wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19 · moenie bang wees nie, want ek, die here jou...
TRANSCRIPT
19 Januarie 2020
21 Jan: 19:00 Doopkategese
26 Jan: Preekreeks #24/7
26 Jan: 19:15 Gr. 7-12 Groep-
indeling & Ouerinligting
27 Jan: 18:30 Biduur leierskap
28 Jan: 9:30 Seniors Bybelstudie
28 Jan: 18:30 Narratiewe Pasto-
rale Kursus
29 Jan: Ringsontbyt
30 Jan: 9:30 Seniors Opening
9“Gee my die gehoor-
saamheid aan U dat ek u
volk reg sal regeer en in
alles insig sal hê … 10
“Die
Here het dit goedgevind
dat Salomo dít gevra het. 11
”…omdat dit jou versoek
is en jy nie vir jou ’n lang
lewe, of rykdom of die
dood van jou vyande ge-
vra het nie, maar insig in
wat reg is, 12
sal Ek aan jou
versoek voldoen. Ek gee
aan jou wysheid en insig
soos niemand vóór jou
gehad het of ná jou sal hê
nie.
Die jaar 2020, sal uit Sy
hand geleenthede op vele
terreine aan ons bied. Mag
ons die krag uit Sy hand
ontvang om dit in onthou-
geleenthede te omskep.
Ek self gee jou die opdrag.
Wees sterk, wees vas-
berade. Moenie skrik nie,
moenie bang wees nie,
want Ek, die Here jou
God, is by jou oral waar jy
gaan. Josua 1:9
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els
Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp
10:00 Informele diens
Ouditorium
Ds. Johan Els
Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp
Deuroffer: Arbeidsbediening
18:00 @6 Diens
Arno Mattheus
19 Januarie 2020, Jaartema loodsing: #24/7 LEEF MET WAAGMOED
Wat wil jy hê moet ek vir jou gee? 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els
Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp
10:00 Informele diens
Ouditorium
Ds. Johan Els
Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp
Deuroffer: BADISA
18:00 @6 Diens
Ds. Johan Els
26 Januarie 2020, Jaartema #24/7 LEEF MET WAAGMOED Preekreeks: #24/7 een wens
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Durbanville Kinderhuis
Kontantvloei is die lewensbloed van 'n welsynsorgani-sasie soos Durbanville Kinderhuis. Tans ervaar ons groot finansiële uitdagings. Ek neem die vrymoedigheid om jou ondersteuning te vra om 'n spesifieke kind te borg vir die duur van sy of haar verblyf by die Durbanville kinderhuis deur 'n maan-delikse, jaarlikse of eenmalige bydrae van jou keuse te maak. As 'n borg sal jy die geleentheid kry om 'n persoonlike verhouding met die betrokke kind te vorm, deur aan hom of haar te skryf. Jy sal terugvoering ontvang oor die kind se vordering en eerstehands ervaar dat jou bydrae ons kinders se lewens verbeter. Jy sal ook erkenning ontvang op ons donateursbord en kwalifiseer vir n 18 A sertifikaat. Op jou versoek sal ons ook jou maandelikse aftrekorder, met onmiddellike effek, kanselleer. Jou ondersteuning sal baie waardeer word. Kontak Lizette by [email protected] of 021 975 6822 vir meer inligting.
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke
wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]
ONS DAAGLIKSE BROOD
Koninkryksveldtog (Okt Koninkryksveldtog (Okt ‘19 ‘19 -- Febr Febr ‘20)‘20)
DOELWITDOELWIT R750 000R750 000 INGESAMELINGESAMEL R565 641R565 641 BENODIGBENODIG R184 358R184 358
Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / SnapscanKontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan
Algemene Sinode 2019
Selfdegeslagverhoudinge
Tydens die Kerkraadsvergadering van 18 November
2019 is besluit dat die Kerkraad, in samewerking met
Leer en Aktuele Sake, ‘n proses gaan volg om die Alge-
mene Sinode 2019 se besluit oor selfdegeslagver-
houdinge te hanteer en dat ons die gemeente ingelig
sal hou.
Die Kerkraad se besluit van 2015/2016 is steeds van
krag en is op ons webruimte beskikbaar:
www.bergsigdv.co.za - kyk by die skakel Algemeen en
klik op Aktuele Sake.
Peter Montgomery
Kerkraadsvoorsitter
Durbanville-Bergsig
ISRAEL PELGRIMSTOG met Ds. Philip
26 Maart - 5 April 2021
Dagboek nou reeds!
KOM WORD DEEL
Word deel van ‘n Kleingroep in 2020.
Individue, egpare, gesinne, vriendegroepe
ensovoorts, kan hier registreer om deel te
word van ‘n kleingroep by Durbanville-Bergsig NG Kerk. Die indeling
sal vroeg in 2020 plaasvind.
Kliek op hierdie skakel of scan die QR code: http://bit.do/registreer
KLEINGROEPE 2020
NUUT HIER?
Onseker hoe om in te ska-
kel? Vul ‘n kaartjie in by die
Nuwe Lidmaat toonbank of
gebruik die skakel:
http://bit.ly/nuwelidmate
of skandeer die QR kode
of
Tik dit in die “search bar” van
enige “search engine” soos
bv. Google. Dit sal jou na ‘n
vorm neem waar jou be-
sonderhede ingevoeg kan
word.
Die kerk sal jou spoedig kon-
tak om beter te leer ken.
Om vrywillig deel te word
van die kerk se algemene
WhatsApp ‘broadcast’ groep
stuur jou naam en van na:
071 529 9491
God ons Vader in U hand plaas ons 2020
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Bergsig het ’n gebeds-whatsapp-groep waarop ons gebedsversoeke van individue en die gemeente deel en dan saam daaroor bid. Indien jy deel wil wees van Bergsig se GEBEDSGROEP stuur asb. jou naam en nommer vir ds. Mizelle by 083 394 1101. Indien daar iets in jou lewe, die gemeente of die samelewing gebeur waaroor ons ernstig moet bid, stuur asb die gebedsversoek ook na ds Mizelle en sy plaas dit op die groep. Om ’n lewe te leef sonder gebed is net so onmoontlik soos om te lewe sonder om asem te haal.
27 Januarie 2020
18:30 BIDUUR
LEIERSKAP
Hermien Brown 063 349 5135 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Murray Steenkamp en gesin St Blaizestr. 16, 083 708 4235 Moeder oorlede Troos en bemoediging
Chris en Marietha Marais Kenjockity Cres. 13, 082 377 6651 Seun oorlede Troos en bemoediging
Frans Geyser en kinders Lobeliastr. 13, 082 325 9521 Vrou en ma oorlede Troos en bemoediging
Hennie Schoeman Serangetti 12, 083 283 7018 Vrou oorlede Troos en bemoediging
Marié Meyer Fairtrees 4, 021 975 8947 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Netta Verster Fairtrees 32, 072 267 4112 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Dirk Cornelissen Fairtrees 1, 083 415 1274 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Chaldin Bezuidenhoudt 076 497 0221 Been operasie Herstel en bemoediging
Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975
4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging
Luan Gous 2 Wild Olive Cres. 072 529 0207 Dat dokters Luan se
siekte sal kan diagnoseer Herstel en bemoediging
Alida Nel La Gratitude Siekeboek Hartomleiding Herstel en bemoediging
Charlotte Lingenfelder Constantiastr. 18, 021 976 8434 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Daar is kuur vir sy siekte
in Amerika.
Bid vir fondse en toeganklikheid
tot kuur verkry word.
Maans Goussard Villa Cortona 40, 083 546 0810 Kanker Herstel en bemoediging
Lettie Roode Waterbokstr. 26, 021 976 1794 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging
Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging
Danie en Alida Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
3-5 Feb 2020
WEEK VAN GEBED
VROUEBEDIENING Navrae: Marelize Krige 083 352 5596
Like DURBANVILLE-BERGSIG Vrouebediening se facebook blad
Bergsig is ‘n makro-
gemeente en dit is nie altyd
moontlik vir die leraars om
almal te ken nie, partykeer
het hulle nog nie eers al die
lidmate ontmoet nie.
Ds. Philip is gemoeid met
geestelike versorging en ook
uitreike.
Ds. Johan is gefokus op
evangelisasie, kleingroepe,
manne, en seniorjeug.
Ds. Mizelle fokus op
gesinne, juniorjeug, vroue,
enkellopendes en gebed.
Dr. Kobus de Jager hanteer
die seniorbediening in die
gemeente.
Seniorjeug Bedienaar is:
Arno Mattheus
Juniorjeug
Bedienaar is:
Stephanie
Steenkamp
Vandag sê ons
dankie, ons
waardeer julle
en jul families.
Dankie vir die
opofferings!
Ons vra dat die gemeente
vir die leraars en jeug-
bedienaars sal
voorbidding doen.
Philip Johan Mizelle Kobus
Ons is dankbaar vir ons leraars
en Woordbedienaars!
05:45 Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
3X SENIOR KATEGESELEIERS GESOEK
Bel Arno 072 955 0670
DURBANVILLE / BERGSIG SENIORS
Uitstappie na Kunste Kaap – 26 Januarie 2020
Vertoning – Peter Pan On Ice
Bus vertrek – 3:30 nm. Vanaf Bergsiggemeente
Ons openeningsvergadering vir 2020
Donderdag, 30 Januarie 2020
Tyd: 09:30
Plek: Bergsiggemeente
Alle seniors is welkom om aan te sluit. Ledegeld beloop
R50 per lid.
‘n Vriendelike versoek is dat almal vroegtydig sal kom
om te registreer sodat ons stiptelik 09:30 met die verga-
dering kan begin.
SENIORS BYBELSTUDIE Alle seniors (60+) word genooi na die Seniors Bybel-studie wat in die kerkgebou deur dr. Kobus de Jager gelei word.
Datums: Dinsdae soos op Gemeenteprogram.
Tyd: 09:30-10:30.
Ons eerste byeenkoms vir die jaar is Dinsdag, 28 Januarie. Ons doen een Bybelhoofstuk per byeen-koms. Lees Johannes 18 as voorbereiding.
Baie welkom. Lidmate wat dit bywoon getuig van
groot seën in geestelike groei en samesyn met medege-lowiges. Jy hoef nie by elke byeenkoms te wees om te kan deelneem nie. Ons verstaan dat seniors ‘n besige program het met kleinkinders en wegglip deur die kwartaal!
Die Coram Deo Narratiewe Pastorale kursus
Die Coram Deo-kursus is ʼn twee-jaar akademiese toerustingsgeleentheid in pastorale narratiewe terapie. Dit bied meer as net teoretiese kennis in pastorale tera-pie, dit waarborg ook persoonlik, emosionele- en geeste-like groei. Die Coram Deo-kursus in pastorale narratiewe terapie, is ʼn Tukkies geakkrediteerde sertifikaatkursus.
Die kursus word oor 33 weke vanaf 28 Januarie tot 1 Desember op Dinsdagaande
vanaf 18:30 – 21:00 aangebied. Navrae: Liezl Loubser
Ons is BAIE opgewonde dat
die Veritas Bybel-skool weer
hierdie jaar by Bergsig
aangebied word.
Dit word tans in 26 lande
aangebied en dra inter-
nasionale status. Die hoof-
fokus van Veritas is om lid-
mate toe te rus met die ba-
siese vaardigheid om die
Bybel verantwoordelik te
kan lees, van toepassing te
maak in jou alledaagse lewe
en bedieningsvaardighede
te leer.
Jy kan verwag om geweldig
te groei in jou verhouding
met Jesus omdat jy God se
stem baie duideliker leer
onderskei vanuit die Woord.
Module 1 & 2 word die jaar
by Bergsig aangebied op
Woensdagoggende om
09:00-11:00 en Module 1 &
4 Woensdagaande 19:00 –
21:00 vanaf 12 Februarie.
Module 4 word aangebied
op Dinsdag-oggende om
09:00 – 11:00 vanaf 11 Feb-
ruarie.
Die kursus strek tot Ok-
tober. (Hou kalender dop vir
af tye oor langnaweke en
vakansies.)
Die koste vir die hele jaar
R450 pp & R700 per paar.
Kontak Ds. Johan Els vir
verdere navrae by
Inligtingspamflet by deure
beskikbaar. Lees meer:
www.veritascollege.org
Let wel:
Die groep wat Veritas 1-4 by
Ds. Johan Els voltooi het se
Bybellees-sessies gaan
voort op ’n Dinsdag om 9:00
vanaf 11 Februarie 2020.
Daar sal per whatsapp
groep kommunikeer word.
VERANDERINGE VAN ADRES, SELFOONNOMMER OF E-POS
Dit is ‘n groot gemeente. Laat weet asb. vir Elize, die
administratiewe beampte indien daar enige veranderinge in bogenoemde plaasvind. Om kommunikasie te vergemaklik sal
dit baie waardeer word as jy help. Veral e-pos-adresse verander baie. Laat weet by: [email protected] of
021-976 4106 x101 Indien u verhuis laat weet die kerkkantoor.
Koninkrykstyd-insameling tot Feb. 2019
Die gee van DANKOFFERS is ‘n …
BELYDENISDAAD Wie sy dankoffers gee, erken die heerskappy
van God oor sy ganse lewe.
AANBIDDINGSHANDELING Ons gee ons dankoffers as ‘n daad van dankbaar-
heid.
2 Kor 8:5 "… eers het hulle hulleself aan die Here gegee …"
Ps 54:8 "Dan sal ek offers aan U bring, selfs meer as wat U vra. Ek sal U Naam loof, Here, want U is goed."
Ons doelwit is R750,000. Hiermee word die kerk bedryf en is die kerk die boot met ‘n kruis op wat uitgaan na die wêreld deur ons be-dieninge soos jeug, kleingroepe, evangelisasie, gasvry-heid, kommunikasie ens.
Bid tot die Here oor helderheid vir jou bydrae.
Help ons om die mikpunt te bereik ons is amper daar.
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
BABA- EN KLEUTERFASILITEITE
Langs die damesbadkamer op-pad na die galery is ‘n
lokaal ingerig vir ouers met babas tot een jaar. Die erediens kan steeds gevolg word deur eenrigting-glas.
Vir ons peuters (1-3 jaar) het ons ‘n speellokaal agter die verhoog van die ouditorium. Die lokaal is
spesifiek ingerig vir peuters met ouderdomstoepaslike speelgoed en ‘n familiebadkamer met ‘n doekruilstasie (baba’s is ook welkom daar). Die diens word uitgesaai na hierdie lokaal. Ouers kan ook van ons oppasdiens gedurende die klassieke en informele diens gebruik
maak in die lokaal. Elke peuter sal ‘n nommer ontvang sodat, indien nodig, ‘n ouer gedurende die diens in
kennis gestel kan word sou sy/haar kind hom/haar be-nodig. Oppassers is vrywilligers uit die gemeente wat
op hierdie manier dien.
HOE MAAK EK NOU?
Vir registrasie van leiers vir 2020:
http://bit.do/glowkidzleiers
Vir registrasie van kinders vir 2020:
http://bit.do/glowkidz
Skakel na alle glowkidz videos:
http://bit.do/glowkidzvideos
Glow Kidz is die kinderbediening van Bergsig - baba
tot Gr. 6. Stephanie Steenkamp hanteer die bediening.
Kontak haar gerus by 083 278 7111 of epos na
As jy as leier wil help of wil registreer volg die inligting:
NG Kerk Durbanville-Bergsig
021 976 4106 • [email protected] •
www.bergsigdv.co.za
Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550
Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551
Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.
24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning [email protected]
S33 48.966 O18 39.728
Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527
GEMEENTEKAMP 2020 Ceres
Skop die vakansie op ’n hoë noot af!
20 - 22 Maart 2020
Navrae: Jolene Schoeman 083 444 3550 [email protected]
Gewone karre kan maklik tot by kampterrein ry.
Om 2020 met WAAGMOED in te gaan, het ons in die huidige klimaat in ons land en gemeenskap méér as net 'n brawe jaartema nodig. Ons het nodig om gereeld herinner te word aan waarheen ons so waagmoedig op pad is, om
gereeld aangemoedig te word deur ander waagmoediges en om aanhoudend te leer hoe mens waagmoedig volhou en aanhou.
Dis hoekom Bergsig jou nou in Januarie wil uitdaag om vir die volgende kwartaal by W+1 aan te sluit. W vir
WAAGMOED maar ook vir WYSHEID waartoe jy beide geïnspireer sal word in ons eredienste. Ons daag jou uit om vir die volgende kwartaal meer eredienste (W) by te Woon, elke Sondag as jy kan. Verder daag ons jou uit om by
een (+1) aktiwiteit binne die kerk betrokke te raak, enige uitreik, bediening of dienslewering.
Bergsig wil nie mense betrek om iets van hulle te kry nie maar eerder om hulle iets te laat ontvang. Waar die Here werk, stap ons nooit met minder weg nie. Kom ontdek wat die Here vir jou het.
Kom stap met waagmoed die pad saam met Hom.
Gebruik die skakel http://bit.do/waagmoed of skandeer die QR-kode om aan te meld vir W+1.
Dit is die begin van ’n nuwe dekade en jaar. As man wil jy
graag gerat wees hiervoor. Dit help natuurlik as mens se tenk
GEESTELIK bietjie vol getap kan word.
Jacques Malan en ander aanbieders van Father’s Voice gaan by
die mannekonferensie lekker gesels met die manne om hul te
aktiveer vir die jaar. Hou jou dagboek oop en bespreek.