· web viewaan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met...

5
Die volgende twee weke se werk volg… (geen assesseering vir kwartaal 2) Wat is koronavirus? (COVID-19) Aan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met griepagtige simptome. Die siekte word koronavirussiekte- 19 genoem - COVID-19, in kort. Die virus versprei maklik en het nou mense in baie lande geraak. Hoe word die koronavirus oorgedra? Mense kan koronavirus opdoen van ander wat die virus het (van person tot person). Dit gebeur wanneer 'n besmette persoon nies of hoes en klein druppeltjies(speeksel) in die lug stuur. Dit kan in die neus, mond of oë van iemand in die omgewing beland, of asem ingeneem word. Mense kan ook besmet raak as hulle 'n besmette druppel op die oppervlak raak en dan aan hul eie neus, mond of oë raak. Hoe kan ons die virus stop om te versprei? Pas jouself op. Was jou hande gereeld met seep vir 20 sekondes of langer. Gebruik ontsmettingsmiddels met ten minste 60% alkohol Moet nie aan jou mond,neus en oë(gesig) vat nie. Sosiale afstand van 1.5m tot 2m Vermei publieke plekke. Bly by die huis vir so lank as moontlik. Gaan koop slegs benodighede. Dra ‘n masker wanneer jy uit gaan. Moet nie aan jou masker vat nie Hoes/nies in die fou van jou arm Gebruik 'n huishoudelike skoonmaakmiddels of vee af om oppervlaktes en voorwerpe wat mense baie raak skoon te maak en te ontsmet. Nood nommer: 0800 029 999 WhatsApp: 0600 123 456 Simptome van ‘n persoon met die koronavirus. Hoes Seer keel Kort van asem Koors

Upload: others

Post on 22-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:   · Web viewAan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met griepagtige simptome. Die siekte word koronavirussiekte-19 genoem - COVID-19, in kort. Die

Die volgende twee weke se werk volg… (geen assesseering vir kwartaal 2)

Wat is koronavirus? (COVID-19)

Aan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met griepagtige simptome. Die siekte word koronavirussiekte-19 genoem - COVID-19, in kort. Die virus versprei maklik en het nou mense in baie lande geraak.

Hoe word die koronavirus oorgedra?

Mense kan koronavirus opdoen van ander wat die virus het (van person tot person). Dit gebeur wanneer 'n besmette persoon nies of hoes en klein druppeltjies(speeksel) in die lug stuur. Dit kan in die neus, mond of oë van iemand in die omgewing beland, of asem ingeneem word.

Mense kan ook besmet raak as hulle 'n besmette druppel op die oppervlak raak en dan aan hul eie neus, mond of oë raak.

Hoe kan ons die virus stop om te versprei?

Pas jouself op.

Was jou hande gereeld met seep vir 20 sekondes of langer.

Gebruik ontsmettingsmiddels met ten minste 60% alkohol

Moet nie aan jou mond,neus en oë(gesig) vat nie.

Sosiale afstand van 1.5m tot 2m

Vermei publieke plekke. Bly by die huis vir so lank as moontlik. Gaan koop slegs benodighede.

Dra ‘n masker wanneer jy uit gaan.

Moet nie aan jou masker vat nie

Hoes/nies in die fou van jou arm

Gebruik 'n huishoudelike skoonmaakmiddels of vee af om oppervlaktes en voorwerpe wat mense baie raak skoon te maak en te ontsmet.

Nood nommer: 0800 029 999

WhatsApp: 0600 123 456

Simptome van ‘n persoon met die koronavirus.

HoesSeer keelKort van asemKoors

Page 2:   · Web viewAan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met griepagtige simptome. Die siekte word koronavirussiekte-19 genoem - COVID-19, in kort. Die

Beantwoord die volgende paar vrae:

1. Wat is die ander naam vir die koronavirussiekte-19? (1) ________________________________________________________________________________

2. Watter simptome het siek mense aan die einde van 2019 ervaar? (1) ________________________________________________________________________________

3. Hoe word die koronavirus oorgedra? (3)

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

4. Watter simptome wys ‘n persoon wat moontlik die koronavirus het? (4) ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

5. Hoe kan ons die virus stop om te versprei? (5) __________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

6. Wat is die nommer wat jy kan skakel wanneer jy vermoed dat jy die virus op gedoen het? (1)

________________________________________________________________________________

Week 2

Oordraagbare siektes.

Belangrik om te weet:

Waar om informasie te kry Hoe om siektes te vermeil Beskikbare behandeling.

Bl 168 – 172

Skryf al die sleutelwoorde neer asook hul beskrywings. (ken dit)

Som op “maniere om gesond te bly”

Doen aktiwiteit 24.1

Page 3:   · Web viewAan die einde van 2019 het 'n nuwe soort koronavirus mense siek geword met griepagtige simptome. Die siekte word koronavirussiekte-19 genoem - COVID-19, in kort. Die

Antwoorde

Werkkaart.

1 COVID -19

2. “griepagtige simptome”

3.

van persoon tot persoon. Wanneer ‘n besmette persoon hoes/nies kan klein druppels(speeksel) in die lug gestuur

word en beland in iemand anders se mond, neus of oë. Wanneer iemand aan ‘n besmette oppervlakte raak en aan hulle gesig vat.

4.

Hoes Seer keel Kort van asem Koors

5.

Pas jouself op Was jou hande gereeld met seep vir 20 sekondes of langer Gebruik ontsmettingsmiddels met ten minste 60% alkohol Sosiale afstand van 1.5m tot 2 m Dra ‘n masker wanneer jy uit gaan

6.

0800 029 999

Aktiwiteit 24.1

1. Inentings help die liggaam om teenliggame op te bou wat die siekte in die toekoms kan bestry.

2. Dit voorkom dat bakterieë van jou hande oorgedra word na ander plekke en persone.3. Nee, verkoue word deur ‘n virus veroorsaak en geen geneeswyse is bekend nie.