week 3 dag 1...week 3 aktiwiteit 4: handskrif doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by...

17
Week 3 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart g G Assosiasieprent “g vir gogga” (bl. 52) Rympie: “Die gogga” (bl. 53) Leesboek 3 bl. 9 en 10 Werkboek bl. 35-37 Aktiwiteit 1: Luister en praat Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling teken daarby. Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser stel die klank g bekend. Sit die klankkaart g G uit die Apparaat teen die bord. Sit die vergrote Assosiasieprent “g vir gogga” teen die bord. Leerlinge wys g-klank uit in sinne in die Klaskoerant, Weerkaart, Pligtekaart en in name en vanne op die Verjaarsdagkaart.

Upload: others

Post on 14-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

4�

Week 3

Dag 1

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Klankkaart g G

Assosiasieprent “g vir gogga” (bl. 52)

Rympie: “Die gogga” (bl. 53)

Leesboek 3 bl. 9 en 10

Werkboek bl. 35-37

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser stel die klank g bekend. Sit die klankkaart g G

uit die

Apparaat teen die bord.

Sit die vergrote Assosiasieprent “g vir gogga” teen die bord.

Leerlinge wys g-klank uit in sinne in die Klaskoerant, Weerkaart, Pligtekaart

en in name en vanne op die Verjaarsdagkaart.

8� ������

1� ������

1� ������

Page 2: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

5

Week 3

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees

Die onderwyser lees die vergrote rympie “Die gogga” (bl. 53) vir die leerlinge.

Leerlinge soek rymwoorde.

Leerlinge soek uitroeptekens.

Leerlinge probeer individueel lees.

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groepe 1 en 2 lees weer bl. 9 en dan bl. 10 van Leesboek 3.

Die onderwyser lees en leerlinge luister.

Die onderwyser bespreek nuwe en moeilike woorde.

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n kort

teksgedeelte wat hardop voorgelees word.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:

Leerlinge lees die rympie “Die gogga” op bl. 35 van Werkboek 3 vir ’n maat

en teken prentjie van die gogga.

Leerlinge vul die g-klank in op bl. 36 van Werkboek 3 en kleur die prentjies

in.

Leerlinge omring die letter wat soos die een in die blokkie lyk op bl. 37 van

Werkboek 3.

3 �� ���

�� �� ���

Page 3: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

��

Week 3

Aktiwiteit 5: Handskrif

Die onderwyser wys weer klankkaart g G

en vertel die g-klank se storie:

g

en sy gil. Oupa kom nader om ook te kom kyk wat dit is. Oupa begin lag. “Ag, nee wat, die ou gogga sit net en vlieë vang! Hy is glad nie gevaarlik nie, hy is onskadelik. Kyk, die gogga loop nou op die grond terug na sy hoek toe. Jou gegil het hom laat skrik.”Aan die begin van die nuwe jaar word die tweeling gebore. Die seuntjie kry Oupa se naam en die dogtertjie kry Ouma se naam! Almal is opgewonde toe Mamma by die huis kom met Gerhard en Gerda! Hul le is tog te oulik! Arno is baie trots op sy nuwe boetie en sussie. Hy is nou hul le Ouboet Arno en hy help graag as Mamma hom roep.

Die onderwyser maak ’n groot g op die bord en leerlinge oefen met ’n

vingertjie in die lug en maak ’n groot letter g.

Die onderwyser lê klem op beginpunt.

Leerlinge oefen op hul tafels en maak ’n groot g.

G.

Leerlinge doen dit na.

Leerlinge doen vingeroefeninge.

15 minute

Page 4: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

52

gogga

Page 5: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

53

Page 6: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

��

Week 3

Dag 2

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Leesboek 3 bl. 9 en 10

Werkboek 3 bl. 38-41

Kleurpotlode

Natrekvel “g G” (bl. 56)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser wys op die beginklanke van woorde soos gogga, gat, gee en

glimlag.

Die onderwyser wys op die eindklanke van woorde is soos dag, lag, nag, ens.

Leerlinge soek nog woorde met g-klanke. Kyk op Weerkaart, Pligtekaart en

Verjaardagkaart.

Leerlinge bou nog g-klank woorde op bankies met letterkaartjies.

Aktiwiteit 3: Groeplees

Groep 3 en 4 lees uit Leesboek 3 weer bl. 9 en dan bl. 10.

Aktiwiteite van die vorige dag word vir dié twee groepe herhaal.

�� ������

�� ������

�� ������

! ������

Page 7: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

""

Week 3

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:

Leerlinge skryf ja of nee by die prentjies op bl. 38 en 39 van Werkboek 3.

Leerlinge kleur die prentjies in.

Leerlinge sê die sin en vul die woord wat deur die prentjie verteenwoordig

word in op bl. 40 van Werkboek 3.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge trek g en G van Natrekvel “g G” na deur plastiese koevert.

Die onderwyser gee aandag aan korrekte beginpunte en skryfrigting.

Leerlinge doen natrekwerk ’n paar keer. (Vee uit en doen weer.)

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryf

Leerlinge lees die leesstuk “Let” op bl. 41 van Werkboek 3 en beantwoord

dan die vrae.

#$ %&'()*

#+ %&'()*

Page 8: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

56

Page 9: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

,-

Week 3

Dag 3

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Natrekoefening: g (bl. (59)

Fluisterlees: Gawie Gogga (bl. 60)

Leesboek bl. 11 en 12

Werkboek bl. 42-44

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Klanke

Leerlinge doen Natrekoefening: g (bl. 59), hulle trek die g en G na asook

die g-woorde.

As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser.

Aktiwiteite 3: Gedeelde lees

Die onderwyser sit die vergrote teks Fluisterlees: Gawie Gogga (bl. 60) op

die bord en lees dit vir die leerlinge.

85 minute

./ 02679:

./ 02679:

.; 02679:

Page 10: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

<=

Week 3

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groepe 1 en 2 lees uit Leesboek 3 bl. 11 en 12.

Die onderwyser bespreek moeilike en nuwe woorde.

Die onderwyser lees en leerlinge luister.

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n teks wat

hardop gelees word.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:

Leerlinge doen die aktiwiteite op bl. 42 van Werkboek 3. Hulle kleur die

regte blokkie in, skryf die nommer van die kleinste pakkie in die blokkie en

soek die twee woorde wat rym.

Leerlinge kleur die prentjie wat nie pas nie in op bl. 43 van Werkboek 3.

Hulle trek ’n streep deur die verkeerde sin en maak regmerkies langs die

woorde wat rym.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge vul die regte woord wat by die prentjie pas in op bl. 44 van Werkboek 3.

>? @ABCDE

FG @ABCDE

Page 11: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

gom

Page 12: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

60

Page 13: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

HI

Week 3

Dag 4

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Leesboek 3 bl. 11 en 12

Werkboek 3 bl. 45-48

Kleurpotlode

Letterkaartjies

Skrifboek bl. 64

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Groeplees

Groepe 3 en 4 kan nou by die onderwyser kom lees uit Leesboek 3, bl. 11

en 12.

Dieselfde aktiwiteite word herhaal wat reeds met groepe 1 en 2 gedoen is.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:

Leerlinge trek ’n blok om elke g-klank op bl. 45 van Werkboek 3.

Leerlinge vergelyk die twee prentjies op bl. 46 van Werkboek 3 en soek tien

foute. Hulle omkring die foute met ’n rooi potlood op die onderste prent.

JK LMNOPQ

RK LMNOPQ

ST LMNOPQ

Page 14: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

UV

Week 3

Aktiwiteit 3: Klanke

Leerlinge lees en klank g-woorde op bl. 47 van Werkboek 3 saam met die

onderwyser.

Leerlinge bou die woordjies met letterkaartjies op hulle tafels.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge skryf g en G in die lug, op die Skrifboek se voorkant en op hulle

tafels.

Leerlinge trek en skryf g en G in die Skrifboek op bl. 64.

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryf

Leerlinge omkring die regte woord op bl. 48 van Werkboek 3.

WX YZ[\]^

WX YZ[\]^

W_ YZ[\]^

Page 15: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

`a

Week 3

Dag 5

Leermateriaal

Werkboek bl. 49 en 50

Fluisterlees: Ek het een kop (bl. 65)

Leesboek 3 bl. 9-12

Skrifboek bl. 65

Aktiwiteit 1: Klanke

Leerlinge bou woorde met g op bl. 49 van Werkboek 3. Voorbeeld:

aap gaap

g aar gaar

aan gaan

Aktiwiteit 2: Gedeelde lees

Vergroot die teks Fluisterlees: Ek het een kop (bl. 65) en sit dit teen die

bord. Lees die sinne vir die leerlinge.

Leerlinge lees alleen/individueel.

Leerlinge soek die rymwoorde.

Leerlinge soek o-, a- en i-woorde.

Aktiwiteit 3: Groeplees

Elke groepie kom lees ± 5 minute by die onderwyser uit Leesboek 3 bl. 9-12.

Gee geleentheid vir die leerlinge wat individueel wil lees.

Die aktiwiteite van die week word in Werkboek 3 voltooi en afgerond.

bc defghi

jc defghi

gaap

gaar

gaan

jc defghi

kl defghi

Page 16: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

mn

Week 3

Aktiwiteit 4: Handskrif

Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1.

Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels.

Leerlinge trek die g-woorde na en skryf die sin op bl. 65 van die Skrifboek:

gat, gil, sag, rug en Die gogga byt my

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge skryf die sinne oor op bl. 50 van Werkboek 3, byvoorbeeld: Ek is

vaak en ek gaap.

Leerlinge skryf drie g-woorde in hulle woordeboekies.

.

op qrstuv

ow qrstuv

Page 17: Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1. Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels. Leerlinge trek die g-woorde

65