ruaanoersen.weebly.com€¦ · web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. uitkoms van...
TRANSCRIPT
Faculty Name Education
Student Name Maronic Cornelius
Student Number 213294931
Course B.Ed-FET 4
Module Name Education Practice
Module Code POHO 440
Task Lesson Plan
Date 14 September 2023
Bertram Sekondêre Skool
VAK :Wiskundige Geletterdheid
ONDERWERP :Enkelvoudige-en saamgestelde rente
GRAAD :11
TYD :35 Minute
Vakspesifieke doelwitte
Die student moet in staat wees om:
(1) Ken die vak spesifieke inhoud.
(2) Toepassing van vak spesifieke inhoud in alledaagse lewe.
Uitkoms van leer
Die student moet in staat wees om:
(1)Definieer die terme kosprys,verkoopsprys en wins
(2)Kosprys en verkoopsprys te verstaan
(3)Die belangrikheid van verkoopsprys te verstaan.
InleidingOnderwyser se
aksieLeerders se aktiwiteite
Sleutelbegrip / inhoud
Onderrigstrategieë
Assesseringstrategieë
Hulpbronne Tyd
Verduidelik die
terme
kosprys,verkoops
prys en winsWaarneem,
luister en vra
vrae
Sien bylae AVrae en
antwoordeInformel
Assessering:
mondelinge
terugvoer
Handbook
bladsy 64
Via Afrika
Wiskundige
geletterdheid
gr 11
leerderboek
10 min
Gebruik resep om
kosprys te
verstaan
Vrae Sien bylae ADirekte
instruksies
2 min
OpenbaarmakingOnderwyser se
aksieLeerders se aktiwiteite
Sleutelbegrip / inhoud
Onderrigstrategieë
Assesseringstrategieë
Hulpbronne Tyd
Bepaal die
kosprys en
verkoopsprys vir
elke oliebol
Waarneem,
luister en vra
vrae
Sien bylae B Direkte
instruksies
Informel
Assessering:
mondelinge
terugvoer
Handbook
bladsy 64-66
Via Afrika
Wiskundige
geletterdheid
gr 11
leerderboek
10 min
Bepaal die wins
en die
persentasie wins
10 min
SlotOnderwyser se
aksieLeerders se aktiwiteite
Sleutelbegrip / inhoud
Onderrigstrategieë
Assesseringstrategieë
Hulpbronne Tyd
Tuiswerk Sien bylae C Informel
Assessering:
mondelinge
terugvoer
Handbook
bladsy 67
Via Afrika
Wiskundige
geletterdheid
gr 11
leerderboek
3 min
InleidingBylae A
Kosprys
Kosprys van ‘n item of diens verwys na di totale bedrag wat dit kos om ‘n item te maak of ‘n diens te verskaf. Die kosprys sluit slegs die koste in wat by die spesifieke item of diens betrokke is.
Verkoopsprys
Die verkoopsprys van ‘n item of ‘n diens verwys na die prys waarvoor die item/diens verkkop of verskaf word.
Wins
Wanneer jou inkomste meer is as jou uitgawe
Die verkoopsprys is gewoonlik meer as die kosprys, sodat koste gedek kan word en ‘n wins gemaak kan word.
Die besigheid moet versigtig wees om die verkoopsprys nie te hoog te maak nie.
Gebruik ‘n resep om kosprys en verkoopsprys te verstaan
Vrae
Wat is 'n rente?
Beskryf wat saamgestelde rente is?
Wat is die verskil tussen die enkelvoudige en saamgestelde rente?
Openbaarmaking
Bylae B
Bepaal die kosprys van elke oliebol
SlotBylae C
Tuiswerk