· web viewsw: gesk gr 5 werkopdrag 3: 2 de kwartaal: 11 mei 2020. geagte ouers: ons begin met...

6
(1) Laerskool Bosveld Primary SW: Gesk Gr 5 Werkopdrag 3: 2 de Kwartaal: 11 Mei 2020 Geagte ouers: Ons begin met Kwartaal 2 se werk in volgorde deur te werk. Lees die gedeeltes en laat u kind die werk doen. Die wat handboeke het kan ook daaruit werk. Lees die onderstaande gedeeltes deur en beantwoord die vrae:

Upload: others

Post on 29-May-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:   · Web viewSW: Gesk Gr 5 Werkopdrag 3: 2 de Kwartaal: 11 Mei 2020. Geagte ouers: Ons begin met Kwartaal 2 se werk in volgorde deur te werk. Lees die gedeeltes en laat u kind die

(1)

Laerskool Bosveld Primary

SW: Gesk Gr 5 Werkopdrag 3: 2 de Kwartaal: 11 Mei 2020

Geagte ouers: Ons begin met Kwartaal 2 se werk in volgorde deur te werk.

Lees die gedeeltes en laat u kind die werk doen. Die wat handboeke het kan

ook daaruit werk.

Lees die onderstaande gedeeltes deur en beantwoord die vrae:

(2)

Page 2:   · Web viewSW: Gesk Gr 5 Werkopdrag 3: 2 de Kwartaal: 11 Mei 2020. Geagte ouers: Ons begin met Kwartaal 2 se werk in volgorde deur te werk. Lees die gedeeltes en laat u kind die

(3)

Page 3:   · Web viewSW: Gesk Gr 5 Werkopdrag 3: 2 de Kwartaal: 11 Mei 2020. Geagte ouers: Ons begin met Kwartaal 2 se werk in volgorde deur te werk. Lees die gedeeltes en laat u kind die
Page 4:   · Web viewSW: Gesk Gr 5 Werkopdrag 3: 2 de Kwartaal: 11 Mei 2020. Geagte ouers: Ons begin met Kwartaal 2 se werk in volgorde deur te werk. Lees die gedeeltes en laat u kind die

(4)

Vrae:1. Wat beteken die word Bantu-tale?2. Watter Afrika-tale het later ontstaan? Noem al nege.3. Waarvoor staan v.C en n.C?4. Verduidelik die volgende terme: 1. Jaar 2. Dekade

3. Eeu 4. Millennium

5. Boere 6. Ystertydperk 7. Mak diere 8. Gewasse

5. Hierdie gebeurtenisse is in die verkeerde tyd volgorde. Skryf hulle in die regte volgorde: (skryf slegs die letter neer). A. Die geboorte van Jesus Christus. B. Die aankoms van Europeërs in Suid-Afrika. C. San, die eerste mense, wat in Suid-Afrika gewoon het. D. Die eerste boere, wat gewasse gekweek het, hulle in Suid-Afrika kom vestig. E. Die aankoms van die Khoikhoi-herders.