watter lappie is die beste vir jou baba? . kies en besluit ... · aanwysings: met wit, hekel 72 ks,...

3
180 ROOt ROSE. 26 Aug u stus 1981 .p- . " ' .. " . . ' ... Watter lappie is die beste vir jou baba? . Kies en besluit self! GEHEKELDEBORSLAP BENODlGDHEDE: Pingouin·hekelgare Nr. 5, ongeveer 100 9 (50 9 wit, 50 9 vlootblou) 'n poor klein stukkies gore om mee te borduur, 1 hekelpen oon 2,5 mm. MATE: Borslappie is 28 x 35 cm groot. SPANNING: 14 kb = 5 cm; 15 rye = lOcm. AFKORllNGS: ks - kettingsteek; kb - kartbeen; Ib - langbeen; gs - glipsteek; sl( e) - steek(steke); sp(s) - spasie(spasies); herh - r - brei regs; ow - brei aweregs; t es - tesame; vermeer - vermeerder; vermin - verminder; vlg - uo/gende; ks - kaussteek = 1 ry regs, 1 ry oweregs deurgaans; oarbl- oarblywende; Is (e) - lu s (lu sse); beg - begin. AANWYSINGS: Met wit, hekel 72 ks, Ie ry: I kb in elke ks - 71 ste. 2e ry: 2 ks, (lIb, 2 ks en lib) in Ie kb, "slaan 2 kb oor , (lIb, 2 ks en lib) in vlg kb", herh van" tot" tot laaste kb, I Ib in laaste kb. 3e ry: 2 ks, "( lib, 2 ks en lib) in Ie sp", herh van" tot" eindig ry met lib in ks, * tot * stell motief voor. Herh 3e ry nog" keer. ge ry: Hekel 11 motiewe saas in 3e ry, 6 Ib oorvlg2motiewesoosvolg: *Ilbin lelbvan Ie motief, lib in sp van Ie motief, lib in 2e Ib van Ie motief*, herh van • tot * oor 2e motief, hekel 11 motiewe. IOe ry: Hekel 10 Ib, 6 Ib oor vlg 4 motiewe soos in vorige ry van * tot *, hekel 10 lb. Gaan op'die wysevoort maar vermeer by die 31b in'middel van elke ry deur van * tot * oar 1 motief aan albei kante te herh tot daar sIeg& 4 motiewe aan aIbei kante is met 48 Ib daartussen. Hekel voort soos tevore maar sonder ver· meer tot werk 39 of 40 rye (of 26 em) lank is, hekel vir halsvorming: 4 motiewe soos teo vore, 171b, draai. Hekel tot voorlaaste st soos tevore, draai (vermin op die manier 1 st aan buitenste rand). Hekel opdie rnaniervoort en vermin 2 ste in elke alt ry tot 7 ste vermin is. Gaan voart met vermin tot werk 33 em lank is (49 of 50 rye). Knip gare en werk at. Heg gare aan ander kant vas en voltoai, aile vorming omgekeerd. Hekel dan rondom borslappie soos volg: Ie rondte: Met wit, kb tot einde. 2e rondte: Met vlootblou, kb tat einde. 3e rondte: Met vlootblou, kb rondom oor ha1srand. Vir sykante en onderkant word soos volg gellekel: "I kb in elk van vig 2 kb , slaan I st oor, Sib in vlg kb, slaan 1 kb oor*

Upload: vonguyet

Post on 12-Jun-2018

224 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Watter lappie is die beste vir jou baba? . Kies en besluit ... · AANWYSINGS: Met wit, hekel 72 ks, Ie ry: I kb in elke ks - 71 ste. 2e ry: 2 ks, ... Werk bandjies aan borslap vas

180 ROOt ROSE. 26 Augustus 1981

.p- . " • ' .. " . . ' ...

Watter lappie is die beste vir jou baba? . Kies en besluit self!

GEHEKELDEBORSLAP

BENODlGDHEDE: Pingouin·hekelgare Nr. 5, ongeveer 100 9 (50 9 wit, 50 9 vlootblou) 'n poor klein stukkies gore om mee te borduur, 1 hekelpen oon 2,5 mm.

MATE: Borslappie is 28 x 35 cm groot.

SPANNING: 14 kb = 5 cm; 15 rye = lOcm.

AFKORllNGS: ks - kettingsteek; kb -kartbeen; Ib - langbeen; gs - glipsteek; sl( e) - steek(steke); sp(s) - spasie(spasies); herh - herhaa~ r - brei regs; ow - brei aweregs; tes - tesame; vermeer - vermeerder; vermin - verminder; vlg - uo/gende; ks - kaussteek = 1 ry regs, 1 ry oweregs deurgaans; oarbl­oarblywende; Is(e) - lus(lusse); beg - begin.

AANWYSINGS: Met wit, hekel 72 ks, Ie ry: I kb in elke ks - 71 ste. 2e ry: 2 ks, (lIb, 2 ks en lib) in Ie kb, "slaan 2 kb oor, (lIb, 2 ks en lib) in vlg kb", herh van" tot" tot laaste kb, I Ib in laaste kb. 3e ry: 2 ks, "( lib, 2 ks en lib) in Ie sp", herh van" tot" eindig ry met lib in laast~ ks, * tot * stell motief voor. Herh 3e ry nog" keer. ge ry: Hekel 11 motiewe saas in 3e ry, 6 Ib oorvlg2motiewesoosvolg: *Ilbin lelbvan Ie motief, lib in sp van Ie motief, lib in 2e Ib van Ie motief*, herh van • tot * oor 2e motief, hekel 11 motiewe. IOe ry: Hekel 10 Ib, 6 Ib oor vlg 4 motiewe soos in vorige ry van * tot *, hekel 10 lb. Gaan op'die wysevoort maar vermeer by die 31b in'middel van elke ry deur van * tot * oar 1 motief aan albei kante te herh tot daar sIeg& 4 motiewe aan aIbei kante is met 48 Ib daartussen.

Hekel voort soos tevore maar sonder ver· meer tot werk 39 of 40 rye (of 26 em) lank is, hekel vir halsvorming: 4 motiewe soos teo vore, 171b, draai. Hekel tot voorlaaste st soos tevore, draai (vermin op die manier 1 st aan buitenste rand). Hekel opdie rnaniervoort en vermin 2 ste in elke alt ry tot 7 ste vermin is. Gaan voart met vermin tot werk 33 em lank is (49 of 50 rye). Knip gare en werk at. Heg gare aan ander kant vas en voltoai, aile vorming omgekeerd. Hekel dan rondom borslappie soos volg: Ie rondte: Met wit, kb tot einde. 2e rondte: Met vlootblou, kb tat einde. 3e rondte: Met vlootblou, kb rondom oor ha1srand. Vir sykante en onderkant word soos volg gellekel: "I kb in elk van vig 2 kb, slaan I st oor, Sib in vlg kb, slaan 1 kb oor*

Page 2: Watter lappie is die beste vir jou baba? . Kies en besluit ... · AANWYSINGS: Met wit, hekel 72 ks, Ie ry: I kb in elke ks - 71 ste. 2e ry: 2 ks, ... Werk bandjies aan borslap vas

'82 ROOI ROSE. 26 Augustus' 981

01

BORSLAPPIES herh van" tot" , tot einde en sluit al met 1 gs in laaste kb.

BANDJIES (maak 2): Hekel 60 ks, draai en hekell kb in elke ks. Werk bandjies aan borslap vas.

VERSIERlNG: Met vlootblou, hekel 6 ks, sluit met gs om ring te vorm. Hekel "1 kb, 2 ks, 31b, 2 ks" in ring, herh van " tot" nog 3 keer. Sluit met 1 gs in laaste kb. Maak nog 2 medaljons soos die eerste en werk met naald en gare aan borslap vas (raadpleeg loto). Borduur blaartjies met groen gare en jou gunstelingsteek.

GEBREIDE AANGLIPBORSLAP

BENODlGDHEDE: Pingouin·hekelgaring Nr. 5, 100 9 wil, 50 9 rooi; 1 paar breinaalde van 2,5 mm, 1 rondbreipen uan 2,5 mm, angeveer 80 em lank , hekelpen uan 2,5 mm, 3 knope.

MATE: Bors/ap is 26 x 36 em grool.

SPANNING: 15sle=5cm, 21 rye = 5 em.

AFKORTlNGS: ks - kettingsleek; kb -

kortbeen; Ib - langbeen; gs - g/ipsteek; sl(e) - sleek (sleke); sp(s) - spasie(spasies); herh - herhaal; r - brei regs; OW - brei aweregs; tes - tesame; vermeer - uermeerder; vermin - uerminder; vlg - uolgende; ks - koussleek' = I ry regs, I ry oweregs deurgaans; oorbl ­oorblywende; ml - maak 1 steek.

AGTERPANT: Met wit, begin aan onder· kant, stel 79 ste op; brei 23 rye ks. 24e ry: r 2, r2 tes, r tat laaste 4 ste, grtgso, r 2. Herh vermin elke 8e ry aan weerskante van borslap nog 5 keer - 67 ste. Brei 12 rye reguit. Vlg ry: r 2, vermeer 1 st, r tot laaste 3 ste, vermeer 1 st, r 2. Herh vermeerinelke8e rynog5 keer, - 79 ste. Brei voort in ks tot 126 rye voltooi is - 30 em. Halsvorming: 127e ry: r 30 ste, draai. 128e ry: Heg 4 ste aI, brei tot einde. 12ge ry: Brei tot einde, herh laaste2 rye nog een keer. 132e ry: Vermin I st op elke alt ry, 5 keer. Brei reguit voort tot 142 rye voltooi is, heg oorbl 17 ste at. Heg draad aan st op 127e rye waar gedraai is, heg 19 ste aI, voltooi 2e skouer soos eerste, aile vormings omgekeerd

VOORP ANT: Brei soos agterpant tot werk

28 em lank is (118 rye). Brei 35 ste, draai. 11ge ry: Heg 5 ste ai, brei tot einde. 120e ry: Brei tot einde. 121e ry: Heg 3 ste aI, brei tot einde. 122e ry: Brei tot einde. 123e ry: Heg 3 ste ai, brei tot einde. 124e ry: Brei tot einde. 125e ry: Heg 2 ste aI, brei tot einde. 126e ry: Brei tot einde. 127e ry: Vermin 1 st, brei tot einde. 128e tot 142e ry: Vermin 1 st op elke alt ry. (5 keer), heg oorbl17 ste at. Heg draad vas aan st waar gedraai is, h"g middelste 9 ste aI, voltooi 2e skouerstuk soos eerste, aile vormings omgekeerd. Halsrand: Werk linkerskouernaat toe. Hekel 3 rye kb rondom halsrand en oor regterskouer, maar in 3e ry word 3 lusse gemaak oor skouerrand op gelyke alstand van mekaar, soos volg: 4 ks, slaan 2 kboor, 1 kb in vlg kb.

ROOI RAND: Met rooi en rondbreinaald, begin by regtervoorste skouer, tel op en brei 460stesoosvolg: "76steooreensykant, 1 st by hoek, 76 ste oor onderste rand, 1 st by hoek, 76ste oor sykant tot by skouer". Herh van" tot " oor agterpant. Brei 3 rondtes r, dan 1 rondteml, r2tes, dan 3 rondtesr:Heg at. Vou rooi rand in hellte en werk met naald en gare aan binnekant vas. Borduur op voorpant, raadpleeg diagram,

NA BLADSY 195

P.--~ lOCI me. Ftritiefnctlhtdrochlori s "'10 F_ltobksamoendehidro­pensltrvt 11.5 "'Co 0." leo. alM.n ~~t 1 rnc. lUlfe'erI 30 ""

1 Junie Haalvryasem binne sekondes Maandag 1981

Uiteivu:J£Jik m ~~ /WteJ a.1b)e.

~ ~re rJp..nS b<J­m-o~&.e~

/i1A.lJei. m /l'lMMJ e - ro/.b 1Gv't.l

met deco

Decon is 'n snelwer­kende neusontstoppings­middel wat jou binne sekondes vry laat asemhaal.

Decon maak nie aileen toe neusgange oop nie. Dit beveg ook die simptome van verkoue, griep, hooikoors, sinusitus en

loopneus. Verkrygbaar as druppels, neusspuit en kapsules.

Snelwerkende neusontstoppings­middel.

Page 3: Watter lappie is die beste vir jou baba? . Kies en besluit ... · AANWYSINGS: Met wit, hekel 72 ks, Ie ry: I kb in elke ks - 71 ste. 2e ry: 2 ks, ... Werk bandjies aan borslap vas

BORSLAPPIES VAN 8LADSY 182

beg ongeveer 18 em vanaf onderste rand. Hekel 60 ks vir bandjie en 1 ry kb oor ks. Maak 2 sulke bandjies, werk 1 aan elke kant vas op dieselfde hoogte as borduurwerk. Werk knope aan.

BLOUENWIT BORSLAP

BENODlGDHEDE: Pingouin·heke/gare Nr. 5, 50g blou, 50 gwit; paardrodeliggroen. en pienk vir borduurwerk; hekelpen van 2,5 mm.

MATE: Bors/ap is 26 x 32 em groot.

SPANNING: 24 Ib = 10 cm, 12 rye = 10 cm.

AfKORTINGS (soos Ie borslap).

AANWYSINGS: Begin aan onderkant en met blou, hekel 66 ks. Ie ry: Ib tot einde - 64 ste - draai met 2 ks. Herh Ie ry tot werk 25 cm lank is. Halsvonning: Vig ry: 26 Ib, draai. Hekel voort op die 26 Ib soos valg: Ie ry: Ib tot laaste 2 Ib, draai. 2e ry: Ib tot einde. Herh die 2 rye nag 4 keer. lie ry: Ib tot laaste Ib, draai. Hekel reguit voort tot 37 rye voltooi is (31 em

lank). Knip draad en heg af. Slaan 12 Ib in middel oor en heg draad aan. Hekel regerkant 5005 linker kant , aile vormings omgekeerd. Knip draad en heg at. Met blou hekell rondte kb rondom borslap. dan 1 randte kb met wit . 3e rondte: Met wit, hekel kb random hals· rand maar hekel oorbl randte saos volg: *1 kb in elk van vlg 3 kb, I picot (= 4 ks en gs in 2 Ise van laaste kb)*. Herh van * tot * tot einde van rondte, sluil af met gs.

BANDJIES (maak 2): Hekel 54 ks en I ry kb in ks vir bandjies. Werk met naald en gare aan hoeke van halsrand vas en borduur blommetjies ongeveer 7 cm bokant onderste rand.

WIT BORSLAP

BENODlGDHEDE: Ongeueer 50 9 Pin· gouin·heke/gare Nr. 5, 'n paar drade purper, gee/, liggroen en fuchsia·rooi am mee te borduur; hekelpen van 2,5 mm, 1 Knoop.

MATE: Bors/ap is 26 cm breed.

AFKORTINGS: Saos teuore, maar onthou dot steeds in ogterste Ius van kb gehekel word.

ROOI ROSE. 26 Augustus 1981 195

AANWYSINGS: Picot = 4 ks en I gs in 2 lse van dieselfde kb. Hekel 85 ks am halsrand Ie vorm. Ie ry: 1 ry kb (= 84 ste). Hekel verder slegs in agtersle lse van elke kb·ry. 2e ry: 1 ks, 13 kb (3 kbin vlgsl, 13 kb) 5 keer, draai. 3e ry: I ks, kb tot einde, draai. 4e ry: 1 ks, 14 kb, 3 kb in vlg st (15 kb, 3 kb in vlg st) 4 keer, 14 kb, draai. 5e ry: 1 ks, kb tal einde, draai. Herh 4e en 5e ry nag 5 keer, hekel I ekslra steek aan elke kant en 2 ste ekslra in elke paneel in elke ewe ry tal 163 kb by ry IS gemaak is. 16e ry: I ks, 21 kb, (3 kb in vlg st, 29 kb) 3 keer,2 kb in vlg st, draai. 17e ry: 1 ks, 64 kb, draai. 18e ry: 1 ks, hekel kb, vermeer slegs in middelsle st, kb tot einde. 1ge ry: 1 ks, kb tot einde. Hekel voort met vermeer elke alt ry tal 32 rye voltooi is, heg af. Begaan regterhalsrand, hekell ry kb random werk. Vlg ry: *1 kb in kb, 1 ks, slaan 1 st oor, in vlg 5t (2 Ib, 4 ks, gs in dieselfde 51), 1 ks, slaan 1 kb oor*, herh van * lot * tot einde, gs in laaste kb. Hekel Is am knoopsgat te vorm op regter· halsrand en werk knoop aan ander kant aan. Borduur motief, raadpleeg diagram. •

R.OO1R,9SE 'SILVERCHEF' GEHALTE KLEEFVRVE KOOKWARE VAN 26 AUGUSTUS

Maak 'n safari-ete . ons wys jou hoe

Borduur Florentynse

kussings

Talle handwerk-idees

En n09 veel meer

Bvbel-Onthullings

WAT U GEE8TELIK

8008 'N

DONDERSLAG SAL TREF

Skryr om GRATIS Iccsstor aan :

DEPT.R6,P08BUSl~

MIII..AN(:A 1t0CKS 4320.·

ARTIKEL

150 mm SoUlPan

200 mm Sto\ftpa ..

22S mm Stowe.,."

2tO mm Bnalpa ..

Topgehalte KLEEFVR.YE kookware van dikaluminium met 'n super-sterk 3-1aag tefion/mika-voering.

Die blink idee vir gesonde kos !

Bestel by:

CREATIVE ENTERPRISES Posbus 1751 Carletonville 2500 Tel. (01491) 3163

A VB, posgeld en verpakking by pryse ingesluit Aflewering binne ::!:: 4 weke.

-----------------GETAL TOTAAL Ek sluit hierby in my tjek/ posorder

@ RIl,OO vir R. ................... .............. ..

@ Rl',OO

@ R2J,5D Naam ...... .. .......... ............ ... .......................... .

@ R19,01 Adres ........ .......... ........ ............................... .

2tO mm 8map ... met deklel @ RZ2.00

lOCI mm ".ella pa. @ Rl'.OO ................................. ................. ..................... TOTAAl. Kode ... .. .............. ..... TeL ....................... · .. ..

ftft :!tlllli