wianélle familieboek

98
Wianélle Familieboek

Upload: wianelle-briers

Post on 22-Mar-2016

240 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

A book about my family and my life - starting in 1963

TRANSCRIPT

Page 1: Wianélle Familieboek

WianélleFamilieboek

Page 2: Wianélle Familieboek

Opgedra aan my liefste Ma

Page 3: Wianélle Familieboek

WianélleFamilieboek

Page 4: Wianélle Familieboek

4

Hierdie fotobiografie het my opnuut laat besef dat verandering en transformasie `n onafwendbare deel vorm van die siklus van die lewe. Van geboorte tot dood.

Op die pad ervaar ons hartseer en konflik. Niemand spring dit vry nie. Netso is dit wonderlik dat ons kan lag, liefde ervaar en geluk kan vind.

Die fotos in hierdie boek beeld baie gelukkige oomblikke uit, maar nie pertinent hartseer en swaarkry nie... tog herhinner van die beelde my aan sulke tye.

Page 5: Wianélle Familieboek

5

Ma en Pa (Johan en Wilma van Heerden) - 1963

Page 6: Wianélle Familieboek

6

Ma met my geboorte in Marifont - April 1963

Page 7: Wianélle Familieboek

7

Baba Wianélle

Page 8: Wianélle Familieboek

8

Ma en ek

Page 9: Wianélle Familieboek

9

Ouma, ek, Ma en Oupa in Tzaneen

Page 10: Wianélle Familieboek

10

Kamp saam met Ma, Ouma, Oupa, Alfred en Pa (hy het die foto geneem) - 1964

Page 11: Wianélle Familieboek

11

Oupie Chum gee vir my my gunsteling teddie - 1965

Page 12: Wianélle Familieboek

12

Ek en my maatjie in Tzaneen

Page 13: Wianélle Familieboek

13

Pa, ek Ma en Boeboe kuier by Oupa en Ouma in Tzaneen - 1966

Page 14: Wianélle Familieboek

14

‘n Sussie is deel van jou siel en herhinneringe.

Page 15: Wianélle Familieboek

15

Ek en Boeboe - 1966

Page 16: Wianélle Familieboek

16

Malelane 1966 - Ons eerste huis

Page 17: Wianélle Familieboek

17

My eerste skooldag saam met Strydom Kunneke - Malelane 1968

Page 18: Wianélle Familieboek

18

Op die Selati Koppie in Malelane – Anton is agtien maande oud

Page 19: Wianélle Familieboek

19

Ek, Ma, Anton, Boeboe en Toepie ons hond op die Shere Plot - 1971

Page 20: Wianélle Familieboek

20

Desember vakansie 1972Amanzimtoti

Page 21: Wianélle Familieboek

21

Anton, ek en Boeboe voor skool 1980 – Boeboe is nie ‘n oggend mens nie

Page 22: Wianélle Familieboek

22

‘n Nuwe hoofstuk begin in 1981

Page 23: Wianélle Familieboek

23

Marthinus en ek is verlief - 1982

Page 24: Wianélle Familieboek

24

Ons troudag 28 Januarie 1984

Page 25: Wianélle Familieboek

25

“Honeymoon Beetle”

Page 26: Wianélle Familieboek

26

Francois se doop - 1984

Page 27: Wianélle Familieboek

27

Francois en Boelie - 1985

Page 28: Wianélle Familieboek

28

Francois en Leon op sy eerste verjaarsdag - 1985

Page 29: Wianélle Familieboek

29

Oumie en Liani - 1987

Page 30: Wianélle Familieboek

30

Boeties is baie spesiaal - hulle is lief vir ons en sal ons altyd beskerm.

Page 31: Wianélle Familieboek

31

Liani en Francois speel op ‘n kombers in Oumie se tuin

Page 32: Wianélle Familieboek

32

Liani vryf haar lappie en suig haar duimpie

Page 33: Wianélle Familieboek

33

Fran, vier jaar oud met sy motorfiets - 1988

Page 34: Wianélle Familieboek

34

Min het ons op hierdie gelukkige dag geweet wat die toekoms inhou

Page 35: Wianélle Familieboek

35

Boeboe trou 6 Januarie 1990Pa, Ma, Boeboe Anton en ek

Page 36: Wianélle Familieboek

36

Steffi – uitgevang! 1990

Page 37: Wianélle Familieboek

37

Die Briers familie - 1991Marthinus, Steffi, Francois en Liani

Page 38: Wianélle Familieboek

38

Skaam Liaans by Steffan se doop - 1991

Page 39: Wianélle Familieboek

39

Steffi, Steffan en Grethe op Grethe se doop - 1998

Page 40: Wianélle Familieboek

40

Konsert by Ingersol. Francois 2de van links - 1989

Liani se “graduation” by Ingersol - 1992 Steffi se “graduation” by Ingersol - 1995

Page 41: Wianélle Familieboek

41

Konsert by Ingersol. Liani heel regs - 1992

Konsert by Ingersol. Sammy, Steffi and Christi - 1994

Page 42: Wianélle Familieboek

42

Francois in Lynwood Ridge Primary - 1994

Liani en Francois oppad skool toe - 1995

Page 43: Wianélle Familieboek

43

Steffi is ‘n “ladybird” Ingersol - 1995

Page 44: Wianélle Familieboek

44

Steffi en Pappa - 1994

Page 45: Wianélle Familieboek

45

Sneeu in die Karoo - 1995

Page 46: Wianélle Familieboek

46

Steffi en die skapie wat amper so groot is soos sy

Page 47: Wianélle Familieboek

47

Steffi en Rose die hamster

Page 48: Wianélle Familieboek

48

Liani en Steffi met nuwe “costumes” - 1995

Page 49: Wianélle Familieboek

49

Liani by ‘n piekniek - 1996

Page 50: Wianélle Familieboek

50

Liani en Antonia op haar negende verjaarsdag - 1995

Page 51: Wianélle Familieboek

51

Al die nefies en niggies - 1998Liani, Grethe, James, Francois, Steffan, Stephen en Steffi

Page 52: Wianélle Familieboek

52

Liani en Steffi is “Oumie en Ouma Teppie”

Page 53: Wianélle Familieboek

53

Ek en Wilna doen hare vir haar troue - 25 April 1998

Page 54: Wianélle Familieboek

54

Vir die buitewêreld lyk dit of ons almal oud word, maar nie vir broers en susters nie. Hulle ken mekaar soos wat hulle

altyd was – onaangeraak deur tyd. Hulle deel familie grappe, onthou familie twis, geheime, hartseer en vreugde.

Page 55: Wianélle Familieboek

55

Ek en Anton op sy troudag - 25 April 1998

Page 56: Wianélle Familieboek

56

Anton en Wilna trou 25 April 1998

Page 57: Wianélle Familieboek

57

Liani, Grethe en Steffi - die pragtige blommemeisies

Die dag was net te lank - Marthinus en Grethe vas aan die slaap

Stef droom van haar troue

Page 58: Wianélle Familieboek

58

Steffan, Francois en Marthinus vang vis op Isla Mujeres - 1999

Page 59: Wianélle Familieboek

59

Fran, Oumie en Steffan - 2003

Page 60: Wianélle Familieboek

60

Liani, Steffi en Grethe speel met Emil en Etienne - 2003

Page 61: Wianélle Familieboek

61

Etienne en Jana - April 2005

Jana, drie jaar oud - 2008

Page 62: Wianélle Familieboek

62

Steffi, Oumie en Liani in Summerstrand - 2001

Page 63: Wianélle Familieboek

63

Liani voor die Kersboom - 2003

Page 64: Wianélle Familieboek

64

Francois en Justin in ‘n S1 (Marthinus se “creation”), Summerstrand - 2003

Page 65: Wianélle Familieboek

65

Francois en Stef op haar graad 7 afskeid - 2003

Page 66: Wianélle Familieboek

66

Emil en Francois by Grootbrak - Desember 2005

Page 67: Wianélle Familieboek

67

Ditte, Liani, Steffi en Grethe - George Desember 2005

Page 68: Wianélle Familieboek

68

Ek, Boeboe, Ma en Pa op Boeboe se 40ste - 2006

Page 69: Wianélle Familieboek

69

Dikbek Liani en Steffi saam met Oumie by Fancourt - 2006

Page 70: Wianélle Familieboek

70

Ma neem afskeid - ‘n hartseer tyd vir almal

Page 71: Wianélle Familieboek

71

Francois en Oumie... die laaste foto van Ma - Januarie 2008

Page 72: Wianélle Familieboek

72

Liani in Mauritius Nasionale Park - Januarie 2008

Page 73: Wianélle Familieboek

73

Liani in Mauritius - 2008

Page 74: Wianélle Familieboek

74

Steffi by Liani en David se verlowings partytjie - Desember 2008

Page 75: Wianélle Familieboek

75

Tamryn, Liani en Steffi by David se verjaarsdag - Desember 2007

Page 76: Wianélle Familieboek

76

Kamp in Kgalagadi met David en Liani - 2008

Page 77: Wianélle Familieboek

77

Marthinus vroegoggend in Kgalagadi

Page 78: Wianélle Familieboek

78

Liani en David trou - 11 October 2008

Liani met haar niggies en nefies Stepen, Etienne, Jana, Emil, Grethe, Steffan en James

Page 79: Wianélle Familieboek

79

Liani, Pappa en Steffi oppad kerk toe

Die Briers familie met David en Liani (nou Mawby)

Page 80: Wianélle Familieboek

80

wwEk en Pa op sy verjaarsdag de Rust November 2010

Ek en Boeboe kan so lekker lag - de Rust 2010

Page 81: Wianélle Familieboek

81

Steffi en Pappa - de Rust 2010

Page 82: Wianélle Familieboek

82

Boeboe en haar liefste hond Jack - 2011

Steffi bad vir Sandy - 2011

Page 83: Wianélle Familieboek

83Liani versorg vir Simba op sy oudag

Liani in Beer - 2010

Page 84: Wianélle Familieboek

84

Robbie en sy meisie, James, Marthinus en Stephen Endlovana - Desember 2010

Page 85: Wianélle Familieboek

85

Lui in Jeffrey’s op my verjaarsdag - 2011

Steffi en Boeboe gesels land en sand - Jeffrey’s

Page 86: Wianélle Familieboek

86

Ek met ‘n lekker koppie tee op my versjaarsdag in Jeffrey’s - 2011

Page 87: Wianélle Familieboek

87

Marthinus ontspan in Jeffrey’s

Page 88: Wianélle Familieboek

88

Francois en Steffi met Rasta en Sandy - 2011

Page 89: Wianélle Familieboek

89

Steffi en Ditte - 2011

Page 90: Wianélle Familieboek

90

Steffan - 2011

Grethe - 2011

Page 91: Wianélle Familieboek

91Vriendelike Frannie - 2011

Lunch by Boeboe - 2011

Page 92: Wianélle Familieboek

92

Ironman 2011 - Simon, Marthinus en Francois

Page 93: Wianélle Familieboek

93

Marthinus op sy pos met Indiana wat “oor sy skouer loer” - 2011

Page 94: Wianélle Familieboek

94

Liani en David in Norweë - 2011

Page 95: Wianélle Familieboek

95

Liani en Pappa kyk foto’s in Noorweë - 2011

Page 96: Wianélle Familieboek

96

Ek hoop my familieboek bring nuwe waardering vir die lewe. Ons moet elke oomblik koester. Dit gaan vinnig verby.

Page 97: Wianélle Familieboek

97

Wianélle en Marthinus in Tromsø, Norweë - 2011

Page 98: Wianélle Familieboek