· web view4. in ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die au pair net ‘n toelaag of...

47
AFRIKAANS JAAR 4 KWARTAAL 3 DIE WêRELD IS… VEELKLEURIG Naam en Van: _________________________________ Groepnr: __________ 1

Upload: others

Post on 09-Dec-2020

0 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

Page 1:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

AFRIKAANSJAAR 4

KWARTAAL 3

DIE WêRELD IS…VEELKLEURIG

Naam en Van: _________________________________Groepnr: __________

1

Page 2:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Jaar 4 Afrikaans Addisionele Taal Kwartaal 3

Week 1 & 2 LEES EN KYK

Datum: _________________________ Aktiwiteit 1 Plakkate

Lees en bestudeer die onderstaande plakkate. Praat oor die nuwe normaal in die samelewing.

2

Page 3:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

3

Page 4:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

SKRYF EN AANBIED

Datum: _________________________ Aktiwiteit 2 Beantwoord vrae oor plakkate

2.1 Watter dele van jou gesig moet bedek word deur ‘n masker? (2)

______________________ en _________________________

2.2 Wat is die doel van die dra van ‘n gesigsmasker? (2)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

______________________________________________________________

______________________________________________________________

2.3 Hoekom moet jy nie aan jou gesig vat nie, alhoewel jy ‘n masker dra? (1)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

2.4 Noem 4 simptome van die Koronavirus (of Covid-19)? (4)

2.4.1 ___________________________________

2.4.2 ___________________________________

2.4.3 ___________________________________

2.4.4 ___________________________________

2.5 Watter orgaan in jou liggaam word die meeste geaffekteer indien jy

respiratoriese simptome het? (1)

___________________________

2.6 Noem vyf dinge wat jy kan doen om die verspreiding van Covid-19 te stop. (5)

2.6.1 ___________________________________________________

2.6.2 ___________________________________________________

2.6.3 ___________________________________________________

2.6.4 ___________________________________________________

2.6.5 ____________________________________________________

2.7 Watter provinsie is verantwoordelik vir die samestelling van plakkaat nr.2? (1)

___________________________________

4

Page 5:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

2.9 Watter vier chroniese kondisies (komorbiditeite – comorbidities) is gevaarlik

indien jy met Covid-19 besmet sou word? (4)

2.9.1 _______________________________________

2.9.2 _______________________________________

2.9.3 _______________________________________

2.9.4 _______________________________________

TOTAAL 20

LUISTER EN PRAAT

Datum: _______________________ Aktiwiteit 3 Mondeling: Praatjie

Jy is die werkgewer (employer) van ‘n klein maatskappy. Verduidelik aan die werknemers (employees) wat die “Nuwe Normaal” is by die werkplek. Verduidelik aan die hand van plakkate wat die nuwe reëls, regulasies en prosedures by die werkplek behels. Lewer ‘n praatjie van +/- 2 min.

PUNTE SAL VIR DIE VOLGENDE KRITERIA GEGEE WORD:

Voorbereide Mondeling – Rubriek: “Die nuwe normaal in die werkplek”

KRITERIA 5 4 3 2 1Toon die leerder ‘n duidelike begrip van die gegewe onderwerp. Korrekte taalgebruik en goeie woordeskat.

Het die leerder voldoende navorsing en voorbereiding gedoen. Aanwending van plakkate.

Liggaamstaal, oogkontak, en interaksie met gehoor.

TOTAAL: 20 PUNTE

5

Page 6:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Week 3 & 4 TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Datum: __________________________ Aktiwiteit 4 Selfstandige Naamwoorde

4.1

Voltooi die onderstaande sinne deur die korrekte versamelnaam uit die woordblok te kies.

swerm bende familie gesin bondel bagasie vloot skool koor baksel kykers stoet luisteraars boord gehoor kabinet gemeente personeel sarsie toeskouers

4.1.1 ’n Versameling skepe wat saamvaar of saamhoort, is ‘n  ______________

4.1.2 ’n Groot versameling visse staan bekend as ’n _______________________

4.1.3 ’n Menigte vlieënde bye of vlieënde voëls bymekaar vorm ’n ___________

4.1.4 ’n Klomp rowers saam vorm ’n _______________________________

4.1.5  ’n Versameling wasgoed is ’n ___________________________ wasgoed

4.1.6 ’n Versameling vrugtebome wat saam in ’n netjies uitgelegde tuin geplant

is, word ’n ______________________ genoem

6

Page 7:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

4.1. 7 Al die lidmate wat saam een kerk besoek, vorm ’n ___________________

4.1.8  Al die ministers wat saam met die president aan die hoof van die

regering staan, vorm die ____________________________

4.1.9 Die versameling mense wat saam in’n sakeonderneming werk, is die

____________________________

4.1.10 ’n Versameling mense wat bloedverwante is, staan bekend as ‘n

________________________

4.1.11 ’n Pa,’n ma en hul kind of kinders vorm saam ’n __________________ 

4.1.12 ’n Versameling skote wat afgevuur word, is ’n ___________________

skote

4.1.13 Al die mense wat saam na byvoorbeeld ’n opvoering, ’n voorlesing of ’n

toespraak luister, is die _________________________

4.1.14  Al die mense wat saam na ’n radio-uitsending luister, is

die ____________________________

4.1.15  Al die mense wat saam na ’n televisie-uitsending kyk, is die

_______________________________

4.1.16  Al die mense wat saam na iets kyk wat werklik voor hulle gebeur,

byvoorbeeld ’n sokkerwedstryd, is _______________________

4.1.17 ’n Versameling motors en mense agter ’n lykwa is ’n ________________

4.1.18  ’n Versameling brode in die pan is ’n ________________________

4.1.19 ’n Versameling mense wat sing, is ’n _________________________

4.1.20  ’n Versameling koffers, pakkies en ander los dinge wat ’n reisiger met

hom saamneem, is sy ____________________________

Bagasie →

7

Page 8:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

4.2 TRAPPE VAN VERGELYKING

Die byvoeglike naamwoord kan in trappe van vergelyking gebruik word.

Leer die volgende Trappe van vergelykings.

Stellende Trap Vergelykende of Vergrotende Trap

Oortreffende Trap

English Meaning

First Degree Add -er and follow the spelling rules

Don’t drop: Vowels or consonants -simply add -ste to the first degree.

1. dof dowwer die dofste dim

2. doof dower die doofste deaf

3.min minder die minste little less least

4. goed beter die beste good better best

5. naby nader die naaste near / close to

6.baie meer die meeste many more most

7. kwaad kwater die kwaadste cross /angry

8. kwaai kwaaier die kwaaiste fierce /strict

9. haastig haastiger die haastigste hurried

10. lief liewer die liefste love

11. laag laer die laagste low

12. wyd wyer die wydste wide

13. groot groter die grootste big

14.moeg moeër die moegste tired

15. goedkoop goedkoper die goedkoopste cheap

16.hoog hoër die hoogste high

17. lekker lekkerder die lekkerste nice/good

18. tevrede meer tevrede Die mees tevrede content / happy

8

Page 9:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

4.3 Onderstreep die regte woord tussen hakies.

4.3.1 My ma is baie (haastig, haastiger, haastigste) om by die huis te kom.

4.3.2 Ek is (lief, liewer, liefste) vir katte as vir honde.

4.3.3 Ons kan (laat, later, laatste) ’n bietjie kaart speel.

4.3.4 My skooltas is die (swaar, swaarder, swaarste) as ek al my handboeke daarin

pak.

4.3.5 Dit is die (droog, droër, droogste) winter in jare.

4.3.6 Ons woon (naby, nader, naaste) aan die skool nadat ons getrek het.

4.3.7 Ek is (tevrede, meer tevrede) met my punte.

4.3.8 Die rentekoers is (laag, laer, laagste) as verlede jaar.

4.3.9 Ek is die (moeg, moeër, moegste) na ’n netbaloefening.

4.3.10 Ons palmboom is die (hoog, hoër, hoogste) boom in die buurt.

4.3.11 Wie is die (kwaai, kwaaier, kwaaiste) juffrou in Roodeparkskool?

4.3.12 My Wiskunde punte was baie (goed, beter, beste) as my vriendin s’n.

Voltooi die volgende sinne met die korrekte trappe van vergelykings.

4.3.13 ‘n Buffel is groot, maar ‘n seekoei is ___________________ en ‘n olifant

Is die ____________________.

4.3.14 Nomsa is tevrede met haar punte, want sy het geslaag. Zahira wat 60%

gekry het, is _________________________ en Jane is die

_____________________ van die drie, want sy het 85% vir die toets gekry.

9

Page 10:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Voltooi die volgende Trappe van Vergelykings.

4.3.15 nat _______________________ _________________________

4.3.16 soet _______________________ _________________________

4.3.17 maklik ________________________ _________________________

4.3.18 maer ________________________ __________________________

4.3.19 rustig _______________________ __________________________

4.3.20 oud _______________________ __________________________

Week 5 LEES EN KYK

Datum: _____________________ Aktiwiteit 5 Begripstoets

Lees die volgende artikel goed deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg:

“Ma, ek wil ‘n selfoon hê!”

Amper elke ouer het al die volgende van sy kind gehoor: “Ek wil ‘n selfoon hê.”

En wanneer jy vra: “Maar hoekom het jy ‘n selfoon nodig?” is die antwoord: Maar al

die kinders het een.” Of: “Dis cool om een te hê.” Of: “Weet Pa en Ma nie dis nodig

in ‘n krisis nie?”

Moet jy regtig ‘n selfoon hê? Het jy regtig ‘n selfoon nodig? Is dit nie sommer ‘n

lawwe gier nie? Is dit ‘n soort statussimbool onder julle – om te kyk wie het die

nuutste, mooiste foon?

Ons weet daar is gevare verbonde aan die verkeerde gebruik van selfone. Met

sommige selfone kan ‘n mens toegang tot die internet verkry, en daarmee

blootstelling aan slegte dinge soos pornografie. Kinders kan vir mekaar vuil

prentjies en vulgêre grappies stuur.

10

Page 11:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Verder het die ouers ook nie beheer oor met wie hulle kind kommunikeer nie.

Selfone is ook gewilde items vir diewe om te steel en dit raak dus maklik weg.

Om ‘n selfoon te besit het natuurlik ook voordele. Vir veiligheidsredes is ‘n selfoon

‘n groot pluspunt, soos in ‘n noodgeval – veral met die hoë misdaadvlakke in ons

land. ‘n Selfoon is ook nuttig vir skakeling tussen ouer en kind om reëlings te tref.

Dis tydsbesparend en maak maklik kontak in die besige program van ‘n gesin.

Daar is natuurlik ‘n hele paar dinge wat jou ouers in gedagte sal moet hou voordat

hulle besluit om vir jou ‘n selfoon te gee. Hulle sal byvoorbeeld moet besluit of jy

oud genoeg is om dit op te pas, of jy verantwoordelik genoeg is om dit reg te

gebruik, of hulle dit kan bekostig, en natuurlik of jy werklik ‘n selfoon nodig het.

Jy moet dus nie ‘n selfoon sien as ‘n lekker duur speelding nie. Dit moet vir almal –

vir volwassenes ook – dien as ‘n praktiese kommunikasiemiddel wat spaarsaam

benut word.

Ouers behoort vir hulle kinders riglyne neer te lê oor die gebruik van ‘n selfoon.

Julle behoort nie onbeperkte tyd op ‘n foon toegelaat te word nie. Julle ouers moet

perke stel sodat julle ook daaruit kan leer. So kan vooruitbetaalde lugtyd gekoop

word sodat julle kan leer om met lugtyd en geld te werk.

Hiermee saam kom ook die beginsel van verantwoordelikheid. Leer om jou selfoon

op te pas, want daar is gevolge wanneer dit wegraak. Jy moet ook deur jou ouers

geleer word wanneer jy nie jou selfoon behoort te gebruik nie.

11

Dink bietjie mooi …. Sal jy sonder ‘n selfoon kan klaarkom? Wat dink jy het jou ouers sonder selfone

gedoen toe hulle tieners was?

Page 12:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

5. Beantwoord die volgende vrae oor die begripstoets hierbo.

5.1 Gee drie redes waarom kinders ‘n selfoon wil hê? (3)

__________________________________________________________________

__________________________________________________________________

__________________________________________________________________

5.2 Wanneer sal ‘n selfoon as ‘n statussimbool beskou kan word? (1)

__________________________________________________________________

5.3 Waaraan kan tieners wat deur hul selfone toegang tot die internet kry blootgestel word? (1)

________________________________________________________________

5.4 Noem nog twee ander gevare van selfone. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

5.5 Haal ‘n sin aan wat aandui dat jy jou ouers met jou selfoon kan kontak as jy

onverwags na skool moet bly. (1)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

5.6 Skryf een woord neer wat sê dat ‘n selfoon jou help om tyd te spaar. (1)

________________________________________________________________

5.7 Waarom is dit nie ‘n goeie idee om ‘n selfoon vir ‘n vierjarige te gee nie? (1)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

5.8 Skryf een woord neer wat aandui dat ‘n selfoon nie ‘n goedkoop artikel is nie. (1)

________________________________________________________________

5.9 Hoe word ‘n selfoon gedefinieer? Haal ‘n frase van ses woorde aan. (1)

“ _______________________________________________________________

_______________________________________________________________”

12

Page 13:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

5.10 Skryf ‘n sin uit die leestuk neer wat vir jou sê dat jy nie so lank as wat jy wil op

jou selfoon praat nie. (1)

“ _______________________________________________________________

______________________________________________________________”

5.11 Waar of Onwaar? 5.11.1 Selfone kan help om misdaadvlakke te verlaag _______________ (1)

5.11.2 Alle ouers glo dat tieners selfone nodig het __________________ (1)

5.12 Daar is gevolge wanneer jou selfoon wegraak. Gee jou eie voorbeeld. (1)

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

5.13 Gee jou eie voorbeeld van ‘n geleeentheid wanneer jy nie jou selfoon behoort te

te gebruik nie. (1)

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

5.14 Met wie word daar in hierdie artikel gepraat? (1)

_______________________________________________________________

5.15 Wat se gesondheidsgevare hou selfone in? Gaan vind bietjie uit. (2)

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

______________________________________________________________

TOTAAL:20SKRYF EN AANBIED: OPSOMMINGDatum: _________________________ Aktiwiteit 6 Selfoonbeleid

Lees die selfoonbeleid van Hoërskool Stellenbosch deur.

Gee ‘n opsomming van die beleid deur dit in SEWE sinne puntsgewys onder

mekaar te te skryf.

Probeer dit sover moontlik in jou eie sinne neer te skryf.

Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie.

Dui die getal woorde aan die einde van die opsomming aan.

13

Page 14:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Jy sal gepenaliseer word as jy meer as 70 woorde skryf of as jy nie die getal

aandui nie.

Onthou die Opskrif!

SELFOONBELEID

Die eienaar is verantwoordelik vir die veiligheid van die selfoon. Die skool kan nie

verantwoordelik gehou word vir diefstal of skade aan ‘n leerder se selfoon nie.

Die beste veiligheidsmaatreël is om nie bekend te maak dat jy ‘n selfoon by jou het

nie.

Gedurende die les moet die selfoon afgeskakel wees (dus nie op stil/vibreer nie)

sodat die leerders volle aandag in die klas kan gee. Die selfoon moet ook buite sig

gedurende die periode wees.

As daar dalk ‘n belangrike boodskap vir die leerder is, kan die sekretaresse geskakel

word. Die boodskap sal dan aan die leerder oorgedra word.

Selfone mag dus net voor skool, tydens pouses en na skool gebruik word.

As die reëls oortree word, kan die leerder se selfoon vir minstens twee weke

gekonfiskeer word.

Leerders moet die simkaart uithaal en afskakel wanneer dit ingehandig word.

Leerders kan hul selfone terugkoop teen ‘n vasgestelde boete van R100.

Leerders moet geleer word om selfoon-etiket na te kom en die selfone positief te

gebruik.

‘n Selfoon is nie welkom by die skool wanneer negatiewe materiaal daarop gestoor

word nie. Daar sal teen sulke leerders opgetree word.

14

Page 15:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Datum: ______________________

___________________________________________________________________

15

Page 16:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Week 6 LUISTER EN PRAAT: PRAAT OOR GEGEGEWE ONDERWERPE

Datum: _________________________ Aktiwiteit 7 Mondeling

Gesels oor een van die volgende onderwerpe Redes waarom tieners moet selfone hê.

Die soort selfoon – maak dit saak?

Die voor-en nadele verbonde aan ‘n selfoon.

Selfoonbeleid van skool.

SKRYF EN AANBIED: ‘n DIALOOG

Gebruik enige van die bogenoemde onderwerpe en skryf ‘n dialoog tussen jou en ‘n

vriend / vriendin. Dit is pouse en julle gesels met mekaar oor selfone.

Datum: ___________________________ Aktiwiteit 8 ‘n Dialoog

16

Page 17:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES TYE: REëLS

Teenwoordige TydPresent Tense

Verlede Tyd Past Tense

Toekomende TydFuture Tense

Ek stuur ‘n SMS. Ek het ‘n SMS gestuur. Ek sal ‘n SMS stuur.Ek wil ‘n SMS stuur. Ek wou ‘n SMS stuur Ek sal ‘n SMS stuur.Ek moet ‘n SMS stuur. Ek moes ‘n SMS stuur. Ek sal ‘n SMS moet

stuur.Ek kan ‘n SMS stuur. Ek kon ‘n sms stuur. Ek sal ‘n SMS kan stuur.

Ek het ‘n selfoon. Ek het ‘n selfoon gehad. Ek sal ‘n selfoon hêDie selfoon is duur. Die selfoon was duur. Die selfoon sal duur

wees.Dis my selfoon se luitoon. Dit was my selfoon se

luitoon.

Dit sal my selfoon se

luitoon wees.Ek herhaal die nommer. Ek het die nommer

herhaal.Ek sal die nommer

herhaal.Jessie gesels. Jessie het gesels. Jessie sal gesels.Die foon begin lui. Die foon het begin lui. Die foon sal begin lui.Ek kyk TV en lees. Ek het Tv gekyk en

gelees.Ek sal TV kyk en lees.

Ek loop en fluit. Ek het geloop en fluit. Ek sal loop en fluit.Ek hoor die selfoon lui. Ek het die selfoon hoor

lui.Ek sal die selfoon hoor lui.

Ek skakel my selfoon af. Ek het my selfoon

afgeskakel.Ek sal my selfoon

afskakel.

17

Page 18:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Ek antwoord want die

selfoon lui.Ek het geantwoord, want die selfoon het gelui.

Ek sal antwoord, want die selfoon sal lui.

Ek laai die battery

wanneer dit pap is.

Ek het die battery gelaai toe dit pap was.

Ek sal die battery laai wanneer dit pap is.

Datum: _________________________ Aktiwiteit 9 Verlede en Toekomende Tye

Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd.9.1 Kim wil verder studeer, want sy is mal oor tegnologie.

________________________________________________________________

________________________________________________________________

9.2 Dis lekker om SMS’e aan jou vriende te stuur wanneer jy verveeld is.

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

9.3 Gesels jy met iemand wat die heeltyd met sy selfoon doenig is?

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

9.4 Wat beskou jy as korrekte selfoonetiket?

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

9.5 Dis ‘n probleem wanneer jou selfoon in die klas lui.

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

9.6 Lizel sê sy wil graag ‘n selfoon hê.

Begin so: Gister het _______________________________________________

________________________________________________________________

Skryf die volgende sinne oor in die toekomende tyd9.7 Hulle het in vliegtuie gevra dat selfoongebruikers hulle selfone afskakel.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

9.8 Die selfoon is ‘n nuttige kommunikasiemiddel.

______________________________________________________________

18

Page 19:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

_______________________________________________________________

9.9 In Suid-Afrika oortree jy ‘n wet as jy oor jou selfoon praat terwyl jy bestuur.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

9.10 Niemand mag meer selfone skool toe bring nie.

Begin so: Môre ________________________________________________

_____________________________________________________________

Skryf die volgende sinne oor en begin soos aangedui.9.11 Dit is ‘n absolute voorreg om vakansie te kan hou.

Dit was _________________________________________________________

_______________________________________________________________

9.12 Sommige mense verkies ‘n vakansie by die huis.

Sommige mense het _____________________________________________

______________________________________________________________

9.13 My broer was mal daaroor om die hele vakansie net te lê en fliek te kyk.

My broer is ____________________________________________________

_____________________________________________________________

9.14 My droomvakansie hoef nie baie te kos nie.

My droom vakansie sal ____________________________________________

_______________________________________________________________

9.15 Jou paspoort moet geldig wees.

Jou paspoort moes _______________________________________________

Skryf elkeen van die volgende sinne twee keer oor. Begin elke keer jou eerste sin met Gister … en die tweede sin met Môre9.16 Nelson wil wen.

Gister ________________________________________________________

Môre _________________________________________________________

9.17 Naledi kan nie slaap nie.

Gister ________________________________________________________

Môre _________________________________________________________

9.18 Gina moet vroeg opstaan

Gister _______________________________________________________

Môre ________________________________________________________

9.19 Sy pak die klere in.

19

Page 20:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Gister ________________________________________________________

Môre _________________________________________________________

9.20 Die mense lag en praat baie.

Gister ________________________________________________________

Môre_________________________________________________________

Week 7 & 8 LUISTER EN PRAAT VISUELE TEKSDatum: ________________________ Aktiwiteit 10 ‘n Strokiesprent

Bestudeer die strokiesprent en interpreteer dit mondeling. Verduidelik die betekenis

van die strokiesprent.

LEES EN KYK:Lees die onderstaande strokiesprent en beantwoord dan die vrae.

20

Page 21:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Ouers doen skoolwerk vir kinders!

10.1 Watter beroep (occupation/ career/job) volg die juffrou van wie daar gepraat

word? (1)

______________________________________________________________

10.2 Vul in: Die juffrou hou skool vir die ________________________________ (1)

10.3 Wat hou die pa in sy hand vas? __________________________________ _(1)

10.4 Die seun bring slegte nuus (bad news) vir sy pa. Wat is die slegte nuus? (1)

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

10.5 Noem twee dinge wat aandui dat die pa benoud lyk. (2)

______________________________________________________________

21

Page 22:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

______________________________________________________________

______________________________________________________________

10.6 Gee ‘n rede waarom die juffrou spesifiek die pa wil sien. (1)

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

10.7 Vul in: (3)

10.7.1 Die motor staan ____________________ die huis.

10.7.2 Die water ____________________ uit die kraan.

10.7.3 Die stoel staan op die _____________________.

10.7.4 Die seun is bang vir sy pa, maar die pa is _____________________ vir

die juffrou.

10.8 Uit watter koerant kom die strokiesprent? (1)

______________________________________________________________

10.9 Op watter datum is die strokiesprent gepubliseer in die koerant? (2)

______________________________________________________________

10.10 Hoekom dink jy het die pa skuldig gevoel omdat sy seun die taak

gedruip het? (2)

______________________________________________________________

_____________________________________________________________

______________________________________________________________

TOTAAL 15

TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES:

Datum: _______________________ Aktiwiteit 11 Persoonsname

Vul in die korrekte persoonsname in die onderstaande sinne (25)

22

Page 23:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

bedelaar buksie leuenaar predikant optimis passasier

kelner pessimis werkgewer motorwerktuigkundige

agie motoris tandarts leier dokter

sanger student fotograaf akteur spreker

haarkapper verkeersbeampte sjef president leerder

11.1 Iemand wat die positiewe in alles sien, is ‘n ____________________________

11.2 Iemand wat bedel, is ‘n ____________________________________________

11.3 Iemand wat altyd die donker kant sien, is ‘n ____________________________

11.4 Iemand wat baie kort is, is ‘n ________________________________________

11.5 Iemand wat siekes gesond maak, is ‘n ________________________________

11.6 Iemand wat in ‘n kerk preek, is ‘n ____________________________________

11.7 Die persoon vir wie jy werk, is jou ____________________________________

11.8 Iemand wat ‘n motor bestuur, is ‘n ___________________________________

11.9 Iemand wat in ‘n taxi ry, is ‘n ________________________________________

11.10 Iemand wat disse voorberei in ‘n hotel, is ‘n ___________________________

11.11 Iemand wat jou tande trek, is ‘n _____________________________________

11.12 Iemand wat jou in ‘n restaurant bedien, is ‘n ___________________________

11.13 Iemand wat mense lei, is ‘n ________________________________________

11.14 Iemand wat aan ‘n motor werk, is ‘n __________________________________

23

Page 24:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

11.5 Iemand wat in die skool is, is ‘n ______________________________________

11.16 Iemand wat die hoof van ‘n land is, is die _____________________________

11.17 Iemand wat studeer, is ‘n __________________________________________

11.18 Iemand wat foto’s neem, is ‘n _______________________________________

11.19 Iemand wat toneel speel, is ‘n ______________________________________

11.20 Iemand wat sing, is ‘n ____________________________________________

11.21 Iemand wat ‘n toespraak hou, is ‘n __________________________________

11.22 Iemand wat jou hare sny, is ‘n _____________________________________

11.23 Iemand wat vir jou ‘n kaartjie gee as jy te vining ry, is ‘n __________________

11.24 Iemand wat leuens vertel, is ‘n _____________________________________

11.25 Iemand wat baie nuuskierig is, is n __________________________________

Datum:

SINSOORTE

Stelsin (Statement) – Katte en honde is troeteldiere.

Bevelsin (Command) – Gaan maak vir my koffie!

24

Page 25:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

Uitroepsin (Exclamation) – Eina, ek het my toon gestamp!

Vraagsin (Question ) - Hoe oud sal jy volgende jaar wees?

Watter soort sin is elk van die volgende? (15)

12.1 Die skip vaar uit op die see. __________________________

12.2 Swem jy graag in die see? __________________________

12.3 Kaapstad is ‘n pragtige stad. __________________________

12.4 Moenie die arme robbe seermaak nie! ______________________

12.5 Walvisse en dolfyne is soogdiere. ______________________

12.6 Gee vir die kat ook ‘n stukkie snoek! ______________________

12.7 Sjoe, die Suidoos waai sterk! _______________________

12.8 Was jy al in Gansbaai? ___________________________

12.9 Hoeveel klipvisse het jy gevang? ______________________

12.10 Help, ek sit vas! ____________________________________

Verander die vraagsinne na bevele

12.11 Kan jy die koerant lees?

_____________________________________________________________

12.12 Het jy die koerant gekoop?

______________________________________________________________

25

Page 26:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

12.13 Sal jy vir my die boek aangee, asseblief?

_____________________________________________________________

12.14 Het jy vir die kat ‘n stukkie vis gegee?

______________________________________________________________

12.15 Swem jy graag in die see?

______________________________________________________________

Datum: ______________________ Aktiwiteit 13 Byvoeglike Naamwoorde

‘n BYVOEGLIKE NAAMWOORD (adjecitve) beskryf (vertel jou meer van) die selfstandige naamwoord (noun). Afkorting: b.nw.

Ons gebruik die byvoeglike naamwoord:

Voor die selfstandige naamwoord: Die dooie zebra lê in die veld. Na die selfstandige naamwoord: Die motorfiets is bietjie stadig.

13. Onderstreep die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne. (15)

13.1 Die kat dink hy is baie koel.

13.2 Hy lyk oulik met sy swart stewels.

13.3 Sy motorfiets is oud en bietjie stadig.

26

Page 27:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

13.4 Die kat is gelukkig en modern.

13.5 Die kat is rustig alhoewel die motorfiets se

handvatsels yskoud is.

Kyk mooi na die kort b.nw wat op d, f en g eindig. Die woorde se spelling verander. (10) Voorbeeld: Die dood zebra lê in die veld. → dooie

13.6 Die koud roomys laat my tande pyn. → ____________________

13.7 Die swemmer wil ‘n goud medalje hê. → ____________________

13.8 Nelson Mandela was ‘n goed president. → ____________________

13.9 Die hoog boom groei in die woud. → ____________________

13.10 Die droog kos sit in my keel vas. → ____________________

13.11 Die moeg atleet hardloop om die baan. → ____________________

13.12 Die laf kinders lag lekker. → ____________________

13.13 Die doof vrou praat gebaretaal. → _____________________

13.14 Die sag musiek kalmeer my. → _____________________

13.15 Die oud man loop met ‘n kierie. → _____________________

SKRYF EN AANBIEDDatum: ________________________ Aktiwiteit 14 Begripstoets

Lees die volgende artikel deur.

Au Pair

27

Page 28:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

1. Daar is geen beter manier om tydens jou oorbruggingjaar geld te verdien as om

oorsee te gaan nie: met Europa as die gunsteling bestemming. Wanneer die tyd

aanbreek om oor daardie winsgewende vakansie te dink, kan die keuse te veel raak

vir jou.

2. Die oorbruggingsjaar kandidate vind hulself dikwels in ‘n moeilike posisie wanneer

hulle daardie belangrike keuse van hoe, wat en waar die jaar gaan verloop, moet

maak. Daar bestaan ‘n handjievol gewilde opsies daarbuite, maar geeneen so

aantreklik soos Au Pair nie.

3. Au Pair beskryf die tyd wat ‘n jong individu in die tuiste van ‘n buitelandse gesin of

familie deurbring waar hy, of meestal sy, na die gesin se jonger kinders omsien.

Hierdie “kindersorghouery” kom dikwels saam met’n bietjie ligte huiswerk, vervoer en

skooltuiswek.

4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of

sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter land

die Au Pair besoek. Die tariewe kan van R650 – R1000 per week verskil.

5. Jy dink dalk:”Wanneer gaan ek tyd kry om van daardie geld uit te gee?” Au Pairs

word dikwels ‘n minimum van twee dae per week afgegee, sowel as die meeste

aande, wat hulle dan ook vry laat om uit te gaan en met vriende te kuier.

6. Behalwe vir normale toesig oor kinders hou, sal die familie ook van die Au Pair

verwag om ander pligte uit te voer. Sulke pligte kan so vroeg as sesuur die oggend

begin, waar hulle begin om die kinders vir skool voor te berei, ontbyt maak en te sorg

dat hulle by die skool aankom. Die res van die dag kan volgens watter pligte van

hulle verwag word, verloop.

7.Dikwels word ligte huiswerk verwag, soos die kinders se kamers skoonmaak,

terwyl hulle op skool is, strykwerk, en dan die kinders weer van die skool af te

vervoer.

8.Dit kan gebeur dat jy saans vir jouself en die kinders moet kos maak omdat die

ouers dikwels laat werk, of tyd vir hulleself, weg van die kinders, nodig het.

28

Page 29:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

9.Die tydperk wat as Au Pair deurgebring word, word deur die gashere bepaal, en

wissel gewoonlik van 1 maand tot 2 jaar.

10.Gashere vereis sekere vaardighede van ‘n Au Pair. ‘n Geldige bestuurslisensie

verseker dat jy in staat is om die kinders te vervoer. Dit kan baie help as jy ligte

maaltye vir die jongspan kan voorberei wanneer hulle ouers uitgaan of laat werk. Die

meeste ouers,verkies dat hulle kinders nie aan rokery blootgestel word nie,dus as jy

‘n nie-roker is sal dit beslis in jou guns tel en verseker dat jy maklik geplaas kan

word.

11.Wanneer die kinders bedags skool bywoon, sal jy genoeg tyd hê om so ‘n bietjie

skoonmaakwerk in die huis te doen. Dit word ook dikwels van jou verwag.

12.As jy ondervinding in kindersorg het, sal dit in moeilike of noodtoestande help, en

indien dit op jou resumé verskyn, sal dit defnitief jou gasheerouers laat glimlag.

13.Skoolvakansies is baie aangename tye vir die Au Pair, omdat jy saam met die

gesin kan gaan wanneer hulle tydens vakansies die land deurreis, of miskien self

buiteland toe gaan.

14.Is dit dus wat jy graag wil doen? Om as Au Pair geplaas te word, moet jy by ‘n

gesertifiseerde plasingsagent geregistreer wees waar jou resumé in ‘n databasis

geplaas word. ‘n Gasheergesin kan jou daar vind, of andersom. Doen bietjie

navorsing – jy wil nie by ‘n familie wees wat jou vir twee jaar soos ‘n slaaf behandel

nie.

Beantwoord die volgende vrae:

14.1 Waar bevind iemand hom gewoonlik in die jaar voor sy oorbruggingsjaar? (1)

___________________________________________________________________

14.2 Na watter deel van die wêreld verkies die meeste kandidate om te gaan? (1)

29

Page 30:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

___________________________________________________________________

14.3 Wat laat jou dink dat die meeste kandidate oorsee gaan omdat hulle graag geld

wil verdien terwyl hulle vakansie hou? Skryf net een woord neer. (Paragraaf 1) (1)

________________________________

14.4 Watter twee dinge word van ‘n Au Pair verwag? (Paragraaf 4) (2)

___________________________________________________________________

14.5 Hoeveel vryheid (freedom) het ‘n Au Pair? (2)

___________________________________________________________________

14.6 Noem vyf pligte (responsibilities) wat ‘n Au Pair spesifiek gedurende die dag

vir die kinders moet doen. (5)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

14.7 Wanneer sal daar soms van ‘n Au Pair verwag word om aandete te maak? (2)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

14.8 Hoe lank werk ‘n Au Pair gewoonlik by ‘n gesin? (1)

___________________________________________________________________

14.9 ‘n Ouer sal nie graag ‘n Au Pair aanstel wat rook nie. Waarom nie? (1)

___________________________________________________________________

30

Page 31:  · Web view4. In ruil vir basiese huiswerk en kinderversorging kry die Au Pair net ‘n toelaag of sakgeld. Dit word gewoontlik op ‘n weeklikse basis betaal, en hang af van watter

14.10 Gee sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) vir die volgende woorde uit

die artikel. (4)

Lonende (Paragraaf 1) - ________________________________

Keuses (Paragraaf 2) - _________________________________

Betaling (Paragraaf 4) - ________________________________

CV (Paragraaf 14) - ___________________________________

TOTAAL: 20

Au Pair

31