€¦  · web viewin vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en...

6
Voortplanting aanvullende vrae 1. Die diagram hieronder stel `n spermsel voor. 1.1 Identifiseer deel: (a) B (1) (b) D (1) 1.2 Verduidelik EEN manier waarop die spermsel aangepas is om effektiewe beweging na die Fallopiusbuise te verseker. (2) 1.3 Verduidelik die gevolge vir voortplanting, indien `n spermsel nie deel A gehad het nie. (3) 2. Beskryf die interaksie en die invloed van hormone op die gebeure tydens die menstruele siklus. (20) 3. In Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en lute'iniseringshormoon (LH) in `n vrou se urien. In Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum gereed is om bevrug te word. Die grafiek hieronder verskyn op die inligtingsblad wat saam met die vrugbaarheidsmonitor verskaf word. 1

Upload: others

Post on 15-Apr-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦  · Web viewIn Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en lute'iniseringshormoon (LH) in `n vrou se urien. In Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum

Voortplanting aanvullende vrae

1. Die diagram hieronder stel `n spermsel voor.

1.1 Identifiseer deel: (a) B (1)(b) D (1)

1.2 Verduidelik EEN manier waarop die spermsel aangepas is om effektiewe beweging na die Fallopiusbuise te verseker. (2)

1.3 Verduidelik die gevolge vir voortplanting, indien `n spermsel nie deel A gehad het nie. (3)

2. Beskryf die interaksie en die invloed van hormone op die gebeure tydens die menstruele siklus. (20)

3.

In Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en lute'iniseringshormoon (LH) in `n vrou se urien. In Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum gereed is om bevrug te word.

Die grafiek hieronder verskyn op die inligtingsblad wat saam met die vrugbaarheidsmonitor verskaf word.

3.1 Noem die klier wat LH afskei. (1)

1

Page 2: €¦  · Web viewIn Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en lute'iniseringshormoon (LH) in `n vrou se urien. In Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum

3.2 Verduidelik waarom die vrugbaarheidsmonitor die konsentrasie van LH meet. (2)

3.3 Verduidelik waarom sommige vroue 'n vrugbaarheidsmonitor sal gebruik. (2)

3.4 Watter bewys in die grafiek dui aan dat In gesonde follikel besig is om tydens die eerste helfte van die siklus in die ovarium te ontwikkel? (2)

3.5 Indien `n vrou wat die vrugbaarheidsmonitor gebruik, vind dat haar LH-vlak op dag 17 die hoogste is, tussen watter dae sal sy die 'hoogste vrugbaarheid' ondervind? (2)

3.4 Verduidelik waarom die vrugbaarheidsmonitor nie die progesteroonvlak in die bloed meet om vrugbare dae te voorspel nie. (3)

4.

Bestudeer die diagram hieronder van die volgorde van gebeure wat plaasvind vanaf die bevrugting van die ovum tot die ontwikkeling van die embrio in `n deel van die vroulike voortplantingstelsel van die mens,

Die pyle dui die rigting van ontwikkeling van een ovum na bevrugting aan.

4.1 Identifiseer: (a) Struktuur C (1)(b) Die ontwikkelingstadium van die embrio by E (1)(c) Die struktuur wat ontwikkel uit `n kombinasie van deel F en H (1)

4.2 Noem die proses wat plaasvind: (a) By B (1)(b) Wanneer G aan deel F vasheg (1)

4.3 Gee die chromosoomgetal van: (a) Die selle by D (1)(b) Sel A (1)

2

Page 3: €¦  · Web viewIn Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en lute'iniseringshormoon (LH) in `n vrou se urien. In Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum

5. Die diagram hieronder stel die ontwikkellende fetus in die menslike liggaam voor.

5.1 Identifiseer

a) A (1)b) C (1)

5.2 Noem twee funksies van vloeistof in deel B (2)5.3 Noem een stelsel in die baba se liggaam wat die funksie van deel D oorneem sodra die baba

gebore is. (1)5.4 Verduidelik een negatiewe uitwerking op die fetus se ontwikkeling indien deel D aansienlik

verklein is. (2)

6. Die diagram hieronder stel structure van `n ovum en `n sperm voor.

6.1 Identifiseer deel: (a) A (b) B (c) C (3)

6.2 Noem die proses waarby meiose betrokke is wat tot die vorming van `n ovum lei. (1)6.3 Skryf slegs die LETTER neer van die deel van die sperm wat die ovum binnedring. (1)6.4 Skryf slegs die LETTERS neer van TWEE dele wat die sperm in staat stel om na die ovum te

beweeg. (2)7. Die tabel hieronder toon `n vergelyking van die samestelling van amniotiese eier in drie

verskillende voëlspesies.

7.1 Definieer ovoviviparie. (2)7.2 Watter EEN van die voëlspesies (1, 2 of 3) toon heel waarskynlik `n prekosiele

ontwikkelingsvoortplantingstrategie? (1)

3

Page 4: €¦  · Web viewIn Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en lute'iniseringshormoon (LH) in `n vrou se urien. In Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum

7.3 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 7.2. (2)7.4 Watter EEN van die voëlspesies (1, 2 of 3) sal moontlik `n nageslag voortbring wat die hoogste

vorm van ouersorg vereis? (1)

8. Voorbehoedmiddels word gebruik om swangerskap te voorkom. Sommige vroue gebruik pille wat progesteroon bevat. In een pakkie sal daar 28 pille wees, waarvan 21 verskillende konsentrasies progesteroon volgens die dag van die siklus bevat, en die oorblywende 7 sal geen progesteroon bevat nie. `n Vrou moet daagliks een pil op dieselfde tyd in `n gegewe volgorde neem, soos hieronder getoon.

Die grafiek hieronder toon die verskille in die progesteroonvlakke tydens `n menstruasiesiklus van `n vrou wat voorbehoedpille neem en `n vrou wat nie voorbehoedpille neem nie.

8.1 Die estrogeenvlakke tussen dag 8 en 22 sal laag bly by die vrou wat voorbehoedpille neem. Verduidelik waarom dit die geval is. (4)

8.2 Ovulasie vind op dag 14 by die vrou plaas wat nie voorbehoedpille neem nie. Verduidelik die bewyse in die grafiek wat hierdie gevolgtrekking ondersteun. (2)

8.3 Stel EEN rede voor vir die insluiting van pille met geen hormone in die voorbehoedpilpakkie nie. (1)

8.4 Beskryf die ontwikkeling van `n sigoot totdat inplanting plaasvind. (4)

(Indien jy die memorandum van die vrae wil hê stuur epos aan [email protected])

4