wet no. 101 van 1998: nasionale wet op veld- en bosbrande oorsig

23
WET NO. 101 VAN 1998: WET NO. 101 VAN 1998: NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE Oorsig Oorsig Watter afdelings van die wet is reeds in werking Sleutelkenmerke van die wet Inleiding tot brandbeskermingsverenigings

Upload: gilda

Post on 05-Feb-2016

172 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

WET NO. 101 VAN 1998: NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE Oorsig. Watter afdelings van die wet is reeds in werking Sleutelkenmerke van die wet Inleiding tot brandbeskermingsverenigings. Nasionale Veld- en Bosbrandewet. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

WET NO. 101 VAN 1998: WET NO. 101 VAN 1998: NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE

OorsigOorsig

Watter afdelings van die wet is reeds in werking

Sleutelkenmerke van die wet Inleiding tot brandbeskermingsverenigings

Page 2: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Nasionale Veld- en BosbrandewetNasionale Veld- en BosbrandewetHoofstukke reeds vanaf 1 April 1999, 2 Julie 1999 en

1 Augustus 2003 in effek: Hoofstuk 1: ‘Inleidende Bepalings’ Hoofstuk 2: ‘Brandbeskermingsverenigings’ Hoofstuk 4: ‘Voorkoming van Veldbrande -

Brandstroke’ Hoofstuk 5: ‘Brandbestryding’ Hoofstuk 6: ‘Administrasie van Wet’ Hoofstuk 7: ‘Misdrywe en Strawwe’ Hoofstuk 8: ‘Afdwinging’ Hoofstuk 9: ‘Algemene en Oorgangsbepalings’

Page 3: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Hoofstuk - nie in werkingHoofstuk - nie in werkingHoofstuk 3: ‘Brandgevaaraanslag’

’n Nasionale Brandgevaaraanslag word ontwikkel en sal in werking tree nadat dit gefinaliseer is.

Classification Description of ClassificationInsignificant The fire danger is so low that no precaution is needed

Low Fires including prescribed burns may be allowed in the open air on thecondition that persons making fires take reasonable precautions against firesspreading

Moderate The fire danger is such that no fires may be allowed in the open air exceptthose that are authorised by the Chief Fire Officer of the local fire service andthose in designated fireplaces; authorised fires may include prescribed burns

High The fire danger is such that no fires may be allowed under any circumstancesin the open air

Extremely High The fire danger is such that no fires may be allowed under any circumstancesin the open air, and special emergency fire preparedness measures must beinvoked

Page 4: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Wat is die doel van die NV&BB Wet?Wat is die doel van die NV&BB Wet?

Sleutelkenmerke van die NV&BB WetSleutelkenmerke van die NV&BB WetDie wet lê klem op die volgende:

Verantwoordelikheid van die Grondeienaar Samewerking in terme van Brandbestuur en

voorkoming van Brande (deur BBVs) Nasionale Brandgevaaraanslagstelsel Gereedheid om brande te bestry

‘om veld-, bos- en bergbrande dwarsdeur die Republiek te voorkom en te bestry.’ (s1(1))

Page 5: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Verantwoordelikheid van die GrondeienaarVerantwoordelikheid van die Grondeienaar Die Wet voorsien vir verenigings, metodes en praktyke

om effektiewe brandbestuur te bereik Alhoewel: dit plaas ’n verpligting op elke grondeienaar waar daar

’n veldbrandgevaar heers om sekere voorsorgmaatreëls toe te pas om veldbrande te voorkom en te bestry (bv. brandstroke en voorbereiding teen vure)

Die gees van die Wet is om: grondeienaars te bemagtig om aan te sluit by BBVs wat

aansienlike magte het in terme van die Wet

Page 6: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

BrandbeskermingsverenigingsBrandbeskermingsverenigingsBBV kan gevorm word deur enige groep eienaars om: veld en bosbrande te bestuur deur samewerking in

’n area waar daar ’n betreklike eenvormige vuur regime bestaan

’n BBV moet: ‘n veldbrandbestuurstrategie vir sy gebied ontwikkel

en toepas reëls maak wat sy lede bind aspekte van brandvoorkoming en brandbestryding

hanteer die gesamentlike bestuur van bos- en veldbrande

verbeter

Page 7: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Nasionale BrandgevaaraanslagstelselNasionale Brandgevaaraanslagstelsel

Die Wet voorsien vir ’n Brandgevaaraanslagstelsel om as ’n effektiewe waarskuwings, voorkomings en beperkingsmiddel ten opsigte van vure te dien

Die land sal in afsonderlike streke verdeel word op grond van ’n eenvormig genoeg brandgevaar om ’n enkele aanslag te regverdig wat vir die streek sinvol is

Indien brandgevaar as hoog bereken word, moet die Minister ’n waarskuwing publiseer via die media, om ’n absolute verbod te plaas op die aansteek, gebruik of instandhouding van vure in die ope lug

Page 8: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Gereedheid om brande te bestryGereedheid om brande te bestryWaar daar ’n redelike gevaar bestaan dat ’n veldbrand kan

ontstaan of versprei vanaf ‘n grondeienaar se eiendom: moet grondeienaars ’n brandstrook maak en in stand hou

aan sy/haar kant van die grens tussen sy/haar grond en aangrensende grond

moet grondeienaars toerusting, opgeleide personeel en beskermende klere hê om ten alle tye brande te kan bestry

moet grondeienaars in sy/haar afwesigheid ’n verantwoordelike persoon aanstel om op te tree op sy/haar onthalwe in tye van ‘n vuur

Grondeienaars het ’n plig indien brande op sy/haar grond of aangrensende grond eiendom, die omgewing of lewens bedreig om:

aksie te neem om die brand te bestry eienaars van aangrensende grond in kennis te stel

Page 9: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Redes vir BBV’sRedes vir BBV’s

Samewerking tussen grondeienaars word vereis vir die effektiewe bestuur en voorkoming van veldbrande

Die regering kan nie die pligte en verantwoordelikhede van grondeienaars vir brandbeskerming oorneem nie. Die Wet plaas dus die verantwoordelikheid op grondeienaars.

Page 10: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Voordele van BBV’sVoordele van BBV’s (1) (1) Samewerking om veldbrande te voorkom en te

bestry Kostebesparing deur duplisering van dienste

te vermy Afdwingbare reëls van die BBV om lede te

beskerm BBB’s bemagtig om bepalings van die Wet en

die reëls af te dwing Advies en bystand aan lede Verbeterde kommunikasie tussen lede Verbeterde kommunikasie tussen lede en die

Minister en ander rolspelers

Page 11: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Moontlike verligting van sekere voorsorgmaatreëls bv. brandbane

Verlaagde risiko van veldbrande Verbeterde posisie om te kan onderhandel Moontlike afnames in versekeringspremies Moontlike hulp vanaf die Minister Lede sal nie as nalatig beskou word in siviele

eise vir skadevergoeding nie, nalatigheid sal eers bewys moet word

Voordele van BBV’sVoordele van BBV’s ( (22))

Page 12: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Kostes betrokkeKostes betrokke Daar sal kostes wees met die stigting en

instandhouding van die BBV: Kostes met die reël van vergaderings en die

bestuur van die BBV BBVs moet aan die Minister statistieke oor

brande en inligting, benodig vir die brandgevaaraanslagstelsel, rapporteer

BBB en ander amptenare mag moontlik betaal moet word bv. vervoerkostes om lede se grond te ondersoek

Administratiewe kostes vir instandhouding van die BBV

Page 13: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Kostes vs VoordeleKostes vs Voordele BBV behoort nie gestig te word waar sy kostes

die voordele wat dit aan lede bied oorskry nie. BBVs behoort koste voordelig te wees. BBVs behoort slegs gestig te word in areas waar

die gevaar van veldbrande die koste om die BBV te organiseer en in stand tehou regverdig

Die geregverdigde vlak van gevaar moet plaaslik geoordeel word. bv. die gevaar van veldbrande in die Kaapse

Skiereiland a.g.v. die stedelike gebied aangrensend tot die berg is so geweldig dat die stigting van ’n BBV koste voordelig sal wees

Page 14: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Wanneer mag ’n BBV gestig word?Wanneer mag ’n BBV gestig word? Artikel 3 van die Wet maak dit

moontlik vir enige groep eienaars wat wil saamwerk om veldbrande te voorspel, te voorkom, te bestuur en te blus om ’n BBV te vorm.

Page 15: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

WWie is ‘n “eienaar”ie is ‘n “eienaar”?? “Eienaar” het die gemeenregtelike

betekenis van die woord en sluit in: Enige grondeienaar met ‘n titelakte vir

eiendom Huurder Enige persoon wat grond beheer onder

’n kontrak huur is ‘n tipe kontrak

Enige persoon wat grond beheer onder ’n wet Bv. bestuurders van Staatsbosse wat grond

bestuur onder die Nasionale Bosbouwet

Page 16: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Enige persoon wat grond beheer onder ’n testamentêre dokument

Enige persoon wat grond beheer onder bevel van ’n Hoë Hof

Die uitvoerende liggaam van ’n gemeenskap ingestel kragtens sy grondwet, wette of gebruike

’n Minister, of persoon deur hom/haar gemagtig, waar die grond Staatsgrond is en nie deur iemand anders beheer word nie

WWie is ‘n “eienaar”ie is ‘n “eienaar”??

Page 17: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

’n Lid van die uitvoerende raad of ’n persoon deur hom/haar gemagtig, waar die grond provinsiale grond is en nie deur iemand anders bestuur word nie

Hoof uitvoerende beampte van enige plaaslike owerheid of ’n persoon wat deur hom/haar gemagtig is

WWie is ‘n “eienaar”ie is ‘n “eienaar”??

Page 18: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Lidmaatskap is vrywillig vir sekere Lidmaatskap is vrywillig vir sekere grondeienaarsgrondeienaars Lidmaatskap tot BBVs is vrywillig vir

grondeienaars. Die rede hiervoor is:

Die reg tot vryheid van assosiasie volgens die Grondwet.

Grondeienaars moet besliste & vasstaande besluite maak om saam te werk binne die BBVs.

Page 19: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Wie word verplig om aan te sluitWie word verplig om aan te sluit?? Eienaars van

Staatsgrond Munisipale grond waar ’n brandweerdiens

ismoet aansluit by ’n BBV indien daar een in sy

gebied gevorm word. Staatsgrond beteken

nasionale of provinsiale grond grond in trust gehou deur die Minister van

Grondsake of die Ingonyama Trust uitgesluit grond wat aan ’n plaaslike

owerheid behoort

Page 20: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Grense van ’n BBVGrense van ’n BBV

Artikel 3: ’n BBV kan gevorm in ’n gebied wat relatief eenvormig is ten opsigte van: gereeld veldbrande ondervind risiko van veldbrand klimaatstoestande tipes bosse of plantegroei

Page 21: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Vorm BBVs slegs waar hulle definitief benodig word.

Die gebied van die BBV moet optimaal wees. Bo ’n seker perk sal die gebied of die aantal lede te groot wees vir die BBV & die BBB om hulle pligte na behore te verrig & onder ’n sekere perk sal dit te klein wees om die koste te regverdig.

Die Wet is dus nie voorskriftelik nie – elke geval moet volgens bepaalde omstandighede beoordeel word.

‘n BBV kan maklik saamval met die grense van ‘n plaaslike owerheidsgebied m.a.w. kategorie B munisipaliteit.

Grense van ’n BBVGrense van ’n BBV

Page 22: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Aansoek om registrasie van BBV - Vorm 1 Evalueering en goedkeuring van Vorm 1

deur DWAF Voltooi Vorm 2 – aansoek om registrasie

van BBV & BBB, ingesluit Besigheidsplan en Grondwet

DWAF keur registrasie goed en reik ’n registrasienommer uit

Stappe vir die Stigting van ‘n BBVStappe vir die Stigting van ‘n BBV

Page 23: WET NO. 101 VAN 1998:  NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE  Oorsig

Registrasie van ’n BBVPreliminêre vergaderings and besprekings

Stigtingsvergadering: BBV gestig

Voltooi en indien van Form 1 vir departementele goedkering

Voltooi en indien van Form 2

Grondwet BBBSakeplan

Goedkering & registrasie deur Departement