€¦ · web view0600 123 456 beantwoord die volgende paar vrae: 1. wat is die ander naam vir die...

4
Die volgende twee weke se werk volg… (geen assesseering vir kwartaal 2) Wat is koronavirus? (COVID-19) Aan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met griepagtige simptome. Die siekte word koronavirussiekte- 19 genoem - COVID-19, in kort. Die virus versprei maklik en het nou mense in baie lande geraak. Hoe word die koronavirus oorgedra? Mense kan koronavirus opdoen van ander wat die virus het (van person tot person). Dit gebeur wanneer 'n besmette persoon nies of hoes en klein druppeltjies(speeksel) in die lug stuur. Dit kan in die neus, mond of oë van iemand in die omgewing beland, of asem ingeneem word. Mense kan ook besmet raak as hulle 'n besmette druppel op die oppervlak raak en dan aan hul eie neus, mond of oë raak. Hoe kan ons die virus stop om te versprei? Pas jouself op. Was jou hande gereeld met seep vir 20 sekondes of langer. Gebruik ontsmettingsmiddels met ten minste 60% alkohol Moet nie aan jou mond,neus en oë(gesig) vat nie. Sosiale afstand van 1.5m tot 2m Vermei publieke plekke. Bly by die huis vir so lank as moontlik. Gaan koop slegs benodighede. Dra ‘n masker wanneer jy uit gaan. Moet nie aan jou masker vat nie Hoes/nies in die fou van jou arm Gebruik 'n huishoudelike skoonmaakmiddels of vee af om oppervlaktes en voorwerpe wat mense baie raak skoon te maak en te ontsmet. Nood nommer: 0800 029 999 WhatsApp: 0600 123 456 Simptome van ‘n persoon met die koronavirus. Hoes Seer keel Kort van asem Koors

Upload: others

Post on 20-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦ · Web view0600 123 456 Beantwoord die volgende paar vrae: 1. Wat is die ander naam vir die koronavirussiekte-19 2. Watter simptome het siek mense aan die einde van 2019 ervaar

Die volgende twee weke se werk volg… (geen assesseering vir kwartaal 2)

Wat is koronavirus? (COVID-19)

Aan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met griepagtige simptome. Die siekte word koronavirussiekte-19 genoem - COVID-19, in kort. Die virus versprei maklik en het nou mense in baie lande geraak.

Hoe word die koronavirus oorgedra?

Mense kan koronavirus opdoen van ander wat die virus het (van person tot person). Dit gebeur wanneer 'n besmette persoon nies of hoes en klein druppeltjies(speeksel) in die lug stuur. Dit kan in die neus, mond of oë van iemand in die omgewing beland, of asem ingeneem word.

Mense kan ook besmet raak as hulle 'n besmette druppel op die oppervlak raak en dan aan hul eie neus, mond of oë raak.

Hoe kan ons die virus stop om te versprei?

Pas jouself op.

Was jou hande gereeld met seep vir 20 sekondes of langer.

Gebruik ontsmettingsmiddels met ten minste 60% alkohol

Moet nie aan jou mond,neus en oë(gesig) vat nie.

Sosiale afstand van 1.5m tot 2m

Vermei publieke plekke. Bly by die huis vir so lank as moontlik. Gaan koop slegs benodighede.

Dra ‘n masker wanneer jy uit gaan.

Moet nie aan jou masker vat nie

Hoes/nies in die fou van jou arm

Gebruik 'n huishoudelike skoonmaakmiddels of vee af om oppervlaktes en voorwerpe wat mense baie raak skoon te maak en te ontsmet.

Nood nommer: 0800 029 999

WhatsApp: 0600 123 456

Simptome van ‘n persoon met die koronavirus.

HoesSeer keelKort van asemKoors

Page 2: €¦ · Web view0600 123 456 Beantwoord die volgende paar vrae: 1. Wat is die ander naam vir die koronavirussiekte-19 2. Watter simptome het siek mense aan die einde van 2019 ervaar

Beantwoord die volgende paar vrae:

1. Wat is die ander naam vir die koronavirussiekte-19? (1) ________________________________________________________________________________

2. Watter simptome het siek mense aan die einde van 2019 ervaar? (1) ________________________________________________________________________________

3. Hoe word die koronavirus oorgedra? (3)

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

4. Watter simptome wys ‘n persoon wat moontlik die koronavirus het? (4) ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

5. Hoe kan ons die virus stop om te versprei? (5) __________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

6. Wat is die nommer wat jy kan skakel wanneer jy vermoed dat jy die virus op gedoen het? (1)

________________________________________________________________________________

Week 2

Plaaslike gesondheidsprobleme

Bl 142-147

Skryf al die sleutelwoorde neer asook hul beskrywing. (kan dit in kleur doen. LEER)

Tuberkulose en diaree.

Wat is die simptome van TB?

(som op puntgewys)

Wat is die behandeling vir TB?

(som op puntsgewys)

Hoe kan jy keer om TB te kry?

(som op puntsgewys)

Page 3: €¦ · Web view0600 123 456 Beantwoord die volgende paar vrae: 1. Wat is die ander naam vir die koronavirussiekte-19 2. Watter simptome het siek mense aan die einde van 2019 ervaar

Simptome van diaree.

(som op puntgewys)

Hoe om diaree te behandel

(som op puntsgewys)

TEKEN SPESIALE DRANKIE MET POTLOOD.