…  · web viewjy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... ek en my selfoon. ek is...

53
DIE SENIOR TWEETALIGHEIDSEKSAMEN afgeneem onder beskerming van DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS en gemodereer deur ‘n komitee van die SA Taalbond AFRIKAANS Tyd: 2 uur April 2017 Voorskrifte :

Upload: trandang

Post on 06-Feb-2018

242 views

Category:

Documents


12 download

TRANSCRIPT

Page 1: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

DIE SENIOR TWEETALIGHEIDSEKSAMEN

afgeneem onder beskerming van

DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS

en gemodereer deur ‘n komitee van die SA Taalbond

AFRIKAANSTyd: 2 uur April 2017

Voorskrifte:Begin elke nuwe vraag op ‘n nuwe bladsyTrek regs ‘n kantlynNommer net soos op die vraestelKyk baie goed na die opdragte by elke vraag

Page 2: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

VRAAG 1: SKRYF

Skryf ‘n skryfstuk van 150-200 woorde oor een van die volgende onderwerpe.Jy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe oorskry nie.Skryf die nommer EN die onderwerp bo jou skryfstuk.

1.1 Ek en my selfoon

1.2 Ek is trots op my taal

1.3 Dít was ‘n keerpunt in my lewe

1.4 My ouerhuis: my veilige hawe

1.5 Met sulke vriende sien ek vir alles kans

1.6 My musieksmaak is my saak!

1.7 Dít gaan ek in 2017 bereik

1.8 My skool: my trots

1.9 Die musiek in die natuur

1.10 Die wonder van syfers

1.11 Ek is ‘n woord-kunstenaar

1.12 Boeke: my beste vriende

1.13 Die vakansieplek waar ek op my gelukkigste is

/25/

VRAAG 2: BEGRIP

Page 3: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Lees die volgende leesstuk deur en beantwoord dan die vrae volgens dievoorskrifte.

WEN of verloor met GRASIEIn ons mededingende wêreld met sy ranglys vir alles, is wen die eerste prys. Dit beteken nie dat ‘n ander plek op die ranglys van ons verloorders maak nie. Blote deelname of die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van sukses, tevredenheid en oorwinning

1 Mense ding voortdurend mee: om betrekkings, kaartjies, plek in ‘n span, sertifikate, bonusse...

2 Kinders moet die kuns aanleer om die wen- en die verloorkant daarvan tekan hanteer om emosioneel en sosiaal gesond, gelukkig en suksesvol tekan wees.

3 Dis ‘n menslike behoefte om te voel dat jy jou potensiaal aktualiseer, en iswat jy kan wees. Dit bring ‘n ervaring van sukses, tevredenheid en geluk.Talle mense bereik dit nie, Hulle het ‘n onversadigbare smagting na meeren nog. Goed is nooit genoeg nie, Dis net goed as dit beter as ander s’nis; as dit die beste is. En die doelpale bly ongelukkig skuif.

4 Prestasies en oorwinnings is soos die versiering of ‘n kersie op die koek.Dit maak dit vir seker mooier maar dit bepaal nie die waarde, sukses oflekkerte van die koek nie.

5 Mense wil graag deel van wenspanne wees – hul kinders in die besteskole sit, die flieks met die hoogste gradering sien, die beste selfoon hê,die mooiste motor besit. Die beste wees. Dis van die môre tot die aand ‘nkompetisie en vergelyking. Van jongs af hoor kinders : ”Al wat Mammavra, is dat jy jou bes doen!” “Pappa se ou wennertjie”, “Jy is die slimstekind” of selfs “En hoe het André gedoen? Was jy beter as hy?”

6 Kinders ervaar so dat aanvaarding, erkenning en ongelukkig ook liefdeGekoppel is aan prestasie en nie aan wie hulle is nie. Hul lewe raak ‘nkonstante strewe om die beste te wees; om te wen sodat hulle aanvaar, goed genoeg en geliefd te kan voel. Dit maak verloor bitter moeilik.

7 Maar in die smagting om tot elke prys te wil wen, verloor mense meer as

Page 4: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Wat hulle besef, ook vriendskap en aansien.

(Anys Rossouw; uit rooi rose; verkort)

BEANTWOORD IN EEN VOLSIN

2.1 Wat beteken “Wen of verloor met Grasie” in die opskrif? (2)

2.2 Watter bevrediging kan ‘n mens kry al is jy nie ‘n wenner nie? (2)

2.3 Verduidelik, in jou eie woorde, waarna die kuns wat kinders moet aanleer, verwys. (2)

2.4 Hoekom, volgens die leesstuk, bereik baie mense nie sukses, tevredenheid en geluk nie? (2)

2.5 Hoekom, volgens paragraaf 3, bring ‘n oorwinning nie volkome geluk nie? (2)

2.6 Verander twee van die ouers se opmerkings in paragraaf 5 sodatdie kind se selfbeeld daardeur opgebou word.

(2)

2.7 Wat gee daartoe aanleiding dat kinders altyd strewe om die beste tewees? (2)

2.8 Wat boet mense wat altyd wil wen, in? (2)

2.9 Wat word bedoel met ’n mededingende wêreld? (1)

2.10 Wat is jou potensiaal? (1)

2.11 Wat is die ranglys waarna in die sub-opskrif verwys word? (1)

2.12 Wat word bedoel met die doelpale bly skuif? (1)

/20/

Page 5: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

VRAAG 3: ENGELS NA AFRIKAANSLees die volgende deur en omskryf die onderstreepte in Afrikaans

3.1 Creativity is inventing, experimenting, growing, taking risks,breaking rules, making mistakes and having fun (3)

3.2 I think about longevity; I’m interested in looking beyondwhat is current (3)

3.3 I’m always drawn to flowers. For me, they’re an expressionof the beauty of life. (2)

3.4 The fabulous thing about painting flowers is that theylast forever. (2)

3.5 Success is a process – a journey to be taken. Success isknowing your purpose in life, sowing seeds that benefit others,and growing to your maximum potential. The door to your potential is waiting for you. The key is to be on the journey. Keep at it day in and day out. If you are, you’re a success today. And you’ll be a success tomorrow

(John C Maxwell)

(10)/20/

VRAAG 4: KOERANTOPSKRIFTEGroentjie maak dalk buiging vir Engeland

4.1 Wat word bedoel met groentjie? (1)

Bokke makeer passie, sê legende 4.2 Verduidelik wat met passie bedoel word. (1)4.3 Vervang makeer met ‘n ander woord wat dieselfde beteken. (1)4.4 Verduidelik hoe ‘n persoon is wat as ‘n legende beskou word. (1)

Page 6: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Pluimpie uit PoleMy liewe sarie, ek is só siek en ... om oral net artikels oor celebritieste lees. En dan jul artikel oor inspirerende vroue.

4.5 Wat word bedoel met ‘n pluimpie? (1)4.6 Voltooi die uitdrukking siek en ... (1)

”Plet-bederwer” se vele adresse bly ‘n raaisel.‘n Haarsalon, ‘n speelgoedwinkel, ‘n koffiewinkel. Dis van die plekke wat na bewering as sakeadres aan matrikulante gegeeis wat hom vir vakansieverblyf betaal het

4.7 In Plet-bederwer kry ons woordspeling. Verduidelik volledigwat die woordspeling is (2)

Cohen, meester van ironie en melancholie

4.8 Wat bedoel die skrywer as hy na Cohen as ‘n meester verwys? (1)4.9 Gee die betekenis van melancholie. (1)

Kap die ou hout uit, Allister

4.10 Wat word bedoel met die ou hout as ons dink aan ‘n sportspan? (1)

Sakpas Renault bied ook vraeDie druk op vervaardigers om ‘n bekostigbare ryding aan hongerkopers (maar ‘n knypende sak) te bied, begin duidelik wys

4.11 Wat word bedoel met sakpas? (1)4.12 Hoe is ‘n honger koper? (1)

Stres is altyd sleg vir jou, reg? Verkeerd! Nuwe navorsing wysdie knoop lê in ons sienswyse van stres. ‘n Vars benadering kan dalk jou lewe red...

4.13 Verduidelik wat met ‘n vars benadering bedoel word. (1)

SA se peerverbruik neig afwaarts

4.14 Gee die betekenis van neig. (1)

Page 7: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Trump se flaters byt hom aan die hak

4.15 Wat beteken dit as jou flaters jou aan die hak byt? (1)

Maak ‘n kopskuif oor onderrig

4.16 Verduidelik wat met kopskuif bedoel word. (1)

Bokke teen All BlacksJean steek nek uit voor toets

4.17 Wat doen ‘n mens as jy jou nek uitsteek oor ‘n saak? (1)

Hoe ry die soustrein sit-sit so...Daar is ‘n starre, ontstellende ironie in die aansoeke van ministersasook staatsdepartemente en –entiteite om van verpligte kostebesparingsmaatreëls af te wyk.

4.18 Verduidelik wat met soustrein bedoel word. (1)4.19 Wat doen ‘n mens as jy afwyk van iets? (1)

/20/

VRAAG 5: ALGEMENE VRAE

Minlike Minki steel boerekollig

1 Kyk, ‘n boer maak gewoonlik ‘n plan. Behalwe as Minki in die voorkamerinstap, dan staan ‘n man se hande so verkeerd hy kan nie eens met sy eie kalwers ploeg nie.

2 Minki Joubert – haar ongetroude Van der Westhuizen-naam had ‘n meer melodieuse noot – het pas na vore getree as aanbieder van kykNET seromantiese realiteitsprogram Boer soek ‘n vrou en sy skop behoorlikdie melkemmer om. Ek meen, wie en wat wil ‘n boer nóg hê as Minki oorkant jou sit, Behalwe nou vir deurdringende reën, bloutongvryelammers en vasgestelde dieselpryse.

Page 8: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

3 Baie jare lank was Minki kroonwild vir media-kommentators. Veral dieVroulike tipes wat vir Sondagblaaie die pen swaai. Groen van jaloesie hethierdie gifbekkies geen kans verby laat gaan nie om te insinueer dat net omdat sy beeldskoon, geestig en met ‘n lied in die hart die lewe tegemoetgaan, Minki ietwat van ‘n dofdoedie is.

4 Hokaai, Hanlie – hierdie Minki het een van die land se gewildstetelevisieprogramme omgekeer met ‘n onopgesmukte lewenslus ensjarmante skoonheid waar naby geen ander plaaslike aanbieder kan komnie.

(Emile Joubert; uit DIE BURGER; verkort)

5.1 Hoe voel die skrywer oor Minki as hy in die opskrif na haar verwysas minlike Minki? (1)

5.2 Verduidelik wat die uitdrukking steel die boerekollig in die opskrifbeteken. (2)

5.3 Wat word bedoel met romantiese realiteitsprogram? (2)

5.4 Watter eienskap / optrede van Minki sien die skrywer raak as hysê sy skop behoorlik die melkemmer om? (2)

5.5 Wat beteken kroonwild in paragraaf 3? (1)

5.6 Verduidelik wat die skrywer met gifbekkie in paragraaf 3 bedoel. (1)

5.7 Verduidelik wat insinueer in paragraaf 3 beteken. (1)

5.8 Hoe tree ‘n mens op as jy die lewe tegemoet gaan met ‘n liedin die hart? (1)

5.9 Wat beteken dofdoedie in paragraaf 3? (1)

5.10 Wat het Minki gedoen om die televisieprogram om te keer? (2)

5.11 Verduidelik wat word bedoel met met onopgesmuk in paragraaf 4. (1)

/15/

Page 9: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

TOTAAL: 100

SA TAALBOND

DIE JUNIOR TWEETALIGHEIDSEKSAMEN

afgeneem onder beskerming van

DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS

en gemodereer deur ‘n komitee van die SA Taalbond

AFRIKAANSTyd: 2 uur

April 2017

Voorskrifte

Sorg dat die antwoorde korrek genommer is.Begin die antwoorde van elke nuwe vraag op ‘n skoon bladsy.Trek ook ‘n kantlyn regs.Kyk baie goed na die opdragte by elke vraag.

Page 10: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Vraag 1: Skryf

Skryf oor een van die volgende skryfopdragte. Gebruik ongeveer 150-180 woorde. Punte sal nie afgetrek word as die lengte effens oorskry word nie.

Skryf die nommer EN ONDERWERP van die skryfstuk (soos gegee) boaan.

1.1 Ek is ‘n natuurmens.1.2 Oos, wes, tuis bes.1.3 Elke mens het iemand nodig om na op

te kyk.1.4 #skoolklere moet waai.1.5 My hartland.1.6 My ma sê ek is met ‘n bal in die hand

gebore..1.7 Wie sou kon dink ek is dapper! 1.8 My groot liefde. 1.9 Ek is nie ‘n boks-mens nie.1.10 Ek is maar net ‘n tiener.1.11 Sonder my taal is ek niks.1.12 Ek wil ‘n verskil maak.

[25]

Page 11: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Vraag 2: Begrip

Lees die volgende leesstuk deur en beantwoord dan die vrae wat volg.“Nee wat, jy sal dit sommer sien, man...”

Plattelandse mense is wonderlik. Hulle leef na aan die grond, hulle besef hulle is op mekaar aangewese en hulle gasvryheid is onvergelyklik. Ek

huiwer dus om dit op te haal, maar daar is tog een krakie in hul mondering: Hulle sukkel om ‘n pad te verduidelik.

Die afgelope paar maande het ek na die uithoeke van die land gereis as deel van die Megaboere-filmspan en – ek oordryf nie – daar het nie ‘n dag verbygegaan waarop ons nie verdwaal het nie. Laat ek wel eers hand in

eie boesem steek. Ons regisseur is geseën met vele talente, maar ‘n aangebore sin vir rigting is nie een daarvan nie. En sy effense

nagblindheid is ook nie ‘n bate nie.

Ten spyte hiervan het ons steeds verrassend baie verdwaal en dit skryf ek toe aan die plattelanders se eiesoortige manier om ‘n pad te verduidelik.

Net eers dit. Elke streek het sy eie manier van beduie. As jy in Gauteng aanwysings vra, begin die verduideliking altyd met dieselfde frase: “Raait,

jy klim op die Ben Schoeman...” – al bestaan die Ben Schoeman waarskynlik in naam nie meer nie.

Dan kry jy oral in die land mense wat dink hulle kan ‘n pad verduidelik, maar steeds nalaat om te sê van watter kant af jy aankom. “Kyk, as jy George inkom, dan kry jy mos ‘n Total-garage daar op jou regterkant...”

Van Alle Kante: Bun BooyensVerkort oorgeneem uit Die Burger

BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE IN EEN VOLSIN2.1 Waar bly plattelandse mense? (Moenie die woord

platteland in jou verduideliking gebruik nie.) (2)

2.2 Gee die drie eienskappe van plattelande mense waarna

Page 12: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

die skrywer in paragraaf 1 verwys sonder om die woorde grond, aangewese of gasvryheid te gebruik. (3)

2.3 Waarom huiwer die skrywer om na die krakie in plattelanders se mondering te verwys? (2)

2.4 Watter goeie eienskappe het die regisseur van Magaboere nie? (2)

DIE VOLGENDE VRAE HOEF NIE IN VOLSINNEBEANTWOORD TE WORD NIE

2.5 In paragraaf een sê die skrywer plattelanders het een krakie in hul mondering. Verduidelik wat die uitdrukking beteken deur die volgende sin te voltooi:Maar hulle het tog een ................. (2)

2.6 Die skrywer dink hulle het meer as normaalweg verdwaal.Gee drie aanhalings om te bewys dat hy so dink. (3)

2.7.1 Waarna verwys “die Ben Schoeman”? /1/2.7.2 Herskryf die woorde “Raait, jy klim op die

Ben Schoeman...” sodat dit suiwer Afrikaans en ‘n verstaanbare opdrag is. /3/ (4)

2.8 Gee die twee probleme met padverduideliking wat verdwalery aanhelp, wat in die leesstuk genoem word. (2)

[20]

BONUSVRAAG: Gee uit jou eie ervaring nog ‘n probleem wat tot verdwaal kan lei. (1)

Page 13: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Vraag 3: Vertaal uit Engels na Afrikaans

3.1 Lees die volgende leesstuk en beantwoord dan die vrae wat volg:

One thing that Tzaneen still ain’t gotWhat more, you may ask, could they possibly want?

I’ll tell you what. A public swimming pool.

The municipal regulations apparently stipulate that lifesavers must be on duty when the pool is in use, but the trade union insisted that any lifesavers appointed should be recruited from the existing counsil staff.

Alas, not a single eligible staff member could or can swim. No one was willing, as it were, to be thrown in at the deep end.

So the pond remained unused summer after hot summer, while local folks were all dying for a dip.

For some reason beyond normal comprehension, no municipal employee offered to learn to swim.

Verkort oorgeneem uit DIE BURGER

3.1 Vertaal die opskrif in Afrikaans in maksimumvyf woorde. (2)

3.2 Gee die korrekte Afrikaanse woord of omskrywing vir die woorde wat in die leesstuk onderstreep is:

3.2.1 apparently (paragraaf 3) /1/3.2.2 stipulate (paragraaf 3) /1/3.2.3 lifesavers (paragraaf 3) /1/3.2.4 trade union (paragraaf 3) /1/3.2.5 single (paragraaf 4) /1/3.2.6 local folks (paragraaf 5) /1/

3.2.7 all dying (paragraaf 5) /2/

Page 14: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

3.2.8 for a dip (paragraaf 5) /2/

(10)

3.3 Vertaal die laaste paragraaf (paragraaf 6) in Afrikaans. (4)

3.4 Vertaal die volgende in Afrikaans:

Life is an easy place to get lost in.Now and then it takes a friend to show us the way around the detours and over the rough spots... (4)

[20]

VRAAG 4: Koerantopskrifte4.1 Alex steel die kollig4.1.1 Wat is die kans dat Alex tronk toe sal gaan? /1/ 4.1.2 Verduidelik wat die opskrif beteken sonder om die woord

kollig te gebruik. /1/ (2)

4.2 Springmielievermaak vir die feestyd4.2.1 Na watter aktiwiteit verwys springmielievermaak /1/ 4.2.2 Waarom word die aktiwiteit so genoem? /1/4.2.3 Na watter tyd van die jaar verwys feestyd waarskynlik? /1/ (3) 4.3 Op twee wiele oor die aardbol4.3.1 Waarna verwys twee wiele? /1/4.3.2 Sê in jou eie woorde wat “oor die aardbol” beteken. /1/ (2)

4.4 A tot Z van beleggings4.4.1 Wat kan jy verwag is die resultaat wanneer jy die artikel

met bogenoemde opskrif lees. /1/4.4.2 Herskryf die opskrif in 3 woorde. /1/ (2)

4.5 Ford slaan vure dood4.5.1 Hoe sou ons die opskrif verstaan het as ons nie geweet

Page 15: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

het Ford verwys na ‘n motormaatskappy nie? /1/ 4.5.2 Hoe moet ons die opskrif verstaan noudat ons weet dit

verwys na ‘n motormaatskappy? /1/ (2)

4.6 Soweto-joggie glimlag breed4.6.1 Herskryf die opskrif deur die ontbrekende woorde in te vul en steeds die betekenis te behou: ‘n Joggie van ................... is ................... /2/ 4.6.2 Waarmee hou ‘n joggie hom besig? /1/ (3)

4.7 Drie generasies trek saam4.7.1 Gee ‘n ander woord (of omskrywing) van generasies. /1/4.7.2 As daar ‘n ma en ‘n dogter by die saamtrek is, wie kan jy nog

uit die vroulike geslag verwag? /1/ (2)

4.8 Tjokkertjies maak sélf hul dorp skoon4.8.1 Sê in jou eie woorde wie die verantwoordelikheid vir die

skoonmaak geneem het. (1)

4.9 Jan Taks eis pond vleis by sportsterre4.9.1 Na wie of wat verwys Jan Taks?4.9.2 Waarna verwys pond vleis in hierdie geval?4.9.3 Watter persoon kan beskryf word as ‘n sportster? (3)

[20]

Vraag 5: Algemene Vrae

5.1 Seldsamer as skrikkeljare5.1.1 Wanneer is iets seldsaam?5.1.2 Hoe dikwels sal jy die verskynsel waarna in bostaande

opskrif verwys word, waarneem? (2)

Page 16: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

5.2 Lees die volgende gedeelte deur en beantwoord dan die vrae wat volg:

Om te VliegMy suster was jare lank ‘n lugwaardin by ‘n bekende lugredery en het ‘n arsenaal staaltjies oor die stommiteite van die passasiers én haar eie blapse. Op ‘n keer moes sy ‘n blinde vrou en haar gidshond na ‘n sitplek heel agter in die vliegtuig lei. My sus sit haar hand op die vrou se skouer terwyl dié voetjie vir voetjie met haar labrador aanstap. Elke nou en dan vra die vrou “Is jy oukei, meisie?” en

my suster antwoord: “Ek’s doodreg, baie dankie.” So gaan dit aan tot hulle by die regte sitplek kom. “Wat is jou hond se naam?” vra my suster nadat die vrou

haar bedank het. “Meisie,” antwoord die vrou.

(Verkort oorgeneem uit Rooi Rose. Skrywer: Gerda Taljaard.)

5.2.1 Wat dink die skrywer se suster van passasiers? (1)

5.2.2 Haal ‘n woord aan om jou antwoord te staaf. (1)

5.2.3 Verduidelik waarom ‘n klemstreep op en in die eerste sin gebruik word. (1)

5.2.4 Honde word nie normaalweg op vliegtuie toegelaat nie. Verduidelik waarom die hond in hierdie geval wel toegelaat is. (1)

5.2.5 Vervang dié in die derde sin met twee woorde wat dieselfde beteken. (1)

5.2.6 Watter woord dui vir ons aan dat die vrou in die laaste ry stoele in die vliegtuig gesit het? (1)

5.2.7.1 Waarom beskou die lugwaardin hierdie gebeurtenis as een van haar blapse?

5.2.7.2 Watter taalmiddel gebruik die lugwaardin om aan te dui dat dit nie die enigste voorbeeld is nie? (2)

5.2.8 Die woord meisie word twee keer in die leesstuk gebruik. VerduidelikWaarom dit die eertste keer met ‘n kleinletter en die tweede keer met ‘n hoofletter gespel word? (2)

5.3 Die reg se wiel draai st-a-a-a-dig

Page 17: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Verduidelik waarom die skrywer stadig spel soos hy dit spel. (1)

5.4 “Dooie” haal asem ná hy nag in staatslykhuis se yskas deurbring5.4.1 Waarom word dooie tussen aanhalingstekens geplaas?5.4.2 Waarom vind die skrywer dit nodig om ‘n klemstreep op na te plaas? (2)

/15/Totaal: 100

SA TAALBOND

THE SENIOR EXAMINATION IN BILINGUALISM

conducted under the auspices of

DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS

and moderated by a committee of the SA Taalbond

TIME: 2 HOURS ENGLISH 2017

INSTRUCTIONS

Number your answers correctly. Begin each answer on a new page. Follow the instructions very carefully, and

answer only what is asked.

Page 18: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

QUESTION 1

Write an essay of 120 to 150 words on one of the following topics.Although this essay is limited in length, you are still expected to paragraph correctly. Write the number of your choice clearly.

1.1 A journey to remember

1.2 There’s no place like home

1.3 My favourite teacher

1.4 My inspiration in life

1.5 The power of faith

1.6 Schools need discipline

1.7 Thoughts of a parrot in a cage

1.8 Money: a blessing or an evil

Page 19: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

1.9 Why is it essential to vote?

/25/

Page 20: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

QUESTION 2

Read the following text before answering the questions that follow.

STAMP OUT THE STOMPIE

1. He used to be cool. Tanned and handsome, he sat on his horse and looked as if he owned the world as he lit up and dragged on his cigarette. But that was in his heyday. Today the Marlboro Man is on life support.

2. Thanks to anti-smoking laws, tobacco advertising has gone from glamorous images to small health warnings, then bigger health warnings, then the shock tactic of horrific pictures showing exactly what smoking can do to the human body. And if the health minister Dr Aaron Motsoaledi has his way, regulations in SA will become even stricter.

3. The proposed new laws will force tobacco companies to package their products in plain brown paper without logos or colour, ban the selling of cigarettes at shop counters and ban cigarette dispensers.

4. SA’s tough smoking laws are working, the health minister said, but need to be amended to bring the country in line with global trends and the guidelines of the World Health Organisation . “Smoking has no place in modern life”, Dr Motsoaledi added.

5. But some question the need for more restrictions if current regulations are working – there has been a steady decline in smoking over the past 15 years. Times have certainly changed. In the ‘70s and ‘80s SA had no regulations governing smoking and you could light up anywhere youpleased.

6. Then the Tobacco Products Control Act of 1993 made it compulsory for cigarette packets to carry a health warning. But then the minister of health, Dr Nkosazana Dlamini-Zuma also made sure smokers would pay more for their vice. “Between 1994 and 2000, cigarettes became increasinglyexpensive,” Professor van Walbeck says.

Page 21: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

7. The results were immediate. Statistics show that for every 10 percent increase in the price of cigarettes above the inflation rate, four to eight percent of smokers gave up smoking.

8. A report by British American Tobacco (BAT) issued soon after the minister had issued his state-ment, reckons the new regulations will increase smuggling and unlawful dealing in tobacco products. The company also argues the new regulations will deprive the economy of billions of rands acquired through tax on cigarettes.

9. Health department spokesperson Joe Maila told website Fin24 there is likely to be resistance to the proposed laws and the government may even be taken to court. “It’s not an easy ride but we’re prepared to take it,” he said. “Prevention is better than cure.”

YOU, JUNE 2016

ANSWER THE FOLLOWING QUESTIONS IN ONE COMPLETE SENTENCE AND IN YOUR OWN WORDS.

2.1 Rewrite the title in correct English.(3)

2.2 What does the first part of paragraph 1 refer to?(2)

2.3 What does it mean to be on life support?(1)

THE FOLLOWING QUESTIONS NEED NOT BE ANSWERED IN FULL SENTENCES.

2.4 Briefly state how anti-smoking laws influenced advertising.(3)

2.5 What are “global trends”?(2)

Page 22: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

2.6 Why will tobacco companies be forced to package their products without colour or

logos?(1)

2.7 amended means

A changedB brought up to dateC modernisedD improved(1)

2.8 What was the policy regarding smoking in the early years?(1)

2.9 What played a big role in the reduction of the number of smokers?(1)

2.10 Why is smoking referred to as a “vice”?(1)

2.11 What is the opinion of BAT in connection with the new regulations?(2)

2.12 What does the saying “Prevention is better than cure” mean?(2)

/20/

QUESTION 3

Translate the following sentences from Afrikaans to English.

3.1 Wat is die kern van die saak?(2)

Page 23: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

3.2 Jy sal vervolg word as jy ‘n misdaad pleeg.(2)

3.3 Ek sal jou in jou onderneming steun.(2)

3.4 Ek kan nie slegte gedrag verdra nie.(2)

3.5 Jy moet die rekening in paaiemente betaal.(2)

3.6 Hy is geneig om te volhard.(2)

3.7 Nuuskierigheid is ‘n deug.(2)

3.8 Dit is my gunsteling vakansie-oord.(2)

3.9 Ek hou baie van blokkiesraaisels.(2)

3.10 Jy moet jou mening oor die saak lug.(2)

Write down only the missing word.

3.11 Dit is alles binne perke. It is all ……. limits.(1)

3.12 Dit is bo sy vuurmaakplek. It is …….. his ability.(1)

3.13 Hulle praat nie met mekaar nie. They don’t talk ……. each other.(1)

Page 24: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

3.14 Dit is ‘n middel teen verkoue. It is a remedy……. a cold(1)

3.15 Sy is kwaad vir haar ma. She is angry ……. her mother.(1)

/25/

QUESTION 4Read the following headlines before answering the questions that follow:

DARKNESS FALLS ON A LIFE WELL- LIVED4.1 What do the words “darkness falls” refer to?

(1)4.2 How would you describe a “well-lived life”?

(2)

ECONOMY HAS STAGNATED4.3 Would you say economy has

A has blossomedB regressedC become duller or sluggishD stopped(1)

4.4 Derive an adjective from economy.(1)

Page 25: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

SPENDING POWER WANING RAPIDLY4.5 What is spending power?

(2)4.6 Does “waning” imply growing or receding?

(1)4.7 Write down another word for “rapidly”

(1)

DESTRUCTIVE RHETORIC SOUNDS ALARM4.8 From which word is “destructive” derived?

(1)4.9 Rhetoric refers to

A listeningB speechC spellingD reacting(1)

4.10 What do you do when you “sound the alarm”?(1)

BUS HIT BY ARMED ROBBERS4.11 Rewrite the headline in your own words.

(3) /15/

QUESTION 5

Read the following adapted text before answering the questions that follow.

HELPING A FRIEND

Page 26: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

1. Actions (5.2 speak louder) than words in times of loss and illness. They need time on (5.3 there/their) own you may think (5.4 postponing) a visit or a call to someone who is illor (5.5 bereaved). But though it is (5.6 hard) to know what to say, we (5.7 to make ) the effort. “I wouldn’t hesitate to (5.8 raise) the subject unless you are sure they don’t want to talk,”says Toni Bernhard, (5.9 author) of the award-winning book, How to be sick.

2. “If they’re (5.10 angry) that’s OK. If they think it’s unfair that’s OK. If they’re grief-stricken, that’s OK. Just let them know that you hear them and care (5.11 …….) them, says Bernhard

and (5.12 avoid) giving advice – it’s not what they’ll want to hear.

3. (5.13 Draw up) a list of possible chores. When words are long (5.14 forgot), friends remember who mowed the lawn, made a casserole, or ferried the children to school.

4. “If your intention is good, even if your words are clumsy, your (5.15 compassion) will shine through,” says Bernhard.

5.1 Complete the following expression: A friend in need is a friend ……

(1)

Page 27: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

5.2 What do the words ‘speak louder than’ mean? (1)

5.3 Choose the correct word. (1)

5.4 Write down another word for ‘postponing’. (1)

5.5 What does it mean to be ‘bereaved’? (1)

5.6 Write down another word for ‘hard’. (1)

5.7 Write down the correct form of the verb. (1)

5.8 Write down an antonym for ‘raise’. (1)

5.9 Give the feminine form of ‘author’. (1)

5.10 Derive an adverb from ‘angry’. (1)

5.11 Fill in the correct preposition. (1)

5.12 Write down a noun formed from ‘avoid”. (1)

5.13 What do you do when you ‘draw up’ a list? (1)

5.14 Write down the correct form of the word ‘forgot’. (1)

5.15 Derive an adjective from ‘compassion. (1)

/15/

TOTAL: 100

Page 28: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van
Page 29: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

SA TAALBOND

THE JUNIOR EXAMINATION IN BILINGUALISM

conducted under the auspices of

DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS

and moderated by a committee of the SA Taalbond

TIME: 2 HOURS ENGLISH 2017

INSTRUCTIONS

Number your answers correctly. Begin each answer on a new page.

Page 30: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

Follow the instructions very carefully,

and answer only what is asked.

QUESTION 1

Write an essay of 120 to 150 words on one of the following topics.Although this essay is limited in length, you are still expected to paragraph correctly.Write the number of your choice clearly.

1.1 The pleasure of reading

1.2 The power of positive thinking

1.3 A trip to a game reserve

1.4 A match I will never forgot

1.5 Charity begins at home

1.6 My plans for the future

Page 31: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

1.7 My favourite T.V. programme

1.8 The advantages of being a teenager

1.9 Weekend worries

/25/

QUESTION 2

Read the following text before answering the questions that follow.

ANCIENT OLYMPIC GAMES

1. The modern Olympics were inspired by the festival held by the Ancient Greeks to celebrate the gods and promote peace.

2. The Olympic Games as we know them have a history stretching back to antiquity. It all began about 2 800 years ago in the southwest of Greece on the Peloponnese peninsula. From ancient manuscripts, archaeologists have discovered that the first Olympic Games were held in 776 BC and took place every four years to honour Zeus, the King of the Ancient Greek gods. This four-year period later became known as an Olympiad.

3. The ancient Olympic Games were held every four years in the western Peloponnese in the city-state of Elis. Olympia was a sanctuary or sacred place where people gathered to worhsip their gods.

Page 32: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

4. The temple of Zeus was the largest building and lay at the centre of the sanctuary, with the temple of the goddess Hera, his sister and wife, opposite it. Around these two buildings were smaller temples, shrines and ancient sport facilities. This stadium where the Games were held seated about 45 000 spectators. In the fourth century BC more buildings were added where athletes could train and live during the Games.

5. No one knows exactly how the first Games began but according to ancient Greek mythology (folk tales and legends) it was “the will of the gods”. There are many myths about the origin of the Games, such as that Zeus started them to celebrate his victory over his father, Cronus. The games were also held to honour other gods and also helpedto promote peace between the constantly warring Greek city-

states.

6. All Greek men who weren’t slaves could take part in the Olympic Games, whether they were rich or poor. Greek city-states chose the best athletes from their gymnasiums to represent them in the Games. Women weren’t permitted to take part and married women were barred from attending on penalty of death. But unmarried women did have their own athletics competition every four years called the Heraia, in honour of Hera.

7. The first 12 ancient Games had just one event – a sprint across the length of the stadium. Because there was only one event the first Games lasted only a day. As the number of events increased so did the length of the festival, until it stretched over four days. Many of the events that still feature in today’s Olympics have their origins in the ancient Games. There were also various foot races. Besides the stadium sprint there was also the diaulos, which covered two lengths of the stadium and the dolichos, in which athletes had to complete20 lengths of the stadium.

Page 33: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

YOU, AUGUST 2016

ANSWER THE FOLLOWING QUESTIONS IN ONE COMPLETE SENTENCE AND IN YOUR OWN WORDS.

2.1 What was the inspiration for the modern Olympics? (4)2.2 What was an Olympiad? (2)2.3 What was the purpose of Olympia? (2)

THE FOLLOWING QUESTIONS NEED NOT BE ANSWERED IN FULL SENTENCES.

2.4 Name the largest building in Olympia. (1)2.5 How was Hera related to Zeus? (2)2.6 Who were allowed to participate in the games? (2)2.7 Give another word for ‘myth’. (1)2.8 What does the word ‘origin’ mean? (1)2.9 What was the Heraia? (2)2.10 Write down another word for ‘take part’ in paragraph 6. (1)

2.11 What does it mean to be ‘barred from attending on penalty of death?’ (1)

2.12 What was the foot race that covered two lengths of the stadium called? (1)

/20/

QUESTION 3Translate the following sentences from Afrikaans to English.

3.1 Sal jy my asseblief verskoon?(2)

Page 34: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

3.2 Honde word nie op die strand toegelaat nie.(2)

3.3 Eerlikheid is die beste beleid.(2)

3.4 Nadat hulle weg is, het hy vertrek.(2)

3.5 Dit is my gunsteling tydskrif.(2)

3.6 Wil jy jou opinie oor die saak lug?(2)

3.7 Hy is die minister van Buitelandse sake.(2)

3.8 Die weeskind se ouers is onbekend.(2)

3.9 Ons bure veroorsaak baie moeilikheid.(2)

3.10 Hy was woedend oor die wangedrag.(2)

Write down only the missing word.

3.11 Hy spring op die perd. He jumps …… the horse.(1)

3.12 Dit gaan alles oor hom. It is all …… him.(1)

3.13 Die hoof is trots op sy skool. The principal is proud ….. his school.(1)

3.14 Glo jy aan spoke? Do you believe …… ghosts?(1)

3.15 Sy is nog op skool. She is still …… school.(1)

Page 35: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

/25/

QUESTION 4

Read the following headlines before answering the questions that follow.

CONCEPT ‘BORN FREE’ FAR REMOVED FROM YOUTH’SREALITIES

4.1 Write down another word for ‘concept’.(1)

4.2 If something is ‘far removed’ it is

A put far awayB very different fromC deliveredD driven away(1)

4.3 What is the singular of ‘realities’?(1)

BODIES TO BE EXHUMED IN PLANE CRASH PROBE

4.4 What does it mean to exhume a body?(1)

Page 36: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

4.5 To probe is to

A prickB pryC investigateD enquire(1)

BRAZIL GEARED TO HOST OLYMPIC GAMES

4.6 Write down another word for ‘geared’.(1)

4.7 What does it mean to ‘host’ something(1)

WINNING APPROACH TO DREADED DISEASE CALLS FOR CHANGE IN MINDSET

4.8 Write down another word for ‘winning’.(1)

4.9 What is a ‘dreaded’ disease?(1)

4.10 What does ‘a change in mindset’ mean?(1)

GENOCIDE THAT HAS FADED FROM MEMORY

4.11 ‘Genocide’ refers to the murder of

A a nationB a group of peopleC menD women(1)

Page 37: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

4.12 Fill in the missing word:

If something ‘has faded from memory’ it has been …………..(1)

DA TAINTED BY ITS FAILINGS

4.13 Does ‘tainted’ have a positive or a negative implication? Write downa word from the headline to motivate your answer.

(2)4.14 Write down another word for ‘failings’

(1)/15/

QUESTION 5

Read the following adapted text before answering the questions that follow.

LOST AND HOUND

1. My sister went on a walk with her (5.2 colly/collie) (5.3 puppy,) Finn, before her shift at work in the evening. While she was heading back to the car she (5.4 to borrow) from our parents, she (5.5 discovered) the key was missing.

2. She searched her bag, pockets, and the (5.6 route) she’d taken,and still no key. Unfortunately there was no spare key, and after tracing her steps and searching (5.7 frantic) for half an hour, she was forced to ring home and explain things to me as the go-between.

3. My parents were understandably unhappy and – after a (5.8 stern) lecture on (5.9 responsibility) and a firm promise to discuss payment (5.10 options) for a new key later that night – told her that

we (5.11 to pick) her up, drive her to work and spend the remaining daylight looking for the key.

Page 38: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

If we couldn’t find it, we’d have to phone for roadside (5.12 assist) and get a new key made for over R1000. Nobody was happy.

4. Five minutes after her first frantic phone call, my sister called again – only to say that on her last search Finn had sniffed through the grass and (5.13 emerged) with the keys (5.14 ……..) his teeth. Needless

to say he (5.15 got) lots of praise and some extra treats that night.

5.1 Write down the expression on which the title is based.(1)

5.2 Choose the correct word.(1)

5.3 What is the mother of a puppy called?(1)

5.4 Give the correct form of the verb.(1)

5.5 Write down another word for ‘discovered’.(1)

5.6 Write down a synonym for ‘route’.(1)

5.7 Write down the correct form of the word.

(1)

5.8 What is a ‘stern lecture’?(1)

5.9 Write down an antonym for ‘responsibility’.(1)

Page 39: …  · Web viewJy sal nie gepenaliseer word as jy die lengte effe ... Ek en my selfoon. Ek is trots op ... f die voltooiing van ‘n projek gee vir baie ‘n gevoel van

5.10 What are ‘options?(1)

5.11 Write down the correct form of the verb.(1)

5.12 Derive a noun from ‘assist’.(1)

5.13 What does ‘emerged’ mean?(1)

5.14 Write down the correct preposition.(1)

5.15 Give a better word for ‘got’.(1)

/15/

TOTAL: 100