laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../gr.-6-gesk-werk-en-memo-15-1…  · web viewvul...

5
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 6 16 Junie 2020 Teorie: Ingeskandeerde bladsye Hersiening van Kwartaal 2 se werk (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin) Prakties: Lees deur die bladsye en voltooi Aktiwiteit 1 en 3.

Upload: others

Post on 18-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../Gr.-6-Gesk-Werk-en-Memo-15-1…  · Web viewVul die korrekte nommer in van elkeen van die volgende vasteland wat op die kaart vertoon

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 616 Junie 2020

Teorie: Ingeskandeerde bladsye

Hersiening van Kwartaal 2 se werk

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin)

Prakties: Lees deur die bladsye en voltooi Aktiwiteit 1 en 3.

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../Gr.-6-Gesk-Werk-en-Memo-15-1…  · Web viewVul die korrekte nommer in van elkeen van die volgende vasteland wat op die kaart vertoon

Aktiwiteit 1

1. Vul die korrekte nommer in van elkeen van die volgende vasteland wat op die kaart vertoon word.

Vasteland Nommera. Noord – Amerikab. Suid - Amerikac. Europa d. Asiëe. Australië

2. Vul die korrekte nommer in van elkeen van die volgende oseane wat op die kaart getoon word.

Oseaan Nommera. Atlantiese Oseaanb. Indiese Oseaanc. Stille Oseaan

3. Wat is die naam van die see wat suid van Europa lê?4. Benoem die dele van die kaart waarvan die Europeers in 1400 geweet het.

Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../Gr.-6-Gesk-Werk-en-Memo-15-1…  · Web viewVul die korrekte nommer in van elkeen van die volgende vasteland wat op die kaart vertoon

5. Benoem die nommer van die kaart waar ons woon.

Aktiwiteit 2:

1. Kyk na die skilderye in Prent 1 en prent 2.a. Beskryf wat jy in elke prent sien.b. Voltooi die beskrywing in tabel

Nommer van prent Ek kan dit sê omdat…..

RykArm

2. Voltooi die volgende sinne:a. Ryk vroue in Renaissance ……b. Arm vrou in Renaissance……

Page 4: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../Gr.-6-Gesk-Werk-en-Memo-15-1…  · Web viewVul die korrekte nommer in van elkeen van die volgende vasteland wat op die kaart vertoon

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 616 Junie 2020

Memo:Aktiwiteit 1 :

1.

Vasteland Nommera. Noord – Amerika 1b. Suid - Amerika 2c. Europa 3d. Asië 4e. Australië 5

2.

Oseaan Nommera. Atlantiese Oseaan 6b. Indiese Oseaan 7c. Stille Oseaan 8

3. Atlantiese Oseaan.4. Lissabon, Afrika, Indie.5. Nr 9 Afrika

Aktiwiteit 2:

Nommer van prent

Ek kan dit sê omdat…..

Ryk 2 Vrouens wat ‘n speletjie speelArm 1 Sy maak of verkoop kos.

2 a. …… is tuisonderig maar mag nie Universiteit toe gaan nie. Hulle kon ook nie soos wetenskaplikes word nie. Moes hulle self besig hou huis.

2.b …… moes is huise werk soos bediendes of goed op mark verkoop van ‘n jong ouderdom af.