week 30: hersiening werkkaart 1 datum: - christelike media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200...

18
95 Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: _________ Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20? Hoeveel 50c is daar in R10? Hoeveel 1c is daar in R1?

Upload: others

Post on 04-Aug-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

95

Week 30: HersieningWerkkaart 1 Datum: _________

Doen die volgende omskakelings:

Som Antwoord

Hoeveel 10c is daar in R1?

Hoeveel 20c is daar in R2?

Hoeveel 50c is daar R3,50?

Hoeveel 5c is daar in R1?

Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Hoeveel 50c is daar in R10?

Hoeveel 1c is daar in R1?

Page 2: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

96

Week 30Werkkaart 2 Datum: _________

Kan jy hierdie probleme oplos?

1. Krokkie het R82 vir sy eiers gekry. Skubbie het die helfte soveel gekry. Hoeveel geld het Skubbie gekry? _____________

2. Skil lie betaal R50 vir sy blyplek. Trappies betaal dubbel soveel vir sy blyplek.

a. Hoeveel moet Trappies betaal? _____________________

b. Hoeveel kos Trappies en Skil lie se blyplekke saam? _____

c. Hoeveel betaal Skil lie minder as Trappies? __________

3. As een akkedis 5 tone aan elke poot het;

a. Hoeveel tone het 4 akkedisse? ___________

b. Hoeveel tone het 8 akkedisse? ___________

4. Krokkie het 35 skubbe. Trappies het 28 skubbe en Dino het 43 skubbe.

a. Hoeveel skubbe het Krokkie en Trappies saam? ___________

b. Hoeveel skubbe het Dino en Trappies saam? __________

c. Hoeveel skubbe het Krokkie, Trappies en Dino saam? _____

d. Hoeveel skubbe het Trappies minder as Dino? __________

e. Hoeveel skubbe het Dino meer as Krokkie? ___________

f. Trappies verloor die helfte van sy skubbe. Hoeveel skubbe het hy nou? __________

g. Dino se skubbe verdubbel. Hoeveel skubbe het hy nou? _________

Page 3: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

97

Halv

eer

dit w

eer

Ja

Week 30Werkkaart 3 Datum: _________

Kan jy hierdie probleme oplos?

Tel 1

9 by

Nee

Het j

y no

u ‘n

gely

ke g

etal

?

Nee

Tel j

ou o

uder

dom

by

Halv

eer

dit w

eer

Wat

is e

en

derd

e va

n jo

u a

ntw

oord

Din

k aa

n ‘n

getal

tus

sen

0 en

200

tel

5

byJa

Tel 1

1 by

Nee

Is j

ou

antw

oord

‘n

gely

ke g

etal

?

Kan

jy j

ou

antw

oord

in

groe

pies

van

3

pres

ies

verd

eel?

Halv

eer

jou

antw

oord

Halv

eer

jou

antw

oord

Ja

Tel 1

0 by

Tel 1

0 by

Stop

Beg

in

Tel 1

2 by

Page 4: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

98

Week 30Werkkaart 4 Datum: _________

Voltooi die tabelGetal Verdubbel +6 mℓ Halveer25 mℓ120 mℓ56 mℓ78 mℓ250 mℓ16 mℓ33 mℓ52 mℓ

Voltooi die viermaal-tafel:

Voltooi die sewemaal-tafel:x4

x7

Page 5: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

99

Week 30Werkkaart 5 Datum: _________

Hoeveel water is daar in my liggaam?

Twee derdes ( ) van my lyf bestaan uit water.Stap 1: Ek weeg _______ kilogram.Stap 2: Deel die aantal kilogram deur 3.

Dit is nou † Skryf self:

Stap 3: Verdubbel die antwoord van stap 2.

Dit is nou Skryf self:

Die voginhoud van my liggaam is dus __________ kilogram.

Kleur die afkorting en die woord wat daarby pas met dieselfde kleur in. Skryf die afkorting ook self.

ℓ gram

kg literm metercm kilogramg sentimeter

23

23

Page 6: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

100

500

400

300

200

100

500

400

300

200

100

500

400

300

200

100

500

400

300

200

100

500

400

300

200

100

Week 30Werkkaart 6 Datum: _________

Pret met metingMeet vloeistof af in ‘n maatbeker.Kleur in om die hoeveelheid te wys.

Het jy geweet? 1 koppie is min of meer 250 mℓ.Maatbekers is gewoonlik afgemerk tot 500 mℓ - dit is 2 koppies.

200 mℓ 250 mℓ 50 mℓ 350 mℓ 500 mℓ

Hier is ‘n resep vir karringmelk-beskuit. Ongelukkig is die resep baie groot! Halveer die resep.600 g bruin meel ____ g bruin meel20 mℓ bakpoeier ____ mℓ bakpoeier5 mℓ sout ____ mℓ sout200 g gerasperde cheddarkaas ____ g gerasperde cheddarkaas700 mℓ karringmelk ____ mℓ karringmelk

Voltooi:Jannie maak 1 1 pakke van 1 kg meel per pak. Hoeveel kg meel het hy?________________________________________________Tannie Ada koop 15 kg stampmielies. Sy kook 9 kg. Hoeveel kg bly oor? __________________________________________Jannie het 14 kg meel. Hy maak hierdie keer pakke van 2 kg meel per pak. Hoeveel pakke meel gaan hy hê? ________________________

Page 7: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

101

Week 30Werkkaart 7 Datum: _________

Massa

Totale massa By/Af Verskil

8 kg + 7 kg + 750 g

750 g + 250 g

1 kg - 750 g

Œ kg + ‰ kg

1 kg + 250 g

ƒ kg + ƒ kg

1 kg + 750 g

3 kg + 2 kg g

1 kg + 500 g

Page 8: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

102

Week 30Werkkaart 8 Datum: _________

1. Hoeveel diere is in die dieretuin? _____

2. Hoeveel apies is daar in die prent?____

3. Hoeveel kameelperde kan jy tel? ______

4. Hoeveel meer apies is daar as kameelperde? _____

5. Hoeveel krokodil le kan jy sien? _____

6. Tel nou die aantal kangaroes in die prent. ______

7. Hoeveel klein jakkalsies het die kunstenaar geteken? ______

8. Hoeveel olifante kan jy kry? ______

9. Tel die aantal perde en donkies ______

10. Tel nou al die klein hondjies wat jy kan raaksien. ______

1 1. Kan jy al die diere bymekaartel? ______

12. Hoeveel mans tel jy? ____13. Hoeveel vroue is daar? Kyk

mooi, hoor! ______14. Hoeveel mense is dit altesaam?

______15. Hoeveel klein voëltjies is op die

dak? ______16. Laat jou maat jou help om

seker te maak en tel dan al die bene in die prent. ______

17. Vra jou maat om jou weer te help en dan tel jul le al die oë in die prent. ______

18. Kan jy ‘n korter manier vind om die antwoorde te skryf? Skryf dit hier neer: ______

Page 9: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

103

Week 30Werkkaart 9 Datum: _________

Hersiening:

Koppel die getal le aan die linkerkant met dié aan die regterkant soos in die voorbeeld

1. 6 meer 2. 6 minder 3. dubbel 4. helfte

47

89

88

46

35

53

52

94

41

53

59

95

43

75

66

81

54

37

75

31

69

37

60

48

17

13

19

38

59

64

26

76

1 18

34

128

38

42

38

54

76

52

94

27

26

19

21

47

38

Voltooi hierdie tabel:

+ 5 - 4 dubbel + 10 helfte 3 meer 4 minder

4 9 5 10 20 10 13 91. 102. 143. 84. 12

Page 10: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

104

Week 30Werkkaart 10 Datum: _________

1. Geel 2. Oranje 3. Bruin4. Rooi 5. Blou 6. Wit

Page 11: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

105

Voltooi hierdie vloeidiagramme

41 1193847

25791 1

1418224060

1628364464

+ 2 + 2

x 2 x 2

- 2 - 2

÷ 2 ÷ 2

1.

2.

3.

4.

Page 12: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

106

Week 30Werkkaart 1 1 Datum: _________

1. Hoeveel blomme is aan die linkerkant van die hek? _____

2. Hoeveel blomme is aan die regterkant van die hek? ____

3. Hoeveel blomme is daar altesaam? ______

4. Tel al die vensters. ______5. Tel al die klippe in die

tuinpaadjie. ______6. Tel al die honde en katte.

____7. Hoeveel horlosies is daar?

____

8. Tel al die voertuie ______9. As elke voertuig 4 wiele

het, hoeveel wiele is daar altesaam? ______

10. Tel die mense in die tuine. ______

1 1. Hoeveel mense is daar in die straat? ______

12. Hoeveel mense is daar altesaam? ______

13. Hoe laat het die ongeluk gebeur? ______

Page 13: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

107

Week 30Werkkaart 12 Datum: _________

Kleur die helfte in Kleur ’n kwart in Kleur drie kwarte in

Kleur ‘n halwe in Kleur ‘n halwe inDie helfte moet ingekleur word

Kleur ’n kwart in Kleur ’n kwart in Kleur drie kwarte in

Deel die blok in kwarte. Kleur ’n kwart in

Deel in kwarte. Kleur ’n halwe in

Deel in kwarte. Kleur drie kwarte in

Deel in halwes Deel in halwes Deel in kwarte

Page 14: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

108

Week 30Werkkaart 13 Datum: _________

Kyk na die volgende voorwerpe en maak ‘n kruisie onder die een wat die swaarste is.

SEMENT

Page 15: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

109

Page 16: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

1 10

Week 30Werkkaart 14 Datum: _________

Trek die lyn van simmetrie van die volgende vorms en prente. Kyk mooi, sekere vorms het meer as een lyn van simmetrie.

Page 17: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

1 1 1

Page 18: Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 500 400 300 200 100 Week 30 Werkkaart 6 Datum: _____ Pret

1 12

Week 30Werkkaart 15 Datum: _________

Kyk na die 3D-vorm. Sê watter 3D-vorms dit is en waar is die vorm, byvoorbeeld: bo, onder, links of regs van die skilpad.