werksafbakening november eksamen 2018 graad 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur...

9
WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL Vraestel 1: Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Opsomming Afdeling C: Taal Klankleer Spelling Woordsoorte Idiome Afkortings (a-w) Homonieme & Homofone Sinonieme & antonieme Vraestel 2: Afdeling A: Gedigte – Eksamenlokaal, Advice from above, Wekker, graafmasjien Afdeling B: Radio drama – Omdat die wind alleen is, Losprys, Nagwaak Afdeling C: Filmstudie – Hanna Hoekom ENGLISH HOME LANGUAGE PAPER 2: Literature Paper 13 November 2018 [60] Drama: [30]: A Midsummer Night’s Dream Poetry [20]: Dulce Et Decorum Est Ozymandias The night train Let me not to the marriage of true minds I thank you God for most this amazing Short Stories [10]: In the Shadow of War Civil Peace PAPER 1: Language and Comprehension 20 November 2018 [60] Comprehension [20] Language [40] Summary (10) Visual Literacy (10) o Frames HOëRSKOOL BELLVILLE TEL 021 948 1801 FAKS 021 948 4140 E-POS [email protected] De La Hayelaan, Bellville, 7530

Upload: others

Post on 01-Nov-2019

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9

AFRIKAANS HUISTAAL

Vraestel 1:

Afdeling A: Begripstoets

Afdeling B: Opsomming

Afdeling C: Taal

Klankleer

Spelling

Woordsoorte

Idiome

Afkortings (a-w)

Homonieme & Homofone

Sinonieme & antonieme

Vraestel 2:

Afdeling A: Gedigte – Eksamenlokaal, Advice from above, Wekker, graafmasjien

Afdeling B: Radio drama – Omdat die wind alleen is, Losprys, Nagwaak

Afdeling C: Filmstudie – Hanna Hoekom

ENGLISH HOME LANGUAGE

PAPER 2: Literature Paper 13 November 2018 [60] Drama: [30]: A Midsummer Night’s Dream Poetry [20]: Dulce Et Decorum Est Ozymandias The night train Let me not to the marriage of true minds I thank you God for most this amazing Short Stories [10]: In the Shadow of War Civil Peace PAPER 1: Language and Comprehension 20 November 2018 [60] Comprehension [20] Language [40]

Summary (10)

Visual Literacy (10)

o Frames

HOëRSKOOL BELLVILLE

TEL 021 948 1801 FAKS 021 948 4140

E-POS [email protected] De La Hayelaan, Bellville,

7530

Page 2: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

o Reported speech

o Visual clues

o Facial expression

o Body language

Language (20)

o Concord

o Parts of sentences: subject/ predicate/ phrases/ clauses

o Parts of speech (nouns, verbs, auxiliary verbs, etc)

o Prefix/ suffix

o Synonyms/ antonyms/ homonyms/ homophones

o Punctuation (colon, semi-colon, comma, apostrophe, etc)

o Direct/ reported Speech

o Active/ passive

ENGLISH FAL

13 Nov: Literature [60]

The Diary of Anne Frank (20):

The whole play and all questions done

Poetry (20):

The Explosion Affected Reflection

Earth Song

Beauty: Seen and Unseen

Awareness

Music of the Street

Short stories (20):

Perfect

Sphamandla

20 Nov: Language [60]

Comprehension (20)

Summary (10)

Language (30)

Visual Literacy – Advertisement and cartoon (SMILE)

Subject and Predicate

Punctuation

Parts of Speech

Identify simple / complex sentence

Direct and Reported Speech

Abbreviations

Page 3: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

Prefixes, roots and suffixes

Synonyms, antonyms, homonyms and homophones

Idioms and proverbs

Active and Passive voice

WISKUNDE

VRAESTEL 1: 75 punte- 1𝟏

𝟐 uur X-FAKTOR

REëLE GETALLESTELSEL MODULE 1 HEELGETALLE MODULE 4 GEWONE BREUKE MODULE 5 DESIMALE BREUKE MODULE 6 EKSPONENTE,WORTELS, WET. NOTASIE MODULE 7 REGUITLYNE MODULE 9/15 ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS EN SUBSTITUSIE MODULE 10 PRODUKTE MODULE 11 FAKTORE MODULE 12 ALGEBRAIESE BREUKE MODULE 13 VERGELYKINGS MODULE 14

VRAESTEL 2: 75 punte- 1𝟏

𝟐 uur

VERHOUDINGS,KOERS en EWEREDIGHEID MODULE 2 FINANSIëLE WISKUNDE MODULE 3 WETENSKAPLIKE NOTASIE MODULE 7 PATRONE MODULE 8 MEETKUNDE: LYNE,HOEKE EN DRIEHOEKE MODULE 16 MEETKUNDE:PYTHAGAROS EN VIERHOEKE MODULE 17 KONGRUENSIE/GELYKVORMIGHEID MODULE 18 OMTREK EN OPPERVLAKTES MODULE 19 3D VOORWERPE MODULE 20/21 TRANSFORMASIES MODULE 22 DATAHANTERING MODULE 23 WAARSKYNLIKHEID MODULE 24

DRAMA

GRAAD 9 DRAMAKUNS NOVEMBER 2018 Afdeling A Rekwisiete – gebruik, simboliek Kostuums – deel van karakterisering Beligting Byklanke Musiek Stelontwerp Opvoerruimte Fiktiewe ruimte Stereotipe Rituele Afdeling B Kontras tussen prosa en drama Verhoogplan ontwerp Fisieke en Vokale karakterisering Teks, neweteks, subteks Radiodrama – vereistes Storievertelling

Page 4: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

Kontras in prosa tussen neutrale verteller en karakters

EBW

Woensdag 28 November 2018

200 punte; 2 uur

Rekeningkundige begrippe

Rekeningkundige vergelyking

Ekonomiese stelsels

Sirkulêre vloei

Prysteorie

Sektore van die ekonomie

Nasionale kredietwet (NKW)

Krediettransaksies (debiteure en krediteure) o Joernale (KOJ, KBJ, DJ, KJ) o Algemene Grootboek o Krediteure- en Debiteuregrootboek

Besigheidsplan

SKEPPENDE KUNSTE

DATUM: 26 November 2018 (sessie 2) KUNS:

K3 P 295 proses van etswerk ken. Leer ook Miss September van Diane Victor op p. 295 en werkboek.

K3: P. 302 Definisie van POPKULTUUR (3) Popkultuur is massakultuur wat beelde, woorde, musiek en idees behels wat sterk deur die wyer publiek nagevolg word en wat deur massamedie versprei word. M.a.w. dit wat “cool” is.

Ken ook TWEE voorbeelde van popkultuur in ons hedendaagse samelewing bv selfies, selfoonagtergrondkuns. Leer notas in werkboek van Selfie – opdrag. Leer die betekenis van Brett Murray se Africa beeldhouwerk. (Werkboek)

K2 P. 282 Voorbeelde van openbare kuns eb argitektuur K2 P. 286 Die stillewe. Leer alles by nr 1. K2 P. 287 Die kleurwiel K2 P. 289 Definisie van logo (ook p. 320)

K1 P. 268 en 269. En notas in jou werkboek. Skilderstyle en vorms. K1 P. 270 (Impressioniste hou daarvan om lig te skilder.) K1 P. 274 Wat is die rol van ‘n kunstenaar in die 21 ste eeu? Nr 1, laaste paragraaf en werkboek. K1 P. 276 Rol van kunstenaar deur die eeue.

Totaal Kuns: 50 DRAMA: K4 Die Radiodrama. (Werkboek) Corpsing p. 153 K3 P.126 Vokale ontwikkeling P. 127 . Vokale karakterisering. Ken SES punte

K3 P. 129: Die gehoor P. 133-135 en p. 138 (Fiktiewe ruimte, die stel, beligting en die plasing

Page 5: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

van gehoor) K2 P. 121 Wat is stereotipering (leer nr 1 en 1.1 baie goed).

K1 P. 85 Watter nadele het ‘n swak liggaamshouding vir ‘n akteur? (3) K1 P. 86 Neutrale liggaamshouding K1 P. 90 Die belangrikheid om op te warm en ook af te koel (8) K1 P. 94-95

Totaal Drama: 50

LO

LO: WERKAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN

KWARTAAL 3

Eenheid 1 Bl. 74-79

Eenheid 4 Bl. 86-91

Eenheid 6 Bl. 96-103

KWARTAAL 4

Eenheid 1 Bl. 114-115

Eenheid 2 Bl.116

Eenheid 5 Bl. 122

Eenheid 7 Bl. 126

Eenheid 9 Bl. 130-139

Alle vrae oor eenhede soos in klas behandel en in werkboek gedoen.

EKSAMEN: Teorie = 70

FLO = 30

TOTAAL = 100

Page 6: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

MUSIEK

MUSIEK AS VAK :GRAAD 9 – NOVEMBEREKSAMEN 2018

WERKSAFBAKENING MUSIEKTEORIE ALLES IN JUL GR.2 WERKBOEK Dit sluit die volgende in:

Lettername van die diskant en bassleutel

Hulplyne en –spasies

Toevallige tekens

Nootwaardes en rustekens

Tydmaattekens

Groepering

Toonlere-majeure en mineure

Toonsoorttekens

Tegniese name

Intervalle (terts en kwint)

Drieklanke

Solfanotasie

Woorde

NATUURWETENSKAPPE

Vraestel 1 – 75 punte (12 November 2018)

Gekopieerde boekie: Kragte en Elektrisiteit

Vraestel 2 – 75 punte (21 November 2018)

Gekopieerde boekie:

Chemie:

Vanaf Bl 16 (Chemiese verandering van stowwe)

Bl 17 – 20 (Reaksies van metale met suurstof)

Bl 21-25 (Reaksies van Nie-metale met suurstof)

Bl 26 – 43 (Sure en Basisse)

Die aarde daar buite:

Die Geboorte, lewe en afsterwe van ‘n ster (gekopieerde notas) en

Page 7: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

GESKIEDENIS

19 November

Tyd: 90 min

Punte: 100

Kwartaal 1: Die Tweede Wêreldoorlog

Leer lesse 1 en 2, 4 en 5, 7 tot 10 (Los lesse 3 en 6 uit)!

Moontlike Paragraaf-vrae (vrae wat VIER en meer punte tel):

Neurenberg-wette

Mense wat deur Hitler vervolg is

Beginsels van die Wit Roos beweging

Ken duitse terme (Lebensraum, fűhrer, putsch, mein kampf, gestapo,

einsatzgruppen)

Langvraag: Hoe die Nazi’s hul teenstanders hanteer het, gedurende die

Tweede Wêreldoorlog

Kwartaal 2: Die Koue Oorlog

Jy moet ALLE werk van kwartaal 2 (d.w.s. lesse 1 tot 7) leer!!

Moontlike Paragraaf-vrae (vrae wat VIER en meer punte tel):

Redes vir atoombomme

Ideologiese verskille tussen die VSA en USSR

Supermoondhede

SALT-gesprekke

Langvraag: Die Impak van die Berlynse Muur op mense se lewens

Kwartaal 4: Apartheid: 1960 en later)

Jy moet ALLE werk van kwartaal 4 (d.w.s. lesse 1 tot 6) leer!!

Moontlike Paragraaf-vrae (vrae wat VIER en meer punte tel):

Ideologiese verskille tussen die PAC en ANC

Verskil tussen passiewe en gewelddadige verset (met voorbeelde)

Swartbewustheidsbeweging

Oorsake van die Soweto-opstand

Langvraag: Die Belangrikste gebeure wat gelei het tot Politiese-verandering en Demokrasie in SA

BRONONTLEDING is BELANGRIK! = Medium, skepper, primêre/sekondêre

bronne, tema, betroubaarheid en nuttigheid van bronne.

Graad 9 MSW (Geografie) Afbakening – November 2018

Page 8: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

GEOGRAFIE

Vraestel = 100 punte

Uitleg van vraestel

Vraag 1 – Kaartwerk (30 punte) – VERPLIGTEND

Vraag 2 – Ontwikkelingskwessies (30 punte)

OF

Vraag 3 – Oppervlakkragte wat die aarde vorm (30 punte)

Vraag 4 – Hulpbrongebruik en volhoubaarheid (40 punte) –

VERPLIGTEND

Belangrik – Vraag 1 en Vraag 4 is VERPLIGTEND, en jy het ‘n keuse tussen Vraag 2 of Vraag 3.

Vraag 1 – Kaartwerk (30 punte)

• kontoerlyne (wat is dit ? / kenmerke / kontoerlyne van landvorme / landvorme kan uitken op ‘n kaart deur na die kontoerlyne te kyk)

• 1 : 10 000 Ortofotokaarte (wat is dit ? / soorte lugfoto’s)

• 1 : 50 000 Topografiese kaarte (simbole – punt, lyn en gebiedsimbole / hoe word hoogte aangedui ? / gebruik lyn- en verhoudingskaal om afstand te bereken / koördinate / interpreteer inligting van topografiese - en ortofotokaarte / koördinate / rigting / peiling)

Vraag 2 – Ontwikkelingskwessies (30 punte)

• Ontwikkeling (wat is dit ? / verstaan en onderskei tussen die ekonomiese, maatskaplike en omgewingsaspekte van ontwikkeling /

• Ekologiese vootspoor (wat is dit ?)

• Maniere om ontwikkeling te meet (wat is geboortekoers, sterftekoers, bevolkings- groei ? / bereken bevolkingsgroei / verstaan bevolkingspiramides / ken en verstaan die 4 basiese piramides)

• Menslike ontwikkelingsindeks (wat is dit ? / 3 kategorieë van MOI / wat is ‘n lae, middel en hoë MOI ? /

• Faktore wat ontwikkeling beïnvloed (geskiedkundige redes vir verskille in ontwikkeling / geografiese redes vir verskille in ontwikkeling / invloed van tegnologie en nywerheid op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit)

Vraag 3 – Oppervlakkragte wat die aarde vorm (30 punte)

• Verwering (definisie / onderskei tussen fisiese, chemise en biologiese verwering / ken 2 voorbeelde van fisiese en chemiese vewering / wat is die invloed van die mens op verwering ?)

• Erosie en afsetting (definisie van albei)

• Strome of riviere (kenmerke van boloop, middelloop en benedeloop)

• Oseane (identifiseer erosieverskynsels en afsettingsverskynsels vanaf ‘n foto, wat veroorsaak is deur die oseaan / 4 maniere hoe branderwerking erosie veroorsaak / definisie van oploop, afloop, strekking / faktore wat die grootte van branders beïnvloed)

• Winderosie (2 prosesse van winderosie / identifiseer 4 tipes duine – kan uitken op ‘n diagram)

• Hoe landbou erosie veroorsaak

Page 9: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 9 · op die verskille in ontwikkeling / infrastruktuur / opleiding / gesondheid en welsyn / politieke stabiliteit) Vraag 3 – Oppervlakkragte

Vraag 4 (Hulpbrongebruik en volhoubaarheid) (40 punte)

• Hulpbronne (wat is dit ? / onderskei tussen hernubare en nie-hernubare)

• Oorbevissing (hoekom ? / wat kan gedoen word om dit volhoubaar te maak ? / gevolge van oorbevissing)

• Oorbeweiding (wat is dit en hoekom vind dit plaas ? hoe kan erosie bekamp word (sien Bron 2B bl. 237)

• Hoe kan individue, ondernemings en regerings die koolstofspoor verminder ?

TEGNOLOGIE

November Graad 9 Hoofstuk 2 Kragte,sterktes en eienskappe van materiale BL 18 31 Hoofstuk 3 Pneumatika en hidrolika. 58 – 66 Hoofstul 4 Katrolle en meganiese beheerstelsels. BL 75 – 88 Hoofstuk 5 Ratte. Bl 89 – 100 Hersiening van elektriese stroombaan en komponente 122 – 132 en notas wat uitgedeel is. Prosessering van material & inheemse tegnologie om voedsel te preserver. 164 – 172 Proseseer van plastiekstowwe. 174 - 182 Alle notas wat uitgedeel is en opsommings in die boek. Ortografiese tekeninge en kopieer van sketse en verdwynpuntperspektief tekeninge. Teken instrumente en kleur potlode.