€¦ · web viewdie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. hou...
TRANSCRIPT
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Loodgieters gereedskap en PPE
Les: 1 Datum: ________________
Inleiding
n Loodgieter is normaalweg n person wat met pype en water werk. n Loodgieter herstel krane, gebolkeerde dreine, lekkende pype ens. Om n loodgieter te wees het jy seker basiese geredskapstukke nodig. Meeste van die gereeedskap is by jou lokale hardeware handelaar beskikbaar.
Hier volg sommige van die basiese gereedskap:
Gereedskapkis
Pyp sleutel/bobejaan spanner
Gebruike van n pyp sleutel
Bladsy 1
Loodgieters werk
Ystersaag
Hamer
Tange
Waterpomp tang
Bladsy 2
Loodgieters werk
Gebruik van n waterpomp tang
Maatband
Pyp buig masjien
Gebruik van n pyp buig masjien
Bladsy 3
Loodgieters werk
Vakuum plunjer
Plunjer
Gebruik van n plunjer
Vice grip
Bladsy 4
Loodgieters werk
Gebruik van n vice grip
Gebruik van n vice grip
Skuif sleutel
Gebruik van n skuifsleutel
Bladsy 5
Loodgieters werk
Pypsnyer
Gebruik van n pypsnyer
Pyp skroefdraad snyer
Gebruik van n pyp skroefdraad snyer
Bladsy 6
Loodgieters werk
Gas vlam
Kraan sleutel
Tipiese pyp blokasie
Tipiese pyp blokasie
Bladsy 7
Loodgieters werk
Drein skoonmaak pale
Verskillende bybehore vir drein skoonmaak pale
Gebruik van drein skoonmaak pale
Elektriese drein skoonmaak pale
Bladsy 8
Loodgieters werk
Pyp opspoorder
Gebruik van n pyp opspoorder
Gebruik van n pyp opspoorder
Drein kamera
Bladsy 9
Loodgieters werk
Drein kamera
Foto geneem met n drein kamera
Lek opsporings stel
Bladsy 10
Loodgieters werk
PPE Persoonlike beskermings toerusting
(PPE) verwys na beskermings klere, helms, brille of enige ander toerusting wat ontwerp is om die draer se liggaam te beskerm teen beserings of infeksie. Die gevare van beskermende toerusting sluit in fisiese, elektriese, hitte, chemikalieë, biohazards, en in die lug deeltjies.
Oorpakke
Handskoene
Veiligheids skoene
Bladsy 11
Loodgieters werk
Asemhalings masker
Veiligheidsbrille
Hardehoed
Bladsy 12
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Loodgieters gereedskap en PPE
Les: 1 Datum: ________________
Inleiding
n Loodgieter is normaalweg n person wat met __________ en _____________ werk. n Loodgieter herstel ________, _________, _____________ ens. Om n loodgieter te wees het jy seker basiese geredskapstukke nodig. Meeste van die gereedskap is by jou lokale hardeware handelaar beskikbaar.
Hier volg sommige van die basiese gereedskap:
___________________________
________________________________________
____________________________________
Bladsy 13
Loodgieters werk
___________________________________
______________________________________
__________________________________________
_________________________________
Bladsy 14
Loodgieters werk
________________________________________
____________________________________
___________________________________
__________________________________
Bladsy 15
Loodgieters werk
__________________________________
________________________________________
_____________________________________
_____________________________________
Bladsy 16
Loodgieters werk
________________________________________________
_________________________________________
__________________________________________
___________________________________
Bladsy 17
Loodgieters werk
_______________________________
______________________________
_________________________________
___________________________
Bladsy 18
Loodgieters werk
__________________________________
________________________________________
Bladsy 19
Loodgieters werk
PPE Persoonlike beskermings toerusting
(PPE) verwys na beskermings ________________, ____________, ___________ of enige ander toerusting wat ontwerp is om die draer se liggaam te beskerm teen beserings of infeksie. Die gevare van beskermende toerusting sluit in fisiese, elektriese, hitte, chemikalieë, biohazards, en in die lug deeltjies.
_________________________
____________________________
__________________________
Bladsy 20
Loodgieters werk
___________________________
________________________________
_______________________________
Bladsy 21
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel n lekkende kraan
Les:2 Datum: ________________
Inleiding
n Lekkende kraan verwys normaarweg na n kraan wat bly drup nadat dit toegerdaai is.
Lekkende of druppende kraan
Gereedskap:
Skroewedraaier
Skuif sleutel
Bladsy 22
Loodgieters werk
Pyp sleutel of bobejaan spanner
Tap reseating tool
Metode:
1) Bepaal watter kraan lek.2) Draai die hoof water toevoer toe.3) Maak die kraan los.4) Haal die kraan uit mekaar.5) Reseat die kraan.6) Vervang die gebreek te parte.7) Sit die kraan weer aanmekaar.8) Sit die kraan terug.9) Maak die hoof toevoer oop.10)Toets vir enige lek plekke.
Bladsy 23
Loodgieters werk
Bladsy 24
Loodgieters werk
Bladsy 25
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel n lekkende kraan
Les:2 Datum: ________________
Inleiding
n Lekkende kraan verwys normaarweg na n kraan wat bly ____________ nadat dit ________________ is.
______________ of _____________________ kraan
Gereedskap:
____________________________
________________________________
Bladsy 26
Loodgieters werk
________________________________
__________________________
Metode:
1) ____________________________________________________________2) ____________________________________________________________3) ____________________________________________________________4) ____________________________________________________________5) ____________________________________________________________6) ____________________________________________________________7) ____________________________________________________________8) ____________________________________________________________9) ____________________________________________________________10)____________________________________________________________
Bladsy 27
Loodgieters werk
Bladsy 28
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie:Vervanging van n vermengerkraan
Les:3 Datum: ________________
Oorsig:
n Menger ook bekend as n kraan vermeng warm en koue water.
Menger
Vervanging van n vermengingskraan
Gereedskap bbenodig:
Pyp sleutel(Bobejaan)
Bladsy 29
Loodgieters werk
Skuif sleutel
Waterpomp tang
Verstelbare wasbak sleutel
Hemp
Bladsy 30
Loodgieters werk
Loodgieter band
1) Bepaal die groote van die menger.2) Bepaal die afstand tussen die gate van die menger3) Koop die regte menger4) Draai die hoof water toevoer af5) Maak die ou menger los6) Vervang die menger7) Maak alle boute en moere vas8) Toets vir enige lekasies.
Bladsy 31
Loodgieters werk
Bladsy 32
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie:Vervanging van n vermengerkraan
Les:3 Datum: ________________
Vraag 1
Wat die doel van n vermeningskraan?
___________________________________________________________________
Vraag 2
Noem die gereedskap benodig om n vermeningskraan te vervang:1)________________________________________2)________________________________________3)________________________________________4)________________________________________5)________________________________________6)________________________________________
Vraag 3
Noem die stappe om te volg wanneer n vermeningskraan vervang word:1)_________________________________________________________________2)_________________________________________________________________3)_________________________________________________________________4)_________________________________________________________________5)_________________________________________________________________6)_________________________________________________________________7)_________________________________________________________________8)_________________________________________________________________
Bladsy 33
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Hoe werk n geyser
Les:4 Datum: ________________
Oorsig
In ons land is daar hoofsaaklik 4 tipes geysers:1) Elektriese geyser2) Son geyser3) Gas geyser4) Vuur geyser (donkie)
Elektriese Geyser
Son Geyser
Bladsy 34
Loodgieters werk
Gas Geyser
Vuur Geyser (donkie)
Parte van n geyser
Element 1
Bladsy 35
Loodgieters werk
Element 2
Die doel van n element is om die water in n geyser te verhit.
Termostaat
Die doel van n termostaat is om die hitte van die water binne n geyser te beheer. Die termostaat het verskillende hitte verstellings. Wanneer die water koud is, skakel die termostaat die element aan. Die element verhit die water totdat die verstelling op die termostaat bereik is. Die termostaat skakel dan die element af. Wanneer die water afgekoel het, skakel die termostaat weer die element aan.
Vakuum verbreeker
Die doel van die vakuum breeker is om lug aan die geyser te verskaf wanneer n kraan oopgedraai word of as daar water in die geyser in tap.
Bladsy 36
Loodgieters werk
Hoof beheer klep / Druk beheer klep
Die van die hoof beheer klep is om die druk van die water wat in die geyser invloei te beheer. Die klep voorkom ook dat die warmwater van die terug vloei in die koue water stelsel.
Veiligheidsklep
Die doel vaqn die veiligheidsklep is om die druk binne in die geyser te verlig indien die druk bokant n vooraf bepaalde vlak sou styg.
Drup pann Geyser word in n drup pan geinstalleer. Enige water wat van die geyser af sou mors word in die drup pan opgevang. Die drup pan laat die water dan uitloop na buite. Dit verhoed skade aan die plaffon en omliggende arias
Bladsy 37
Loodgieters werk
Koue water loop in die geyser via die hoof beheer klep. Sodra die geyser vol is, sal die termostaat agter kom dat die water koud is en die element aanskakel. Sodra die verlangde hitte bereik is, sal die termostaat die geyser weer afskakel.
Bladsy 38
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Hoe werk n geyser
Les:4 Datum: ________________
Vraag 1
In ons land is daar hoofsaaklik 4 tipes geysers. Noem hulle:1) ________________________2) ________________________3) ________________________4) ________________________
____________________________
___________________________
Bladsy 39
Loodgieters werk
_________________________
____________________________
Vraag 2
Noem die verskillend parte van n geyser en die doel daarvan.
_____________________________________
Bladsy 40
Loodgieters werk
____________________________________
Die doel van n ___________________________________________________
________________________________
Die doel van n ____________________________________________________
________________________________Die doel van n __________________________________________________.
Bladsy 41
Loodgieters werk
_______________________________________________
Die doel van n ____________________________________________________
___________________________________
Die doel van n ___________________________________________________
____________________________________
Die doel van n ___________________________________________________
Bladsy 42
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n klep
Les: 5 Datum: ________________
Oorsig
Meeste geysers vandag het 4 kleppe:1) Hoof beheer klep2) Veiligheids of druk beheer klep3) 2 Vakuum beheer kleppe
Hoof beheer klep
Veiligheids of druk beheer klep
Vakuum beheer klep
Bladsy 43
Loodgieters werk
Gereedskap benodig1) Skroewedraaier2) Pyp sleutel (bobejaan)3) Skuif sleutel4) Waterpomp tang5) Hemp of plumber tape6) Tuinslang
Skroewe draaiers
Pyp sleutel
Skuif sleutel
Waterpomp tang
Bladsy 44
Loodgieters werk
Plumber tape
Hemp
Stappe om te volg met die vervanging van n klep1) Skakel die elektrisiteit na die geyser af2) Draai die water toevoer na die geyser toe3) Maak die geyser leeg met die tuinslang4) Vervang die klep5) Draai die water toeveor oop en vul die geyser6) Gaan die klep na vir enige lekasies7) Skakel die elektrisiteit na die geyser aan.
Gebruik n tuinslang om die geyser leeg te maak
Bladsy 45
Loodgieters werk
Vervang die klep
Bladsy 46
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n klep
Les: 5 Datum: ________________
Vraag 1
Noem die kleppe wat op n geyser gevind kan word:1) __________________________2) __________________________3) __________________________
_____________________________
____________________________________
__________________________________________
Bladsy 47
Loodgieters werk
Vraag 2
Noem die gereedskap benodig om n klep te vetvang:
_________________________
_____________________________
_______________________________
___________________________
Bladsy 48
Loodgieters werk
___________________________
______________________________
Vraag 3Noem die stappe om te volg met die vervanging van n klep:
1)_____________________________________________________2)_____________________________________________________3)_____________________________________________________4)_____________________________________________________5)_____________________________________________________6)_____________________________________________________7)_____________________________________________________
Bladsy 49
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Opstel en vervanging van n termostaat
Les:6 Datum: ________________
Oorsig
n Termostaat in n geyser is die toestel wat die hitte van die water reguleer. n Termostaat het verskillende verstellings. Die verstellings wissel van 0 tot 70 grade Celsius. Sodra die water in die geyser die gestelde hitte bereik, skakel die termostaat die element van die geyser af. Indien die water binne in die geyser onder n sekere temperatuur daal, skakel die termostaat die element aan om die water dan weer te verhit.
Termostaat
Termostaat
Bladsy 50
Loodgieters werk
Gereedskap benodig
1) Skroewedraaier2) Skuif sleutel
Skroewedraaiers
Skuif sleutel
Stappe om te volg vir die vervanging van n termostaat
1) Skakel die elektrisiteit van die geyser af2) Skroef die omhulsel van die geyser wat die termostaat huisves af3) Diskonnekteer die ou termostaat4) Skroef die ou termostaat los en trek dit uit 5) Sit die nuwe termostaat in en skroef hom vas6) Konnekteer die nuwe termostaat7) Stel die termostaat tot op die regte hitte verstelling8) Sit die omhulsel terug9) Skakel die elektrisiteit na die geyser weer aan10)Toets die temperatuur van die water
Bladsy 51
Loodgieters werk
Termostaat met al sy konneksies
Geyser met sy omhusel aan
Bladsy 52
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Opstel en vervanging van n termostaat
Les:6 Datum: ________________
Vraag 1
Wat is die doel van n termostaat in n geyser?
________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Vraag 2
Noem die gereedskap benodig om n termostaat te vervang__________________________________________________________________________
Vraag 3
Noem die stappe wat gevolg moet word om n termostaat te vervang:
____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Bladsy 53
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel van n lekkende toilet
Les:7 Datum: ________________
Oorsig
n Toilet bestaan uit twee hoof gedeeltes:1) Die sistern2) Die bak
n Lek in n toilet kom gewoonlik voor waar die toilet aan die rioolstelsel gekoppel word of waar die sister aan die bak gekoppel word.
n Tipiese toilet
Gereedskap benodig om n lekkende toilet te herstel:
1) Pyp sleutel / Bobejaan2) Was toilet seel ring3) Sistern/Toilet verbinding stuk
Pyp sleute / Bobejaan
Bladsy 54
Loodgieters werk
Toilet seel stel
Sistern/toilet verbinding stuk
Metode:1) Draai die watertoevoer na die sistern toe2) Haal die ou was pakstuk uit3) Sit die nuwe was pakstuk in en druk stewig vas met jou duime.4) Gebruik die pypsleutel om die moer onder die sistern los te maak5) Swaai die dreinpyp uit6) Sit die nuwe verbindingstuk tussen die toilet en die sistern in7) Konnekteer die dreinerings pyp met die verbindingstuk8) Maak die moer op die sistern vas9) Draai die watertoevoer oop10)Kyk vir enige lekasies
Bladsy 55
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel van n lekkende toilet
Les:7 Datum: ________________
Vraag 1
Noem die gedeeltes waaruit n toilet bestaan._______________________________________________________________________________________________________________
Vraag 2
Noe die gereedskap wat benodig word om n lekkende toilet te herstel____________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Vraag 3
Skryf die metode neem wat gevolg moet word om n lekkende toilet te herstel:_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Bladsy 56
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Regmaak en vervanging van n sistern
Les:8 Datum: ________________
Belangrike notas aan loodgieter
1) Die sistern moet altyd eerste geinstalleer word2) Moenie venster klei (Putty) gebruik as verseeler tussen die sistern en die
toiletbak nie3) Die oorvloei van die water moet gestel word op ten minste 25mm bokant die
waterlyn in die sistern.4) Doen alle lodgieterswerk en konneksies volgens lokale en SABS standaarde.5) Meeste hardeware winkels verskaf n vervaningsstel vir n sistern.
Gereedskap benodig
1) Skroewedraaiers2) Elektriese boor3) Sistern
Skroewedraaier stel
Elektriese boor
Bladsy 57
Loodgieters werk
Sistern
Metode
1) Merk die plek waar die gate geboor moet word vir die sistern2) Boor die gate3) Skroef die sistern vas
Sistern word teen die muur vas geskroef
4) Installeer die uitlaatklep van die sistern. Moet nie die moer te styf vasdraai nie.
5) Installeer die inlaat klep van die sistern. 6) Vrseker dat die arms vry beweeg end at die bal van die balklep nie aan die
kante van die sistern skuur nie.7) Maak seker dat die spoelklep nie vas sit nie8) Installeer die handsvatsel.9) Installeer die sistern stopper en die eksterne oorvloei indien benodig.10)Installeer die water inlaat gedeelte na die sistern11)Na installasie vul die sistern met water en gaan dit na vir enige lekasies.
Bladsy 58
Loodgieters werk
Bladsy 59
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Regmaak en vervanging van n sistern
Les:8 Datum: ________________
Vraag 1
Wat moet eerste geinstalleer word op n toilet?
__________________________________________________________________
Vraag 2
Is venster klei (putty) n goeie verseellaar tussen die sistern en die toilet bak?
___________________________________________________________________
Vraag 3
Volgens watter standaarde moet alle konneksies gedoen word?
___________________________________________________________________
Vraag 4
Hoe hoog moet die oorvloei gestel word?
___________________________________________________________________
Vraag 5
Watter gereedskap word benodig vir die herstel en installasie van n sistern?
_______________________________________________________________________________________________________________
Vraag 5
Noem die stappe wat gevolg moet word by die installasie van n sistern?
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Bladsy 60
Loodgieters werk
_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Bladsy 61
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Verwydering van n blokasie in n drein of wasbak
Les:9 Datum: ________________
Oorsig
n Blokasie in n drein of wasbak is normaalweg n verstopping wat verhoed dat die water behoorlik kan uitvloei.
Gereedskap benidig om n blokasie te verwyder
Plunger
Vakuum plunger
Drein skoonmaak pale
Bladsy 62
Loodgieters werk
Metode om n blokasie in n wasbak te verwyder
1) Vul die wasbak met water.2) Plaas die plunger oor die dreineringsgat van die wasbak 3) Beweeg of pomp nou die plunger op en af 4) Die drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. 5) Hou op om te pomp sodra die water begin vloei.
Gebruik van n plunger
Gebruik van n vakuum plunger
Metode om n blokasie uit n drein te verwyder
1) Druk die dreineringspaal by die inspeksiegat van die drein in. 2) Draai die paal en beweeg hom voorentoe end an agter toe.3) Verleng die paal deur meer pale by te voeg4) Hou aan om pale by te voeg end it dan te beweeg totdat die water begin vloei.
Bladsy 63
Loodgieters werk
Drein pale
Gebruik van drein pale
Bladsy 64
Loodgieters werk
ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding
Jaar: Orientering 2 Seksie: Verwydering van n blokasie in n drein of wasbak
Les:9 Datum: ________________
Vraag 1
Noem die gereedskap benodig om n blokasie te verwyder in n wasbak of n drein.
____________________________
___________________________________
_________________________
Bladsy 65
Loodgieters werk
Vraag 2
Watter metode moet gevolg word om nblokasie te verwyder by n wasbak?________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Vraag 3
Watter metode moet gevolg word om n blokasie te verwyder by n drein?___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Bladsy 66