wiskundige geletterdheid lock in leerder notas … · reeds betaalbaar. klaswerk (15 min) john het...

26
NOORD-KAAP DEPARTEMENT VAN ONDERWYS WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS FEBRUARIE 2020

Upload: others

Post on 22-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 1

NOORD-KAAP DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

WISKUNDIGE

GELETTERDHEID

LOCK IN

LEERDER NOTAS

FEBRUARIE 2020

Page 2: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 2

AFDELING 1 - RENTE

Terminologie

Rente

R1 203, 55

Geld wat teen vaste koers gereeld betaal word vir

gebruik of leen daarvan.

Rente kan aan jou betaal word deur bank OF jy

betaal rente.

Rentekoers

7,4%

Die persentasie rente wat op ‘n lening betaalbaar

is OF op belegging verdien word

Enkelvoudige rente Rente word teen vasgestelde koers gehef.

Terugbetalings bly dieselfde.

Rente word slegs op hoofsom bereken.

Saamgestelde rente Rente word gehef op verskuldigde bedrag + rente

reeds betaalbaar.

KLASWERK (15 min)

John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê:

Sewe-en-twintig (27) maande-beleggingstydperk

6% rente per jaar, jaarliks saamgestel

Toon of die rente wat op hierdie belegging verdien is, genoeg is om die totale aankoopprys van

R189 880,41 vir ‘n voeruig te dek.

(9)

[9]

Page 3: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 3

AFDELING 2 - BTW

Terminologie

BTW Belasting op Toegevoegde Waarde

% 15% NIE meer 14% NIE.

Onthou tog handboeke gebruik nog 14%.

Dokumente gedateer VOOR 1 April 2018 sal

nog 14% BTW hê.

Leerders moet LEES wat op die dokument

aangedui word.

BTW ingesluit Die 15% is reeds by die bedrag ingesluit.

BTW uitgesluit Die 15% is nog nie by die bedrag ingesluit nie.

Metode:

'n Nuwe Polo Vivo kos R165 130,43 BTW uitgesluit. Bereken die prys van die Polo, BTW

ingesluit.

Prys BTW ingesluit = Prys BTW uitgesluit × 1,15

WAAR KOM 1,15 VANDAAN?

= 100% (Prys BTW uitgesluit) + 15% BTW = 115% (Prys BTW ingesluit)

115% = 100

115= 1,15

Prys BTW uitgesluit = Prys BTW ingesluit ÷ 1,15

Prys van POLO Vivo BTW ingesluit = R165 130,43 × 1,15 = R189 899,99

NB !!! – Prys BTW uitgesluitis NIE - 15% NIE.

Daar bestaan nie 'n metode waar 15% uitgewerk en afgetrek word nie!!

bv. bereken 15% op R100 en tel by = R100 + 15% of R100

= R100 + R15 = R115

Bereken 15% van R115 en trek dit af

= 15% of R115 = R17,25

∴ R115 – R17,25 = R97,75

DIE ANTWOORDE VERSKIL

BTW

Page 4: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 4

GEBRUIK DIESELFDE METODE VIR WINS/VERKOOPPRYS

Kosprys van Polo Vivo (voorbeeld) = R130 000

100% KOSPRYS + 20% WINS = 120% VERKOOPPRYS

∴ R130 000 × 1,2 = R156 000

VP ÷ 1,2 = KP

KLASWERK (10 min)

BTW in Suid-Afrika het met ingang van 1 April 2018 na 15% verhoog.

Die volgende toon hoe die handelaar die nuwe verhoogde BTW verkeerd bereken het:

Verkoopsprys, 14% BTW ingesluit = R160 087,72 + 14% van R160 087,72

= R160 087,72 + R22 412,28

= R182 500

BTW het met 1% verhoog.

Nuwe verkoopsprys, 15% BTW ingesluit = R182 500 + R182 500 × 1%

= R182 500 + R1 825

= R184 325

Identifiseer die fout wat die handelaar gemaak het toe hy die nuwe verkoopprys bereken het. Bereken

vervolgens die nuwe verkoopsprys, 15% BTW ingesluit (bykomstighede en ander onkoste

uitgesluit).

(4)

[4]

120% =

100

120= 1,2

Page 5: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 5

AFDELING 3 – INKOMSTE BELASTING

Terminologie

SARS (SAID) Suid-Afrikaanse Inkomstediens.

Bruto inkomste Alle inkomste VOOR aftrekkings.

Netto inkomste Inkomste NA aftrekkings.

Belasbare inkomste Inkomste waarop belasting bereken word.

*ONTHOU: 7,5% van Bruto inkomste mag afgetrek word vir pensioen

WVF Werkloosheidsversekeringsfonds

WVF = 1% van Bruto inkomste

Aftrekkings Voorbeelde:

Mediesefonds bydrae

Pensioenfondsbydrae

Huislening

Vakbond

*ONTHOU: Daar is 'n verskil tussen mediesefondsbydrae en mediese krediete

Korting

WORD AFGETREK (NIE uitbetaal)

Bedrag waarvoor ELKE individu wat

inkomstebelasting betaal in aanmerking kom

(ouderdom bepaal die aantal kortings).

Mediese krediet

WORD AFGETREK (NIE uitbetaal)

Bedrag waarvoor 'n individu wat 'n

mediesefondsbydrae lewer in aanmerking

kom (aantal afhanklikes bepaal bedrag).

Metode:

Mnr. Truter, 'n 45-jarige onderwyser verdien ‘n maandelikse BRUTO salaris van R24 456,89.

Hy dra 7,5% van sy basiese salaris by tot 'n pensioenfonds. Hy dra ook by tot 'n mediese fonds vir

homself, sy vrou en twee kinders.

Belasbare inkomste = die bedrag waarop belasting bereken word (pensioen word afgetrek).

1. R24 456,89 – (100

5,7× R24 456,89) = R24 456,90 − R1 834,27

= R22 622,62 Maandelikse belasbare inkomste

JAARLIKSE EKWIVALENT × 12

2. R22 622,62 × 12 = R271 471,44 Identifiseer die belastinghakkie

3. FORMULE

Belasbare inkomste (R) Belastingkoerse (R)

1 – 195 850 18% van belasbare inkomste

195 851 – 305 850 35 253 + 26% van die belasbare inkomste bo 195 850

305 851 – 423 300 63 853 + 31% van die belasbare inkomste bo 305 850

423 301 – 555 600 100 263 + 36% van die belasbare inkomste bo 423 300

555 601 – 708 310 147 891 + 39% van die belasbare inkomste bo 555 600

708 311 – 1 500 000 207 448 + 41% van die belasbare inkomste bo 708 310

1 500 001 en meer 532 041 + 45% van die belasbare inkomste bo 1 500 000

Page 6: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 6

Belastingkortings 2019/2020

Primêre R14 220

Sekondêre (Persons 65 en ouer) R 7 794

Tersiêre (Persons 75 en ouer) R 2 601

MOET NIE 7,5% PENSIOEN AFTREK AS DIE BELASBARE INKOMSTE REEDS

GEGEE WORD NIE!!!

Wat beteken die formule?

35 253 + 26% van die belasbare inkomste bo 195 850

R35 253 + [100

26× (R271 471,44 – R195 850)]

= R54 914,57

4. KORTINGS!!

Die ouderdom van die persoon dui die korting aan.

Drie kortings: Primêr – almal wat belasting betaal.

Sekondêr – 65 en ouer.

Tersiêre – 75 en ouer.

Indien 'n persoon 77 jaar oud is kry hy/sy al drie kortings bymekaar getel!!!

Mnr Tuter is 45 jaar oud so hy sal slegs PRIMÊRE korting kry.

∴ R54 914,57 – R14 220 = R40 694,57 – JAARLIKS NA KORTING

5. MEDIESE KREDIETE

Per maand (R) 2020 2019

Vir die belastingbetaler; of vir 'n lid of afhanklike van 'n

mediese skema of fonds waar die belastingpligtige self nie

'n lid van 'n mediese skema of fonds is nie.

R310 R310

Vir die belastingpligtige en een afhanklike; of ten opsigte

van twee afhanklikes waar die belastingpligtige nie 'n lid

van 'n mediese skema of fonds is nie.

R620 R620

Vir elke addisionele afhanklike(s) R209 R209

Mediese krediet kry PER MAAND = R620 (hy + vrou) + R209 + R209 = R1 038

Bereken eers maandelike belasting en trek dan die mediese krediet af OF

Bereken jaarlikse mediese krediet, trek af en deel dan deur 12.

R40 694,57 ÷ 12 = R3 391,21

Page 7: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 7

R3 391,21 – R1 038 = R2 353,21 MAANDELIKSE BELASTING

OF

R40 694,57 - (R1 038 × 12) = R40 694,57 - R12 456

= R28 238,57 JAARLIKSE BELASTING

R28 238,57 ÷ 12 = R2 353,21 MAANDELIKSE BELASTING

KLASWERK (25 min)

Mev. Zwele is 'n 55-jarige adjunkhoof wat 'n maandelikse belasbare inkomste van R33 375,00

verdien. Sy is nie lid van 'n mediese fonds nie.

Mev. Zwele ontvang nie 'n 13de tjek of bonus nie.

TABEL 1 hieronder is 'n belastingtabel wat toon hoeveel persoonlike inkomstebelasting sy moet

betaal.

TABEL 1: INKOMSTEBELASTINGSBELASTING VIR INDIVIDUE

2016/2017 BELASTINGSJAAR (1 MAART 2016 - 28 FEBRUARIE 2017)

BELASTING

HAKKIE

BELASBARE

INKOMSTE (R)

BELASTINGKOERSE (R)

1 0 – 188 000 18% of taxable income

2 188 001 – 293 600 33 840 + 26% van belasbare inkomste meer as 188 000

3 293 601 – 406 400 61 296 + 31% van belasbare inkomste meer as 293 600

4 406 401 – 550 100 96 264 + 36% van belasbare inkomste meer as 406 400

5 550 101 – 701 300 147 996 + 39% van belasbare inkomste meer as 550 100

6 701 301 en meer 206 964 + 41% van belasbare inkomste meer as 701 300

[Aangepas uit www.SARS.gov.za]

BELASTINGKORTINGS:

Primêr R13 500

Sekondêr (65 en ouer) R7 407

Tersiêr (75 en ouer) R2 466

Gebruik TABEL 1 en die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

3.1 Waarvoor staan die akroniem SARS (SAID)? (2)

3.2 Bepaal die aantal maande waarvoor die belastingtabel geldig is. (2)

3.3 Bereken Mev. Zwele se jaarlikse balasbare inkomste. (2)

3.4 Identifiseer die belastinghakkie wat van toepassing is op mev. Zwele se belasbare

inkomste.

(2)

3.5 Mev. Zwele meld dat sy minder as R6 500,00 belasting per maand sou betaal indien

sy 10 jaar ouer was.

Verifieer deur alle berekeninge te toon of sy korrek is.

(8)

[16]

Page 8: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 8

VRAAG 1 (12 min)

Bestudeer die bankstaat wat Sarah van haar bank ontvang het. Die bankstaat datums strek vanaf

01/03/2019 tot 31/03/2019.

DATUM BESKRYWING Transaksie BALANS

Saldo oorgedra

…........?...........

01/03/2019 Skoolfonds R 6 500 -

R 16 000,50

01/03/2019

Tjek 670

R 1 200 -

R 14 800,50

03/03/2019

Vaste maandelikse bankkoste

A

R 14 601,50

10/03/2019

Kontant deposito – D. Maduna

R 500 KR

R 15 101,50

12/03/2019

Super Spar debiet aankope

R 225 -

R14 876,50

20/03/2019

Aankope - Truworths

R 3 500 -

R11 376,50

25/03/2019

Aankope - Tiger Wheel Tyre

R 5 695 -

R 5 681,50

28/03/2019

Kontant deposito – A. Fuso

R 10 000 KR

R 15 681,50

30/03/2019

Tjek 671

R 2 300 -

R 13 381,50

31/03/2019

Saldo wat oorgedra word

R 13 381,50

Nota : KR = Krediettransaksie

Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord:

1.1 Op watter datum eindig die bankstaat? (2)

1.2 Bereken die ontbrekende waarde A. (2)

1.3 Bereken die saldo oorgedra. (2)

1.4 Verduidelik die term Krediettransaksie (KR) in die gegewe konteks. (2)

1.5 Noem een verskil tussen 'n debiettransaksie en 'n krediettransaksie soos gesien op

Sarah se staat.

(2)

[10]

VRAAG 2 (40 min)

Page 9: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 9

2.1 BYLAE A toon 'n aangepaste Emfuleni-munisipale rekeningstaat (eiendomsbelasting en

dienste-rekeningstaat) van mnr Gwabeni met enkele waardes en bedrae weggelaat.

Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg te beantwoord:

2.1.1 Vir watter maand is die munisipale rekeningstaat van mnr Gwabeni? (2)

2.1.2 Bepaal die einddatum van die leestydperk van hierdie staat. (2)

2.1.3 Noem en verduidelik watter dienste op hierdie staat 'n veranderlike uitgawe is. (3)

2.1.4 Bereken die onbekende waarde, A. (2)

2.1.5 Bereken die ontbrekende waarde B en meld of hierdie bedrag 'n krediet- of

debietbepaling binne die gegewe konteks is.

(2)

2.1.6 Bereken die daaglikse gemiddelde waterverbruik van mnr. Gwabeni volgens

sy staat.

(3)

2.1.7 Volgens die rekeningstaat is Mr Gwabeni se huuidige dienskoste R1 839, 39.

Bereken die totale bedrag verskuldig.

(2)

2.2 Mnr. Gwabeni beplan om sy vriend in die Verenigde State van Amerika te besoek. Hy het

R30 000 om te spandeer terwyl hy daar is.

Die onderstaande tabel toon die wisselkoers tussen die Amerikaanse dollar ($) en die Suid

Afrikaanse rand (ZAR) op 14/04/19 @ 19:01

Buitelandse valuta teenoor Suid-Afrikaanse rand

1 Amerikaanse dollar ($) R 13, 97(ZAR)

2.2.1 Verduidelik die term “wisselkoers” in die konteks hierbo. (2)

2.2.2 Noem enige twee faktore wat die wisselkoerse kan beïnvloed. (2)

2.2.3 Bepaal hoeveel geld, in Amerikaanse dollars, hy het om te spandeer. (2)

2.3 Die prys van mnr. Gwabeni se huis styg teen 'n inflasiekoers van 5,2% vir jaar 1 en

4,5% vir jaar 2. Bereken die prys van die huis aan die einde van jaar 2 as die prys van

die huis aan die begin van die eerste jaar R950 000,00 was.

(5)

[27]

Page 10: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 10

BYLAE A

VRAAG 2.1

MUNISIPALE REKENINGSTAAT

Gwabeni T.E

Louis Trichardt straat 26

Vanderbijlpark 1911

Staatdatum

2019/02/14

REKENINGNOMMER 10236458

Area m2 Wyknommer Waardasiedatum Municipal Valuation

805 4 2018/03/25 Market value R950 000,00

Datum Besonderhede Heffing (15 % BTW

uitgesluit)

BTW Heffing (15 % BTW

ingesluit)

2019/01/17 SALDO OORGEBRING 1 893,58 1 893,58

2019/02/07 BETALING - DANKIE -1 900,00 -1 900,00

SUB- TOTAAL - 6,42 - 6,42

ASSESSERINGSTARIEWE

2019/02/14

TARIEWE RESIDENSIëLE

EIENDOMME 438,47 0,00 438,47

VULLISVERWYDERING

2019/02/14 VULLISVERWYDERING

HUISHOUDELIK

180,01 A 207,01

ELEKTRISITEIT

2019/02/14 BASIESE ELEKTRISITEIT

(VASGESTEL) 198,10 29,72 227,82

WATERDIENSTE

Leestydperk (34 days: 2019/01/08 to …)

2019/02/14

METER-NO: 2213398 TARIEF -

WATER RESIDENSIEEL

Huidige lesing = 6266.000

Vorige lesing = 6241.000

Waterverbruik = 25.000 kl

Daaglikse gemiddlede verbruik

= ?

630,46

94,57

725,03

RIOOL

2019/02/14 ADD RIOOL RESIDENSIEEL

25.000 kl

118,47 17,77 136,24

2019/02/14 BASIESE RIOOL

RESIDENSIEEL 1.000 kl

91,15

13,67

104,82

TOTALE LOPENDE KOSTE 1656,66 182,73 B

TOTAAL

VERSKULDIG 1 832,97

BETAALBAAR TEEN 2019/03/07

[Aangepas uit Emfuleni Local Municipality]

Page 11: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 11

VRAAG 3 (60 min)

3.1 Lebogang is 'n 37-jarige verkoopsverteenwoordiger in 'n farmaseutiese onderneming wat 'n

bruto maandelikse salaris van R13 200 verdien.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

3.1.1 Bepaal Lebogang se jaarlikse bruto salaris. (2)

3.1.2 WVF (Werkloosheidsversekeringsfonds) vorm 2% van die bruto salaris. 1% word

deur die werkgewer betaal en 1% deur die werknemer. Bepaal Lebogang se

maandelikse bydrae tot die WVF.

(2)

3.1.3 Lebogang se werkgewer betaal

3

1 van sy mediesefondsbydrae.

Bepaal die totale maandelikse uitbetaling aan mediese fonds indien Lebogang se

bydrae R1 273,00 beloop.

(4)

3.1.4 Lebogang se jaarlikse belasbare inkomste beloop R153 180.

Gebruik die SARS-tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg

BELASTINGSTARIEWE VIR INDIVIDUE

2017 Belastingjaar (1 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017)

Belasting

hakkie

Belasbare

inkomste

(R)

Belastingkoerse (R)

1 0 – 188 000 18% of taxable income

2 188 001 – 293 600 33 840 + 26% van belasbare inkomste meer as 188 000

3 293 601 – 406 400 61 296 + 31% van belasbare inkomste meer as 293 600

4 406 401 – 550 100 96 264 + 36% van belasbare inkomste meer as 406 400

5 550 101 – 701 300 147 996 + 39% van belasbare inkomste meer as 550 100

6 701 300 en meer 206 964 + 41% van belasbare inkomste meer as 701 300

Belastingkortings

Primêre R13 500

Sekondêre (65 en ouer) R7 407

Tersiêre (75 en ouer) R2 466

(a) Identifiseer die belastingkerf wat op Lebogang se belsbare inkomste van

toepassing is.

(2)

(b) Bepaal die kortingsbedrag waarop Lebogang in aanmerking kom. (2)

(c) Gebruik die tabel hierbo en bereken die jaarlikse belasting wat Lebogang

moet betaal.

(3)

3.1.5 Gebruik die berekeninge in Vraag 3 om die ontbrekende waardes van die

maandelikse betaalstrokie van Lebogang te voltooi.

Page 12: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 12

TRUSTY

BANK

Pay Slip Pay date:

22/05/2017

Pay slip Number:

36

Employer Name:

Cool Pharmaceuticals

Occupation/Job title: Date of initiation:

01/05/2017

Employee Name:

Lebogang Mbete

Identity Number:

800507 5005 089

Marital Status:

Single

Address:

73 Forwards Road

Bassonia

JHB

Earnings/Inkomste Amount/Bedrag Deductions/Aftrekkings Amount/Bedrag

13 200,00 Medical Aid/

Mediesefonds A

UIF/WVF

B

Icome tax/

Inkomstebelasting C

Total Earnings/

Totale Inkomste

Total deductions/

Totale aftrekkings D

Nett Pay/

Netto Salaris E

(8)

3.2 Mnr. Moodley, Lebogang se werkgewer, kry 'n maandelikse reistoelaag. Hy bestuur 'n

motor ter waarde van R456 000 en ry gemiddeld 'n afstand van 1 200 km per maand. Gebruik

die SARS-tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

KOERS PER KILOMETER

Let wel: die waarde van die voertuig sluit BTW in.

2017 (1 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017)

Waarde van die

voertuig (R)

Vaste

koste (R

p.j.)

Brandstofkoste

(sent/km) Onderhouds-

koste (sent/km)

0 – 80 000 26 675 82,4 30,8

80 001 – 160 000 47 644 92,0 38,6

160 001 – 240 000 68 684 100,0 42,5

240 001 – 320 000 87 223 107,5 46,4

320 001 – 400 000 105 822 115,0 54,5

400 001 – 480 000 125 303 132,0 (a)

480 001 – 560 000 144 784 136,5 79,5

More than 560 000 144 784 136,5 79,5

3.2.1 Bepaal Mnr Moodley se maandelikse vaste koste. (2)

3.2.2 Bepaal mnr Moodley se maandelikse brandstofkoste in rand. (3)

3.2.3 Bepaal die ontbrekende waarde (a) (in sent/km) as mnr Moodley se maandelikse

onderhoudskoste R768 beloop.

(3)

[31]

Page 13: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 13

QUESTION 4

Me Vermaas het 'n ongeluk met haar bakkie gehad. Die linker agterkant van haar voertuig is

getref, wat skade aan die buffer (bumper) en die agterklap (tailgate) veroorsaak het.

Hieronder is foto's van die skade aan me. Vermaas se bakkie.

Sy kry kwotasies van drie paneelkloppers (Gail's Panel Beaters, TBOS 'Panel Shop' en Dong's

Panel Beaters) vir die herstel van die skade aan die bakkie.

Elk van die aanhalings (saamgevat op die BYLAE) bevat 'n lys van die onderdele wat vervang

moet word, herstelwerk en verfwerk. Die kwotasies sluit 15% BTW uit.

'n Bykomende bedrag moet by elke kwotasie vir diverse en verbruiksgoedere gevoeg word.

Diverse: administrasiekoste soos telefoonoproepe na kliënte en verskaffers.

Verbruiksgoedere: skoonmaakmiddels.

Gebruik die opsomming van die aanhalings op BYLAE B om die volgende vrae te beantwoord.

4.1 Sonder om enige berekeninge te doen, het me. Vermaas gesê dat Dong se

paneelkloppers die laagste uurlikse tarief hef om die bakkie te stroop en aanmekaar

te sit.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar stelling KORREK is.

(6)

4.2 Gail's Panel Beaters het 'n finale totaal van R9 497,93 (BTW ingesluit) gekwoteer.

Dit sluit die bedrag vir diverse en verbruiksgoedere in.

Bereken die bedrag, BTW uitgesluit, gehef vir diverse en verbruiksgoedere.

(6)

[14]

LINKER AGTERKANT

VAN DIE BAKKIE

VERGROTE FOTO VAN DIE

BESKADIGDE BUFFER

Page 14: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 14

BYLAE B

VRAAG 4

Page 15: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 15

VRAAG 5 (40 min)

5.1 BYLAE C toon die belastingkoerse vir individue vir die 2018/2019-belastingjaar.

John (68 jaar oud) het 'n belasbare inkomste van R2 045 364 vir die

2018/2019-belastingjaar ontvang. Hy het maandeliks 'n bedrag aan 'n mediese skema vir

homself en sy vrou betaal.

Gebruik die inligting hierbo en BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.1.1 Bereken John se totale medieseskema-belastingkorting vir die jaar. (3)

5.1.2 Bereken gevolglik die bedrag aan inkomstebelasting wat hy vir die

2018/2019-belastingjaar moes betaal.

(8)

5.2 John se dogter, Megan, werk in Denemarke. Sy verdien 'n jaarlikse bruto salaris van Kr600 000

(Kr is die eenheid vir Deense kroon). Sy het haar vader meegedeel dat die volgende jaarliks

van haar salaris afgetrek word:

Kr229 760 vir beleggingspolis

Kr48 000 vir arbeidsmarkbydrae

Kr37 200 vir diensaftrekking

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.2.1 Bereken, in rand, Megan se jaarlike bruto salaris deur die volgende

wisselkoerse te gebruik:

1 euro = 15,64 Suid-Afrikaanse rand

1 euro = 7,47 Deense kroon

(4)

5.2.2 John beweer dat Megan se totale jaarlikse aftrekkings (belasting uitgesluit)

meer as 52% van haar jaarlikse bruto salaris is.

Verifieer, met ALLE berekeninge getoon, of hierdie bewering geldig is.

(4)

[21]

Page 16: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 16

BYLAE C

VRAAG 5.1

BELASTINGKOERSE VIR INDIVIDUE

2018/2019-BELASTINGJAAR (1 MAART 2018–28 FEBRUARIE 2019)

BELASBARE

INKOMSTE

BELASTINGKOERSE

0–195 850 18% van belasbare inkomste

195 851–305 850 35 253 + 26% van belasbare inkomste meer as 95 850

305 851–423 300 63 853 + 31% van belasbare inkomste meer as 305 850

423 301–555 600 100 263 + 36% van belasbare inkomste meer as 423 300

555 601–708 310 147 891 + 39% van belasbare inkomste meer as 555 600

708 311–1 500 000 207 448 + 41% van belasbare inkomste meer as 708 310

1 500 001 en hoër 532 041 + 45% van belasbare inkomste meer as 1 500 000

BELASTINGKORTINGS

2019

Primêr R14 067

Sekondêr (65 en ouer) R7 713

Tersiêr (75 en ouer) R2 574

MEDIESESKEMA-BELASTINGKORTINGS

2019 PER MAAND (R)

Vir die belastingbetaler wat medieseskema-bydrae betaal het R310

Vir die eerste afhanklike R310

Vir elke addisionele afhanklike R209

[Bron: sars.gov.za]

Page 17: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 17

VRAAG 6 (20 min)

6.1 Franco is besig met sy opleiding as vlieënier. Die volgende toon die benaderde koste om 'n

privaat loodslisensie te kry:

28 uur se vlieg saam met 'n instrukteur @ R2 050 per uur

18 uur se alleenvlug teen 'n totale koste van R31 050

15 uur se teorielesse wat R1 242 per 3 uur-les kos

2 uur-grondevalueringstoets wat R700 kos

Vlieguitrusting met notas wat R6 544 kos

7 eksamens @ R190 per eksamen

LET WEL: Alleenvlug beteken jy vlieg die vliegtuig op jou eie.

[Aangepas uit businesstech.co.za]

6.1.1 Bereken, in rand per minuut, die tarief vir alleenvlug. (3)

6.1.2 Bereken die totale benaderde koste om 'n privaat loodslisensie te kry. (5)

6.2 Franco het twee jaar gelede R90 000 teen 8,5% rente per jaar, jaarliks saamgestel, belê.

6.2.1 Verifieer, met berekeninge, of hierdie totale bedrag met rente genoeg is om vir

'n privaat loodslisensie te betaal.

(6)

[14]

Page 18: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 18

VRAAG 7 (25 min)

7.1 Die inligting hieronder toon die per capita-inkomste van huishoudings in Suid-Afrika in 2011.

HUISHOUDINGS IN SUID-AFRIKA

INKOMSTE PER

CAPITA PER

DAG

GETAL

HUISHOUDINGS

R280 en meer

11%

1,4 miljoen

R80 tot R279

24%

3,1 miljoen

R20 tot R79

41%

5,4 miljoen

Minder as R20

24%

3,2 miljoen [Bron: Huishoudingsopname 2011]

LET WEL: Kinders onder 10 jaar oud tel as 'n halwe persoon vir die per capita- berekeninge.

7.1.1 Bepaal die totale getal huishoudings wat 'n per capita-inkomste van minder as

R80 per dag het.

(2)

7.1.2 Die Wong-gesin het die volgende inkomste per persoon:

Mnr. Wong: R276 000 per jaar

Mev. Wong: R541 500 per jaar

Bereken die Wong-huishouding se per capita-inkomste per dag as hulle

2 kinders, onderskeidelik 15 en 8 jaar oud, het.

Jy kan die formule gebruik:

Per capita-inkomste =ggrootteHuishoudin

ghuishoudinper inkomste Totale

(6)

7.1.3 'n Huishouding met 'n inkomste van R280 per capita per dag spandeer 4% van

hul inkomste aan selfone.

Bepaal die totale bedrag wat hierdie huishouding per jaar aan selfone spandeer.

(3)

Page 19: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 19

7.2 TABEL 2 hieronder toon die getal huishoudings wat toegang tot geriewe (dienste) in hulle

huise het. Sommige van die data is uitgelaat.

TABEL 2: GETAL HUISHOUDINGS MET TOEGANG TOT GERIEWE

VIR DIE JARE GEKIES

2001 2007 2011 2016

Spoeltoilette 5,8 miljoen

53%

7,2 miljoen

58%

8,7 miljoen

60%

10,7 miljoen

Kraanwater 6,9 miljoen

62%

8,7 miljoen

69%

10,6 miljoen

73%

14,3 miljoen

84,5%

Elektrisiteit 7,8 miljoen

70%

10,0 miljoen

80%

12,2 miljoen

85%

14,8 miljoen

Totale

huishoudings H 14 450 161 16 923 309

[Bron: Sensus 2001, 2011 en Gemeenskapsopname 2007 en 2016]

7.2.1 Die gemiddelde uitgawe aan elektrisiteit per huishouding was R125 per maand

en vir kraanwater R98 per maand.

Bereken, in miljoene, die totaal wat in 2011 deur al die huishoudings aan

elektrisiteit en kraanwater gespandeer is.

(4)

[15]

Page 20: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 20

VRAAG 8 (50 min)

8.1 Susan wil ekstra geld verdien en beplan om koppies Milo by die plaaslike taxistaanplek te

verkoop. Milo is 'n voedsame aanvullingsdrankie wat ontwikkel is om belangrike vitamines en

minerale aan aktiewe mense te verskaf.

BYLAE D toon die advertensie van haar plaaslike winkel waar sy beoog om haar voorraad te

koop.

Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.

8.1.1 Bepaal die eenheidsprys wanneer Milo opsie 2 gekoop word. (3)

8.1.2 Bepaal die totale koste van 6 ℓ melk. (2)

8.1.3 Verduidelik die betekenis van die woord kosprys. (2)

8.1.4 Susan het besluit om die koste van die water uit te sluit wanneer sy die kosprys

per koppie Milo bereken.

TABEL 3 hieronder toon hoe Susan die kosprys van EEN koppie Milo bereken

het.

TABEL 3: KOSPRYS VAN EEN KOPPIE MILO

HOEVEELHEID

GEKOOP

KOSTE VAN

BESTANDDELE

HOEVEELHEID

GEBRUIK VIR

EEN KOPPIE

KOSTE

PER

KOPPIE

MILO

1 kg Milo R97,95 0,04 kg A

1 ℓ melk R11,99 B R1,20

2,5 kg suiker R33,20 0,01 kg R0,13

25 polistireen-

koppies C EEN R1,78

50 lepels R12,75 EEN R0,26

TOTALE KOSTE D

(a) Bereken A, die koste van Milo per koppie. (2)

(b) Bepaal B, die hoeveelheid melk, in liter, wat vir EEN koppie Milo gebruik

word.

(2)

(c) Skryf die waarde van C, die koste van 25 polistireenkoppies neer. (2)

(d) Toon dat die koste van EEN koppie Milo, D, R7,29 is. (2)

8.1.5 Bepaal die verkoopsprys van EEN koppie Milo, indien Susan se beplande

winsgrens 25% is.

(4)

Page 21: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 21

8.2 Susan het een maand later haar besigheid begin en omdat die pryse van produkte

gestyg het, het dit haar toe R9,50 gekos om EEN koppie Milo te maak. Sy het bereken

dat haar daaglikse vaste koste R90,00 is en dat sy sal 100 koppies Milo per dag kon

verkoop. Sy sal die Milo teen R12,50 per koppie verkoop.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

8.2.1 TABEL 4 toon die inkomste uit die verkoop van die koppies Milo.

TABEL 4: INKOMSTE UIT DIE VERKOOP VAN KOPPIES MILO

Getal koppies Milo (n) 0 20 30 40 80 100

Inkomste in rand (R) 0 250 375 P 1 000 1 250

(a) Bepaal die waarde van P in TABEL 2 hierbo. (2)

(b) Skryf 'n vergelyking neer wat gebruik kan word om die inkomste te

bereken.

(2)

(c) Identifiseer die onafhanklike veranderlike in TABEL 4. (2)

8.2.2 Susan gebruik die volgende formule om die kosprys van die koppies Milo te

bereken.

Kosprys = R90,00 + R9,50 × n waar n = aantal koppies Milo

TABEL 5 toon die kosprys vir 'n aantal koppies Milo.

TABEL 5: KOSPRYS VIR 'N AANTAL KOPPIES MILO

Getal koppies Milo (n) 0 20 30 Q 80 100

Kosprys in rand (R) 90 280 375 612,50 850 1 040

Bereken die waarde van Q in TABEL 5 hierbo.

(3)

8.2.3 Die grafiek op ANTWOORDBLAD 1 toon die totale inkomste uit die maak van

tot 100 koppies Milo. Gebruik die inligting in TABEL 3 en teken nog 'n grafiek

wat die koste van die verkoop van tot 100 koppies Milo voorstel.

(3)

8.2.4 Gebruik die tabelle of die grafieke op ANTWOORDBLAD 1 om die vrae wat

volg, te beantwoord.

(a) Verduidelik wat die woord gelykbreekpunt in die konteks van die vraag

beteken.

(2)

(b) Bepaal die getal koppies Milo by die gelykbreekpunt. (2)

8.3 Susan besluit om R1 200 aan haar suster, wat in Japan studeer, te stuur. Die wisselkoers

op daardie datum is 1 jen = R0,10976.

8.3.1 Bereken die bedrag geld wat sy in Japannese jen gestuur het. (3)

8.3.2 Dui aan of die jen sterker of swakker as die rand is. (2)

[40]

Page 22: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 22

BYLAE D

VRAAG 8.1.4

PRYSE BY 'N PLAASLIKE WINKEL

MILO OPSIE 1

R97,95 per eenheid

1 eenheid = 1 kg

PLASTIEK-

LEPELS

R12,75 vir

50 plastieklepels

MILO OPSIE 2

R1 140,95 vir

12 eenhede × 1 kg

SUIKER

R33,20 per eenheid

1 eenheid = 2,5 kg

POLISTIREEN-

KOPPIES

R1,78 vir

1 polistireenkoppie

MELK

R11,99 per eenheid

1 eenheid = 1 ℓ

[Aangepas uit www.makro.co.za]

Page 23: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 23

ANTWOORDBLAD 1

VRAAG 8.2.3

0

100

200

300

400

500

600

700

800

900

1000

1100

1200

1300

0 20 40 60 80 100

Bed

rag i

n r

an

d

Getal koppies Milo

INKOMSTE- EN KOSTEGRAFIEKE VIR DIE MAAK EN VERKOOP

VAN KOPPIES MILO

Inkomste

Page 24: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 24

VRAAG 9 (35 min)

9.1 BYLAE E toon 'n opsomming van die Inkomste- en Uitgawestaat met notas van die

Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) vir die finansiële jaar geëindig

31 Maart 2016. Van die bedrae is weggelaat.

Gebruik BYLAE E en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

9.1.1 Kommunikasekoste het vanaf 2015 tot 2016 met 4,402% verminder.

Bereken (tot die naaste duisend rand) die kommunikasiekoste vir 2016.

(4)

9.1.2 Die SANBD voer 75% van hulle produktoetsmateriaal en verbruiksgoedere in.

Verduidelik watter moontlike uitwerking 'n verswakking van die rand op hulle

totale wins vir die jaar sal hê.

(2)

9.1.3 Vergelyk, deur AL die berekeninge te toon, die 2015- en 2016 winspersentasie

vir die SANBD.

Jy mag die volgende formule gebruik:

Winspersentasie = 100% Inkomste Primere Jaarlikse Totale

WinsJaarlikse Totale

(5)

9.2 BYLAE F toon die individuele belastingkoerse vir die 2016/2017-belastingjaar.

Een van die SANBD-direkteure, wat 68 jaar oud is, het 'n belasbare inkomste van

R663 000 in die 2016/2017-belastingjaar verdien.

Bereken die totale inkomste belasting wat hierdie direkteur op sy jaarlikse belasbare

inkomste moet betaal (ignoreer mediesefondskrediete).

(6)

9.3 Gedurende 2016 het 'n totaal van 110 000 Suid-Afrikaners in die ouderdomsgroep

16 tot 19 jaar bloed geskenk. Die SANBD het besluit om die hoërskoolleerders aan te

moedig om bloed te skenk. Hulle teiken is om die aantal skenkers in hierdie

ouderdomsgroep oor die volgende twee jaar teen 'n saamgestelde jaarlikse groeikoers

van 9,6% te laat toeneem.

Bereken, deur AL die berekeninge te toon, die teikengetal bloedskenkers vir 2018 in

hierdie ouderdomsgroep.

(4)

[21]

Page 25: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 25

BYLAE E

VRAAG 9.1

OPSOMMING VAN INKOMSTESTAAT EN UITGAWESTAAT VIR DIE JAAR

GEËINDIG 31 MAART 2016

Notas 2016

R'000

2015

R'000

Primêre inkomste 1 2 403 509 2 250 041

Ander inkomste 120 915 86 609

Primêre uitgawes 2 (2 163 571) (1 993 476)

Ander uitgawes: Rente betaal (202) (172)

Totale jaarlikse wins 360 651 342 534

NOTAS TOT DIE JAARLIKSE FINANSIËLE STATE

2016

R'000

2015

R'000

1. Primêre inkomste

Diensfooie … 2 249 081

Produkverkope … 960

Totale jaarlikse primêre inkomste 2 403 509 2 250 041

2. Primêre uitgawes

Advertensies en promosies (67 257) (56 401)

Kommunikasiekoste … (32 187)

Verbruiksgoedere (640 601) (582 823)

Waardevermindering (69 866) (64 748)

Werkersvoordele (953 592) (888 662)

Vrag (135 768) (125 736)

Huur (34 087) (30 115)

Produktoetsing (55 267) (54 252)

Ander uitgawes – Oninbare skuld wat afgeskryf is,

rekenaarkoste, wisselkoersvariasie, versekering,

herstelwerk en instandhouding ingesluit)

(176 363) (158 552)

Totale jaarlikse primêre uitgawes (2 163 571) (1 993 476)

[Aangepas uit 2016 SANBD Jaarverslag]

LET WEL: Hakies ( ) dui aftrekkings aan.

Page 26: WISKUNDIGE GELETTERDHEID LOCK IN LEERDER NOTAS … · reeds betaalbaar. KLASWERK (15 min) John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê: Sewe-en-twintig (27)

Wiskundige Geletterdheid 26

BYLAE F

VRAAG 9.2

TABEL 1: INDIVIDUELE BELASTINGKOERSE VIR DIE 2016/2017-BELASTINGJAAR

BELASBARE JAARLIKSE

INKOMSTE BELASTINGKOERS

R0 –R188 000 18% van elke R1

R188 001–R293 600 R33 840 + 26% van die bedrag bo R188 000

R293 601–R406 400 R61 296 + 31% van die bedrag bo R284 100

R406 401–R550 100 R96 264 + 36% van die bedrag bo R406 400

R550 101–R701 300 R147 996 + 39% van die bedrag bo R550 100

R701 301 en hoër R206 964 + 41% van die bedrag bo R701 300

BELASTINGKORTINGS

Primêre korting R13 500

Sekondêre korting (vir persone 65 jaar en ouer) R7 407

Tersiêre korting (vir persone 75 jaar en ouer) R2 466

[Bron: SARS pocket guide, 2016/2017]