laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/gr.-4...  · web...

7
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 4 9 Junie 2020 Teorie: Ingeskandeerde bladsye Hersiening van Kwartaal 1 se werk (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin) Prakties: Lees deur die bladsye en voltooi Aktiwiteit 2 en 3.

Upload: others

Post on 22-Jun-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-4...  · Web view2020-06-05 · Die kinders op die foto het dit genie tom afgeneem te word. 3. Boeke

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 49 Junie 2020

Teorie: Ingeskandeerde bladsye

Hersiening van Kwartaal 1 se werk

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin)

Prakties: Lees deur die bladsye en voltooi Aktiwiteit 2 en 3.

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-4...  · Web view2020-06-05 · Die kinders op die foto het dit genie tom afgeneem te word. 3. Boeke
Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-4...  · Web view2020-06-05 · Die kinders op die foto het dit genie tom afgeneem te word. 3. Boeke
Page 4: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-4...  · Web view2020-06-05 · Die kinders op die foto het dit genie tom afgeneem te word. 3. Boeke
Page 5: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-4...  · Web view2020-06-05 · Die kinders op die foto het dit genie tom afgeneem te word. 3. Boeke
Page 6: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-4...  · Web view2020-06-05 · Die kinders op die foto het dit genie tom afgeneem te word. 3. Boeke

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 49 Junie 2020

Memo: Akriwiteit 2:

1. a. ± 15 kindersb. ± 4 Meisiesc. ± 10 Seunsd. gelukkig, lewendig, opgewonde, en vriendelik.

2. a. Van die kinders in die foto wou nie afgeneem word nie.

b. Daar is seuns en meisies in die klaskamer.

c. Die kinders is laerskool kinders.

d. Daar is swart en wit kinders in die klas.

e. Die foto is op ‘n warm dag geneem.

f. Die kinders op die foto het dit genie tom afgeneem te word.

3. Boeke – Om te lees of in te werk.

Pennesakkie – Om skryfbehoeftes in te bêre.

Boekrak – Boeke en skrifte in te bêre.

Akriwiteit 3: 1. a. Die leeu op die wapen staan vir moed en dapperheid.

b. Die oop boek staan vir leer nuwe dinge.c. Die vuurtoring staan vir wys die pad aan.d. Die anker staan vir onbeweeglik in moeilike tye.

2. Anker en die vuurtoring.

3. Seepunt is naby ‘n berg wat Leeukop genoem word.