juffer.files.wordpress.com · web viewinstruksies aan leerders 1. lees al die instruksies noukeurig...

14
Graad 4: Afrikaans Huistaal Basislynassessering 2020 Naam: ____________________________ Datum: ____________________ Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf Punte: 40 Tyd: 1 h 30 minute HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE AFDELING VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT PUNT % A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 10 B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Taal in konteks Memorandum 10 C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10 D SKRYF Paragraaf Rubriek 10 MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS. ASSESSERIN G Onvoldoen de (Benodig ondersteuning ) Elementêr (Baie Swak) Gemiddel d (Bevredigen d) Knap (Baie goed) Uitsonde rlik (Skitterend) Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 1

Upload: others

Post on 24-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

Graad 4: Afrikaans Huistaal Basislynassessering 2020Naam: ____________________________ Datum: ____________________

Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf

Punte: 40 Tyd: 1 h 30

minute

HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE

AFDELING

VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT

PUNT %

A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 10

B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Taal in konteks Memorandum 10

C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10

D SKRYF Paragraaf Rubriek 10

MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS.

ASSESSERING

Onvoldoende

(Benodig ondersteuni

ng)

Elementêr(Baie Swak)

Gemiddeld(

Bevredigend)

Knap(Baie goed)

Uitsonderlik

(Skitterend)

0 – 29% 30 39%

40 49%

50 – 59%

60 -69%

7079%

80 –100%

Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5

LEES EN KYKTAAL IN KONTEKS HARDOP LEES

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 1

Page 2: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

SKRYF

Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar.

Graad 4 __ Afrikaans Huisaal Januarie 2020

Basislyn-/aanvangsassessering

AFDELING A: LEES EN KYK 10 punte

Vraag 1: Leesbegrip

Teks A: Fabel

Lees die fabel en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 2

1 “Ek is dors,” sê Mier hardop. 2 “Waarom drink jy nie ‘n bietjie water uit die rivier nie?” koer Duif vanuit ‘n

boom in die bos. “Wees net versigtig dat jy nie inval nie.”

3 Mier hardloop na die rivier en begin drink. Skielik waai ‘n baie sterk wind vir

Mier in die water in.

4 “Help!” skree Mier. “Ek gaan verdrink!” Duif weet hy sal vinnig moet help om vir

Mier te red. Duif pluk ‘n takkie van die boom af, vlieg oor die rivier en laat die

takkie in die water val. Mier klim op die takkie en dryf veilig tot teen die wal

van die rivier.

5 Mier sien hoe ‘n jagter ‘n strik stel om Duif te vang. Mier weet hy moet vinnig

iets doen om Duif te red. Hy kruip teen die jagter se been op en knyp hom

aan sy enkel.

6 “Eina!” skree die jagter. Duif hoor die jagter en vlieg tot in ‘n boom om weg

te kruip.

[Verwerk: Oorspronklike werk en oorvertel deur Ann McGovern]

Page 3: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

1. Gee ‘n titel of naam vir die storie.

_________________________________________________________________ (1)

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 3

Page 4: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

2. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

2.1 Wie is die hoofkarakters in die storie?

A Mier en Olifant

B Mier en Muis

C Mier en Duif

D Mier en Baba (1)

2.2 Mier en Duif bly in die ...

A grot.

B bos.

C huis.

D nes. (1)

3. Nommer die sinne 1-4 in die blokkies om die korrekte volgorde van die storie te wys.

“Waarom drink jy nie water uit die rivier nie ?”

Duif vlieg oor die rivier en laat die takkie in die water val.

Help!” skree Mier. “Ek verdrink.”

“Ek is dors”, sˆ Mier.

(1)

4. Waarom het Mier die jagter aan sy enkel gebyt?

Mier het die jagter aan sy enkel gebyt, omdat ________________________________

____________________________________________________________________ (1)

5. Het Mier en Duif vriende geword? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________ (1)

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 4

Page 5: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

[6]

TEKS B: VISUELE TEKS

Lees die onderstaande teks en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.

6. Omkring die regte antwoord.

6.1 Watter tipe inligtingsteks word hier gebruik?

A ‘n Advertensie

B ‘n Uitnodiging

C ‘n Televisiegids

D ‘n Resep (1)

6.2 Wat word gebruik om die yslollies mee te maak?

A Jelliepoeier

B Lemoensap

C Melkpoeier

D Varsvrugte (1)

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 5

Lees die onderstaande teks en beantwoord dan vraag 28-33.

Page 6: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

6.3 Watter woord in die advertensie sê dat daar slegs ‘n paar yslollies beskikbaar is?

A beperkte

B sappige

C gratis

D slegs (1)

7. Waarom moet die kinders probeer om onder die eerste 5 kopers te wees?

________________________________________________________________

________________________________________________________________ (1)

[4]

Totaal: _____/10

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 6

Page 7: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

AFDELING B: TAALSSTRUKTURE IN KONTEKS 10 PUNTE

Die taalvrae wat volg, is op die onderstaande teks gebaseer.

Vriend - ʼn vriend uit jou jeug. Vriende kan jy kies, maar nie jou familie nie. Jy moet ten alle tye op jou vriend kan vertrou.

8. Skryf die volgende woorde in alfabetiese volgorde.

jagter rivier takkie red been

__________________________________________________________________ (1)

9. Breek die volgende woord op in sy lettergrepe.

versigtige ________________________________________________________ (1)

10. ‘n Selfstandige naamwoord is iets wat jy kan sien, voel en aanraak. Omkring twee

selfstandige naamwoorde in die volgende sin.

Duif pluk die takkie van die boom af. (2)

11. ‘n Byvoeglike naamwoord beskryf mense en voorwerpe. Omkring die byvoeglike

naamwoord in die sin.

Die slim mier het die jagter op sy enkel gebyt. (1)

12. Skryf die volgende sin oor in die Verlede tyd. Begin met gister.

Duif is in groot moeilikheid.

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 7

Page 8: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

Gister ___________________________________________________________ (1)

13. Vorm ‘n saamgestelde woord vir: vriend + kring

________________________________________________________________ (1)

14. Omkring twee werkwoorde in die onderstaande sin:

Mier kruip teen die jagter se been op en knyp hom aan sy enkel. (2)

15. Gee die antoniem (woord met die teenoorgestelde betekenis) vir die onderstreepte

woord in die onderstaande sin.

Skielik waai ‘n sterk wind vir Mier in die water in. _______________________ (1)

[10]

Totaal: ____/10

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 8

Page 9: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

AFDELING C: HARDOP LEES

1. Lees weer die teks, Die Mier en die Duif eers self stil deur.

2. Lees dan die teks hardop vir jou onderwyser voor.

Leesvlak van leerderVlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 51 - 2 3 - 4 5 - 6 7 - 8 9 – 10

Leerder ken geen of baie min woorde

Leerder sukkel met die herkenning van letterklank verhoudings / klankkombinasies

Leerder ken slegs ‘n paar algemene sigwoorde

Leerder sukkel met die herkenning van sommige letterklank verhoudings

Leerder het baie hulp nodig met die lees van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde

Leerder het hulp nodig met die ontleding van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde en ontleed die meeste onbekende woorde

Leerder het soms hulp nodig om moeilike woorde te ontleed

Leerder lees met ‘n mate van vlotheid

Leerder herken algemene woorde

Leerder ontleed onbekende woorde

Leerder lees met vlotheid en uitdrukking

Dit is een van beste lesers in die klas

Kommentaar:________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 9

is licensed under CC BY-SA-NC

Page 10: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

AFDELING C: SKRYF EN AANBIED:

Meer omtrent myself… 1. Skryf ‘n paragraaf van 50 – 60 woorde oor jouself:

2. Gebruik die beplanningsraamwerk om jou werk te beplan.

Hi, my naam is ________________________. Almal noem my sommer ____________________.

Ek het al _____________ somers agter die rug. (ouderdom). My gunsteling _________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 10

Page 11: juffer.files.wordpress.com · Web viewInstruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies

______________________________________________________________________________

Nasienrubriek

Kriteria 1 2 3 4

Inhoud Inhoud en idees is nie samehangend nie.

Baie min detail ondersteun onderwerp.

Idees en inhoud matig samehangend.

Sommige detail ondersteun onderwerp.

Inhoud en idees voldoende en samehangend.

Sommige detail ondersteun onderwerp.

Inhoud en idees algeheel samehangend en hoogs uitgebreid.

Alle detail ondersteun onderwerp.

Taal Taalgebruik is swak en belemmer die vloei van die teks.

Taalfoute is minimaal en belemmer nie die vloei van die teks nie.

Grammatikaalakkuraat en puiksaamgestel.

Spelling en Punktuasie

Besaai met foute en verwar die leser.

Verskeie foute word bespeur.

Feitlik foutvry.

Totaal: ____ / 10

Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 11