witteberg sit sy voet neer!simone de klerk (graad 8) is in die vrystaatspan vir onder 15 driekamp...

4
12 Februarie 2016 12 Februarie 2016 12 Februarie 2016 Kara van der Merwe het Wieberg op besoek as deel van die “Sit jou voet neer” veldtog. Kara, wat in die film Dis ek Anna speel, het Wieberg leerlinge toegespreek om hulle bewus te maak van kindermishandeling en molestering. Leerlinge van die skool het ‘n muntlegging gehou om hulle ondersteuning vir die veldtog te wys. Geld wat ingesamel is, is vir Childline gegee. Kara se ma, Mariza van der Merwe, is ‘n oud-Wieberger. Ondersteun gerus die veldtog by : www.facebook.com?Sit-Jou-Voet-Neer-109496179396338/ Honesty and Integrity since 2002 Ons koop aan of verkoop namens u - enige iets van waarde. Kontak ons vandag nog vir die beste pryse en die beste diens! Deon : 082 375 1598 / Steve : 083 708 4190 Witteberg sit sy voet neer! Witteberg sit sy voet neer! Witteberg sit sy voet neer! Die wintersport-inter vs Ermelo skuif van Saterdag 12 Maart na Vrydag 11 Maart. Dit be- teken dat naweekroetes reeds op Donderdag 10 Maart gaan ry. Beplan asb. vooruit hiervoor! Ons loods n plasekprojek en vra ouers om asb. vir ons hul plasese kunsmissakke en kanne te skenk. Ons sal dit kom haal by u. Koshuis-uitnaweke : 4 Maart / 29 April / 23 September 2016 PROGRAM 17/2 - Valentynsbal (17:30) 18/2 - Oos-VS Hamergooi & Stap 20/2 - Oos-VS Hoërskole Atleek 23/2 - Clover Atleek 25/2 - ATKV Redenaars Opleiding (onvoorbereid, 14:00-18:00) 26/2 - HTS Atleek 27/2 - Jim Fouché Inter (Bfn) 1/3 - English De Beers Olympiad 4/3 - Interhoër Atleek (Sasol) 5/3 - Interhigh Athlecs (Sasol) 11/3 - Ermelo Inter (Ermelo) 12/3 - ASA Atleek (Bfn) 16/3 - SA Hoërskole Atleek 17/3 - Eunice Hockey & Netball Fesval 18/3 - Skole Sluit 20/3 - Sporoere Die Vrydagbrief Die Vrydagbrief

Upload: others

Post on 05-Oct-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Witteberg sit sy voet neer!Simone de Klerk (Graad 8) is in die Vrystaatspan vir onder 15 driekamp atlete opgeneem ! Sy sal die Vrystaat verteenwoordig, in een ouderdomsgroep bo haar

12 Februarie 201612 Februarie 201612 Februarie 2016

Kara van der Merwe het Witteberg op besoek as deel van die “Sit jou voet

neer” veldtog. Kara, wat in die film Dis ek Anna speel, het Witteberg leerlinge

toegespreek om hulle bewus te maak van kindermishandeling en molestering.

Leerlinge van die skool het ‘n muntlegging gehou om hulle ondersteuning vir

die veldtog te wys. Geld wat ingesamel is, is vir Childline gegee. Kara se ma,

Mariza van der Merwe, is ‘n oud-Witteberger. Ondersteun gerus die veldtog

by : www.facebook.com?Sit-Jou-Voet-Neer-109496179396338/

Honesty and Integrity since 2002

Ons koop aan of verkoop namens u - enige iets van waarde. Kontak ons vandag nog vir die beste pryse en die

beste diens! Deon : 082 375 1598 / Steve : 083 708 4190

Witteberg sit sy voet neer!Witteberg sit sy voet neer!Witteberg sit sy voet neer!

Die wintersport-inter vs Ermelo skuif van Saterdag 12 Maart na Vrydag 11 Maart. Dit be-teken dat naweekroetes reeds op Donderdag 10 Maart gaan ry. Beplan asb. vooruit hiervoor!

Ons loods n plastiekprojek en vra ouers om asb. vir ons hul plastiese kunsmissakke en kanne te skenk. Ons sal dit kom haal by u.

Koshuis-uitnaweke : 4 Maart / 29 April / 23 September 2016

PROGRAM

17/2 - Valentynsbal (17:30)

18/2 - Oos-VS Hamergooi & Stap

20/2 - Oos-VS Hoërskole Atletiek

23/2 - Clover Atletiek

25/2 - ATKV Redenaars Opleiding

(onvoorbereid, 14:00-18:00)

26/2 - HTS Atletiek

27/2 - Jim Fouché Inter (Bfn)

1/3 - English De Beers Olympiad

4/3 - Interhoër Atletiek (Sasol)

5/3 - Interhigh Athletics (Sasol)

11/3 - Ermelo Inter (Ermelo)

12/3 - ASA Atletiek (Bfn)

16/3 - SA Hoërskole Atletiek

17/3 - Eunice Hockey & Netball

Festival

18/3 - Skole Sluit

20/3 - Sporttoere

Die VrydagbriefDie Vrydagbrief

Page 2: Witteberg sit sy voet neer!Simone de Klerk (Graad 8) is in die Vrystaatspan vir onder 15 driekamp atlete opgeneem ! Sy sal die Vrystaat verteenwoordig, in een ouderdomsgroep bo haar

Mense wat belangstel om te help met die

vervoer van koshuisleerlinge (teen

vergoeding) kan die Koshuisvader, Mnr

Marius van Rensburg, kontak -

083 381 9977 / [email protected]

Ma’s wat omgee / Mothers who care

Maandagoggende, 07:50, beteken Ma's Wat Omgee. Enige mamma wat op Maandagoggende wil saam bid vir ons skool, sy kinders en onderwysers kan aansluit.

Dit vind plaas by die skool se Wimpy of Lavinia Schabort Klein Teater. Indien daar vrae is hieroor kontak gerus vir Monique van der Merwe op 079 514 8413; ook as u 'n gebedsversoek het, maar u kan nie self by die ma's wat omgee inskakel nie, of die gebedsversoeke wil ontvang.

Tupperware Waterbottels

Hierdie baie gewilde water-

bottel is weer beskikbaar by

Mev Schutte @ R90 per

bottel - plaas jou bestelling

by haar!

Valentynsdag !!!!

Vir slegs R5 kan jy op Maandag 15 Februarie ’n driekwart-

lengte denim of langer & rooi aantrek - vir Valentynsdag!

HORIZON LANGUAGE & ART COMPETITION

High school students from SA who want to embrace and express the ideology and spirit of Ubuntu through language and literature are encouraged to create pieces such as an essay, poster or poetry that showcases personal experiences, inspirations and hopes surrounding the idea of youth empowerment within their own communities Submission date for essays, posters or poems is 1 April 2016. More information is available on the D6 Communicator.

Prizes include i-pads, laptops, smartphones and book

vouchers!

Computer Olympiad Dates

Computer Talent search 7 March 14:30; Computer Applications Olympiad 4 May 14:30; Computer Programming Olympiad First round 1 August 14:30; Computer Programming Olympiad Second round 7 September 14:30 (only the first three of round one); Sign up for free in Juffrou Pula’s Class.

Golden Gateway Hospice benodig asb alle gebruikte klere, skoene, huisware, linne ens. vir verkoop in ons tweedehandse winkel. Kontak ons by 058 3037109 vir afle-wering of afhaal daarvan. Onthou ook asb dat ons vol-

wasse doeke teen baie spesiale pryse verkoop.

ATTENTION GRADE 12’S!!!!

The next cycle of National Benchmark Tests (NBT) starts in May this year. It is important that you are well informed about these important University placement tests, used by many South African universities.

Visit the website to find out about registration, test venues, and dates: http://nbt.ac.za/. Two helpful book-lets to assist you in preparing for the Maths test: http://www.nbt.ac.za/sites/default/files/MAT%20test%20info%20for%20schools.pdf and the Academic and Quantitative Literacy (AQL) test: http://www.nbt.ac.za/sites/default/files/NBT_AL_Teachers.pdf. have been included. Visit them on Facebook (https://www.facebook.com/nationalbenchmarktest) and Twitter (@cetap_uct), where learners, parents, and educa-tors can get in touch with us with any queries they have about the NBT. The 2016 brochures are available for download via the website in English, Afrikaans, Sepedi, Sesotho, Setswana, Xhosa, and Zulu. Should you require any further information, please don’t hesitate to contact them: Tel: (021) 650 3523 / Email: [email protected] . Also check out the D6 Communicator for information!

Page 3: Witteberg sit sy voet neer!Simone de Klerk (Graad 8) is in die Vrystaatspan vir onder 15 driekamp atlete opgeneem ! Sy sal die Vrystaat verteenwoordig, in een ouderdomsgroep bo haar

Netbaldollas sê dankie!!

Wat 'n ongelooflike naweek was 6 Februarie nie! Eers laat Lizz Meiring ons skater van die lag en skud van pure plesier. Elke mamma, netbaldolla en enige ander persoon sal saamstem: Lizz het 'fizz'! Tesame met die (soos gewoonlik) keurige tafels van die gasvrouens, in die Moulin Rouge tema en Lizz se skerpsinnige en pittige humor, word die oggend van 6 Februarie 'n 'red-letter-moment'! Sincerest thanks to each and every role player who helped made the Mother-Daughter tea of 2016 a resounding success!

Dan, die manne-aand saam Callie Roos en Jack Greeff. Dit bring herinneringe van vanmelewe se weermagdae terug en elke man word geraak of deur die terugblik na 'n ander era of Callie Roos se reguit woorde:'Wees wie jy is, maar net beter daar waar jy is. Wees die rolmodel wat onseker en soms verwarde seuns na soek. Hê jou saak reg met jou Here en jou God!' En weer is ons as netbaldollas dankbaar vir almal se hulp, elke man daar teenwoordig en die ongelooflike 'goodwill' in ons dorp teenoor ons skool. We raised enough funds to help all the touring teams as well as those who will have a coaching course at home. Please see details in the year programme! Aan elke netbaljuffrou en Mnr Jannie: dankie! Julle is ysters! Aan elke ander Witteberger wat gehelp het, dankie! Ons eerste weg-wedstryd is 27 Feb teen JF in Bloemfontein, hou die D6 Communicater dop vir inligting!

Determination !!

“To be successful, you must decide exactly what you want to accomplish,

then resolve to pay the price to get it.” – Bunker Hill

How determined are you?

One thing life teaches us is “never underestimate the lengths someone will go to, to get his own way.” When it comes to achieving a personal goal, many people give up as soon as they face the first obstacle, or as soon as the going gets rough. Maybe the truth is – we aren’t willing to pay the price to achieve it. So, take some time and think about your goals. If you don’t have any goals, now is the time to come up with some. Now ask yourself, “how determined am I to achieve them?” and “Am I willing to pay the price?” In order to develop some feisty determination, follow these guidelines :

Define success for yourself. Set personal, academic, and career goals. Keep your expectations high.

Understand your abilities and disabilities. Play to your strengths. Develop strategies to meet your goals. Work hard. Persevere. Be flexible. Develop a support network. Look to family, friends, and teachers.

“If you want to get somewhere you have to know where you want to go and how to get there.

Then never, never, never give up.” –Norman Vincent Peale

“We all have dreams. But in order to make dreams into reality, it takes an awful lot of determination,

dedication, self-discipline, and effort.” –Jesse Owens

www.washington.edu

Page 4: Witteberg sit sy voet neer!Simone de Klerk (Graad 8) is in die Vrystaatspan vir onder 15 driekamp atlete opgeneem ! Sy sal die Vrystaat verteenwoordig, in een ouderdomsgroep bo haar

GYM Times : Term 1

Morning Afternoon

Maandag - 14:30-15:45

17:30-19:00

Dinsdag - 05:00-06:00

14:30-15:45

Woensdag - 14:30-17:00

Don’dag - 05:00-06:00

14:30-15:45

Krieketuitslae

1e Span vs BVHS :

verloor met 7

paaltjies (Jason

Roux 65, Erhard

Bubb 40)

o/15A vs BVHS : verloor

met 273 lopies

Tennis : Min tyd vir daagwedstryde!

Daar is min tyd oor om in ‘n ligaspan in te

daag - die liga vind plaas gedurende die

tweede kwartaal en daarom moet ALLE

daagwedstryde voor die einde van die

eerste kwartaal afgehandel wees. Moenie

langer uitstel nie - veral ons nuwe en juniorspelers

reageer nie! Nuwe spelers het twee vry-

daagwedstryde. Gaan registreer jou daag by Mnr

Fourie (seuns) en Juffrou Carlen (dogters).

MENTAL TOUGHNESS IN SPORT

The six major characteristics of mental tough-

ness are : Confidence, Focus, Motivation,

Courage, Composure and Resiliency.

CONFIDENCE is believing in yourself and may

increase your mental toughness if applied cor-

rectly. If you believe in your ability to succeed,

then you are preparing yourself for success

and bracing yourself in case

of obstacles.

potential2success.com

Simoné in Vrystaatspan!

Simone de Klerk (Graad 8) is in die Vrystaatspan vir onder 15 driekamp atlete opgeneem ! Sy sal die Vrystaat verteenwoordig, in een ouderdomsgroep bo haar eie, by die Nasionale kampioenskappe wat op 12 Maart 2016 te Bloemfontein gehou word. Baie geluk, Simoné!

NVS Interhoër Swem

Vier leerlinge van Witteberg het onlangs deelgeneem aan die Noord-

Vrystaat Interhoër Skole Swemkampioenskappe in Sasolburg. Tarryn

Ball, Ruan Strydom en Ian Cilliers het al drie onder die top 10 van

hulle onderskeie items geeïndig. Hannah Ledingham het ses goue

medaljes en twee silwer medaljes ontvang. Congratulations to our

swiimers!

Rasieleiers maak reg vir Graanveld

GRAANVELD ATLETIEK

Witteberg sê baie dankie

vir die onbaatsugtige werk

van Mnre Nardus &

Bernard du Plessis, Renier v

Niekerk, Henri vd Merwe,

Gabrie Labuschagne en

Mnr Klem, met die

grondwerke en pawiljoene

by Goble Park; Wearne vir

die skunking van gruis; Mnr

Marius en leerders se

harde werk om vir almal ‘n

onvergeetlike Graanveld te

verseker! Dit word opreg

waardeer!