· web view‘n sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders...

26
EKURHULENI NOORD DISTRIK DATUM: 12 NOVEMBER 2018 TYD: 2 UUR TOTAAL: 100 NAAM VAN LEERDER: ____________________________________ GRAAD 8: ___ Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Totaal GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 1 WISKUNDE GRAAD 8 NOVEMBER EKSAMEN 2018

Upload: others

Post on 26-Dec-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

EKURHULENI NOORD DISTRIK

DATUM: 12 NOVEMBER 2018TYD: 2 UURTOTAAL: 100

NAAM VAN LEERDER: ____________________________________ GRAAD 8: ___

Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Totaal

Totale punte 10 22 7 20 17 6 8 6 4 100

Leerder se punt

Gemodereerde punt

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 1

WISKUNDEGRAAD 8

NOVEMBER EKSAMEN 2018

Page 2:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

INSTRUKSIES:

1. Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 9 vrae.

2. Afdeling A bestaan uit 10 meervoudige keusevrae. Beantwoord die vrae op die

gegewe antwoordblad.

3. Afdeling B bestaan uit 6 vrae, beantwoord al die vrae op die vraestel.

4. Toon al jou stappe/berekeninge deeglik.

5. ‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy

anders aangedui.

6. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui.

7. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

8. Dit is tot jou eie voordeel om netjies en leesbaar te skryf.

9. VOLPUNTE SAL NIE NOODWENDIG AAN SLEGS ANTWOORDE TOEGEKEN

WORD NIE.

FORMULE BLADSY

Enkelvoudige Rente: A=P (1+i ×n )

A=P(1+ rn100

)

I=Prn100

Oppervlak: A=l× b

A=12

bh

A=π r2 (gebruik π=3,14)

Volume: V=l × b× h

V=12

bh × H

V=π r2h (gebruik π=3,14)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 2

Page 3:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

AFDELING A: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE

VRAAG 1:

Kies die korrekte antwoord. Omkring die regte antwoord op die ANTWOORDBLAD wat

voorsien word op bladsy 5. Indien jy jou antwoord wil verander, trek ‘n kruis deur die

“verkeerde” antwoord en omkring jou nuwe keuse.

1.1. 36 geskryf as ‘n produk van sy priemfaktore is?

A) 6×6

B) 9×4

C) 4×3×3

D) 2×2×3×3 (1)

1.2. R120 verminder met 5% is gelyk aan:

A) R95

B) R100

C) R114

D) R18 (1)

1.3. b+b+b=¿

A) b3

B) 3b

C) 3b3

D) 3(1)

1.4. Wat is die waarde van: −x2+3x−4 as x=−2 ?

A) −14

B) −6

C) 6

D) −8(1)

1.5. √16 x8=¿

A) 4 x4

B) 4 x8

C) 8 x8

D) 8 x4 (1)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 3

Page 4:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

1.6. 129753000 geskryf in wetenskaplike notasie is:

A) 129753,000

B) 129,753×106

C) 1,29753×108

D) 129753×10

(1)1.7. Watter een van die volgende is nie ‘n voorwaarde/vereiste vir kongruensie

nie? A) S , H , S

B) S , S , S

C) H ,H , H

D) 90 ° , Ss , S (1)

1.8. Watter een van die volgende is nie ‘n eienskap van ‘n parallelogram nie?

A) Die teenoorstaande sye is parallel

B) Die teenoorstaande hoeke is ewe groot

C) Die aangrensende sye is ewe lank

D) Die som van die binnehoeke is gelyk aan 360 ° (1)

1.9. In reghoek ADCB is DC=12 cm en BD=15cm. Die lengte van BC is :

A) 3cm

B) 27cm

C) √369 cm

D) 9cm (1)

1.10. Die formule vir die oppervlakte van ‘n reghoek is A=l× b. As die oppervlak

van die reghoek gelyk is aan 27m2 en die lengte gelyk is aan 6m, wat sal die

breedte van die reghoek wees?

A) 4,5m

B) 4,0m

C) 3,5m

D) 5,5m(1)

[TOTAAL: 10]

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 4

Page 5:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

ANTWOORDBLAD

OMKRING JOU ANTWOORDE VAN AFDELING A IN DIE ONDERSTAANDE TABEL SOOS AANGEDUI DEUR DIE VOORBEELD:

Voorbeeld: A B C D

1.1. A B C D

1.2. A B C D

1.3. A B C D

1.4. A B C D

1.5. A B C D

1.6. A B C D

1.7. A B C D

1.8. A B C D

1.9. A B C D

1.10. A B C D

[10×1]

[TOTAAL: 10]

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 5

Page 6:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

AFDELING B: GETALLE, BEWERKINGS en VERHOUDINGS

VRAAG 2:

2.1. Bereken die volgende sonder om jou sakrekenaar te gebruik. Toon al jou berekeninge.

2.1.1. √ 25−1616− 3√ 18

2.1.1.

(3)

2.1.2. (1+ 14)÷ 34

2.1.2.

(3)

2.1.3 −3+5(−3)

2.1.3 (2)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 6

Page 7:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

2.1.4 (0,1)1 + (0,002 )0 - (0 ,5)2

2.1.4

(2)

2.2. Olivia, Thembi en Darren begin saam ‘n klein besigheid. Olivia belê R80000, Thembi belê R100000 en Darren belê R120000. Gedurende die eerste jaar het hulle ‘n wins van R75000 gemaak.

2.2.1 In watter verhouding moet hulle die wins deel? Vereenvoudig ook die verhouding.

2.2.1

(2)

2.2.2 Bereken hoeveel wins Darren moet kry.

2.2.2

(2)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 7

Page 8:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

2.3 Mevrou Kruger koop ‘n nuwe wasmasjien ter waarde van R2800. Sy besluit om dit op huurkoop te koop en betaal ‘n deposito van 15% van die kontantprys. Die

uitstaande bedrag word oor ‘n tydperk van 3 jaar teen 12% enkelvoudige rente per jaar afbetaal.

2.3.1 Bereken die deposito wat Mevrou Kruger vir die wasmajien moet betaal.

2.3.1

(2)

2.3.2 Bereken die uistaande bedrag nadat die deposito betaal is.

2.3.2

(1)

2.3.3 Bereken die totale bedrag wat Mevrou Kruger vir die wasmasjien betaal.

2.3.3

(3)

[TOTAAL: 22]

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 8

2.4 ‘n Kamera kos $800 in Amerika, hoeveel sal Chris daarvoor in Rand

betaal as 1$ = R12,87?

2.4

(2)

Page 9:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

AFDELING C: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA

VRAAG 3

3.1. Bestudeer die onderstaande skets en die tabel:

3.1.1 Voltooi die tabel deur a ,b en d se waardes in te vul.

(3)

a=¿

b=¿

d=¿

3.1.2 Skryf die reël neer, in terme van n en T n , wat die patroon beskryf.

(2)

3.1.3 Gebruik jou antwoord in Vraag 3.1 .2om te bepaal watter term in die

patroon 2240 bakstene sal bevat?

(2)

[TOTAAL: 7]

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 9

Diagram nommer 1 2 a 4 6 d

Aantal bakstene 4 8 12 16 b 276

Page 10:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

4.2 Die uitdrukkings tussen elke punt op die onderstaande diagram verteenwoordig

die afstand tussen die punte.

As x=2km, bereken die totale afstand van punt A na punt B.

4.2 (3)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 10

VRAAG 4:

4.1. Bestudeer die onderstaande uitdrukking:

−3 x4−x+2+9 x3

4.1.1 Skryf die graad van die uitdrukking neer.

(1)

4.1.2

.

Skryf die konstante term neer.

(1)

4.1.3 Hoeveel terme bevat die uitdrukking?

(1)

4.1.4

.

Skryf die koëffisiënt van die eerste term neer.

(1)

Page 11:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

4.3. Vereenvoudig elk van die volgende, toon al jou berekeninge:

4.3.1. 2a−(4a−b)

4.3.1

(2)

4.3.2. √9 x2+16 x2

4.3.2

(2)

4.3.3. 15 r−205

4.3.3.

(2)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 11

Page 12:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

4.3.4. (3 x)2(−2 x)3

4.3.4.

(2)

4.4 Los op vir x, toon al jou berekeninge.

4.4.1. 4 x+40=100

4.4.1

(1)

4.4.2. 2 (3x+5 )=−2(1+x)

4.4.2.

(3)

4.4.3. x3−1=63

4.4.3. (1)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 12

Page 13:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

[ TOTAAL: 20]

AFDELING D: MEETKUNDE

VRAAG 5

5.1 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord dan die vrae wat volg.

5.1.1 Bereken, met redes, die waarde van x .

Bewering Rede

(3) 5.1.2 Bereken, met redes, die waarde van y.

Bewering Rede

(2) 5.1.3 Bereken, met redes, die waarde van z .

Bewering Rede

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 13

Page 14:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

(2)

5.2 Bestudeer ∆ KLN hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.

5.2.1 Bereken, met redes, die grootte van x.

Bewering Rede

(2)5.3 Bestudeer die onderstaande diagram:

5.3.1 Bereken, met redes, die grootte van m. Bewering Rede

(2)

5.3.2 Bereken die grootte van D A E

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 14

Page 15:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

5.3.2

(1)

5.4 ABCD is ‘n vierhoek met B A D = 850 en BC D = 500.

5.4.1 Benoem vierhoek ABCD?

5.4.1

(1)

5.4.2 Bereken, met redes, die grootte van A BC .

Bewering Rede

(4)

[ TOTAAL: 17]

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 15

Page 16:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

VRAAG 6

6.1 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord dan die vrae wat volg.

6.1.1 Teken vierhoek A ' B' C ' D' (die beeld van vierhoek ABCD) nadat ABCD gereflekteer word in die x−as. Teken op die bostaande diagram. (2)

6.1.2 Skryf A' se koördinate neer.

6.1.2

(1)

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 16

Page 17:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

6.1.3 Teken vierhoek A' ' B' ' C ' ' D ' ' (die beeld van vierhoek ABCD) nadat ABCD 3 eenhede reg en 2 eenhede af getransleer is. Teken op die bostaande

diagram.(2)

6.1.4 Skryf A ' ' se koördinate neer.

6.1.4

(1)

[ TOTAAL: 6]

SECTION E: MEETKUNDE

VRAAG 7

7.1 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord dan die vrae wat volg.

7.1.1 Bereken, die waarde van x .

Bewering Rede

(2)

7.1. 2 Bepaal die oppervlak van die ingekleurde gedeelte van die prisma.

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 17

Page 18:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

7.2 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord dan die vrae wat volg.

7.2.1 Die volume van die box is 1443cm3. Bereken die hoogte van die boks.

7.2.1

(2)

7.2.2 Bereken die totale buite – oppervlakte van die boks.

7.2.2

(2)

[ TOTAAL: 8]

SECTION F: DATA HANTERING

VRAAG 8

8.1. Beskou die volgende stel data wat die massa van 15 rugbyspelers aandui:

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 18

7.1.2

(2)

Page 19:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

85kg 63kg 48 kg 60kg 73kg81kg 63kg 64 kg 73kg 65kg62kg 88kg 67kg 97 kg 73kg

8.1.1 Bepaal die modus.

(1)

8.1.2 Bepaal die median.

(1)

8.1.3 Bereken die gemiddelde.

(2)

8.1.4 Stel die inligting voor in ‘n stingel- en blaardiagram.

(2)

[ TOTAAL: 6]

VRAAG 9

9.1 Susan het 18 geel knope,9 groen knope and 3 blou knope in ‘n sakkie. As sy

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 19

Page 20:   · Web view‘n Sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui

een knoop uit die sakkie haal, wat is die waarskynlikheid dat die knoop:

9.1.1 Geel is?

(1)

9.1.2 Blou is?

(1)

9.1.3 Geel of groen is?

(1)

9.1.4 Swart is?

(1)

[ TOTAAL: 4]

TOTAAL [100]

GRAAD 8 WISKUNDE NOVEMBER 2018 Bladsy 20