€¦  · web view2020. 8. 18. · almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. mense dink dus...

35
Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3 Is jy ‘n morsjors?? WEEK 1 LES 1 LUISTER EN PRAAT Aktiwiteit 1 Leer die volgende woordeskat: aarde-earth lente-spring stompi-(bud from cigarette) afval-waste (rubbish) liefdadigheid- charity verbrand-to burn besoedel-pollute miljoen-million vermors-to waste gas-gas natuur-nature verwarmer-heater giftig-poisonous nutteloos-of no use kragopwekker- generator herfs-autumn rommel-waste vlambaar-flammable herwin-recycle skadelik-damaging voedsel-food honderd-hundred skoon-clean vullishope-rubbish dump insekdoders- insecticides somer-summer wêreld-world koerant-newspaper sonkrag-solar power windkrag-kinetic energy krag-power spinnekop-spider winter-winter 1.1). Voltooi en leer die volgende woorde vir ‘n toetsie uit tien /10 verm__rs – to waste __erfs - autumn voe__sel - kos s__innekop – spider 1

Upload: others

Post on 31-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

Is jy ‘n morsjors??WEEK 1 LES 1

LUISTER EN PRAAT

Aktiwiteit 1

Leer die volgende woordeskat:

aarde-earth lente-spring stompi-(bud from cigarette)

afval-waste (rubbish) liefdadigheid-charity verbrand-to burnbesoedel-pollute miljoen-million vermors-to wastegas-gas natuur-nature verwarmer-heatergiftig-poisonous nutteloos-of no use kragopwekker-generatorherfs-autumn rommel-waste vlambaar-flammableherwin-recycle skadelik-damaging voedsel-foodhonderd-hundred skoon-clean vullishope-rubbish dumpinsekdoders-insecticides somer-summer wêreld-worldkoerant-newspaper sonkrag-solar power windkrag-kinetic energykrag-power spinnekop-spider winter-winter

1.1). Voltooi en leer die volgende woorde vir ‘n toetsie uit tien /10

verm__rs – to waste __erfs - autumnvoe__sel - kos s__innekop – spiderromme__ - waste nut__eloos – of no uses__adelik - damaging verbra_d – to burngif__ig - poisonous g_s - gasafv__l - waste vlam__aar - flammablebe_oedel - pollute vullis__ope – rubbish dumps

1

Page 2: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

1.2). Voltooi die volgende woorde op dieselfde manier:

v_rm_rs – to waste _er_s - autumnvoe_s_l - food s_inn_ kop - spiderro _me__ - waste nut_el_ os – of no uses_ adeli_ - damaging ve_bra_d – to burng_ f_ ig _- poisonous g _s – gasbe_ _oe_el _- pollute vul_ is_ope – rubbish dumps_fv_ l - waste vlam_aa_ - flammable

1.3).

v_r_ _rs – to waste _e__s – autumn_oe_s_l - food s_in_ _ kop – spiderro_m_ _ - waste/rubbish _ut_el_os – of no uses_a_eli_ - damaging ve_ b_a_d – to burng_f_i_ - poisonous _ _s – gasb_ _oe_el – to pollute v_ l_is_ope – rubbish dumps_f_ _l – waste/rubbish v_am_aa_ - flammable

1.4).

v_r_ _ _ _ - to waste _e_ _ _ - autumn_o_ _ s_l - food s_i_ _ _ k_p - spiderr_ _ m_ _ - waste/rubbish _ _ t_el_os – of no uses_a_ _ li_ - damaging v_ r _ _ _nd – to burnb_ _o_ _el – to pollute _ _l _is _o_e – rubbish dumps_ _ _ _ l - waste v_ _m_a_ _ flammableg_ _ _i_ - poisonous _ _s – gas

Met olierampe word die see besoedel.

Dit is hartseer, want talle visse vrek.

2

Page 3: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

LEES EN KYK

Aktiwiteit 2

ASSESSERING:

Lees die volgende leesstuk en beantwoord die vrae vir punte:

HOU ONS AARDE GESONDNiks in die natuur word vermors nie. As die blare in die herfs van die bome afval, gebruik die plante dit vir voedsel. ‘n Spinnekop sal soms sy eie web eet: so kry hy proteȉene en hou die wêreld rondom hom skoon.Dit is net die mens wat produkte skep wat nie weet wat om daarmee te doen nie. Hierdie rommel is nutteloos en soms ook skadeik. As rommel verbrand word, gee dit giftige gasse af. Dit besoedel en vergiftig die aarde. Rommel lyk ook lelik en soms ruik dit sleg.Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse amper nie vernietig word nie. Selfs ‘n koerant kan nog gelees word nadat dit ‘n lang ruk op ‘n hoop gelê het. As papier verrot, skep dit metaangas. Dit is baie vlambaar en kan ‘n vullishoop laat “ontplof”. Rommel is ‘n probleem wat groter word. Dit is die mens se plig om rommel te gebruik en ‘n produk te maak wat weer gebruik kan word. Die ontbytgraankos waaruit jy vanoggend jou Pronutro geëet het, was dalk eers ‘n koerant.

Omsirkel die regte antwoord :

1).

Herfs is die seisoen:

A). na die lente

B). voor die winter

C). voor die lente

3

Page 4: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

2).

Die blare val van die bome af, want…

A). die boom het ‘n siekte.

B). dit is hoe die natuur werk.

C). daar waai ‘n stromsterk wind.

3).

‘n Spinnekop spin ‘n web…

A).om sy prooi te vang.

B).vir voedsel.

C). A en B is korrek.

4).

Rommel is…

A). al die produkte wat die mens gemaak het.

B). mensgemaakte produkte wat nie meer gebruik word nie.

C). alle papierprodukte

4

Page 5: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

5).

Rommel wat verbrand word…

A). lyk lelik

B). ruik sleg

C). gee giftige gasse af

6).

Papier wat verrot kan baie … wees

A). veilig

B). goed

C). gevaarlik

7).

Ons kan almal met die rommel probleem help deur …

A). te herwin

B). dit te ignoreer

C). te dink ander mense moet na die omgewing kyk

*. Vraag 1,2,3 tel elk 2 punte en 4-7: 1 punt . Totaal:10

5

This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by Unknown Author

Page 6: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

WEEK 2 LES 2

SKRYF EN AANBIED

Aktiwiteit 3

Kyk hoeveel woorde jy binne twee minute kan bou. Reëls: Die s moet in elke woord gebruik word. Jy kan die s meer as een keer in een woord gebruik, maar die ander letters net een keer per woord:

B G OE S AN R K

TAALKONVENSIES EN -STRUKTURE

ONTKENNENDE VORM (THE NEGATIVE) Aktiwiteit 4

*. Onthou om twee NIE’s te gebruik:

Voorbeeld: Ons tel papiere op.

Ons tel nie papiere op nie.

*. Die eerste ‘nie’ kom na die werkwoord en die tweede ‘nie’ aan die einde van die sin.

*. Instruksies(Commands)

Voorbeeld: Tel die papiere op

Moenie die papiere optel nie.

LEER (LEARN) die volgende woorde wat verander in die ontkennende vorm:

GEWONE SIN ONTKENNENDE VORMalles (everything) nooit (never)iemand(somebody) niemand(nobody)êrens(somewhere) nêrens(nowhere)iets(something) niks(nothing)al(already) nog nie(not yet)

Skryf nou die volgende sinne oor in die ontkennende vorm:

6

Page 7: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

1). Hy herwin.

___________________________________________________________________

2). Vier en twintig bome maak een ton koerant papier.

___________________________________________________________________

3). ‘n Gesin gooi veertig kg plastiek per jaar weg.

___________________________________________________________________

4). Gooi alles in die asblik.

___________________________________________________________________

5). Het iemand die asblik leeggemaak?

___________________________________________________________________

6). Ons mors te maklik.

___________________________________________________________________

7). Mors ons te maklik?

___________________________________________________________________

8). Die speelgrond is skoon na pouse.

___________________________________________________________________

9). Iemand het so gemors.

___________________________________________________________________

10). Die vuil aarde is die mens se skuld.

___________________________________________________________________

11). Daar lê iets op die gras.

___________________________________________________________________

12). Hou die aarde skoon!

___________________________________________________________________

13). Het hy al ‘n vuiler plek gesien?

___________________________________________________________________

7

Page 8: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

14). Visse vrek in die riviere.

__________________________________________________________________

15). Ons het alles skoongemaak.

__________________________________________________________________

16). Mors!

__________________________________________________________________

17). Ons kan iets aan die probleem doen.

__________________________________________________________________

18). Rommel lyk lelik en ruik sleg.

__________________________________________________________________

19). Gee jy vir die aarde om?

__________________________________________________________________

20). Ons is lief vir die aarde en pas dit op.

__________________________________________________________________

WEEK 3 LES 3

LUISTER EN PRAAT

Aktiwiteit 5

Jy hou van ‘n skoon omgewing. Jy dink dat dit belangrik is om mooi na die aarde te kyk.

*. Daar is kinders in die skool wat egter nie omgee nie.

*. Jy’t gesien hoe ‘n ander gr 8 papiere op die skoolgrond neergooi.

*. Jy besluit om met hom of haar te praat.

*. Wat sal jy vir hom/haar sê?

* Hoe gaan jy seker maak hy/sy word nie kwaad nie?

8

Page 9: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

$ LUISTER na jou juffrou of ‘n Afrikaanse persoon se voorbeeld hiervan en dan probeer jy self sê wat jy wil, in Afrikaans.

LEES EN KYK

Aktiwiteit 6

Lees die volgende leesstuk en dink oor hoe jy die kroon van die skepping is en hoe dit jou verantwoordelikheid is om die aarde, die skepping, op te pas. Het jy genoeg selfrespek om dit na te kom?

DIE KROON VAN DIE SKEPPING‘n Mens hoor dikwels die uitdrukking: “Die mens is die kroon van die skepping.” Wat beteken dit? Dit beteken dat die mens die belanrikste in die skepping is. Het jy al ooit tussen berge gestaan en klein gevoel? Die berge en die plantegroei is ‘n belangrike deel van die skepping. En jy is die kroon daarop!Hoekom is jy belangriker as die mooiste berg of die volmaakste blom? Omdat jy ‘n mens is. Net die mens het die volmaakte gawe van verstand gekry.Wat van diere? Diere se verstand noem ons instink. Hulle kan nie soos die mens besluite neem en hul posisie in die lewe verbeter nie.Dit is elke mens se verantwoordelikheid om as kroon van die skepping te lewe. Onthou, elkeen is ‘n kroon van die skepping. Behandel dan jou medemens en omgewing op ‘n verstandige wyse.

A).Omkring die regte antwoord:

1). Watter uitdrukking hoor ‘n mens dikwels?

a). Dat ‘n mens baie belangrik is.

b). Dat die mens belangriker as berge en blomme is.

c). Dat die mens verstand het.

d). Dat die mens die kroon van die skepping is.

2). Wat is deel van die skepping?

a). Diere

9

This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by This Photo by Unknown

Page 10: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

b).Mense

c). Plantegroei

d). (a),(b),(c) asook berge

3). Hoekom is die mens belangriker as byvoorbeeld die mooiste berge?

a). Omdat die mense mooier is as die berge.

b). Omdat hy die gawe van verstand gekry het.

c). Omdat mense slimmer is as blomme.

d). Omdat diere vir hulself kan dink.

4). Diere se verstand noem ons instink omdat..

a). hulle nie slim is nie.

b). hulle nie soos mense lyk nie.

c). hulle nie soos mense besluite kan maak nie.

d). hulle nie vir hulself kan dink nie.

5). Jou medemens is:

a). al die mense op aarde om jou.

b). jou maat langs jou.

c). jou pa,ma,broers en susters.

d). die onderwysers en jou vriende.

B). Vind woorde in die leesstuk wat dieselfde betekenis het as:

a). vriend - ___________________

b). pragtige - ___________________

c). intelligensie - __________________

C). Vind woorde in die leesstuk wat die teenoorgestelde betekenis het as:

a). stadig - _________________

b). lelikste -_________________

c). sterwe - _________________

D). Sê of die volgende waar of vals is:

a). Die dier het ‘n verstand gekry. ____________________

10

Page 11: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

b). Die mens is nie die skepper van die skepping nie. _________________

c). Die mens het die wonderlike gawe van instink gekry ________________

d). Net een mens is die “kroon van die skepping.” ______________

e). Die berge is ‘n belangrike deel van die skepping. _______________

WEEK 4 LES 4

SKRYF EN AANBIED

ASSESSERING

Aktiwiteit 7

BUFFERPLAKKER (BUMPER STICKER)

Ontwerp ‘n bufferplakker om mense te laat onthou dat ons die aarde moet oppas.

Hier is ‘n voorbeeld:

AANDAG!! MOENIE ONS WÊRELD VERDER SEERMAAK NIE

Puntetoekenning: Formaat en uitleg :/5;Kreatiwiteit en oorspronklikheid: /5;Taalgebruik: /5. TOTAAL: /15

TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

Aktiwiteit 8

HOE OM ‘N VRAAG TE BEANTWOORD IN DIE ONTKENNENDE VORM:

REĖLS:

11

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown This Photo by Unknown Author is licensed under

Page 12: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

*. Begin jou sin met: Nee,…

Byvoorbeeld: Mors ons energie?

Nee, ons mors nie energie nie.

*. Onthou Sv1TOMPv2I

Die vraag wat jy moet antwoord begin met v1 en dan die S( subject-onderwerp): bv. Mors(v1) ons (S) energie?

Die antwoord is dan volgens Sv1TOMPv2I:

Nee, ons[S] mors[v1] nie energie[O] nie.

*. Onthou die TWEEDE(second) NIE

Mors ons energie?

Nee, ons mors nie energie nie

Die voornaamwoord (pronoun) kan verander

Vb. Mors jy energie? = Nee, ek mors nie energie nie.

Mors julle energie? = Nee, ons mors nie energie nie

Beantwoord nou die vrae in die ontkennende vorm:

1). Het ons water nodig?

___________________________________________________________________

2). Is water nodig om groente te kweek?

___________________________________________________________________

3). Het Suid Afrika baie water?

___________________________________________________________________

4). Het jy die reg om in ‘n gesonde omgewing te lewe?

___________________________________________________________________

5). Is die riviere besoedel?

__________________________________________________________________

6). Het jy al ‘n vuil rivier gesien?

_________________________________________________________________

7). Het iemand in die vuil rivier geswem?

________________________________________________________________

12

Page 13: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

8). Het jy water nodig?

________________________________________________________________

9). Kan ons iets aan die probleem doen?

________________________________________________________________

10). Kan julle iets aan die probleem doen?

________________________________________________________________

11). Het die vuil water haar siek gemaak?

________________________________________________________________

12). Gooi party fabrieke hulle afval in riviere?

________________________________________________________________

13). Het Sarah alles opgetel?

________________________________________________________________

14). Vrek die visse in die water?

________________________________________________________________

15). Kos water duur?

________________________________________________________________

16). Kan jy enige water drink?

________________________________________________________________

17). Kan ‘n mens cholera van vuil water kry?

________________________________________________________________

18). Het julle al iets aan die probleem gedoen?

________________________________________________________________

19). Is dit ‘n probleem?

________________________________________________________________

20). Vergiftig vuil water groente?

________________________________________________________________

13

Page 14: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

Het jy geweet?

Tussen 12 en 14 miiljoen Suid-Afrikaners het nie toegang tot veilige water nie?

WEEK 5 LES 5

LUISTER EN PRAAT

Aktiwiteit 9

HOE SLIM IS JY?

Luister na die volgende vrae en kleur die korrekte antwoord in:

1). Watter kleur is ‘n seekoei se sweet?

rooi bruin deurskynend geel

2). Hoeveel blokkies is daar op ‘n skaakbord?

100 49 64 81

3). Hoeveel amptelike tale het Suid-Afrika?

5 10 11 7

4). Wat doen gorillas as hul senuweeagtig raak?

byt mekaar skree slaan op hul borste spring op en af

14

Page 15: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

5). Watter pyn kry mens die meeste?

keelseer tandpyn maagpyn hoofpyn

6). Hoe lank neem dit ‘n tipiese hen om 19 dosyn eiers te lê?

een jaar twee jaar sestien maande agt maande

7). Hoeveel milliliter is daar in ‘n teelepel?

10 5 2,5 7,5

8). Watter planeet in ons sonnestelsel is die grootste?

Aarde Jupiter Saturnus Mercurius

9). Wat is ‘n skoenlapper?

‘n soort kos ‘n tipe skoen ‘n insek ‘n mooi meisie

10). ‘n Agie is….

‘n nuuskierige

mens

‘n soort plant ‘n tipe dier ‘n soort werk

LEES EN KYK

Atiwiteit 10

15

Page 16: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

” Hulle kan later hiermee deel!”.

Lees die volgende storie en beantwoord die vrae:

DIE KONING SE VRAE

Daar was ‘n koning in ‘n ver land. Eendag het die koning en ses van sy mense gaan stap. Hulle het deur die paleis gestap, by die deur en die hek uit tot in die straat. Die koning het heel voor gestap.

In die dorp het die koning skielik gaan staan.” Wat is dit wat daar lê?” vra die koning en wys met sy vinger.“Dit is ‘’n stuk papier, Vader”, sê die jong prins. Die koning het geknik en aangeloop. Almal het hom gevolg.

By die volgende straat steek die koning sy hand in die lug op. Almal gaan staan. “Wat is daardie?”, vra die koning.“Dit is ‘n leë blik o koning”, sê die koning se wag. Die koning knik en begin weer te stap.

Na ‘n rukkie gaan die koning weer staan. Hy kyk ‘n lang ruk na die grond . “En dit?”, vra hy.“O, dit is ‘n lemoenskil”, antwoord die koning se bode. “Ja dit is”, sê die koning en stap voort.

Hulle stap en stap en dan sê die koning: “Wat blink so daar in die son?” “Dit my heer,” sê die koning se kok, is ‘n gebreekte bottel.” “Dis reg, sê die koning.

Die koning en sy mense stap deur die strate en af na die rivier.“Daar dryf iets op die water”, sê die koning. “Dis ‘n ou skoen”, sê die koning se koetsier met ‘n glimlag. “’n Skoen”, mompel die koning en hy en sy mense stap langs die rivier terug deur die veld. Die koning hou sy hand voor sy oë. “Daar lê iets”, sê hy. “Ja o koning “, sê die koning se tuinier. “Dit is ‘n ou stoel”.

16

This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

Page 17: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

Die koning en sy mense stap deur die veld terug tot in die dorp. Hulle stap deur die strate. ‘n Jong seun kom en buig voor die koning. “Wat lê daar ou seun?, vra die koning.

Die seun draai om en antwoord: “Dit is ‘n vuil stuk papier, o koning”. Toe tel die seun die papier op en gooi dit in ‘n vullisdrom. Die koning glimlag en sê: “Seun, ek sal jou oor my hele paleis aanstel. Jy dink nie jy’s te belangrik om my dorp skoon te hou nie.”

Toe laat die prins, die wag, die bode, die kok, die koetsier en die tuinier hulle koppe sak.

Die seun en die koning stap deur die strate terug na die paleis.

VRAE:

1). Hoeveel mense het saam met die koning gaan stap?

_________________________________________________________________

2). Wat het die koning eerste sien lê?

_________________________________________________________________

3). Wat het die koning tweede sien lê?

_________________________________________________________________

4). Wat het die koning op die water sien dryf?

_________________________________________________________________

5). Wie het die papier opgetel?

_________________________________________________________________

6). Die koning se mense was te ____________________ om die rommel op te tel.

7). Hoekom het hulle hulle koppe laat sak?

_________________________________________________________________

8). Wat het die koning die seun belowe? Hoekom?

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

17

Page 18: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

WEEK 6 LES 6

SKRYF EN AANBIED

Aktiwiteit 11

Stuur ‘n e-pos aan die munisipaliteit: (kyk na die voorbeeld op p.19)

Die park oorkant jou huis lyk baie sleg. Die gras word nie gesny nie. Mense gooi al

hul rommel daar rond. As dit koud is, maak mense daar vuur.

Vertel die munisipaliteit van die probleem.

Vra wat hul daaraan sal doen?

KEN JOU AFRIKAANSE KUBERTAAL

email: e-pos ; email address: e-posadres; subject: onderwerp; send:stuur

VOORBEELD:

Aan: [email protected]

Van: [email protected]

Onderwerp: Die vuil park

Geagte burgemeester

Ek wil iets onder u aandag bring. Die park oorkant my huis het ‘n rommelhoop

geword. Mense gooi hul rommel daar en maak selfs vuur as dit koud is.

Kan u asb.iemand uitstuur om te kom kyk en ekstra asblikke daar sit?

18

Page 19: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

Baie dankie

Tembi Nkosi

TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

Aktiwiteit 12

TRAPPE VAN VERGELYKING [DEGREES OF COMPARISON]

Ek het verlede week baie papier herwin. Hierdie week het ek meer papier herwin. Volgende week gaan ek die meeste papier herwin.

STELLENDE TRAP

VERGELYKENDE TRAP(+ -er)

OORTREFFENDE TRAP(+ -ste)

KORT VOKAAL

ioaeiou

dikvolmakvet slimdomwit

dikkervollermakkervetterslimmerdommerwitter

dikstevolstemakstevetsteslimstedomstewitste

TWEE VANDIESELFDE VOKALE

aaaaeeeeoooo

kaalvaalheesgeelskoongroot

kalervalerhesergelerskonergroter

kaalstevaalsteheestegeelsteskoonstegrootste

DUBBELVOKAAL

oeuiieeiou

soet luisiekkleinstout

soeterluiersiekerkleinerstouter

soetsteluistesiekstekleinstestoutste

DUBBELKONSONANT

ldrtrknkrmmpnd

wildkortsterkpienkwarmstompgesond

wilderkortersterkerpienkerwarmerstompergesonder

wildstekortstesterkstepienkstewarmstestompstegesondste

19

Page 20: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

EINDIG OP-LIK

liklikliklikliklik;

vriendelikyslikoulikmaklikgevaarlikwonderlik

vriendelikeryslikeroulikermaklikergevaarlikerwonderliker

vriendeliksteysliksteoulikstemaklikstegevaarlikstewonderlikste

EINDIG OP -S

ssss

trotsdorspersrats

trotserdorserperserratser

trotstedorstepersteratste

EINDIG OP-S/ MET TWEE VANDIESELFDE VOKALE

ooeeaauu

boosleegvaalnuut

boserleervalernuwer

boosteleegstevaalstenuutste

EINDIG OP-IG

igigigigig

aakligduiseligmoedigrustigveilig

aakligerduiseligermoedigerrustigerveiliger

aakligsteduiseligstemoedigsterustigsteveiligste

EINDIG OP-R

rrrr

duursuurbitterver

duurdersuurderbitterderverder

duurstesuurstebittersteverste

EINDIG OP-DE OF -E

dee

tevredeverleë

meer tevredemeer verleë

mees tevredemees verleë

Die volgende is uitsonderings:

goed beter die bestebaie meer die meestebietjie minder die minste

Hoe gebruik ons trappe van vergelyking?

Durban is skonER as PretoriaHoe grotER die gat in die osoonlaag, hoe warmER is dit.Kaapstad is die skoonSTE van al die stedeA).Gee die trappe van vergelyking van die volgende. Kyk weer na die kolomme en uitsonderings op p.20,21 om jou te HELP:

1). wild2). warm3). lui4). maklik

20

This

This

This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This by

This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This This by

Page 21: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

5). besig6). stomp7). skoon8). kort9). gesond10). slim11). wit12). gevaarlik13). besig14). groot15). rond16). mak17). veilig18). wonderlik19). suur20). goed21). duur22). oulik23). baie 24). blou25). lekker26). klein27). vriendelik28). groot29). trots30). fluks

B). Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies:

1).My motorfiets is (vinnig)_________________ as joune, maar joune gee (min)

___________________ gasse af as myne.2).Wie het die (baie) ______________

papiere vandag opgetel? 3). Hoe (hard) ___________________ ons werk om die

aarde skoon te hou, hoe (goed) _________________ sal dit vir almal wees.4). Is

besoedeling een van die (ou) _____________probleme? 5). Hoe (groot)

_________________ die gat in die osoonlaag, hoe (warm) __________________ is

die aarde. 6). Ek weet (baie) _______________ van die natuur as jy.7). Is party

insekdoders (gevaarlik) ________________________ as ander? 8). ‘n Gloeilampie

gebruik (min) _______________________ krag as ‘n verwarmer. 9). Dit is die

(maklik)_______________________ ding om papier te herwin.10). Die (baie)

21

Page 22: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

__________________________mense pas nie die aarde goed op nie.11). Ek het

die (mooi) ___________________ stel glase gekoop van glas wat herwin is.

WEEK 7 LES 7

LUISTER EN PRAAT

Aktiwiteit 13

Sê wat VERKEERD is in die volgende prentjies:

1).

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2).

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

3).

22

This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-ND

Page 23: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

4).

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

5).

23

This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

Page 24: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Aktiwiteit 14

LEES EN KYK

Lees die volgende gedig en antwoord die vrae:

ROMMELHennie gooi sy papier neerDaar doen hy dit alweer!

24

This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC This Photo by Unknown Author is licd under CC BY-NC-ND

Page 25: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

Hy stooi rommel net waar ons kyk,Hoe dink hy gaan die plek lyk?

As ons almal net ons bes probeer,Gaan ons rommelstrooing keer!

Ons aarde is skatryk,Aan die mooiste berge, riviere en wilderyk

Hou ons aarde mooiHou op om rommel te strooi!

Deur Mia Fouche

VRAE:

1). Wie het hierdie gedig gskryf?

_________________________________________________________________

2). Wie gooi heeldag goed rond?

_________________________________________________________________

3). Ons almal moet ons _____________ probeer.

4). Waaraan is ons aarde skatryk?

_________________________________________________________________

5). Hoe hou ons ons aarde mooi?

_________________________________________________________________

WEEK 8 LES 8

SKRYF EN AANBIED

Aktiwiteit 15

Skryf 5 dinge wat jy kan doen om die aarde skoon te hou.

TAALSRUKTURE EN -KONVENSIES

25

Page 26: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

Aktiwiteit 16

ANTONIEME (OPPOSITES)

Leer die lys hieronder:

1)vinnig-stadig (fast-slow) 2).skoon-vuil (clean-dirty)

3).mooi-lelik (pretty-ugly) 4). maklik-moeilik (easy-diffficult)

5).oud-jonk (old-young) 6). klein-groot (small-great)

7). warm-koud (warm-cold) 8). soet-suur (sweet-sour)

9).lank-kort (long-short) 10). groot-klein (big-small)

11). gesond-siek (healthy-sick) 12). mak-wild (tame-wild)

13). reg-verkeerd (right-wrong) 14). leeg-vol (empty-full)

15). eerste-laaste (first-last) 16). sterk-swak (strong-weak)

17). sag-hard (soft-hard) 18). nuut-oud (new-old)

19). veilig-onveilig(safe-unsafe) 19). verkoop-koop (sell-buy)

Aktiwiteit 16

Gee die antonieme van die vetgedrukte woorde. Gebruik die lys hierbo om jou te

help:

1). Verkoop _________________ roomys eerder in ‘n horinkie as in ‘n

plastiekhouertjie.

2). Moenie nuwe ________________klere weggooii nie; gee dit vir liefdadigheid.

26

This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC-ND

Page 27: €¦  · Web view2020. 8. 18. · Almal dink dat papier gou in die natuur vergaan. Mense dink dus dat hulle papier maar kan weggooi. By ou vullishope sal jy sien dat telefoongidse

Afr.Add.Taal Jaar2/Gr8 Kwartaal 3

3). Koop minder________________ produkte wat jy kan herwin.

4). ‘n Mens gooi te moelik __________________ goed weg.

5). Jy sal baie ongelukkig ______________________ wees as jy na die aarde kyk.

6). Ons kan ‘n klein ____________________ verskil aan die wêreld maak.

7). Ons sal stadig _________________ moet maak om die aarde te red.

8). Dit is altyd ___________________ te laat on ‘n plan te maak nie.

9). Wil jy ook graag in ‘n lelike __________________ wêreld woon?

10). Hoe jonger ___________________ die aarde raak, hoe beter moet ons daarna

kyk.

WEEK 9-10: HERSIENING EN FORMELE ASSESSERING

27