€¦ · web viewgloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. daar is twee algemene...

47
Elektrisiteit ROODEPARK Elektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding Jaar: Orientering 2 Seksie: Komponente op n verdeelbord en die funksie daarvan Les:1 Datum: ________________ Oorsig Elke huis of gebou moet n verdeelbord hê. n Verdeelbord ook bekend as die DB Board is waar die hoofkrag toevoer gekonnekteer word end an na die res van die gebou versprei word soos bv: die muurproppe, ligte, stoof ens. Tipiese verdeelbord Kontakbreekers n Verdeelbord het verskillende skakelaars op. Daar word na die skakelaars verwys as kontakbreekers of isoleerders. Elke kontakbreeker het n klasifisering op. Dit beteken dat sou die spanning of stroom die klasifisering oorskry, sal die kontakbreeker outomaties die stroom verbreek. By voorbeeld n stoof se kontakbreeker het n gradeing van 30 Ampere. Die klasifisering word op die skakelaar van die kontakbreeker aangedui. Bladsy 1

Upload: others

Post on 05-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Komponente op n verdeelbord en die funksie daarvan

Les:1 Datum: ________________

Oorsig

Elke huis of gebou moet n verdeelbord hê. n Verdeelbord ook bekend as die DB Board is waar die hoofkrag toevoer gekonnekteer word end an na die res van die gebou versprei word soos bv: die muurproppe, ligte, stoof ens.

Tipiese verdeelbord

Kontakbreekers

n Verdeelbord het verskillende skakelaars op. Daar word na die skakelaars verwys as kontakbreekers of isoleerders. Elke kontakbreeker het n klasifisering op. Dit beteken dat sou die spanning of stroom die klasifisering oorskry, sal die kontakbreeker outomaties die stroom verbreek. By voorbeeld n stoof se kontakbreeker het n gradeing van 30 Ampere. Die klasifisering word op die skakelaar van die kontakbreeker aangedui.

Enkel pool kontakbreeker

Bladsy 1

Page 2: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Aardlekasie kontakbreeker

Dubbel pool isoleerder / kontakbreekerBedrading en uitleg

n Verdeelbord bevat verskillende elektriese drade en moet bedraad word volgens die voorgeskryfde standaarde ook bekend as SANS 10142-1 Dit is die Suid Afrikaanse Nasionale Standaarde vir elektrisiteit.

n Tipiese verdeelbord

Bladsy 2

Page 3: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Tipiese uitleg van n verdeelbord

Kontakbreekers word gerangskik in n volgorde van die hoogste tot die laagste:1) Hoof skakelaar2) Aard lekasie3) Stoof4) Geyser5) Muurproppe6) Ligte

Belangrink om te onthou: Moet nooit die klasifesering van n kontakbreeker verhoog sonder om die dikte van die draad in ag te neem nie. Hoe grooter die binnediameter van die draad hoe hoër die stroom wat die draad kan hanteer.Hoe dunner die binnediameter van die draad hoe laer die stroom wat dit kan hanteer

Indien n person die klasifisering van die kontakbreeker verhoog en die drade dieselfde los kan die drade warm word wat weer veroorsaak dat die isolasie rond om die draad smelt. Dit kan n kortsluiting veroorsaak wat n brand kan laat ontstaan.

Voorbeelde van draad diktes:1) Stoof 3 mm2) Geyser 3 mm3) Muurproppe 2.5 mm4) Ligte 1.5 mm

Bladsy 3

Page 4: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Komponente op n verdeelbord en die funksie daarvan

Les:1 Datum: ________________

Vraag 1

Wat moet geinstalleer word by elke gebou of huis?

______________________________________________

Vraag 2

Wat is die doel van n verdeelbord?

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 3

Wat is n ander naam vir n kontakbreeker?

___________________________________________________________________

Vraag 4

Wat sal gebeur as die maksimum klasifikasie van n kontakbreeker oorskry word?

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 5

Noem drie verskillende kontakbreekers

__________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 4

Page 5: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Vraag 6

Teken n diagram van n verdeelbord en benoem al die verskillende kontakbreekers.

Bladsy 5

Page 6: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n komponent op n verdeelbord

Les:2 Datum: ________________

Oorsig

Basiese reels wanneer daar op n verdeelbord gewerk word

1) Hou altyd veiligheid in gedagte wanneer daar op die bord gewerk word. 2) Sit altyd die krag af wanneer daar op die bord gewerk word.3) Merk die bord altyd as buite werking wanneer daar op die bord gewerk word.4) Moet nooit op lewendige eletrisiteit werk as jy nie gekwalifiseer is nie.5) Moet nooit aanneem dat die krag af is wanneer jy op n bord werk nie6) Werk altyd op die bord asof die krag lewendig is..

Vervanging van n component op n verdeelbord

n Persoon besig om n component te vervang

Gereedskap benodig

1) Geisoleerde skroewedraaiers2) Geisoleerde lang bek tang3) Kop lig

Bladsy 6

Page 7: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Metode

1) Skakel die hoof krag toevoer af2) Kakel die komponent af.3) Maak die bedrading van die komponent los4) Maak die komponent los5) Vervang die komponent6) Verbind die drade7) Skakel die hoof krag toevoer weer aan8) Skakel die komponent aan9) Toets die komponent.

Bladsy 7

Page 8: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n komponent op n verdeelbord

Les:2 Datum: ________________

Vraag 1

Noem 6 basiese reëls wanneer daar op n verdeelbord gewerk word.______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 2

Noem die gereedskap benodig om n komponent op n verdeelbord te vervang.________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 3

Noem die stappe wat gevolg moet word wanneer n komponent op n verdeelbord vervang word._______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 8

Page 9: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Gloeilampe

Les:3 Datum: ________________

Oorsig

Gloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word gemeet in “watt”. Hoe hoër die gradeing van die lamp hoe helderder sal die lamp wees maar meer krag word gebruik. Energie besparings lampe gebruik minder krag maar is net so helder soos normale lampe.

Voorbeeld van verskillende gloeilampe

Bladsy 9

Page 10: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Algemene gloeilampe

1) Edison inskroef2) Bayonet

Edison inskroef gloeilamp Bayonet Gloeilamp

Energie besparing Edison inskroef lampe. Energie besparings bayonet lampe.

Bladsy 10

Page 11: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Edison inskroef passtuk Bayonet passtuk

Bladsy 11

Page 12: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Gloeilampe

Les:3 Datum: ________________

Vraag 1

Gedbruik energie besparings gloeilampe meer krag as normale gloeilampe?_____________________________________________________

Vraag 2

Noem twee gloeilampe wat algemeen gebruik word.______________________________________________________________________________

Vraag 3

Wat word die gradering van gloeilampe genome?

________________________________________

Vraag 4

Benoem die volgende gloeilampe en passtukke:

_________________ _________________________

Bladsy 12

Page 13: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

_________________________________________________________

_________________________________________________________________

Bladsy 13

Page 14: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n buislig en starter

Les:4 Datum: ________________

Oorsig

Buisligte word vervaarding in verskillende grootes en vorms. Wanneer n buislig aangeskakel word, benodig dit n komponent wat die gas in die lig aansteek. Dit word n starter genoem.

Vervanging van die starter

Die starter is normaalweg aan die kant van die passtuk. Om die starter te vervang, druk hom in en draai hom. Vervang hom dan net met n nuwe een.

Starter Installeer n starter in die passtuk

Bladsy 14

Page 15: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Vervanging van n buislig

n Buislig het twee pennetjies op elke punt wat in die passtuk in gly. Wanneer die pennetjies ingegly het, draai net die buis in plek.

Pennetjies op n buislig

Laat gly n buislig in plek deur hom te draai.

Bladsy 15

Page 16: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n buislig en starter

Les:4 Datum: ________________

Vraag 1

Wat steek die gas aan in n buislig?

_________________________________________________________________

Vraag 2

Hoe sal jy die starter vervang in n buislig?

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 3

Hoe sal jy n buislig vervang?

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 16

Page 17: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Konnektering van n muurprop

Les:5 Datum: ________________

Oorsig

n Muurprop moet gekonnekteer word op die regte manier volgens SANS 10142-1 standaarde. Afhangende waarvoor die prop gebruik gaan word mag die bedrading nie dunner as 2.5 mm wees nie. n Muurprop moet soos volg gekonnekteer word:

1) E = aarde = Groen /geel2) L = lewendig = rooi3) N = neutraal = swart

Gereedskap benodig

1) Sykniptang2) Skroewedraaier3) Tang4) Draad skoonmaker

Sykniptang Skroewe draaier

Tang Draad skoonmaker

Bladsy 17

Page 18: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Metode

1) Skakel die hoof krag toevoer af.2) Verwyder die ou muurprop3) Diskonnekteer die bedrading4) Vervang die muurprop en konnekteer die bedrading5) Skakel die hoof krag toevoer aan6) Toets die muurprop.

Konnektering van n muurprop

Bladsy 18

Page 19: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Konnektering van n muurprop

Les:5 Datum: ________________

Vraag 1

Volgens watter standaarde moet n muurprop gekonnekteer word?___________________________________

Noem die verskillende drade wat gebruik word vir die konnektering van n muurprop.____________________________________________________________________________________________________________

Wat is die minimum dikte van die bedrading van n muurprop?____________________________________

Vraag 2

Benoem die gereedskap wat gebruik word vir die konnektering van n muurprop.

__________________ ___________________

_______________________ _________________________

Bladsy 19

Page 20: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Konnektering van n lig skakelaar

Les:6 Datum: ________________

Oorsig

n Ligskakelaar moet altyd gekonnekteer word volgens die SANS 10142-1 standaarde.Volgens SANS 10142-1 mag die bedrading van n ligskakelaar nie dunner as 1.5 mm wees nie. n Ligskakelaar word altyd op die lewendige draad bedraad en nie die neutraal draad nie. Drade wat gebruik word op n ligskakelaar:

1) L = lewendig = rooi of enige ander kleur behalwe swart of groen.2) N = neutraal = swart

Gereedskap benodig

5) Sykniptang6) Skroewedraaier7) Tang8) Draad skoonmaker

Sykniptang Skroewe draaier

Tang Draad skoonmaker

Bladsy 20

Page 21: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Metode

1) Skakel die hoof krag toevoer af2) Konnekteer die lewendige draad op die eenkant van die skakelaar.3) Konnekteer die anderkant van die skakelaar aan die lig passtuk4) Konnekteer die anderkant van die lig passtuk aan die neutraal draad.5) Sit n lig in die passtuk6) Skakel die hoof krag toevoer aan7) Toets die ligskakelaar

Diagram wat aantoon hoe n ligskakelaar gekonnekteer word.

Bladsy 21

Page 22: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Konnektering van n lig skakelaar

Les:6 Datum: ________________

Vraag 1

Volgens watter standaarde moet n ligskakelaar gekonnekteer word?___________________________________

Noem die verskillende tipes drade wat gebruik word om n ligskakelaar te verbind.________________________________________________________________________

Wat is die minimum dikte van die drade wat gebruik word vir die bedrading van n ligskakelaar?____________________________________

Op watter draad moet die skakelaar gekonnekteer word?____________________________________

Vraag 2

Benoem die gereedskap wat gebruik word vir die konnektering van n ligskakelaar.

__________________ ___________________

_______________________ _________________________

Bladsy 22

Page 23: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Vraag 3

Watter metode moet gevolg word om n ligskakelaar te konnekteer?__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 23

Page 24: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Gereedskap en PPE van n elektrisiën

Les:7 Datum: ________________

Oorsig

n Elektrisiën moet altyd die regte beskermingsklere dar. Hy moet ook sorg da thy die regte gereedskap vir die regte werk gebruik. Indien hy dit nie sou doen nie, kan hy himself skok wat sy dood kan veroorsaak. Gereedskapkis en PPE van n elektrisiën

Die gereedskap van n elektrisiën moet te alle tye baie goed geiesoleer wees ingeval van n kontak met lewendige elekrtisiteit

Sykniptang

Hammers

Kop lig

Draad skoonmaker

Bladsy 24

Page 25: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Geisoleerde skroewedraaiers en Moer-sleutels

Geisoleerde skroewedraaiers en tange

Gereedskapkis met gereedskap

Multi meter

Driepunt prop toetser

Veiligheids bril

Bladsy 25

Page 26: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Dolly of elektriese staalpyp buigmasjien

Geisoleerde handskoene

Oorpak en veligheidshoed

Velighiedskoene

Verskillende multimeters

Bladsy 26

Page 27: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Gereedskap en PPE van n elektrisiën

Les:7 Datum: ________________

Vraag 1

Hoekom moet n eletrisiën altyd die regte gereedskap en PPE vir sy werk hê?_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 2

Benoem die volgende gereedskap en PPE van n elektrisiën:

________________________

_________________________

_________________________

_________________________

Bladsy 27

Page 28: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

__________________________

_________________________

__________________________

__________________________

___________________________

___________________________

Bladsy 28

Page 29: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

___________________________

___________________________

____________________________

___________________________

_________________________

Bladsy 29

Page 30: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Altenatiewe energie

Les:8 Datum: ________________

Oorsig

Alternatiewe energie verwys na elektrisiteit wat opgewek word deur gebruik te maak van metodes anders as wat staats instellings gebruik om elektrisiteit op te wek. Twee voorbeelde is wind en son.

Altenatiewe metodes om elektrisiteit op te wek.

Wind

Wind kan gebruik word om windterbunes te dryf. Die terbunes sal opgerig moet word in n aria waar daar baie wind is soos byvoorbeeld Port Elizabeth. Die aria is bekend vir sy baie wind.

Wanneer die wind waai, draai die terbune. Die terbune dryf dan n generator wat dan krag opwek. Die wind is gratis dus is daar net kostes verbonde aan die oprigting van n wind plaas.

Bladsy 30

Page 31: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

Son

Die son kan op twee maniere ingespan word om elektrisiteit op te wek.1) Son panele2) Geotermiese energie

Son panele

Wanneer daar van sonpanele gebruik gemaak word, benodig jy baie son. Die elektrisiteit wat opgewek word van son panele af word in batterye gestoor. In die nag kry die huis dan sy elektrisiteit van die batterye af via n krag omsetter.

Gedurende die dag aktiveer die UV strale van die son die sonpanele. Dit veroorsaak dat daar elektrisiteit van die sonpanele af vloei. Die eletriese stroom laai dan die batterye deur n laai beheer toestel. Dit verskaf ook elektrisiteit aan die huishouding gedurende die dag. In die aand skakel die stelsel oor na batterykrag deurmiddel van n krag omsetter. Die krag omsetter skakel die elektrisiteit om sodat alle toestelle normal weg kan funksioneer.

Bladsy 31

Page 32: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

n Son plaasn Sonplaas is n plek waar daar baie sonpanele aan mekaar verbind word. Dit verskaf dan elektrisiteit van voorstede en stede in die omgewing. Die Noord Kaap is bekend vir sy son plase. Die mees bekende een is “Jasper”. Dit is die grootste son plaas in Afrika. Geometriese energie

Geometriese energie maak gebruik van die son en n aantal spieels. Die spieëls weerkaats die strale van die son op n sentrale punt. Dit veroorsaak dat water by die sentrale punt omgeskakel word in stoom. Die stoom dryf dan n terbune en die terbune dryf dan n generator wat elektrisiteit opwek. Die elektristeit word dan aan voorstede en stede verskaf. Die mees bekende geotermiese energie plaas is geleë naby Kimberley en staan bekend as Redstone.

Bladsy 32

Page 33: €¦ · Web viewGloeilampe word vervaardig in verskillende grootes en vorms. Daar is twee algemene tipe gloeilampe in die land. Gloeilampe kom met verskillende graderings en word

Elektrisiteit

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Altenatiewe energie

Les:8 Datum: ________________

Vraag 1

Wat is alternatiewe energie?

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 2

Noem twee alternatiewe energie bronne.

________________________

________________________

Vraag 3

Teken n eenvoudige skets van n huishoudelike sonstelsel.

Bladsy 33