juffer.files.wordpress.com · web viewgraad 6: afrikaans eat basslynassessering 2020 naam: _____...

13
Graad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: ____________________________ Datum: ____________________ Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf Punte: 50 Tyd: 1 h 30 minute HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE AFDELING VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT PUNT % A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 15 B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Taal in konteks Memorandum 15 C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10 D SKRYF Paragraaf Rubriek 20 MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS. ASSESSERIN G Onvoldoen de (Benodig ondersteuning ) Elementêr (Baie Swak) Gemiddel d (Bevredigen d) Knap (Baie goed) Uitsonde rlik (Skitterend) 0 – 29% 30 39% 40 49% 50 – 59% 60 - 69% 7079% 80 –100% Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 1

Upload: others

Post on 08-Mar-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

Graad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020Naam: ____________________________ Datum: ____________________

Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf

Punte: 50 Tyd: 1 h 30

minute

HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE

AFDELING

VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT

PUNT %

A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 15

B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Taal in konteks Memorandum 15

C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10

D SKRYF Paragraaf Rubriek 20

MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS.

ASSESSERING

Onvoldoende

(Benodig ondersteuni

ng)

Elementêr(Baie Swak)

Gemiddeld(

Bevredigend)

Knap(Baie goed)

Uitsonderlik

(Skitterend)

0 – 29% 30 39%

40 49%

50 – 59%

60 -69%

7079%

80 –100%

Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5

LEES EN KYKTAAL IN KONTEKS HARDOP LEES

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 1

Page 2: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

SKRYF

Instruksies aan leerders1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur.2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar.

Graad 6 __ Afrikaans Eerste Addisionele Taal Januarie 2020

Basislyn-/aanvangsassessering

AFDELING A: LEES EN KYK 15 punte

Vraag 1: Leesbegrip

Teks A: Storie

Lees die storie noukeurig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 2

Vergewe en vergeet – Vrede tussen vriende1 Daar was ‘n inkstreep dwarsoor my bladsy. Ek moes die werk oordoen. By die huis het hulle gesê ek moenie toelaat dat Uli my so hinder nie. “Ek wil nie meer langs Uli sit nie,” het ek die volgende dag vir Juffrou gesê. 2 “Waar wil jy dan sit, Petra?” vra sy. “Langs Vernon.”

3 Ek het my boeke uit my bank gehaal en langs Vernon gaan sit. Ek het nie ‘n woord met Uli gepraat nie. En Uli het ook nie iets gesê nie. Hy het net daar gestaan en na my gekyk. Toe gaan sit Rudolf langs Uli. Ek het gewonder hoe lank dit sou uitwerk.

4 Die volgende dag het Rudolf geklik dat Uli die bank wikkel, dat Uli aan hom stamp, dat Uli sy uitveër vat en dat Uli afkyk.

5 Die simpel Rudolf het oor elke kleinigheidjie geklik. ‘n Dag later het hy na ‘n leë bank geskuif.

6 Chadley was lank siek. Toe kom hy terug. Hy het altyd langs Vernon gesit. Hy wou natuurlik sy plek terughê. 7 Daar is vyf oop sitplekke in ons klas. Ek weet self nie hoekom ek weer op my ou plek gaan sit het nie. Toe ek my goed wil uitpak, sê Uli: “’n Mens kan nie sommer net terugkom as ‘n mens eenmaal weggegaan het nie.”

8 Ek het nie gedink Uli sal dit sê nie.

9 Toe vra Juffrou: “Wat sê jy, Petra?” Ek het nie ‘n woord gesê nie. Toe vra sy weer. “Dit ís so,” sê ek.

Page 3: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

Beantwoord die vrae in volsinne.

1. Wat is die naam van die leerder langs wie Petra gaan sit het. (1)

________________________________________________________________________

2. Hoekom het Petra geskuif? (1)

________________________________________________________________________

3. Wat beteken dit as iemand “klik”? (1)

________________________________________________________________________

4. Hoekom, dink jy, het Petra weer terug na Uli geskuif? (2)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

5. Wie het langs Vernon gesit, voordat Petra daarnatoe geskuif het? (1)

________________________________________________________________________

6. Petra het vir ‘n tweede keer langs Uli gaan sit. Hoekom het sy nie weer weggeskuif nie? (2)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

7. Dink jy Uli het van Petra gehou? Moitveer jou antwoord. (2)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

[9]

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 3

Vergewe en vergeet – Vrede tussen vriende1 Daar was ‘n inkstreep dwarsoor my bladsy. Ek moes die werk oordoen. By die huis het hulle gesê ek moenie toelaat dat Uli my so hinder nie. “Ek wil nie meer langs Uli sit nie,” het ek die volgende dag vir Juffrou gesê. 2 “Waar wil jy dan sit, Petra?” vra sy. “Langs Vernon.”

3 Ek het my boeke uit my bank gehaal en langs Vernon gaan sit. Ek het nie ‘n woord met Uli gepraat nie. En Uli het ook nie iets gesê nie. Hy het net daar gestaan en na my gekyk. Toe gaan sit Rudolf langs Uli. Ek het gewonder hoe lank dit sou uitwerk.

4 Die volgende dag het Rudolf geklik dat Uli die bank wikkel, dat Uli aan hom stamp, dat Uli sy uitveër vat en dat Uli afkyk.

5 Die simpel Rudolf het oor elke kleinigheidjie geklik. ‘n Dag later het hy na ‘n leë bank geskuif.

6 Chadley was lank siek. Toe kom hy terug. Hy het altyd langs Vernon gesit. Hy wou natuurlik sy plek terughê. 7 Daar is vyf oop sitplekke in ons klas. Ek weet self nie hoekom ek weer op my ou plek gaan sit het nie. Toe ek my goed wil uitpak, sê Uli: “’n Mens kan nie sommer net terugkom as ‘n mens eenmaal weggegaan het nie.”

8 Ek het nie gedink Uli sal dit sê nie.

9 Toe vra Juffrou: “Wat sê jy, Petra?” Ek het nie ‘n woord gesê nie. Toe vra sy weer. “Dit ís so,” sê ek.

Page 4: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

TEKS B: VISUELE TEKS

Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae wat volg:

8. Wat is die prys van die aanbod? ________________________________________ (1)

9. Watter twee woorde word gekombineer om die woord SPURFEK te maak?

________________________________ ________________________________ (2)

10. Kan jy die aanbod op ‘n Saterdag gebruik? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________ (2)

11. Verduidelik hoekom jy daarvan sal hou om van die aanbod van Spur gebruik te maak.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________ (1)

[6]

Totaal: ______/15

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 4

Page 5: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

AFDELING B: TAALSTRUKTUUR EN KONVENSIES: TAAL IN KONTEKS

Beantwoord AL die vrae.

12. Watter tipe woordsoorte is die volgende. Kies uit die woorde wat in die raamwerk verskyn.

12.1 inkstreep - ____________________________________________________

12.2 Uli - ____________________________________________________

12.3 hy - ____________________________________________________ (3)

13. Skryf die volgende sin oor in die Verlede Tyd.

Daar is vyf oop sitplekke in ons klas.

__________________________________________________________________ (1)

14. Soek die antonieme vir die volgende woorde in die leesstuk en skryf dit neer.

14.1 gesond - __________________________________________________

14.2 nuwe - __________________________________________________ (2)

15. Omkring die byvoeglike naamwoord in die volgende sin.

Die simpel Rudolf het oor elke kleinigheidjie geklik. (1)

16. Sê of die volgende woorde afleidings of samestellings is.

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 5

Persoonlike Voornaamwoord, Eienaam, Werkwoord, Soortnaam, Versamelnaam, Voegwoord

Daar is vyf oop sitplekke in ons klas. Ek weet self nie hoekom ek weer op my ou plek gaan sit het nie.

Toe ek my goed wil uitpak, sê Uli: “’n Mens kan nie sommer net

terugkom as ‘n mens eenmaal weggegaan het nie.

Page 6: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

16.1 inkstreep - _______________________________________________

16.2 sitplek - _______________________________________________ (2)

17. Gee ‘n voorbeeld van ‘n vraagsin uit die teks.

___________________________________________________________________ (1)

18. Voltooi die tabel (4)

19. Omkring ‘n werkwoord uit die volgende sin. (1)

Ek het my boeke uit my bank gehaal en langs Vernon gaan sit.

TOTAAL: __________ / 15

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 6

STELLENDE TRAP VERGROTENDE TRAP OORTREFFENDE TRAP

Groot 18.1 18.2

18.3 beter 18.4

Page 7: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

AFDELING C: ONVOORBEREIDE LEES

Vergewe en vergeet – Vrede tussen vriende1. Lees weer die teks: Vriende en vergeet…eers self stil deur.2. Lees nou die teks hardop vir jou onderwyser voor.

Leesvlak van leerderVlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 51 - 2 3 - 4 5 - 6 7 - 8 9 - 10

Leerder ken geen of baie min woorde

Leerder sukkel met die herkenning van letterklank verhoudings / klankkombinasies

Leerder ken slegs ‘n paar algemene sigwoorde

Leerder sukkel met die herkenning van sommige letterklank verhoudings

Leerder het baie hulp nodig met die lees van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde

Leerder het hulp nodig met die ontleding van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde en ontleed die meeste onbekende woorde

Leerder het soms hulp nodig om moeilike woorde te ontleed

Leerder lees met ‘n mate van vlotheid

Leerder herken algemene woorde

Leerder ontleed onbekende woorde

Leerder lees met vlotheid en uitdrukking

Dit is een van beste lesers in die klas

Kommentaar:________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 7

licensed under CC BY-SA-NC

Page 8: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

AFDELING D: SKRYF

Jy en jou beste maat het vandag baklei. Jy besef dat dit jou skuld was. Skryf

‘n dagboekinskrywing waarin jy vertel wat gebeur het. Beskryf hoe jy daaroor

gevoel het.

Onthou!1. Gebruik die regte formaat vir jou dagboekinskrywing

2. Skryf sowat 80 tot 90 woorde.3. Skryf in die eerste persoon (ek, my) en in die verlede tyd.

4. Skryf die datum en dag bo-aan.5. Vertel in die volgorde waarin dit gebeur het.

6. Gee aandag aan spelling en leestekens.

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 8

Page 9: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

Nasienrubriek

Kriteria 1 2 3 4

Inhoud Inhoud en idees is nie samehangend nie.

Baie min detail ondersteun onderwerp.

Idees en inhoud matig samehangend.

Sommige detail ondersteunonderwerp.

Inhoud en idees voldoende samehangend.

Sommige detail ondersteun onderwerp.

Inhoud en idees algeheel samehangend en hoogs uitgebreid. Alle detail ondersteun onderwerp.

Taal Taalgebruik is swak en belemmer die vloei van die teks.

Taalfoute is minimaal en belemmer nie die vloei van die teks nie.

Grammatikaalakkuraat en puiksaamgestel.

Spelling en Punktuasie

Besaai met foute en verwar die leser.

Verskeie foute word bespeur.

Feitlik foutvry.

Totaal: ______ /10

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 9

Page 10: juffer.files.wordpress.com · Web viewGraad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur

Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 10