goud wat JHWH in Dawid gesien het.

1Kn 3:6 And SolomonH8010 said,H559 ThouH859 hast shewedH6213 untoH5973 thy servantH5650 DavidH1732 my fatherH1 greatH1419 mercy,H2617 according asH834 he walkedH1980 beforeH6440 thee in truth,H571 and in righteousness,H6666 and in uprightnessH3483 of heartH3824 withH5973 thee; and thou hast keptH8104 for him(H853) thisH2088 greatH1419 kindness,H2617 that thou hast givenH5414 him a sonH1121 to sitH3427 onH5921 his throne,H3678 as it is thisH2088 day.H3117

•In truth – reguit, betroubaar, konstant•Righteousness – eerlike en regliewende inbors•Uprightness – reguit, sonder ompaaie, opreg

Page 31: Wat op aarde leer jy?

Die goud wat JHWH in JOU gesien het.Joh 1:45 Filippus het Natánael gekry en vir hom gesê: Ons het Hom gevind van wie Moses in die wet en ook die profete geskrywe het: Jahshua, die seun van Josef van Násaret. Joh 1:46 En Natánael sê vir hom: Kan daar uit Násaret iets goeds wees?

Filippus antwoord hom: Kom kyk. Joh 1:47 Daarop sien Jahshua Natánael na Hom toe kom en sê van hom: Hier is waarlik ‘n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie. Joh 1:48 Natánael sê vir Hom: Waarvandaan ken U my? Jahshua antwoord en sê

vir hom:

Voordat Filippus jou geroep het toe jy onder die vyeboom was, het Ek jou gesien.

Opn 3:19 Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou. Opn 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. Opn 3:21 Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het. Opn 3:22 Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.

Page 32: Wat op aarde leer jy?

‘n Ou gebod wat nuut is?1Jo 2:1 My kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet

sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het ‘n Voorspraak by die Vader, Jahshua Christus, die Regverdige. 1Jo 2:2 En Hy is ‘n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s’n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld. 1Jo 2:3 En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar. 1Jo 2:4 Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie. 1Jo 2:5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. 1Jo 2:6 Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het. 1Jo 2:7 Broeders, dit is geen nuwe gebod wat ek aan julle skryf nie, maar ‘n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die woord wat julle van die begin af gehoor het. 1Jo 2:8 En tog skryf ek aan julle ‘n nuwe gebod wat waar is in Hom en in julle, want die duisternis gaan verby en die waaragtige lig skyn alreeds. 1Jo 2:9 Hy wat sê dat hy in die lig is en sy broeder haat, is in die duisternis tot nou toe. 1Jo 2:10 Wie sy broeder liefhet, bly in die lig, en in hom is geen oorsaak van struikeling nie.

Page 33: Wat op aarde leer jy?

Dit vat jy saam na jou ewige bestemming, en jy het dit op aarde bemeester:

1Ko 13:4 Die liefde is: • Lankmoedig• Vriendelik• Nie jaloers• Nie opgeblase (nederig en

opreg)• Nie grootpraterig (eerlik)

• Welvoeglik• Soek nie eie belang• Nie verbitter• Reken kwaad nie toe• Dien geregtigheid• Soek waarheid (innerlike

begeerte)

Hierdie “vermoëns” setel in jou siel – jou emosies, jou denke, jou aard, jou bewussyn:

Jy bemeester dit onder instrukteurskap van die HG na jou wedergeboorte, en voor jou dood – dit bepaal die edilikheid van jou adelskap, jou bevoegdheid vir

heerskappy in die administrasie van Elohim.

Page 34: Wat op aarde leer jy?

Alles wat jou vorm om hierdie eienskappe in jou te veredel – jou siekte, jou leed, jou stryd, jou oorwinnings oor

aanvegtinge – dit alles is op oog af negatief, maar in die werklikheid ‘n

belegging in jou ewige bekwaamheid in die Koninkryk, daarom sê ‘n kenner

hieroor:

“Ag dit louter vreugde……” Paulus

Page 35: Wat op aarde leer jy?

Amen