€¦  · web viewmej waterblommetjie 2014 is oop vir meisies tusen die ouderdomme van 4 – 6...

1
MEJ WATERBLOMMETJIE 2014 Naam: Van: Ouderdom: 4 5 6 Geboortedatum: Dorp: Ouer naam: Huis kontaknommer: Selfoon nommer: E-pos Adres: Ouer Handtekening: Mej Waterblommetjie 2014 is oop vir meisies tusen die ouderdomme van 4 – 6 jaar. Gedurende die eerste rondte van die kompetisie word finaliste gekies vanaf fotos wat deur die ouers ingestuur word saam met die inskrywingsvorm. Inskrywings sluit 31 Augustus en die finale dag moet 2 foto’s ingege word. (1. Kop-en-skouers foto 2. Vollengte foto). Inskrywingsfooi beloop R100 per inskrywing. ‘n Bewys van betaling moet die inskrywing en foto’s vergesel. Finaliste wat aan die kompetisie gaan deelneem op 6 September 2014 sal vanaf foto’s gekies word. Die wenner van die kompetisie is dan die gesig van die Mej Waterblommetjie vir die tydperk tot en met die nuwe Mej Waterblommetjie gekroon word. Beoordelaars se besluit is finaal. Inskrywigsvorms kan by Rhebokskloof ingehandig word,

Upload: others

Post on 01-Nov-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦  · Web viewMej Waterblommetjie 2014 is oop vir meisies tusen die ouderdomme van 4 – 6 jaar. Gedurende die eerste rondte van die kompetisie word finaliste gekies vanaf fotos

MEJ WATERBLOMMETJIE

2014

Naam:

Van:

Ouderdom: 4 ☐ 5 ☐ 6 ☐ Geboortedatum:

Dorp:

Ouer naam:

Huis kontaknommer:

Selfoon nommer:

E-pos Adres:

Ouer Handtekening:

Mej Waterblommetjie 2014 is oop vir meisies tusen die ouderdomme van 4 – 6 jaar. Gedurende die eerste rondte van die kompetisie word finaliste gekies vanaf fotos wat deur die ouers ingestuur word saam met die inskrywingsvorm. Inskrywings sluit 31 Augustus en die finale dag van die kompetisie vind plaas op 6 September 2014 op Rhebokskloof in Paarl

Alle inskrywings moet tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar wees en die meisies mag eers 7 word in 2015. Saam met die inskrywings moet 2 foto’s ingege word. (1. Kop-en-skouers foto 2. Vollengte foto). Inskrywingsfooi beloop R100 per inskrywing. ‘n Bewys van betaling moet die inskrywing en foto’s vergesel. Finaliste wat aan die kompetisie gaan deelneem op 6 September 2014 sal vanaf foto’s gekies word. Die wenner van die kompetisie is dan die gesig van die Mej Waterblommetjie vir die tydperk tot en met die nuwe Mej Waterblommetjie gekroon word. Beoordelaars se besluit is finaal. Inskrywigsvorms kan by Rhebokskloof ingehandig word, of kan per epos gestuur word na [email protected] saam met foto’s en bewys van betaling. L. Jonker, Savings, ABSA, Acc nr. 9270313957, Branch code 632005. Vir meer inligting skakel Lillian Jonker op 082 953 5825