· web viewvuur mag gemaak word padwerke jy mag nie vinniger as 80km/p ry nie geen ingang jy mag...

4
Graad 4 Geskiedenis Graad 4 Week 1 VERVOER IN DIE LUG Bl 110-111 Leer die inligting Week 2 LEER Woordbankwoorde Bl 138-139 Bespreek die oudste vorme van kommunikasie. Bespreek die verskillende maniere waarop leerders kommunikeer en voltooi aktiwiteit Aktiwiteit 8.1 bl 138 1. Noem die manier van kommunikasie in elke prent: 2.a. Noem die verskillende maniere waarop jy kommunikeer. b. Watter vorm van kommunikasie gebruik jy die meeste? c. Watter vorm van kommunikasie gebruik jy die minste? 3. Plak prente van verskillende maniere van kommunikeer. Antwoorde: Aktiwiteit 8.1 bl 138 1. Praat, sing en dans 2.a. Praat, sing, dans, sms, bel, teken, rekenaar, e-pos, facebook, skype, whatsapp, briewe, skryf, kaartjies, mimiek, ens. b. Meeste - c. Minste – Aktiwiteit 8.2 bl 138 Mondelings 1. Hoeveel tale praat jy? 2. Noem 6 tale wat mense in Suid-Afrika praat. 3. As jy na iemand luister wat ‘n ander taal praat...

Upload: others

Post on 28-Jan-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Graad 4

Geskiedenis Graad 4 Week 1

VERVOER IN DIE LUGBl 110-111

Leer die inligting

Week 2

LEER Woordbankwoorde Bl 138-139

Bespreek die oudste vorme van kommunikasie. Bespreek die verskillende maniere waarop leerders kommunikeer en voltooi aktiwiteit

Aktiwiteit 8.1 bl 138

1.Noem die manier van kommunikasie in elke prent:

2.a.Noem die verskillende maniere waarop jy kommunikeer.

b.Watter vorm van kommunikasie gebruik jy die meeste?

c.Watter vorm van kommunikasie gebruik jy die minste?

3.Plak prente van verskillende maniere van kommunikeer.

Antwoorde:Aktiwiteit 8.1 bl 138

1. Praat, sing en dans

2.a. Praat, sing, dans, sms, bel, teken, rekenaar, e-pos, facebook, skype, whatsapp, briewe, skryf, kaartjies, mimiek, ens.

b.Meeste -

c.Minste –

Aktiwiteit 8.2 bl 138Mondelings

1. Hoeveel tale praat jy?

2. Noem 6 tale wat mense in Suid-Afrika praat.

3.As jy na iemand luister wat ‘n ander taal praat...

a.Vind kommunikasie plaas?

b.Hoe kan die persoon die kommunikasie vir jou verstaanbaar maak?

4.Hoe voel jy as jy ‘n taal hoor maar dit nie verstaan nie?

LEERLINGE MOET BEGRIP KOMMUNIKASIE VERSTAAN

1.

Bespreek simbole en hoekom ons simbole gebruik.

Skryf die betekenis van elke simbool neer.

Mense loop hier

oor die pad

Rook verbode

Herwin

Diere verbode

Swem word

Toegelaat

Vuur mag

gemaak word

Padwerke

Jy mag nie

vinniger as 80km/p

ry nie

Geen ingang

Jy mag hier

parkeer

Dames badkamer

Mans badkamer

Gooi rommel in die asblik

Stop asseblief

Klippe mag

dalk afrol

Swem verbode

Restaurant

Hobbles in

die pad

Waar sien ons gewoonlik die simbole?

2.