greycollegesecondary.com · web viewlew.wet. gr 12 voorb toets aug 20152motheo distrik...

12
GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE VOORBEREIDENDE TOETS Augustus 2015 Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Upload: others

Post on 07-Mar-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE VOORBEREIDENDE TOETS

Augustus 2015

Punte: 50

Tyd: 1 uur

Hierdie vraestel betaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 2: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 2 Motheo Distrik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

10.

11.

Beantwoord AL die vrae.

Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.

Begin die antwoorde op elke vraag bo-aan 'n NUWE bladsy.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.

ALLE sketse moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink.

Teken diagramme, vloeidiagramme en tabelle slegs wanneer dit gevra word.

Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

MOENIE grafiekpapier gebruik nie.

Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 3: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 3 Motheo Distrik

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.3) neer, byvoorbeeld 1.1.4 D.

1.1.1 Diabetes mellitus word veroorsaak deur ‘n ...

A oorafskeiding van adrenalien

B onderafskeiding van insulien

C oorafskeiding van aldosteroon

D onderafskeding van glukagon (2)

VRAAG 1.1.2 en 1.1.3 verwys na die onderstaande inligting.

Die onderstaande diagram dui die posisie van die eindknop en laterale lote (sytakke) aan in ‘n plant.

‘n Leerder ondersoek die groei van sytakke in boontjie plante. Twee groepe, elk met 20 plante, is gebruik. Een groep se eindknoppe is verwyder en die ander groep is onveranderd gelos. Elke twee dae is die totale lengte van die laterale lote (sytakke) gemeet en die gemiddelde lengte van die laterale lote bereken vir elke groep. Die resultate vir elke groep word in die grafiek hieronder aangedui.

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 4: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 4 Motheo Distrik

1.1.2 Volgens die data kan jy die gevolgtrekking maak dat…

A grafiek X die plantgroep verteenwoordig waarvan die eindknoppe verwyder is.

B wortels ‘n stof produseer wat die ontwikkeling van laterale lote (sytakke) stimuleer.

C grafiek Y die plantgroep verteenwoordig waarvan die eindknoppe verwyder is.

D laterale lote (sytakke) ‘n stof produseer wat die ontwikkeling van eindknoppe stimuleer. (2)

1.1.3 Die gevolgtrekking van bogenoemde resultate sal NIE geldig wees as…....

A ‘n groot monster gebruik was.

B die eindknoppe van al 40 plante verwyder was.

C die plante wat gebruik word nie identies was aan mekaar nie.

D die lente van die laterale lote (sytakke) gemeet word in sentimeters in plaas van millimeters. (2)

2¿ 3 = (6)

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 5: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 5 Motheo Distrik

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 to 1.2.3) neer.

1.2.1 Enige verandering in ‘n faktor wat ‘n teenoorgetselde reaksie teweegbringwat die die verandering omkeer. (1)

1.2.2 Groeibeweging in plante wat plaasvind in reaksie op ‘n eksternestimulus (1)

1.2.3 Die hormoon wat antagonisties met insulien werk. (1)(3)

1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGSB, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.3) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

KOLOM I KOLOM II1.3.1 Hormoon/hormone wat deur die

pitutêre klier/hipofise afgeskei word.A: AldosteroonB: FSH

1.3.2 Verhoog boedglukose vlakke A: GlukagonB: Adrenalien

1.3.3 Die hormoon/hormone wat deur die alfa selle in die pankraes afgeskei word.

A: InsulienB: Glukagon

2¿ 3 = (6)

TOTAAL AFDELING A: [15]

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 6: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 6 Motheo Distrik

AFDELING B

VRAAG 2

Bestudeer die grafiek hieronder oor die produksie van insulien oor ‘n periode van 24 uur en beantwoord die vrae:

2.1 Wat is die normale insulienkonsentrasie in die bloed? (2)

2.2 Verduidelik hoekom die insulien konsentrasie in die bloed verhoog na ‘n maaltyd. (3)

2.3 Beskryf die effek van insulien in die homeostase van glukose konsentrasie indie bloed. (5)

2.4 Hoe sal jy die betroubaarheid van die resultate verbeter? (1)

2.5 Beskryf die verwagte verandering in insulien vlakke van ‘n Tipe I diabeet, wat onbehandel is. (2)

(13)

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 7: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 7 Motheo Distrik

VRAAG 3

‘n Groep Graad 12 -leerders wou die effek van lig uit een rigting op die groei van lote ondersoek. Koring sade is in twee saadbakke gesaai en dit is toegelaat om te ontkiem. Wanneer die jong lote bo die grondoppervlakte verskyn het, is die lote vir drie dae blootgestel aan lig uit alle rigtings.

Na drie dae het die bak verskillende behandelings ontvang soos volg:Bak A: Die lote is blootgestel aan lig uit alle rigtings .Bak B: Die lote is blootgestel aan lig vanaf slegs een rigting.

Die diagram hieronder toon die effek van hierdie behandeling. Bestudeer dit en beantwoord die vrae wat volg :

3.1 Formuleer ‘n hipotese vir bostaande ondersoek. (2)

3.2 Verduidelik hoekom dit belangrik is om Bak A deel te maak van die ondersoek. .

(2)

3.3 Noem EEN gevolgtrekking wat gemaak kan word uit hierdie ondersoek..

(2)

3.4 ‘n Derde Bak (C) is in 'n soortgelyke wyse as Bak A en B voorberei. Die punte van die lote is bedek met foelie . Die diagram hieronder toon die voorkoms van die lote aan die begin en nadat hulle blootgestel is aan die lig van slegs een rigting. Watter gevolgtrekking kan jy maak uit die resultate verkry in bak C ? (2)

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 8: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 8 Motheo Distrik

3.5 Noem een gebruik van die volgende in die landbou:

3.5.1 Ouksiene (1)

3.5.2 Gibberelliene (1)

(10)

TOTAAL AFDELING B: [23]

AFDELING C

VRAAG 4Skryf ‘n kort opstel oor die rol van die vel in die regulering van bloed temperatuur in ‘n persoon op ‘n koue dag. Inhoud: Sintese:

(9) (3)(12)

TOTAAL AFDELING C: [12]

GROOTTOTAAL: 50

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Page 9: greycollegesecondary.com · Web viewLew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 20152Motheo Distrik Lewenswetenskappe 2 Vrystaat Mei 2015 Graad 12 Formele Toets 2 NSS Kopiereg

Lew.Wet. Gr 12 Voorb Toets Aug 2015 9 Motheo Distrik

Kopiereg voorbehou Blaai asb om