wiskunde graad 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › graad-5-… · vrydag 2020/05/29...

9
1 WISKUNDE GRAAD 5 EIENSKAPPE VAN 3D- VOORWERPE Hello graad 5’s. Hierdie week gaan ons die lekkerste werk in Wiskunde doen en dit is 3- D voorwerpe! 3-D staan vir driedimensioneel met ander woorde dit is ‘n voorwerp wat 3 dimensies het, dit is : 1) Lengte 2) Breedte 3) Hoogte (Diepte) Kan jy die verskil hieronder sien tussen ‘n 2D en 3D voorwerp? Die 3D voorwerp lyk asof dit ‘’uit staan’’ Kom ons gaan kyk na ‘n paar voorbeelde: 3D vorm word erken aan hulle VLAKKE 1. Kubus • Bestaan uit 6 vlakke/kante • Bestaan uit 4 gelyke sye en 4 gelyke hoeke • 12 rande • 8 hoekpunte

Upload: others

Post on 29-Jun-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

1

WISKUNDE GRAAD 5

EIENSKAPPE VAN 3D- VOORWERPE

Hello graad 5’s.

Hierdie week gaan ons die lekkerste werk in Wiskunde doen en dit is 3- D voorwerpe!

3-D staan vir driedimensioneel met ander woorde dit is ‘n voorwerp wat 3 dimensies het, dit is :

1) Lengte

2) Breedte

3) Hoogte (Diepte)

Kan jy die verskil hieronder sien tussen ‘n 2D en 3D voorwerp? Die 3D voorwerp lyk asof dit ‘’uit

staan’’

Kom ons gaan kyk na ‘n paar voorbeelde:

3D vorm word erken aan hulle VLAKKE

1. Kubus

• Bestaan uit 6 vlakke/kante

• Bestaan uit 4 gelyke sye en 4 gelyke hoeke

• 12 rande

• 8 hoekpunte

Page 2: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

2

2.Reghoekige prisma

• Bestaan uit 6 vlakke/kante

• 12 rande

• 8 hoekpunte

• Teenoorstaande sye is gelyk

Bv:

3.Driehoekige prisma:

• Bestaan uit 5 vlakke/kante waarvan 2 driehoeke is en 3 vierkante of reghoeke is

• 9 rande

• 6 hoekpunte

4. Piramide:

• Piramide= het ‘n veelhoek as plat basis en maak ‘n punt na bo

• Bestaan uit 5 vlakke waarvan een die plat basis is en 4 driehoekige sye.

5.Silinder:

• Bestaan uit 3 vlakke

• 1 geboë vlak en 2 reguit vlakke. Basis van ‘n silinder is ‘n sirkel

Page 3: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

3

6.Keël:

• Bestaan uit sirkel as basis vlak

• 1 geboë vlak/kant wat ‘n punt vorm

• 1 hoekpunt

7.Sfeer:

• Bestaan uit ‘n geboë vlak wat ‘n bal vorm

• Sfeer het nie ‘n basis nie

MAANDAG 2020/06/01 TEMA 15 EIENSKAPPE VAN 3D- VOORWERPE:

• Gaan lees bl. 82 noukeurig en gaan skryf die 5 sleutelwoorde in jou boek (jy mag kleur gebruik)

• Skryf die 7 verskillende 3D voorwerpe af soos hierbo asook al die eienskappe by elke voorwerp en

teken ‘n voorbeeld met potlood of plak ‘n prentjie in (Jy mag die prentjies hierbo gebruik)

DINSDAG 2020/06/02 HERKEN EN BENOEM 3D VOORWERPE

• Voltooi Oefening 15.1 bl 83 nr. 1

• Gebruik ‘n hele A4 bladsy in jou boek en teken enige 3D prentjie waar jy meer as een 3D voorwerp

gebruik en kleur dit dan in. Geniet dit!!

WOENSDAG 2020/06/03 HERSIENING

• Voltooi Hersiening Oefening op bl 87

DONDERDAG 2020/06/04 DBE BOEK HERSIENING

• Voltooi bl. 78-83 in jou DBE boek

VRYDAG 2020/06/05 DBE BOEK HERSIENING

• Voltooi bl 90-97 in jou DBE boek

Page 4: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

4

MEMO

WISKUNDE GRAAD 5-LANG MAAL EN DEEL

MAANDAG 2020/05/25 TEMA 14 VERMENIGVULDIGING

Oefening 14.1 bl 76 nr 1-4

1) ‘n Paar moontlikhede is : 12; 18; 24; 36; 72; 96

2) Baie veelvoude bestaan soos 18; 27; 36; 45…

3) Dit moet ‘n ewe getal wees met syfers waarvan die som deur 3 en 9 deelbaar is, soos 18 en

36.

4) 12; 18

Oefening 14.5 bl 79 nr 1a-h (ONTHOU JOU NUL PLEKHOUER!!!)

1a) 1b) 1c) 1d)

1e) 1f) 1g) 1h)

________________________________________________________________________________

DINSDAG 2020/05/26 TEMA 14 WOORDSOMME MET MAAL

Oefening 14.4 bl 78 nr 1-4

1) 2) 3) 4)

142

x 16

852

+ 1420

2272

261

x 25

1305

+ 5220

6525

328

x 43

984

+ 13120

14104

308

x 66

1848

+ 18480

20328

578

x 73

1734

+ 40460

42194

478

x 32

956

+ 14340

15296

521

x 54

2084

+ 26050

28134

858

x 92

1716

+ 77220

78936

312

x 13

936

+ 3120

4056

121

x 42

242

+ 4840

5082

250

x 23

750

+ 5000

5750

101

x 36

606

+ 3030

3636

Page 5: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

5

Oefening 14.7 bl 81 nr 1-4 (Wys jou bewerking)

1) R22x 18 bokse = Hy sal R396 betaal as hy 18 bokse koop.

2a) R3 x 150 = R450 vir die appels 2b) R26 x 2 = R52 vir die druiwe

2c) R8 x 215 = R1720 vir die lemoene 2d) R9 x 6 = R54

3a) 5 nm tot 11 nm = 6 ure

6 ure x 128 ysblokkies = 768 ysblokkies

3b) 31 dae x 6 ure per dag = 186 ure

186 ure x 128 ysblokkies = 23 808 blokkies ys sal dit maak.

4a) 24 x 42 km = 1008 km op die eerste dag

Hulle moet nog 930 km reis.

4b) Gaan lees eerste die definisie van Gem. Spoed op bl. 81:

Jy gaan die totale afstand vat van 930 km ÷ die totale tyd van 10 ure

Die gesin het teen ‘n gemiddelde spoed van 93 km per uur gery.

Gem. Spoed = Die totale afstand gedeel deur die totale tyd.

WOENSDAG 2020/05/27 TEMA 18 LANG DEEL

Oefening 18.1 bl 96 nr 1-4

1a) 3 en 4 1b) 5 1c) 3

1d) 3 en 4 1e) 5 en 10 1f) 3; 4 ; 5 en 10

1g) Nee, Byvoorbeeld, 6 is deelbaar deur 2 maar nie deur 4 nie.

22

x 18

176

+ 220

396

186

x 128

1488

+ 3720 ( 0 plekhouer)

18600 (00 plekhouer)

23808

totale reis 1938 km

eerste dag - 1008 km

930

93 km

10 930 km

Page 6: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

6

2a) Enige EWE driesyfergetal

2b) Enige tweesyfergetal wat op n 0 eindig.

2c) 20

3a) 21 , 24 , 27 , 30

3b) 36 , 45 , 54

3c) 6 , 12 , 18

4a) 20 x 1 ; 10 x 2 ; 5 x 4

4b) 32 x 1 ; 16 x 2 ; 8 x 4

4c) 36 x 1 ; 18 x 2 ; 9 x 4 ; 3 x 12

4d) 42 x 1 ; 21 x 2 ; 7 x 6 ; 3 x 14

4e) 80 x 1 ; 40 x 2 ; 20 x 4 ; 10 x 8 ; 5 x 16

4f) 100 x 1 ; 50 x 2 ; 25 x 4 ; 10 x 10 ; 20 x 5

Oefening 18.2 bl 97 nr 2 a-f Sien Memo wat in ‘’gescan’’ is. (bewerking ; wenkbord , toets)

DONDERDAG 2020/05/28 TEMA 18 LANG DEEL

Oefening 18.3 bl 98 nr 2 a-f Sien Memo wat in ‘’gescan is. (bewerking ; wenkbord ; toets)

Oefening 18.4 bl 99 nr 1-3 (wys alle bewerkings met wenkbord en toets)

1a) 1b) 1c)

1d)

2) Die skool sal 28 skoolbusse nodig he om 600 leerders te vervoer.

Daar sal 6 leerders wees in die bus wat nie vol is nie. (RES)

3) Elke leerder sal 24 penne kry ; daar sal 13 penne oorbly.(RES)

26 res 2

15 392

45 res 5

18 815

14 res 14

23 336

16 res 5

29 469

27 res 6

22 600

24 res 13

33 805

Page 7: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

7

VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL

Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

1a) Een boks penne kos R22

1b) 16 x 22 = R352 sal jy vir 16 bokse penne betaal.

2) Druiwe kos R21 per kg ; Lemoene kos R12 per kg ; Piesangs R5,50 per kg

3a) 5c per koerant 3b) R10

4) R5,10c sal een koolkop kos.

_____________________________________________________________________________

22

18 396

Page 8: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

8

Page 9: WISKUNDE GRAAD 5 › wp-content › uploads › 2020 › 05 › Graad-5-… · VRYDAG 2020/05/29 TEMA 18 WOORDSOMME MET LANG DEEL Oefening 18.5 bl 100 nr 1-4 (wys alle bewerkings)

9