wilgerloot - welkom by laerskool mooirivier · 1 wilgerloot nuusbrief van laerskool mooirivier 4/17...

14
1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het op 6 Februarie vir die eerste keer ouers geword. Baie geluk met die tweeling, Joshuah en Giah! Gerda de Jager se ma is baie siek. Sterkte! Jackie Golden se skoonpa en sy ouma is gedurende die aflope drie weke oorlede. Simpatie! SKOOLSUBSIDIE: KANS TOT 28 FEBRUARIE Indien u wil aansoek doen om subsidie (skakel Ronel Harford om te hoor of u kwalifiseer) moet u die nodige dokumentasie invul en ‘n afspraak met die hoof maak. Aansoeke vir skoolsubsidie sluit op 28 Februarie. SPORTVISIE EN GEDRAGSKODE Graag plaas ons ‘n uittreksel uit ons skool se sport visie en gedragskode vir u gerief. Ons doen ‘n beroep op elke ouer om die gedragskode te respekteer, veral met die oog op die spansporte wat in Februarie begin. Alle gr.1 en nuwe ouers sal die volledige sport visie en gedragskode ontvang wat geteken moet word. Gedragskode Ondersteun altyd met 'n positiewe gesindheid vanaf die aangewese areas. Wees verdraagsaam teenoor spelers, bestuurslede en mede-toeskouers. Moet nooit 'n afrigter of skeidsregter voor 'n speler of mede-ondersteuner kritiseer nie. Indien u 'n negatiewe opinie of opmerking ten opsigte van 'n skeidsregter/afrigter het, hou dit vir uself en vergewis u van die betrokke reëls/omstandighede alvorens u 'n mening lug. Die gebruik van alkohol langs die sportveld is streng verbode. Vergewis u van die reëls van die fasiliteite alvorens u besluit om te rook. Neem mede- ondersteuners in ag wat dit betref. Ontwikkel die sportmangees van u kind. Moet nie "sport politiek" aanmoedig of stig van die veld af nie. Geen ouerinmenging in spankeuses word aanvaar nie en sal beslis nie geduld word nie. Onthou ondersteuning hou verband met die opheffing van u kind en die spanne en nie die aftakeling van die opponent nie. Onderwerp u te alle tye aan die reëls wat geld vir die betrokke wedstryd of byeenkoms. Moet nie betrokke raak in 'n argument met skeidsregters, afrigters of ander toeskouers nie. Lug u griewe teenoor die skoolbestuur wat namens die skool sake verder sal ondersoek. Riglyne vir die oplossing van dispute en probleme As u as ouer enige probleem het met die optrede en spankeuses van 'n afrigter moet dit eers onder die aandag van die span verteenwoordiger of jaargroep verteenwoordiger gebring word. Indien daar steeds ontevredenheid is kan die saak verwys word na die Beheerliggaam lid vir sport. 'n Mediasievergadering sal gereël word met die betrokke partye, beheerliggaam lid, sporthoof en die skoolhoof teenwoordig. Baie dankie dat ons op u kan staatmaak.

Upload: vudung

Post on 26-Aug-2018

244 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

1

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17

14 Februarie 2017

Beste Ouers

UIT DIE PERSONEELKAMER

Gerald en Lucinda Sutton het op 6 Februarie vir die eerste keer ouers geword. Baie geluk met die tweeling, Joshuah en Giah! Gerda de Jager se ma is baie siek. Sterkte! Jackie Golden se skoonpa en sy ouma is gedurende di e aflope drie weke oorlede. Simpatie!

SKOOLSUBSIDIE: KANS TOT 28 FEBRUARIE

Indien u wil aansoek doen om subsidie (skakel Ronel Harford om te hoor of u kwalifiseer) moet u die nodige dokumentasie invul en ‘n afspraak met di e hoof maak. Aansoeke vir skoolsubsidie sluit op 28 Februarie.

SPORTVISIE EN GEDRAGSKODE

Graag plaas ons ‘n uittreksel uit ons skool se spo rt visie en gedragskode vir u gerief. Ons doen ‘n beroep op elke ouer om die gedragskode te respektee r, veral met die oog op die spansporte wat in Februarie begin. Alle gr.1 en nuwe ouers sal die vo lledige sport visie en gedragskode ontvang wat geteken moet word. Gedragskode • Ondersteun altyd met 'n positiewe gesindheid vanaf die aangewese areas. • Wees verdraagsaam teenoor spelers, bestuurslede en mede-toeskouers. • Moet nooit 'n afrigter of skeidsregter voor 'n spel er of mede-ondersteuner kritiseer nie. • Indien u 'n negatiewe opinie of opmerking ten opsig te van 'n skeidsregter/afrigter het, hou dit

vir uself en vergewis u van die betrokke reëls/omst andighede alvorens u 'n mening lug. • Die gebruik van alkohol langs die sportveld is stre ng verbode. • Vergewis u van die reëls van die fasiliteite alvore ns u besluit om te rook. Neem mede-

ondersteuners in ag wat dit betref. • Ontwikkel die sportmangees van u kind. Moet nie "sp ort politiek" aanmoedig of stig van die

veld af nie. • Geen ouerinmenging in spankeuses word aanvaar nie e n sal beslis nie geduld word nie. • Onthou ondersteuning hou verband met die opheffing van u kind en die spanne en nie die

aftakeling van die opponent nie. • Onderwerp u te alle tye aan die reëls wat geld vir die betrokke wedstryd of byeenkoms. • Moet nie betrokke raak in 'n argument met skeidsreg ters, afrigters of ander toeskouers nie.

Lug u griewe teenoor die skoolbestuur wat namens di e skool sake verder sal ondersoek. Riglyne vir die oplossing van dispute en probleme As u as ouer enige probleem het met die optrede en spankeuses van 'n afrigter moet dit eers onder die aandag van die span verteenwoordiger of jaargro ep verteenwoordiger gebring word. Indien daar steeds ontevredenheid is kan die saak verwys word n a die Beheerliggaam lid vir sport. 'n Mediasievergadering sal gereël word met die betrokk e partye, beheerliggaam lid, sporthoof en die skoolhoof teenwoordig. Baie dankie dat ons op u kan staatmaak.

Page 2: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

2

FINANSIES

Indien u skoolgeld elektronies betaal, moet u asseb lief u familienommer as verwysing gebruik. Die familienommer verskyn op die bruin skoolgeldkoevert . U kan ook die briefdraer se voogonderwyser of vir Ronel Harford daarvoor vra. Indien u die volgende deposito’s gemaak het, moet u asseblief Ronel Harford skakel by 018 293 0309: 16 Januarie Vereffen 1000/119 R600 27 Januarie Viljoen2017 R1440 3 Februarie Laerskool Mooirivier R1500

AKADEMIESE PRESTEERDERS

Baie geluk aan die Tokkies wat gedurende die vierde kwartaal 85% of meer op hulle rapport gekry het. Gr. 7: Elsabe Potgieter, Hannia Kempen, Cornell Gr obler, Philip Human, Megan Prinsloo, Riandi Boshoff, Sheny Nolte, Laura Kruger, Reinhardt Röntg en, Kayla Koekemoer, Esjee van Wyk, Mikayla Carson, Nina Slaughter, Elyoné Coetzee, Chanté le R oux, Jack Cameron, Emile van Vuuren. Gr. 6: Wian Landman, Sonika Brits, Leah Laubscher, Renate Terblanche, Anika du Plooy, Carsten Conradie, Marko Vorster, Rika Goede, Nicholas du Pl ooy, Dewald Lubbe, Lian Groenen, Kara Pieterse, Lohyn Coetzee, Jayden du Toit, Ilané Herb st, Marko Werkman, Jadrik Lamprecht, Elisna Linde, Tiani Greyling, Hanno Mostert, CF Deacon, Heino Hoffman, Hanno Geldenhuys, Altus van Zyl, Ehrard Jordaan. Gr. 5: Jhanco de Beer, Mariné Jacobs, Tobias van D yk, Esnia Brits, Thinus Vorster, Christi-Mari Coetzee, Alri Verster, Jacques Schutte, Hesrie van Wyk, Joshua Giliomee, Nika Visser, Leané Hamman, Elrie Koornhof, Anke Visser, Amorie Loots, Bart du Plooy, Maarten Jonker, Joné van der Walt, Emma Fourie, Riani Maré, Noa Cameron, Johann Steenkamp, Tumé van Niekerk, Daniël Burger, Christoff Nel, Chandé Weldon, Richan Schoom bee, Bernice Blaeser, Johan Mostert.

MEDIALEIERS

Baie geluk aan die gr. 6-leerlinge wat aangewys is as medialeiers vir die jaar. Die medialeiers is: Sonika Brits, Carsten Conradie, Michelle Coetzee, S arah-Zya Davey, Anika du Plooy, Marlize du Plooy, Nicholas du Plooy, Rika Goede, Lian Groenen, Peter Hendriks, Ilané Herbst, Zandelee Jansen van Rensburg, Kiara Kirsten, Michelle Kruger, Wian Landman, Leah Laubscher, Inge Marais, Elzaan Palm, Kara Pieterse, Irené Strydom, Renate Terblanc he, Pieter van der Walt, Marko Vorster, Inge Willemse.

SNOEPIELEIERS

Baie geluk aan die snoepieleiers wat aangewys is om die Tokkies by die Taaibektokkie te bedien: Groep 1: Juan Aslett, Mikyala Carson, Elyoné Coetz ee, Chemonique Henning, Hannia Kempen, Bernard Kock, Kayla Koekemoer, Reinhardt Röntgen, M arlé Stear. Groep 2: Riandi Boshoff, Karla de Wet, Marizelle d e Witt, Adelay du Plessis, Etienne Erasmus, Retief Esterhuysen, Cornell Grobler, Selma Kotzé, S heny Nolte. Groep 3: Philip Human, Chanté le Roux, Laura Krug er, Agusta Lemmer, Nadia Ouwencamp, Megan Prinsloo, Martin van Onselen, Benjemin Viljoen, Joh ané Yssel.

Page 3: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

3 Gr. 4: Corlise Bezuidenhout, Jonathan Botes, Bianc a du Plessis, Daniëlle Meyer, Martiné Muller, Elsabe Potgieter, Juwan Retief, Ben van der Schyff, Jené van Ravenswaay.

ATLETIEK: TROFEEWENNERS BY HUISSPORT

Junior Victor Ludorum (2 naellope bymekaar getel o /7 – o/9): Christiaan Vorster (1270) Junior Victrix Ludorum ((2 naellope bymekaar getel o/7 – o/9): Lizé van Zyl (1170) Senior Victor Ludorum (hoogste 3 items se punte saa m o/10 – o/13): Antonie Labuschagne (2100) Senior Victrix Ludorum (hoogste 3 items se punte sa am o/10 – o/13): Riandi Boshoff (2360) Beste presteerders in elke item (punte moet bo 500 wees) Seuns Dogters Verspring Antonie Labuschagne 630 Lea Verster 610

Hoogspring - Twayn Maartens 640 Gewigstoot Antonie Labuschagne 670 Marine Jacobs 930 Skyfwerp - Riandi Boshoff 830 Spiesgooi - Lee-Ann Grobbelaar 800 Stap Bernard Kock 750 Elri Koornhof 860 Naellope Christiaan Vorster 640 Laura Kruger 770 Hekkies Antonie Labuschagne 800 Mikayla Muller 750

Laura Kruger 750 Middelafstande Ashton Diedericks 570

Jhanco de Beer 570 Anchen Schutte 700

Beste Veldatleet Antonie Labuschagne(GS) 670 Marine Jacobs (GS) 930 Beste Baanatleet Antonie Labuschagne (H) 800 Elri Koornhof (Stap) 860 Wenspan 1 Duikers 394 2 Koedoes 388 3 Impalas 380

ATLETE IN DIE POTCHEFSTROOMSPAN

Baie geluk aan die atlete wat vir die Potchefstroom span gekies is. o/7 Dianie du Preez. o/8 Lize van Zyl, Philip Botha, Rehan Potgieter. o/9 Christiaan Vorster. o/10 Anchen Schutte, Xandri Palmer, Ilze Nolte, Mi lann Coetzee, Leoneze Liebenberg, Jamore Olivier, Gheerde Kempen, Lea Verster, Twayn Maarten s, Jonathan Immelman, Hennie Pretorius, Chris van Zyl, Reuben Dreyer. o/11 Angelique van der Westhuizen, Christi-Mari Co etzee, Amorie Loots, Marine Jacobs, Alri Verster, Tume van Niekerk, Nelius Willemse, Stefan Bezuidenhout, Jhanco de Beer, Jean Groenewald, Joel Kriek, Antonie Labuschagne, JM Vis ser, Toks Becker. o/12 Annelie van der Schyff, Mikayla Muller, Camer on Charslund, Ilané Herbst, Marlize du Plooy, Michelle Coetzee, Zandelee J. van Rensburg, Marko W erkman, Ruben Beukman, Mark Vorster, Altus van Zyl, Peter Hendriks, Dewald Lubbe, Richter van der Merwe. o/13 Laura Kruger, Charmoné du Pisani, Lee-Ann Gro bbelaar, Hannia Kempen, Nadia Ouwencamp, Riandi Boshoff, Jene van Ravenswaay, Elri Koornhof, Brendan Klopper, Benjamin Viljoen, Bernard Kock, Daniel Fourie, Juwan Retief, Martin van Onsel en, Dirk vd Berg, Emile van Vuuren, Ben van der Schyff, Ashton Diedericks, Kopano Mochwadi.

ATLETE IN DIE TLOKWESPAN

Baie geluk aan die atlete wat vir die Tlokwespan ge kies is. Die atlete neem op Saterdag, 18 Februarie deel aan die Kenneth Kaunda Streeksbyeenk oms by die Puk McArthur Stadion.

Page 4: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

4 O/10 Lea Verster ( 70mH, 100m, VS), Ilze Nolte (VS), Xan dri Palmer (1200m), Twayn Maartens (HS), Jamore Olivier (GS), Milann Coetzee (GS), Gheerde K empen (70mH), Jonathan Immelman (1200m), Hennie Pretorius (HS), Chris Van Zijl (HS). O/11 Marine Jacobs (GS), Amorie Loots (GS), Angelique vd Westhuizen (70mH, VS), Christi-Mari Coetzee (HS), Nelius Willemse, (GS), Joël Kriek ( GS), Antonie Labuschagne (80m, 70mH, VS), Jean Groenewald (HS), JM Visser ( HS). O/12 Annalie vd Schyff (SG), Mikayla Muller (75mH, 150mH ), Cameron Charslund (150mH), Ilane Herbst (HS), Marlize du Plooy (SW), Michelle Coetzee (SW), Dewald Lubbe (SW), Richter vd Merwe (SW), Altus van Zyl (GS, SG), Ruben Beukman (VS), Marko V orster (VS), Marko Werkman (HS), Peter Hendriks (75mH), O/13 Hannia Kempen (HS), Lee-Ann Grobbelaar (SG), Laura Kruger (100m, 200m), Riandi Boshoff (GS, SW), Charmone du Pisani (800m), Nadia Ouwencamp (75 mH, 200mH), Jene Van Ravenswaay (SW), Elri Koornhof (1500mStap), Daniel Fourie (HS ), Martin van Onselen (SW), Bernard Kock (SG, 1500mStap), Brendan Klopper (80mH, 200mH), Juw an Retief (80mH, VS), Benjamin Viljoen (1500mStap).

SWEM: NOORDWES SKOLEKAMPIOENSKAPGALA 2017

Laerskool Mooirivier se 27 swemmers wat aan hierdie gala deelgeneem het te Rustenburg vanaf 3 tot 5 Februarie 2017, behaal die tweede plek in die dogters- en seunsafdelings en is ook algeheel provinsiale naaswenners. Die prestasie is merkwaard ig, aangesien die wenskool 56 swemmers ingeskryf het. Ons is baie dankbaar vir elke Tokkie -swemmer wat oor die drie dae deelgeneem het en punte vir die skool verwerf het asook al die oue rs wat as beamptes diens gedoen het. Die volgende swemmers was die top punte-makers: 10. John-Thomas Botha – 76 punte 9. Xandri Palmer – 77 punte 8. Ilze Nolte – 79 punte 7. Alexia Delicado – 80 punte 6. Tumé van Niekerk – 84 punte 5. Liza Slaughter – 85 punte 4. Joël Kriek – 89 punte 3. Jack Cameron – 139 punte 2. Nina Slaughter – 160 punte 1. Retief Esterhuysen – 206 punte Medaljewenners was: 1. John-Thomas Botha: silwer 100m vlinderslag. 2. Jack Cameron: brons 50m kruipslag. 3. Alexia Delicado: goud 50m kruipslag, goud 100m bors slag, goud 100m rugslag, goud 200m wisselslag. 4. Retief Esterhuysen: goud 400m kruipslag, silwer 50 kruipslag, silwer 100m kruipslag, silwer 50m vlinderslag, silwer 100m vlinderslag, silwer 20 0m wisselslag, brons 200m rugslag. 5. Joël Kriek: goud 100m kruipslag, gud 50m rugslag, s ilwer 50m vlinderslag, silwer 200m wisselslag, brons 50m borsslag. 6. Ilze Nolte: goud 50m borsslag, brons 50m vlindersla g. 7. Xandri Palmer: gud 50m kruipslag, silwer 50m rugsla g, brons 200m wisselslag. 8. Nina Slaughter: goud 50m rugslag, goud 100m rugslag , goud 200m rugslag, silwer 100m kruipslag, silwer 200m kruipslag, silwer 100m borss lag, silwer 200m borsslag, bros 50m kruipslag, brons 50m borsslag. 9. Tumé van Niekerk: goud 100m kruipslag, silwer 50m k ruipslag, silwer 50m borsslag, brons 100m borsslag.

10. Michael Bernardo: silwer 50m borsslag, silwer 50m rugslag, brons 40m vlinderslag.

Page 5: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

5

RUGBY-AFRIGTERS Die amptelike rugby-oefeninge na skool begin op Din sdag, 14 Februarie. Oefentye is Dinsdae en Donderdae vanaf 14:00 – 15:15. Die afrigters van die spanne is soos volg: o/9a Jackie Golden & A Roodt en student o/ 9b F Engelbrecht & student o/10a Gerald Sutton & Diederik Oberholzer o/1 0a Jako Malan & Christo Rood o/11a Edwin Warren & Piet Dreyer o/11b Willie Lubbe & Carlos van Heerden o/13c Rudi van Dyk & Herman Steyn o/13b Johnny Warren & Jovan van Wyngaard o/13a Benje Ouwencamp & Jakkie van Vuuren

NETBALAFRIGTERS Die amptelike netbaloefeninge na skool begin op Din sdag, 21 Februarie. Oefentye is Dinsdae en Donderdae vanaf 14:00 – 15:15. Die netbalafrigters is soos volg: o/9A Elize Jansen van Rensburg / Beula Aucamp o/9B Beula Aucamp o/9C Dianie Enslin & Louré Bamberger o/10A Marida van Eeden o/10B Marianne Nagel o/10C Meandra Strydom o/11A Martie Schoonwinkel o/11B Mariaan van Vuu ren o/11C Johanette van Tonder o/12A Gerda de Jage r o/12B Anushca Janse van Rensburg o/12C Trishca Ra kgalakane o/13A Estelle Naudé o/13B Christa van Zyl o/13C Elené van Schalkwyk.

SKAAK: SA-KAMPIOENSKAPUITSLAE Vanaf 15 tot 19 Desember 2016 het 16 Tokkies aan di e Suid-Afrikaanse Junior Skaakspankampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Alhoewel geen span medaljes verower het nie, was daar uitmuntende individuele prestasie s. Ouderdomsgroep

Span

Posisie Span

Kategorie Spelers (Bord) Bord resultate

0/8 A span (6 spanlede)

7de A- Afdeling Petrus van Straaten (1) William Matthee (2) Retief Willem (3) Daniël Van Romburgh (4) Heinrich Fouche (6)

Petrus van Straaten (7de) William Matthee (5de) Retief Willem (5de) Daniel Van Romburgh (7de) Heinrich Fouche (3de)

0/8 B span (6 spanlede)

8ste B Afdeling Rigardt de Beer (3) Phillip Botha (5)

Rigardt de Beer (7 de) Phillip Botha (8ste)

0/10 A span (10 spanlede)

6de A- Afdeling Frederik v. d. Westhuizen (1) Catherine Ellis (2) Jacques van Straaten (4) Annemarie van der Westhuizen (5) Marlu du Preez (9)

Frederik van der Westhuizen – (5de) Catherine Ellis - (6de) Jacques van Straaten (4 de) Annemarie van der Westhuizen (6de) Marlu du Preez (6de)

0/12 A (10 spanlede)

5de A- Afdeling Dewald Lubbe (1) Jhanco De Beer (8)

Dewald Lubbe (2de) Janco De Beer (5de)

0/14 A (10 spanlede)

7de A- Afdeling Elzette Fourie (6) Juan-Naude Aslett (5)

Elzette Fourie (8ste) Juan-Naude Aslett (8 ste)

Page 6: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

6

SKAAK: UITSLAE VAN DIE WILD CARD KAMPIOENSKAP Vanaf 19 tot 22 Desember 2016 het ‘n paar Tokkies a an die Wild Card Kampioenskap in Johannesburg deelgeneem. Die uitslae is soos volg: PLEK: Johannesburg Ouderdomsgroep

Aantal

spelers in toernooi

Speler Posisie

0/8 Seuns 15 Petrus van Straaten

Gesamentlik 5de

0/14 Dogters 30 Elzette Fourie Gesamentlik 12de

UITSLAE: GIRLS HIGH SKAAKTOERNOOI VAN 4 FEBRUARIE Sewe skaakspelers van Laerskool Mooirivier het op S aterdag, 4 Februarie aan Girls High se skaaktoernooi deelgeneem. Die uitslae was soos vol g:

Afdeling Speler Posisie o/8 Geen o/10 Daniël Van Romburgh

Heinrich Fouche Petrus van Straaten

3de 6de Gesamentlik 6de

Afdeling C Gradering 701-999 13 jaar en jonger

Elzette Fourie Juan-Naude Aslett Matthys Van Straten

1ste 2de Gesamentlike 5de

Afdeling A Gradering > 1300

Dewald Lubbe

3de

UITNODIGING: SUID-AFRIKAANSE JUNIOR GESLOTE SKAAKKAMPIOENSKAPPE

Vier skaakspelers van Laerskool Mooirivier is uitg enooi om aan die Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe vanaf 5 tot 13 Septembe r 2017 in Johannesburg deel te neem. Daar word ongeveer 30 spelers nasionaal per ouderdomsgro ep uitgenooi.

Ouderdomsgroep Speler o/10 Seuns Matthys van Straaten

Frederik van der Westhuizen 0/10 Dogters Catherine Ellis o/12 Seuns Dewald Lubbe

REDENAARSPANNE BEKEND Die skool se redenaars het alreeds in die laaste ui tdunrondte deelgeneem en die spanne vir die Super 12 en ATKV is gekies:

Super 12 ATKV Gr. 2 & 3 Anke Jacobs Anke Jacobs Juané Steyn Juané Steyn Karien van Wyk Timari Jonker Antoinette de Lange Gr. 4 & 5 Dané Badenhorst Dané Badenhorst Jacques Schutte Jacques Schutte Esnia Brits Maarten Jonker

Page 7: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

7 Mariné Jacobs Gr. 6 & 7 Elsabe Potgieter Elsabe Potgieter Philip Human Philip Human Riandi Boshoff Bernard Kock Sonika Brits Corlise Bezuidenhout Baie geluk en sterkte aan die redenaars.

TOETSROOSTER KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 AFR 26 Januarie 4 Mei Gr. 7 1 Aug.

Gr. 4 – 6 3 Aug. 12 Okt. Afr.

ENG 2 Februarie 18 Mei 17 Aug. 19 Okt. Eng. WISK 9 Februarie & 9

Maart 11 Mei 27 Julie

29 Aug. 2 Nov. Wisk

NW 16 Februarie 14 Maart

25 Mei 10 Aug 5 September

26 Okt. Wet

EBW (slegs gr. 7) 23 Februarie 24 Aug. SW (Aardrykskunde) 28 Februarie 31 Aug. SW (Geskiedenis) 2 Maart 7 Sep. TEG (slegs gr. 7) 16 Maart Eksamen begin

9 Junie Rapporte 30 Jun.

19 Sep. Eksamen 17 November Rapporte 6 Des.

Punte in 22 Maart Oueraand 29 & 30 Maart

Punte in 21 September Oueraand 27 & 28 September

Die toetsrooster kan verander en u moet die nuutste Wilgerloot raadpleeg. KLEREBANK

Die skool se klerebank is Dinsdae en Donderdae vana f 07:15 tot 07:45 oop. Die klerebank se ingang is by die agterste deur aan die noordekant v an die saal (by die juniornasorg).

PICK & PAY: VAN DER HOFFPARK

U word hartlik uitgenooi om gerus u inkopies by Pic k & Pay in Van der Hoffpark te doen. Plaas u betaalstrokies in die posbus gemerk ‘Laerskool Mooi rivier’. Die skoolfonds kry ‘n klein persentasie van u aankope.

WOOLWORTHS SE MYSCHOOL-KAART

U word hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir di e MySchool kaart. Die kaart is gratis en daar is geen onkostes daaraan verbonde om dit te gebruik ni e. Dit is baie gerieflik en vinnig om self op die internet aansoek te doen vir die kaart. Maar indien u verkies om die aansoek vorm wat hierby aangeheg is, te voltooi is u welkom om dit terug te stuur skool toe.

Page 8: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

MYSCHOOL-KAART Aansoek vir ʼn nuwe kaart: https://www.myschool.co.za/supporter/apply/ Verander die begunstigde van u huidige kaart: (U Laerskool Mooirivier 50% en Rep en Roer 50%)https://www.myschool.co.za/supporter/update/ Hierdie kaart word landswyd erken deur deelnemende vernote, dvakansies ook gebruik. Deelnemende vernote in Potc hefstroom.

1. Engen - Uncle Arthur's Retail Centre2. Flight Centre - Potchefstroom (Mooiriver)3. Woolworths - Mooiriver Potch

GRATIS LATYNKLASSE VIR GR. 7’S

Alle gr. 7- leerlinge wat belangstel om gratis Latynklasse by E lma van Wyk te neem, word uitgenooi om Donderdagoggende vanaf 07:00 tot 07:30 by Benje Ouwencamp se klas te wees. Dibegin op Donderdag, 16 Februarie.

KWARTAALPROGRAM

Dinsdag 14 Woensdag 15 Donderdag 16 Kwartaaltoets: NW Gr. 4

Beheerliggaamvergadering (Personeelverversingsgroep 2)Vrydag 17 Valentyns-OmgeeSaterdag 18 Atletiek: Kenneth KaundabyeenkomsSondag 19 Maandag 20 Opening: Johnny Warren

Tema van die week: Moenie baasspelerig wees nie. Jy is nie ‘n ander maatjie se juffrou of baas nie.Snoepiediens: Esmie Koornhof & Gr. 5:20Personeel op terreindiens: Gerald Sutton, Hanlie Krüger (2), Meandra StrydomSnoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3

Dinsdag 21 Rugbyproewe vir o/13 Rugbyoefening vir ander spelers vanaf 14:00 Woensdag 22 Rep en Roer: Elené van Schalkwyk verjaar Swem: Curro Prestige GalaDonderdag 23 Kwartaaltoets: EBW (slegs gr. 7)Vrydag 24 Rep en Roer: Pretloop / Kamp

Netbal: o/9 tot o/13A, B & C

8

https://www.myschool.co.za/supporter/apply/

Verander die begunstigde van u huidige kaart: (U kan meer as een begunstigde skool kies. Bv. Laerskool Mooirivier 50% en Rep en Roer 50%) https://www.myschool.co.za/supporter/update/

Hierdie kaart word landswyd erken deur deelnemende vernote, d us kan u die kaart tydens vakansies ook gebruik. Deelnemende vernote in Potc hefstroom.

Uncle Arthur's Retail Centre Engen - Uncle George Service StationPotchefstroom (Mooiriver) Supa Quick - Potchefstroom

Woolworths - Potchefstroom

GRATIS LATYNKLASSE VIR GR. 7’S

leerlinge wat belangstel om gratis Latynklasse by E lma van Wyk te neem, word uitgenooi om Donderdagoggende vanaf 07:00 tot 07:30 by Benje Ouwencamp se klas te wees. Dibegin op Donderdag, 16 Februarie.

KWARTAALPROGRAM

FEBRUARIE

Kwartaaltoets: NW Gr. 4 - 7 Beheerliggaamvergadering (Personeelverversingsgroep 2)

Omgee-Dag by skool Kenneth Kaundabyeenkoms

Opening: Johnny Warren Tema van die week: Moenie baasspelerig wees nie. Jy is nie ‘n ander maatjie se juffrou of baas nie. Snoepiediens: Esmie Koornhof & Gr. 5:20 Personeel op terreindiens: Gerald Sutton, Hanlie Krüger (2), Meandra Strydom Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Rugbyproewe vir o/13-spelers vanaf 14:00 – 15:30 Rugbyoefening vir ander spelers vanaf 14:00 – 15:15 Rep en Roer: Elené van Schalkwyk verjaar Swem: Curro Prestige Gala Kwartaaltoets: EBW (slegs gr. 7)

Rep en Roer: Pretloop / Kamp – Pa en Kleuterdag Netbal: o/9 tot o/13A, B & C-spanne oornag by Venterskroon

kan meer as een begunstigde skool kies. Bv.

us kan u die kaart tydens

Uncle George Service Station Potchefstroom Potchefstroom

GRATIS LATYNKLASSE VIR GR. 7’S

leerlinge wat belangstel om gratis Latynklasse by E lma van Wyk te neem, word uitgenooi om Donderdagoggende vanaf 07:00 tot 07:30 by Benje Ouwencamp se klas te wees. Di e klasse

Beheerliggaamvergadering (Personeelverversingsgroep 2)

Tema van die week: Moenie baasspelerig wees nie. Jy is nie ‘n ander maatjie

Personeel op terreindiens: Gerald Sutton, Hanlie Krüger (2),

Pa en Kleuterdag spanne oornag by Venterskroon

Page 9: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

9 Saterdag 25 Netbal: o/9 tot o/13A, B & C-spanne netbalkursus by MR

Skaak by KHS (Klerksdorp) Sondag 26 Maandag 27 Opening: Christa van Zyl

Tema van die week: Vandag sal ek my so gedra asof dit dié dag is waarvoor ek onthou sal word. Snoepiediens: Benje Ouwencamp & Gr. 5:21 Personeel op terreindiens: Willie Lubbe, Hanlie Kruger (1), Anushca Janse van Vuuren Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4

Dinsdag 28 Kwartaaltoets: SW (Aardrykskunde) Gr. 4 - 7

MAART Woensdag 1 Sarie Wessels verjaar Donderdag 2 Dianie Enslin verjaar

Kwartaaltoets: SW (Geskiedenis) gr. 4 – 7 Rugbyvergadering om 18:00 in skoolsaal

Vrydag 3 Riana Loest verjaar Atletiek: NW-byeenkoms????

Koekverkoping: Beertjies Super 12-redenaarskompetisie by Laerskool Hennopspark Saterdag 4 Super 12-redenaarskompetisie by Laerskool Hennopspark Sondag 5 Maandag 6 Opening: Jackie Golden

Tema van die week: Tokkies vergelyk hulle nie met ander nie – wees net wat God jou gemaak het om te wees. Snoepiediens: Meandra Strydom & Gr. 5:35 Personeel op terreindiens: Jackie Golden, Christa van Zyl, Ansie Marais Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1

Dinsdag 7 Woensdag 8 Estelle Naudé verjaar Donderdag 9 Kwartaaltoets: Wisk Gr. 4 - 7 Vrydag 10 o/9- & o/10-Rugbydag by Rooihuiskraal Saterdag 11 Rugby en netbal: La Hoff t. Mooirivier

Skaak: Hervormde Kerk: Die Wilge in Potchefstroom Sondag 12 Maandag 13 Opening: Willie Lubbe

Tema van die week: Hoe tree ‘n Tokkie teenoor ander op? Snoepiediens: Willie Lubbe & Gr. 7:5 Personeel op terreindiens: Esmie Koornhof, Erine Heyns, Martie Schoonwinkel Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2

Dinsdag 14 Kwartaaltoets: NW Gr. 4 - 7 Woensdag 15 Meandra Strydom verjaar

Swem: Laerskool Mooirivier Prestige Donderdag 16 Ansie Marais verjaar

Kwartaaltoets: Teg (slegs gr. 7) Rugby en netbal: Kenmare t. Mooirivier

Vrydag 17 Saterdag 18 Sarah Mavusa verjaar

Page 10: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

10 Sondag 19 Maandag 20 Louré Bamberger verjaar

Skoolvakansiedag Dinsdag 21 Menseregtedag Woensdag 22 Opening: Chrizél Jordaan

Tema van die week: Daar is twee goue woordjies in ons woordeskat. Asseblief en dankie! Snoepiediens: Gerda Bezuidenhout Personeel op terreindiens: Annelize Rostron, Pieter du Plessis, Johnny Warren Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Punte by vakhoofde

Donderdag 23 Rugby: B-spanne t. Saamtrek Vrydag 24 Grooteet: (Personeelverversingsgroep 5)

Hanlie Krüger (2) verjaar Saterdag 25 Rugby en Netbal: Rissiville t. Mooirivier Sondag 26 Maandag 27 Opening: Edwin Warren

Tema van die week: Ondersteun die Tokkies op die sportveld en op kultuurgebied. Snoepiediens: Jackie Golden & Gr. 7:11 Personeel op terreindiens: Michelle Hendriks, Louré Bamberger, Mariaan van Vuuren Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4

Dinsdag 28 Michelle Hendriks verjaar Woensdag 29 Oueraand vir gr. 1 tot 3-briefdraers se ouers (rapporte) Donderdag 30 Koekverkoping: Voëltjies Potch Proewe o/11, o/12 & o/13 by Mooirivier

Oueraand vir gr. 4 tot 7-briefdraers se ouers (rapporte) Vrydag 31 Skool sluit vir herfsvakansie om 11:00 Vriendelike groete ………………………………… R.G.B. Jacobs HOOF

Page 11: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

11

-

RAAD VIR KOPLUISE NO MORE LICE FOREVER

1l R110 2l R190 5l R380 Bestel by Elizabeth Ayres by 082 756 7935

-

SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel � (018) 290-6658 �082 825-5651

-

WISKUNDE & ENGELS

Opvoeding waarop jy kan staatmaak!

Kontak Jani du Plessis 0837765776

[email protected] Begin vroeg en verseker sukses!

-

AU PAIRS Jongmense beskikbaar by Equilibria Afrondingskool

vir ‘Au Pair’ werk (kan kinders vervoer en oppas in die middae).

Kontak Sune Horn by [email protected]

of 082 521 3888. -

ADVERTENSIES KAN IN DIE SKOOL SE WILGERLOOT GEPLAAS WORD TEEN R400 VIR DIE JAAR.

Betaal die R400 by Ronel Harford by die kantoor in. Stuur die advertensie elektronies aan [email protected].

-

-

-

Page 12: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

12

Page 13: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

13

Page 14: WILGERLOOT - Welkom by Laerskool Mooirivier · 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 4/17 14 Februarie 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Gerald en Lucinda Sutton het

MYSCHOOL-KAART Aansoek vir ʼn nuwe kaart: https://www.myschool.co.za/supporter/apply/ Verander die begunstigde van u huidige kaart: (U kanas een begunstigde skool kies. Bv. Laerskool Mooirivier50% en Rep en Roer 50%) https://www.myschool.co.za/supporter/update/ Hierdie kaart word landswyd erken deur deelnemende vernote, dus kan u die kaart tydens vakansies ook gebruik. Deelnemende vernote in Potchefstroom.

4. Engen - Uncle Arthur's Retail Centre

Telephone: 018 297 1908 Address: C/o Govan Mbeki Drive & Piet Uys, Potchefstroom, 2520

5. Engen - Uncle George Service Station

Telephone: 018 465 6935 Website: http://www.engen.co.za Address: 16 Phelendaba Drive, JOUBERTON, 2574

6. Flight Centre - Potchefstroom (Mooiriver)

Telephone: 018 293 1380 Website: HTTP://WWW.FLIGHTCENTRE.CO.ZAAddress: Shop 20 Mooirivier Mall, Cnr Mooirivier Potgieter Street,, Potchefstroom,, 2531

7. Supa Quick - Potchefstroom

Telephone: 018 294 3297

8. Woolworths - Mooiriver Potch

Telephone: 018 294 2400 Website: http://www.woolworths.co.za Address: Mooiriver Mall, Mooiriver Ave & Lombard street, POTCHEFSTROOM, 2531

9. Woolworths - Potchefstroom

Telephone: 018 297 3601 Website: http://www.woolworths.co.za

14

https://www.myschool.co.za/supporter/apply/

Verander die begunstigde van u huidige kaart: (U kan meer . Laerskool Mooirivier

https://www.myschool.co.za/supporter/update/

Hierdie kaart word landswyd erken deur deelnemende kan u die kaart tydens vakansies ook gebruik.

C/o Govan Mbeki Drive & Piet Uys,

16 Phelendaba Drive, JOUBERTON, 2574

Potchefstroom (Mooiriver)

HTTP://WWW.FLIGHTCENTRE.CO.ZA Shop 20 Mooirivier Mall, Cnr Mooirivier Ave &

Mooiriver Mall, Mooiriver Ave & Lombard

Daar is vir u as ouer GEENvir hierdie kaart nie. Dit is baie gerieflik en vinnig omself op die internet aansoek te doen vir die kaart. Maar indien u verkies om die aansoek vorm wat hierby aangeheg is, te voltooi is u welkom om dit terug te stuur skool toe.

GEEN kostes om aansoek te doen

vir hierdie kaart nie. Dit is baie gerieflik en vinnig om self op die internet aansoek te doen vir die kaart. Maar indien u verkies om die aansoek vorm wat hierby aangeheg is, te voltooi is u welkom om dit terug te stuur