week 3 datum: - christelike media graad … · hier kom skilpad met die pad aan. nee, ek wag maar...

12
19 Week 3 Datum: _____________ Bosluis se huis Ben Bosluis sit op ‘n grassie. Hy wag vir ‘n huis om verby te kom. Hy soek ‘n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. “Sal ek lekker op sy skubbe bly?” wonder Ben Bosluis. Nee, ek wag maar nog ‘n ruk. Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hul le nie graag kies nie. Hy sit nog so op die grassie, toe ruk iets die gras onder hom uit! Hy moet net koes en spring! Amper eet Koedoe hom met gras en al op! Hy kry gou vir hom ‘n sitplek in Koedoe se oor. Nou het hy ‘n lekker huis. Hy ry waar hy wil, en hy eet soos hy wil. Op ‘n dag vang Leeu vir Koedoe. “O, so!” skreeu Ben Bosluis en spring gou op die gras. “Daar eet Leeu nou my huis op! Ek sal maar wag vir ‘n nuwe huis om verby te kom!” Soek al die woorde met ’n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

5 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

19

Week 3 Datum: _____________

Bosluis se huis

Ben Bosluis sit op ‘n grassie. Hy wag vir ‘n huis om verby te kom. Hy soek ‘n huis, en hy soek kos.

Hier kom Ietermagô verby. “Sal ek lekker op sy skubbe bly?” wonder Ben Bosluis. Nee, ek wag maar nog ‘n ruk.

Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hul le nie graag kies nie.

Hy sit nog so op die grassie, toe ruk iets die gras onder hom uit! Hy moet net koes en spring! Amper eet Koedoe hom met gras en al op!

Hy kry gou vir hom ‘n sitplek in Koedoe se oor. Nou het hy ‘n lekker huis. Hy ry waar hy wil, en hy eet soos hy wil.

Op ‘n dag vang Leeu vir Koedoe. “O, so!” skreeu Ben Bosluis en spring gou op die gras. “Daar eet Leeu nou my huis op! Ek sal maar wag vir ‘n nuwe huis om verby te kom!”

Soek al die woorde met ’n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Page 2: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

20

Datum: _____________Ben die by

Ken jy vir Ben? Ben is ‘n by.Hy eet ‘n groen vy.Die vy is nie ryp nie.Ben se maag pyn.Bly weg van ‘n vy, Ben!Jy kry net pyn op jou maagDie vy moet eers ryp wees!‘n Ryp vy is sag en jy kan die vy eet!

y klankeWat is sy naam? Vul dit in.

RymwoordeVerander die beginklanke en bou ’n nuwe woord.

d h j l m r v w

Voorbeeld: dy ___ y

___ y ___ y

___ y ___ y

___ y ___ y

Wat is my

naam?

Page 3: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

21

Dialoog Datum: _____________

Kyk na die prentjie en voltooi die dialoog:

Pa: Kom hier, Jan!

Jan: Hier is ek, Pa.

Pa: (kwaad) Jy weet mos jy mag nie hier met die bal speel nie.

Jan: _________________________________________

Pa: _________________________________________

Jan: _________________________________________

Pa: _________________________________________

Jan: _________________________________________

Page 4: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

22

Datum: _____________Die Eskimo’s

Die Eskimo’s is kort, stewige mense met lang lywe en kort bene. Hul le gesigte en neuse is breed. Hul le het hoë wangbene. Hul le het reguit swart hare en donkerbruin oë. Hul le hande en voete is klein. Eskimo’s is vriendelik en opgeruimd. Eskimo’s noem hulself Innuit wat “mense” beteken. Die naam Eskimo beteken “rouvleiseter”.

Tradisioneel hou Eskimo’s van gekookte kos, maar hul le eet ook gevriesde vleis of vis as hul le gaan jag. Hul le jag seeleeus vir die vleis en die vel. Hul le gebruik die vel om hul le bote toe te maak. Hul le jag ook kariboe, ‘n soort rendier vir die vleis en die vel om klere mee te maak. Eskimo’s eet vis wat hul le vang deur gate in die ys te saag. Hul le hoofdis is walvisspek en walvisvel. Daar groei geen groente of vrugte by die Noordpool nie. Net ‘n soort bessie groei in die ys. Hul le drink sterk, warm tee en eet harde koekies wat van meel gemaak is, wat hul le by handelstasies koop.

Eskimo’s bou in die winter huise van blokke vars gesnyde ys. Hierdie huise noem hul le iglo’s. In die somer bly elke gesin in ‘n tent wat van vel le gemaak is. Vandag woon die meeste Eskimo’s in dorpe. Hul le dra moderne klere en woon in huise. Hul le koop kos by winkels en gebruik moderne motors. Die kinders gaan in die dorpe skool toe. Baie Eskimo’s is Christene.

Eskimo’s vryf hul le neuse teen mekaar as hul le mekaar groet. Hul le hou daarvan om te kuier. Dit is baie moeilik om Eskimo’s se taal aan te leer. Soms word net een woord gebruik om ’n hele sin te sê.

Eskimokinders vang vis vir aandete.

Page 5: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

23

Lees die leesstuk en antwoord die vrae.

1. Waar woon die Eskimo’s?

_______________________________________________

2. Lyk hul le huise dieselfde in die somer en in die winter?

_______________________________________________

3. Waarin bly hul le in die winter? ________________

4. Waarin bly hul le in die somer? ________________

5. Wat beteken die naam Eskimo? _______________

6. Eskimo’s eet graag ___________ , gevriesde ____ of __________ .

7. Watter diere jag die Eskimo’s? _______________

8. Hul le hoofdis is _____________ en _____________ .

9. Eet Eskimo’s groente en vrugte? _____________

10. Wat drink en eet hul le graag? _______________

1 1. Gaan die kinders skool toe? __________________

12. Kan ‘n mens Eskimotaal maklik leer? ___________

13. Gee een rede om te verduidelik waarom dit moeilik is.

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

Page 6: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

24

Datum: _____________

Kyk na die prentjies en vertel vir jou maat wat in die storie gebeur.

Gebruik die woorde en skryf die storie:

raas, luister, huil, klere, besluit, donker, al leen, hardloop, jammer

1 2

3 4

5 6

Page 7: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

25

7

________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Page 8: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

26

Datum: _____________

Hy kyk na die by

Hy kyk na ‘n byDie by vlieg verby myEk is bly die by is weg!

Sy kyk en sien die by vlieg verby.

Maak sinne met die y woorde:

kyk: ___________________________________________ ___________________________________________

by: ___________________________________________ ___________________________________________

verby: ___________________________________________ ___________________________________________

my: ___________________________________________ ___________________________________________

bly: ___________________________________________ ___________________________________________

sny: ___________________________________________ ___________________________________________

gly: ___________________________________________ ___________________________________________

vy: ___________________________________________ ___________________________________________

Page 9: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

27

Rymwoorde met y Datum: _____________

1. Gebruik die klanke en bou nuwe woorde.Voorbeeld: y l b byl p y r _____ f v y _____ t b y _____ g r y _____ y l n _____

Lees die woorde hardop vir jou maat.

2. Omkring woorde met ‘n y klank en skryf hul le neer.pittakryg

__________________________

dyrilwy

__________________________

rylippil

__________________________

vyjysif

__________________________

Lees die woorde vir jou maat.

3. Kyk na die prentjies en skryf die woorde neer:

4. Skryf die woorde neer wat by die prentjie pas. ry, vy, pit, sif, rygDie man ______ op die perd.Die man eet ‘n ______ .Hy eet ‘n perske en gooi die ______ weg.Die kind ______ in die sand.Die man ______ die krale in.

Page 10: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

28

Teenoorgesteldes Datum: _____________

Skryf die regte woord neer:

1. My rok is skoon of ____________ .

(groen, venster, vuil)

2. Die paal is reguit of ____________ . (mooi, krom, glad)

3. Ek staan voor of ____________ . (agter, ver, bed)

4. Die rok is goedkoop of ____________ . (lelik, swart, duur)

5. My lekkers is baie of ____________ . (op, min, groot)

6. Giel is groot of ___________ . (mooi, klein, blompot)

7. Die pad is breed of ____________ . (smal, sleg, stomp)

Watter woord kort?droog, nat, bitter, oud, groot, klein, diep

1. Koffie sonder suiker is _______________ .

2. As dit reën, is die grond _______________ .

3. ‘n Reus is baie _______________ .

4. Oupa is al _______________ , maar ek is nog jonk.

5. Naby die water op die strand is die sand _______________ , maar verder van die water af is dit _______________ .

6. ‘n Baba is nog baie _______________ .

7. As dit nie reën nie, is dit baie _______________ .

Page 11: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

29

Datum: _____________

Jakkals en Gansie Henriette Pienaar

Jakkals nooi vir Gansie: “Kom eet vanaand by my. Daar’s heerlike ou kossies, En uintjies uit die vlei!” “Nee, dankie,” sê die Gansie “Al staan jy op jou kop; As ek by jou kom kuier, Eet jy my seker op!”

1. Omkring waar of vals:a. Die wolf het die gans uitgenooi. Waar Onwaar b. Die gans moet aandete kom saam eet. Waar Onwaarc. Hul le wou heerlike wortels eet. Waar Onwaar

Antwoord in vol sinne!2. Wat groei in die vlei waarvan ganse baie hou?

_________________________________________________ _________________________________________________

3. Was Jakkals en Gansie goeie vriende?

_________________________________________________ _________________________________________________

4. Dink jy Gansie sou lekker by Jakkals gekuier en geëet het?

_________________________________________________

Page 12: Week 3 Datum: - Christelike Media Graad … · Hier kom Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben Bosluis. Hy laat Mamba en Geelslang ook gaan. Hy wil hulle nie graag

30

Speltoets Datum: _____________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Diktee

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________