· web viewbesigheidsinkubator, ontwikkel is, word voorlopig op 25 maart 2017 saam met 27 ander...

5
US - satelliet word lanseer na Internasionale Ruimtestasie ʼn Nanosatelliet wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en CubeSpace , ʼn Innovus inkubasie-maatskappy in die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab besigheidsinkubator, ontwikkel is, word voorlopig op 25 Maart 2017 saam met 27 ander nanosatelliete na die Internasionale Ruimtestasie (ISS) gelanseer. Die satelliet sal na die ISS vervoer word in ‘n Cygnus kapsule, wat voorraad na die ruimtevaarders op die ISS sal neem. Die lansering van die satelliete kan lewendig gevolg word by die volgende skakel: https://www.nasa.gov/multimedia/nasatv/index.html#public Dié Suid-Afrikaanse nanosatelliet, ZA-AeroSat, weeg slegs 2 kg en vorm deel van ʼn internasionale projek, die QB50-projek, wat 36 nanosatelliete bekend as “CubeSats” na die ruimte sal lanseer. Hierdie CubeSats is elk ongeveer 10cm x 10cm x 20cm groot (kleiner as ʼn skoendoos) en sal gebruik word om metings van die laer termosfeer tussen 200 km en 400 km bo die aarde, in te samel. ZA-AeroSat is afgelewer aan ‘n ruimte maatskappy in Delft, Nederland, waar dit saam met die ander satelliete verpak was voor dit na NASA in die VSA verskeep was. Die satelliete, nou verpak in a Cygnus kapsule, is tans geintegreer in ‘n Atlas-V vuurpyl wat volgens beplanning op Saterdagoggend 25 Maart 2017 om 04h00 (SA tyd) sal lanseer. Die satelliete sal ontvang word deur die ruimtevaarders op die ISS en sal ongeveer ‘n maand later vrygelaat word in die ruimte. Hoë definisie fotos en videos van die satelliete wat vrygelaat word, sal beskikbaar gemaak word na die vrylating. Hou ‘n oog op die CubeSpaceADCS Facebook bladsy vir meer inligting! Foto’s

Upload: others

Post on 13-Feb-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:  · Web viewbesigheidsinkubator, ontwikkel is, word voorlopig op 25 Maart 2017 saam met 27 ander nanosatelliete na die Internasionale Ruimtestasie (ISS) gelanseer. Die satelliet sal

US - satelliet word lanseer na Internasionale Ruimtestasie

ʼn Nanosatelliet wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en CubeSpace, ʼn Innovus inkubasie-maatskappy in die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab besigheidsinkubator, ontwikkel is, word voorlopig op 25 Maart 2017 saam met 27 ander nanosatelliete na die Internasionale Ruimtestasie (ISS) gelanseer. Die satelliet sal na die ISS vervoer word in ‘n Cygnus kapsule, wat voorraad na die ruimtevaarders op die ISS sal neem. Die lansering van die satelliete kan lewendig gevolg word by die volgende skakel: https://www.nasa.gov/multimedia/nasatv/index.html#public

Dié Suid-Afrikaanse nanosatelliet, ZA-AeroSat, weeg slegs 2 kg en vorm deel van ʼn internasionale projek, die QB50-projek, wat 36 nanosatelliete bekend as “CubeSats” na die ruimte sal lanseer. Hierdie CubeSats is elk ongeveer 10cm x 10cm x 20cm groot (kleiner as ʼn skoendoos) en sal gebruik word om metings van die laer termosfeer tussen 200 km en 400 km bo die aarde, in te samel.

ZA-AeroSat is afgelewer aan ‘n ruimte maatskappy in Delft, Nederland, waar dit saam met die ander satelliete verpak was voor dit na NASA in die VSA verskeep was. Die satelliete, nou verpak in a Cygnus kapsule, is tans geintegreer in ‘n Atlas-V vuurpyl wat volgens beplanning op Saterdagoggend 25 Maart 2017 om 04h00 (SA tyd) sal lanseer.

Die satelliete sal ontvang word deur die ruimtevaarders op die ISS en sal ongeveer ‘n maand later vrygelaat word in die ruimte. Hoë definisie fotos en videos van die satelliete wat vrygelaat word, sal beskikbaar gemaak word na die vrylating. Hou ‘n oog op die CubeSpaceADCS Facebook bladsy vir meer inligting!

Foto’s

Figure 1: The ZA-AeroSat team, Prof Herman Steyn and the CubeSpace engineers, at ZA-AeroSat with, from left to right at the front, Gerhard Janse van Vuuren, Jako Gerber and Douw Steyn, in the centre, ZA-AeroSat and, from left to right at the back, Mike-Alec Kearney, Willem Jordaan, Christo Groenewald and Prof Herman Steyn

Page 2:  · Web viewbesigheidsinkubator, ontwikkel is, word voorlopig op 25 Maart 2017 saam met 27 ander nanosatelliete na die Internasionale Ruimtestasie (ISS) gelanseer. Die satelliet sal

Figure 2: ZA-AeroSat during final stages of production

Page 3:  · Web viewbesigheidsinkubator, ontwikkel is, word voorlopig op 25 Maart 2017 saam met 27 ander nanosatelliete na die Internasionale Ruimtestasie (ISS) gelanseer. Die satelliet sal

Figure 3: ZA-AeroSat ready for delivery

Page 4:  · Web viewbesigheidsinkubator, ontwikkel is, word voorlopig op 25 Maart 2017 saam met 27 ander nanosatelliete na die Internasionale Ruimtestasie (ISS) gelanseer. Die satelliet sal

Figuur 4: ZA-AeroSat with antennas and solar panels deployed