week 3 datum: gr 3... · merk pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1....

14
24 Week 3 Datum: ____________ Verbale Kommunikasie Nie-verbale Kommunikasie Wil jy kom speel? Sit! Praat Skree Sing Gesels Opdrag gee Lyftaal Briewe Waai Wys SMS Verbaas

Upload: others

Post on 07-Jan-2020

0 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

24

Week 3 Datum: ____________

Verbale Kommunikasie

Nie-verbale Kommunikasie

Wil jy kom

speel?

Sit!

Praat

Skree

SingGesels

Opdrag gee

Lyftaal Briewe

WaaiWys

SMS

Verbaas

Page 2: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

25

Pakk

ies

Posb

us

Posk

aart

e

Seë

ls

Telefo

ongi

dse

Visva

nglis

ensie

Bet

aal t

ele-

foon

reke

ning

Posb

us

Sor

tee

r po

s vo

lgen

s Po

skod

eGer

egistre

erde

pos

Page 3: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

26

oorf

one

radi

o

Kom

mun

ikas

ie

selfo

ontel

efoo

n

koev

ert

brief

posb

us

vide

o-ba

nd

Tele

visie

vide

omas

jien

fotog

raaf

kam

era

Tele

visie

meg

afoo

n

koer

ant

satel

liet-

skot

tel

film

mikro

foon

kam

era

faks

mas

jien

cd-s

pele

r

mui

s

cd

reke

naar

hoët

rous

tel

Page 4: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

27

Vingertaal en handgebare

Sateliete

Telefone

Internet

Luidsprekers en klankstelsels

Faks

Gedrukte media soos koerante en strooibiljette, “gemors pos” Posstukke: briewe

Faksmasjien

Page 5: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

28

’n Banier

Inligtingsborde

Internet

Klankstelsel

Televisie

Padtekens

Morsekode masjien

Page 6: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

29

Datum: ______________

Kyk na die voorbeelde op bl. 24 en maak ’n lys van verbale en nie-verbale kommunikasie:

Kies een kommunikasiemiddel uit die lys en maak jou eie rympie:

____________________________________________________________________

Verbale kommunikasie Nie-verbale kommunkasie

Page 7: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

30

Voltooi die volgende rympies:

1. Skakel my af as jy wil leer.Gebruik die afstand___________Skakel my aan as jy wil kyk,hoe die man wat die nuus lees __________

2. Die koerant het goeie en slegte nuus,soms maak dit my baie _____________More lees ek weer;dalk het daar iets goeds _____________

3. Trieng, trieng! Die telefoon lui.Is dit vir jou of vir _____________ ?Dit is dalk ouma of oupa!Of selfs die bure wat iets wil ________

4. As ek moet sêwat ek wil ________moet jy mooi luister,want ek wil saggies ______________

5. PosdagDie bode bring die posen sit dit in die bussie,en as hy fluit, dan weet ek mosdaar is ’n brief vir __________________Vir Pappa is daar ’n telegramHy haal dit uit sy sakkieen toe ek hom bydamgee hy vir my ’n ____________________

Page 8: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

31

Datum: ______________

Gebruik die handtekens in hierdie alfabet en gesels met jou maat.

Page 9: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

32

Datum: ______________

Die rekenaar Glaudina Rossouw

Die rekenaar is darem baie slim,ek wens ek kon binne-in hom klim.Dan hoef ek mos niks te leer,ek gebruik sy kennis keer op keer.Hy kan my spel ling vir my skryfen ritse somme doen van een tot vyf.Die rekenaar is darem baie slim,ek wens ek kon binne-in hom klim.

Selfone is bobaas Jana van Wyk

Cel l C, Vodacom of MTN,dink bietjie of jy iemand sonder ’n selfoon ken?Met ’n selfoon kom die boodskap met seine, nie deur ’n draaddit is dan hoe jy met jou maatjie of Pa en Ma praat.Ja, deesdae het almal selfone, jy seker ook!Ons kan mos nie soos Indianekommunikeer met rook!

Lees die gedigteLeer een van die gedigteTeken een van die gedigte by kreatiewe werk.

Page 10: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

33

Datum: ______________

Maak ’n lys van kommunikasiemiddels in die verlede en vandag:

Teken een moderne kommunikasiemiddel:

Verlede Vandag

Page 11: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

34

Datum: ______________ Die Koerant

Lees dele van die koerant om die opdrag te voltooi:

1. Die belangrikste voorbladnuus handel oor: _______________________________________________________________________________

2. Die naam van die hoofkarakter in die oulike strokiesprent is: ___________________________________

3. Volgens die weerburo sal dit môre

____________________________________

____________________________________

4. Nadat ek die TV-programrooster gelees het,

het ek gesien ek sal ______________ programme

kan kyk. Die een wat ek graag wil sien is om

___________ (tyd). Die naam van die program is

_____________________________________________

5. Ek sal die __________________ wil

hê wat geadverteer word. Die

prys is ____________.

Page 12: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

35

Datum: ______________

My eie koerant

Nuus van die huis Nuus van my maats

Page 13: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

36

Spel ling Datum: ______________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Diktee Datum: ______________

Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood.

1 . Jan spyt die tuin nat met die tunslag.

2. Die man slan die hont met ’n sok.

3. Die ster skiter in die nag in die heml.

4. ek is bae bang vir ’n spook.

5. Oma en opa sit op die stoup.

6. Piet slan jan met ’n sweep.

Page 14: Week 3 Datum: gr 3... · Merk Pieter se sinne en maak die foute reg met ’n rooi kleurpotlood. 1. Jan spyt die tuin nat met die tunslag. 2. Die man slan die hont met ’n sok. 3

37

Verryking, nasorg en aanvul lende werk

Kreatiewe werk

Teken een van die gedigte op bladsy 32: