werkkaart 2 week 8 junie 12 junie...page 1 of 9 werkkaart 2 week 8 junie – 12 junie môre almal!...

9
Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou klaswerkboek oor te skryf nie! Skryf net die antwoorde neer! (Do not copy all the questions in your book, only the answers!). Probeer asseblief jou beste! Onthou om elke dag se werk met DIE DATUM EN ‘n OPSKRIF te begin. Onthou dat ek net elke Maandag ‘n werkkaart uitgee en dat hierdie werkkaart die hele week se werk bevat. Sterkte met die week wat voorlê en bly gesond!!

Upload: others

Post on 25-Jun-2020

16 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 1 of 9

Werkkaart 2

Week 8 Junie – 12 Junie

Môre almal!

Hoop dit gaan nog goed met almal van julle!

Onthou, jy hoef nie al die werk in jou klaswerkboek oor te skryf nie! Skryf net die

antwoorde neer! (Do not copy all the questions in your book, only the answers!).

Probeer asseblief jou beste!

Onthou om elke dag se werk met DIE DATUM EN ‘n OPSKRIF te begin.

Onthou dat ek net elke Maandag ‘n werkkaart uitgee en dat hierdie werkkaart die

hele week se werk bevat.

Sterkte met die week wat voorlê en bly gesond!!

Page 2: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 2 of 9

BEGRIPS OEFENING

Opdrag:

Hierdie week gaan ons weer aan woordeskat werk en ‘n bietjie lees oefen.

Lees deur die volgende leesstuk, gebruik die woordelys aan die einde van die

artikels en beantwoord dan die vrae wat volg in jou klaswerkboek.

Dit is belangrik dat jy vol sinne gebruik wanneer jy jou antwoorde

neerskryf.

Skryf vandag se datum en die opskrif voor jy begin.

Gebruik Begrips oefening – Die drie wense as die opskrif.

Die drie Wense

Page 3: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 3 of 9

Woordelys: (vocabulary)

1. Toe Frits een aand tuis kom – When Frits arrived

home one evening.

2. Nors en suur – in a foul mood

3. Kombuis – kitchen

4. Sy het ‘n baie vreemde kyk op haar gesig – She

had a strange look on her face.

5. Skoot – lap

6. Wat makeer – What is wrong.

7. Brom – to grumble/mutter

8. Jy sal dit nie glo nie – you will not believe it.

9. Feetjies – fairies

10. Wense – wish

11. Sorgvuldig – comprehensively

12. Ons moet die meeste hiervan maak – we have to

make the most of this.

Page 4: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 4 of 9

13. Oorhaastig – over hasty

14. Belangrik – important

15. Beroemd – famous

16. Paleis – palace

17. Troon – thrown

18. Skoonheid – beauty

19. Juwele – jewelry

20. Bulder – to talk loud and angry.

21. Verwag – expect

22. Belangrike – important

23. Besluite – decisions

24. Nugter maag - empty stomach

25. Dis darem te veel gevra – it’s asking too much.

26. Lui – lazy

27. Reggemaak het – prepared

28. Worsies – sausages

29. Vreemde gezoem – strange sound

30. Geklap van feëvlerkies – flatter of fairy wings.

31. Verskyk – appears

32. Kombuistafel – kitchen table

33. Frits staar daarna – Frits stares at it.

34. Lek sy lippe af – he can’t wait to eat the sausages.

35. Jy het ‘n wens verspil – you wasted a wish.

36. Duskant histerie – half hysterical

37. Domastarnt – dumb and strong headed

38. Woedend – very angry

39. Ek wens daardie wors sit aan jou lelike neus vas – I wish

that sausage get stuck to your ugly nose.

40. Skielik – suddenly

41. Bars in trane uit – started to cry.

42. Tevergeefs – it did not work/useless effort.

43. Voorstel – to suggest something

44. Op daardie oomblik – at that moment

45. Staar mekaar hopeloos aan – stare at each other

hopelessly

46. Wegkruip – hide

47. Besef – realize

48. Vantevore – previously

Page 5: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 5 of 9

49. Doodgewone – ordinary

50. Rusie – to argue

51. Skaam – ashamed

52. Omhels – hug

VRAE:

1.1 Wat is die title van hierdie leesstuk? (1)

1.2 Wat is die bron van hierdie leesstuk? (1)

1.3 Wat was in Frits se vrou se skoot? (Paragraaf 1) (1)

1.4 Waar het sy dit gekry? (Paragraaf 1) (1)

1.5 Wat het in dit gestaan? (Paragraaf 1) (1)

1.6 Noem die drie dinge waarvoor Frits wou wens. (Paragraaf 2) (3) 1.7 Noem twee dinge waarvoor Magda vir haarself wou wens. (Paragraaf 2) (2)

1.8 Hoekom was Frits vir sy vrou kwaad? (Paragraaf 3) (1)

1.9 Waarom was Magda vir Frits kwaad? (Paragraaf 4) (1)

1.10 Hoekom wou Frits nie hê Magda moet die deur oopmaak nie? (Paragraaf 6) (1)

1.11 Waaroor was Magda in paragraaf 7 jammer? (2)

1.12 Voel jy jammer vir Frits en Magda? Motiveer jou antwoord. (2)

1.13 Dink jy die feëtjies het goeie bedoelings gehad met die brief?

Motiveer jou antwoord. (Do you think the fairies mend well with this

letter? Motivate your answer.) (3)

TOTAAL: 20

MONDELINGE OEFENING

Opdrag:

Hierdie week gaan ons bietjie aan ons lees ook oefen. Lees die begrips oefening

– Die Drie Wense - HARDOP vir iemand by die huis.(This week we are going to

focus on our reading. Please read the comprehension test – Die Drie Wense –

ALOUD to anybody in your house.)

Waarvoor sal JY wens as jy drie wense het? (What will YOU

wish for if you receive three wishes?)

Bespreek dit met enige iemand in jou huis. (Discuss this with

anybody in your house.)

Skryf ‘n kort paragraaf (6 - 8 sinne) oor jou gesprek. (Write a

short paragraph (6 – 8 sentences) about your discussion.

Onthou om ‘n datum en opskrif te skryf.

Gebruik Mondelinge oefening – Die Drie Wense as jou opskrif.

Page 6: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 6 of 9

Onthou die volgende wanneer jy jou paragraaf skryf:

1. Sinne begin met hoofletters.

2. Sinne eindig met die korrekte skryftekens (.; !; ?).

3. Name word altyd met hoofletters geskryf.

TAAL OEFENING

Opdrag:

Hierdie week gaan ons weer na idiome kyk. (We are going to look at idioms again.)

Onthou: Idiome is FIGUURLIKE taalgebruik. Kan jy nog onthou wat FIGUURLIK is?

Blaai terug na kwartaal 1 in jou klaswerkboek en gaan maak seker. (Remember:

Idioms are figurative speech. Can you remember what figurative is? Page back to

term 1 in your class workbook and read through the notes again.)

Dit is belangrik om die idioom en sy betekenis te ken. (It is important to know

both the idiom and its meaning.)

Gaan ook weer deur die lys van idiome wat jy in kwartaal 1 gekry het. (Also

review the list of idioms you received in term 1.)

Onthou om ‘n datum en opskrif te skryf.

Gebruik Taal oefening – Idiome as jou opskrif.

Gaan deur die volgende idiome en voltooi dan die opdrag.

Page 7: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 7 of 9

Die volgende prente stel elk ‘n idioom voor. Kies vir elkeen van hierdie prente die

regte idioom en betekenis uit die lysies en skryf dit langs die regte nommer in jou

klaswerkboek neer.

(The following pictures each represent an idiom. Choose the correct idiom and

meaning, for each one of these pictures, from the lists provided and write it next

to the correct number in your class workbook.)

‘n Kat uit die bos kyk, Jy praat strooi, Die appel val nie vêr van die boom af nie, ‘n

Uilltjie knip, Tussen niks en nêrens, ‘n Vis op droë grond, Ek voel ‘n veer, Dit reën

katte en honde.

Om glad nie om te gee nie, Die kind is baie soos sy ma of pa, Om te verdwaal, Om ‘n

klomp nonsense te praat, Dit reën baie hart, Om ontuis (uncomfortable) in jou

omgewing te wees, Om ‘n rukkie te slaap, Om eers mooi oor iets te dink voor jy

besluit.

1.

Page 8: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 8 of 9

SKRYF EN AANBIED

Opdrag:

Ons gaan hierdie week net oefen om in Afrikaans te skryf. (This week we are going

to practice writing in Afrikaans.)

Onthou om ‘n datum en opskrif te skryf. (Remember to write a date and heading.)

2. 3.

4. 5.

Page 9: Werkkaart 2 Week 8 Junie 12 Junie...Page 1 of 9 Werkkaart 2 Week 8 Junie – 12 Junie Môre almal! Hoop dit gaan nog goed met almal van julle! Onthou, jy hoef nie al die werk in jou

Page 9 of 9

Gebruik Skryf en Aanbied – Die Drie Wense as jou opskrif. (Use Skryf en Aanbied –

Die Drie Wense – as your heading.

Sinne begin met hoofletters. (Sentences start with capital letters.)

Sinne eindig met die korrekte skryftekens. (End all sentences with the

correct punctuation.)

Los ‘n lyntjie oop tussen paragrawe. (Skip a line between paragraphs.)

Spelfoute. (Spelling errors.)

Name begin met hoofletters. (All names start with capital letters.)

Gee aandag aan die tyd waarin jy skryf. (Pay attention to your tenses.

If you are writing in the past tense, then stick to that tense.)

Lees nou weer deur die begrips toets aan die begin van hierdie werkkaart – Die

Drie Wense – en skryf hierdie storie dan oor IN JOU EIE WOORDE. Jou storie

moet 180 – 210 woorde lank wees.

(Read through the comprehension test at the beginning of this worksheet – Die

Drie Wense – again and rewrite this story IN YOUR OWN WORDS. Your story

must be between 180 – 210 words.)