laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/gr.-7... · web viewbl. 3...
TRANSCRIPT
LAERSKOOL KRUINSIGSOSIALE WETENSKAP
GR.7GEOGRAFIE / AARDRYKSKUNDE
WEEK 98 Junie – 12 Junie
KWARTAAL 2VULKANE, AARDBEWINGS EN OORSTROMINGS
Teorie:Kollig op Sosiale Wetenskap.Eenheid 4: Oorstromings Bl. 38 - 39Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons begin met hersiening.Daar is 2 werkkaarte Werkkaart.
1) Bl. 38 Aktiwiteit. 2.8 Inpakvermindering van Oorstromings. (10)2) Bl. 39 Aktiwiteit. 2.9 Die 2008 oorstroming in Kaapstad. (10),
Aktiwiteit. 2.8. Impakvermidering van Oorstromings (Memo)
1. Die water is vuil en kan siektes dra.Skerp voorwerpe kan onder die water weggesteek wees.Kinders kan verdrink (2)
(Enig van 2 van bogenoemde 2 vir 2 punte)
2. (Enig van 4 van onder genoemde 7 vir 8 punte) Maak seker dat vleilande beskerm word om water te absorbeer Daar moet genoeg groengordelgebiede wees sodat water in die
grond kan wegsypel. Stormwaterdreine moet gebou word en vry van rommel en
plantegroei gehou word. Inwoners moenie toegelaat word om huise te bou op plekke wat
bekend is vir oorstromings nie. Huise moet op hoër grond gebou word. Vore moet gegrawe word om water weg te lei van huise af. ‘n Goeie kommunikasienetwerk moet daargestel word om
inwoners bestyds waarskuwing te gee as daar oorstromingsrisiko bestaan. (4x2=8)
Totaal 10Aktiwiteit. 2.9. Die 2008 oorstromings in Kaapstad (Memo)
1. Duisende mense moes hulle huise verlaat a.g.v. oorstromings. (2)2. Dit is geleë op ‘n laagliggende plat stuk grond en water het nêrens om
weg te loop nie. (2)3. ‘n Damwal in die gebied het ineengestort en die pad oorstroom. (2)4. Verkeersligte werk nie, paai is oorstroom, brϋe is weggespoel, paaie het
ingesak en slaggate is veroorsaak. (2)5. Hulle het skuiling en warm maaltye in gemeenskapsale ontvang. (2)
Totaal 10