woensdag sondae - rooikerk...
TRANSCRIPT
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Die
Kan
del
aar –2
7 M
ei 2
01
8
20
18
Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119
Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134
E-pos: [email protected].
WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:
Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00
Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00
Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is
ROOIKERK-EREDIENSTE
09:00 Thania (Proefpreek)
Teks: Jesaja 6:1-8
Tema: Wie kan ek dra?
Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho
09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk.
10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.
18:00 Thania en Carel
Teks: Romeine 8:12-17
Tema: Soos kinders van God
Volgende Sondag
09:00 Marius (Studentekerk)
18:00 Thania
Maandtema: Ons vra Godsvrae
2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
VERJAARDAE
Baie geluk aan elkeen wat in die volgen-de week verjaar.
27 Mei Eben Rautenbach 0729585228 Alet v Biljon 0824764958 28 Mei Chandra Greyling Niel Roodt 0515225647 Carla van Vuuren 29 Mei Annette Bekker 0834491665 Johan du Preez 0825621136 30 Mei Jakkie Fourie 0842344167 Garry Osthoff 0515223542 31 Mei Nico Fourie 0827558374 Maryke Prinsloo Jannie v Zyl 0726851000 1 Jun Carin Booyens 0842402128 Gideon Daffue 0783888329 Ansori Maré 0824283585 2 Jun Monique Barnard 0515233843 Willem de Kock 0714450819 Petaai J v Rensburg 0833811670 Paul Matthysen 0733177176
LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne.
Retha Jacobs is ontslaan na ‘n heupoperasie en sterk tuis aan
Johan Henning is ontslaan en sterk tuis aan.
Nicolene vd Merwe kry kankerbehandeling.
Marie Rheeder gaan Maandag Nasionale Hospitaal toe vir kankerondersoek en behandeling.
Wallie Arpin is in Universitas-Hospitaal opgeneem.
WELKOM AAN DIE VOLGENDE
NUWE LIDMATE
Marthinus Jacobus Jansen van Rens-burg en Wilhelmina Adriana Espag, 051 522 9195 het oorgekom vanaf NG Gem Gardeniapark. Johan Christiaan Claassens en Petra Jordaan, 082 779 0343, het oorgekom vanaf NG Gem Bultfontein. Gertruida Maria Grimsell, nou Rhee-der, 082 717 8874, het oorgekom vanaf NG Gem Hugenoot. Jacobus Nicolaas Dyzell en Veronica Huysamen, het oorgekom vanaf NG Gem Riebeeckstad-Erfdeel. Estelle Susan Knoetze, nou Randall, 072 3971627, het oorgekom vanaf NG Gem Hugenoot.
Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by
die Inligtingstoonbank.
LIEF EN LEED
Jozé Ebing is in 3-Militêre-Hospitaal.
Sandra Olivier 083 382 2773 ondergaan op 1 Junie ʼn groot operasie in Rosepark-Hospitaal.
Ons dink ook aan:
Isa Lubbe (Striata HW 8) wie se ouer suster oorlede is.
3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Rooikerk-Dagboek Junie 2018
2 Junie Rooikerkkuierfees (Sien bl ) 9 Junie 1-Dag Stilweesretraite
10 Junie Leiersbevestiging
16 Junie Jeugdag
22 Junie Skole sluit
Gebedsbediening
Vir die lede van die gebedsbediening is dit ‘n voorreg om voorbidding te doen na aanleiding van julle versoeke. In dié proses word ons geseën. Dit sal egter goed wees indien julle vir ons terugvoer sal gee na aanleiding van versoeke. Sodoende kan ons God dank en aan Hom die eer bring.
Indien jy wil deel wees van hierdie bediening, tree asb met my in verbinding. Al wat gebeur, is dat jy ʼn gebedsversoek ontvang en dit dan opdra aan die Here.
Hilda Human 083 732 1025
Die volgende persone is gekies om te dien op die leiersraad en die bevestiging vind plaas op 10 Junie 2018 tydens die
aanddiens:
Trunette Sevenster
Tiana Geringer
Anika Sanders
Bejaardesorgbediening.
Die gemeente het ongeveer 40 ouer mense waarna ons omsien. Ek het onlangs by Marie Jacobs oorgeneem en wat ʼn voorreg. Maar alleen kan ek onmoontlik nie by almal uitkom sonder om iemand dalk af te skeep nie. Daarom doen ek ʼn beroep op julle om my asseblief by te staan in hierdie voorreg. Indien jy hieroor gebid het en jou weg oopsien om my te help sal ek dit baie waardeer en glo en vertrou dat die Vader ʼn paar engele sal stuur.
Seëngroete Gerida. 0834378850
4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
FINANSIëLE SAKE
FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2018 – 30 APRIL 2018 (Striata ingesluit)
Begroot tot op datum
Werklik tot op datum
Verskil tot op datum
INKOMSTE R407,361.39 R431,649.20 R24,287.81
Min: UITGAWES R450,789.10 R408,956.83 R41,832.27
* Bedryfsuitgawes R135,939.08 R108,647.34 R27,291.74 * Gemeentevisie/ Sending en Uitreik R83,486.26 R69,267.63 R14,218.63
* Salarisse en Lone R231,363.76 R231,041.86 R321.90
(-Tekort) / Surplus (-R43,427.71) R22,692.37 R66,120.08
Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.
Junie se spesiale koevertinsameling gaan vir die
Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies
Daar is ʼn “bachelor”-woonstel beskikbaar @ R2900 pm plus elektrisiteit. Die deposito beloop R2 800.00. Kontak Bettie 072 740 0533 sou jy belangstel.
5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Op 2 Junie 2018 neem ons ʼn reis om die wêreld en ons wil jou saam nooi.
Baie dankie aan al die sameroepers vir die lekker harde werk wat voorlê. Ons waardeer julle baie!
As jy op enige ander manier betrokke wil raak by die Kuierfees of ‘n lekker idee het, kontak my asseblief by 082 974 1550 of [email protected].
Poeding Gerda Liebenberg 071 411 5694 Switzerland
Kleinkoekies Wilna Henning 082 743 5212 Holland
Groot koeke Sanet Naude 082 675 1786 Duitsland
Kerrie en Rys Chantel van Niekerk 071 007 7182 Indie
Braai Bok Cronje 082 538 0408 Suid-Afrika
Jeug Sune Kotze 084 491 0776 Mexiko
Potjie Gerty van Aswegen 083 609 8007 Lesotho
Sushi Gerty van Aswegen 083 609 8007 Japan
Groente Dries Naude 082 673 2491 China
Vermaak Maretha Steyn / Johannie Annandale
082 372 3442 / 082 556 1448
Hollywood
Koeldrank Bennie Pienaar 083 454 2441 Egipte
Lekkers Bennie Pienaar 083 454 2441 Egipte
Snuffeltafel Leon Grove 082 788 7128 Mauritius
Steak-ete Phillip Coetzee 083 389 3255
Koffiestoep Thania Labuschagne 081 062 3438 Colombia
Pannekoek Marilize Visser 083 381 7971 Frankryk
Handwerk Helene Krantz 083 415 8733 Italië/Rusland
Hamburgers Sally Joubert 081 305 8675 Amerika
Vetkoek Trynie de la Rey 084 861 2367 Griekeland
Kommunikasie Lisma Liebenberg 084 522 5904
Boeketafel Elretha de la Rey 084 965 1404 Skotland
Koeksisters Azar Debbo 076 543 7212 Malesie
Striata
Tegnies Conrad de Reuck 083 443 8173 Hollywood
Seremonie-meester
Willie Steyn 082 804 9020 Hollywood
6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
BOEKETAFEL
Elretha en haar span vra asseblief skenkings van enige boeke vir die Kuierfees-Boeketafel. Alle boekeskenkings kan by die Kerkkantoor ingegee word of kontak Elretha (084964 1404) direk
Handwerk- en Snuffeltafels
Die handwerk- en snuffeltafels benodig steeds bydraes. Kontak asseblief die sameroepers indien jy ietsie het wat jy wil bydra.
7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Donasies en helpende hande Vele hande maak ligte werk. Kontak asseblief die sameroepers waar jy lus is om in te val.
Ons benodig asseblief ook skenkings. Enige en alle bestanddele of klaar gemaakte artikels en produkte. Kontak die sameroeper self of gesels met my. Elke donasie maak ʼn reuse verskil.
Vind asseblief aangeheg die kollektelys vir die 2018 Rooikerk-kuierfees. Moet asseblief nie beperk voel tot dit wat op die lys is nie. Alle hulp en bydraes word van harte waardeer. Voltooi asb so gou as moontlik die lys en stuur terug aan my of aan die Kerkkantoor. Versprei asb ook die lys aan vriende in die Kerk wat dalk nie die epos ontvang het nie. Alle bydraes moet asb teen Vrydag, 25 Mei 2018 by die betrokke sameroeper of by die Kerkkantoor ingedien word.
Ons kort asseblief veral hande by die volgende stalletjies: Braaivleis (Beide braaiers en verkopers)
Vetkoek Kerrie en rys Hamburgers
Ons benodig asseblief ook nog baie bestandele en gebede Op Saterdag, 2 Junie 2018 open die Kuierfees amptelik om 09:00, maar die koffiekroeg en pannekoekstalletjie sal reeds van 08:30 aan die gang wees. So, kom eet lekker ontbyt saam met ons. Daar is ook heerlike vermaak en ‘n gelukstrekking na afloop van die Kuierfees.
8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
“Toe sy aanhou om Jesus te volg, was sy geforseer om ʼn bedankingsbrief te skryf.”
Turkmenistan se regering het wette in plek wat geloofsvryheid drasties
beperk. Die inheemse kerk is jonk en klein. Uit die populasie is 96% Moslems en minder as 2% is Christene. Meeste Christene behoort aan etniese minderhede, hoofsaaklik Russies. Daar is min samewerking en baie verdeeldheid tussen die verskeie denominasies. Dit verswak die Kerk en maak dit makliker vir die regering om beheer uit te oefen.
Buitelandse sendingsaktiwiteite en godsdienstige organisasies word nie toegelaat nie. Grensbeheer is streng, en dit is moeilik om Christelike materiaal in Turkmenistan in te kry. Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond ervaar druk van familie, vriende en hul plaaslike gemeenskap. Familielede gebruik soms geweld om hulle te forseer om terug te keer na Islam. Plaaslike polisie word ook soms betrek om nuwe Christene onder druk te plaas. Gelowiges is ook al afgedank wanneer dit aan die lig gekom het dat hulle Christene is. Christenkinders en -jongmense word swartgesmeer by die skool en word ook aan propaganda blootgestel.
Geopende Deure voorsien onmiddellike hulp aan gelowiges in Sentraal-Asië wanneer hulle gevange geneem word, deur families en gemeenskappe uitgesluit word, en van bestaansmiddele en werk ontneem word oor hulle geloof in Christus. Ons ondersteun ook die vervolgde Kerk in Sentraal-Asië hoofsaaklik deur: verspreiding van literatuur, gebedsondersteuning, Bybelse opleiding, voorspraak, beroepsopleiding, en sosio-ekonomiese ontwikkelingsprojekte.
https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys
10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
STRIATA-KERKPROGRAM
SONDAG 27 MEI
EREDIENS GELEI DEUR DR ATTIE STEYN. BAIE WELKOM IN STRIATA, DR ATTIE.
DINSDAG 29 MEI
SAALBYBELSTUDIE GELEI DEUR ROELF
SONDAG 3 JUNIE
EREDIENS GELEI DEUR ROELF
DINSDAG 5 MEI
SAALBYBELSTUDIE GELEI DEUR ROELF
Baie dankie
aan al ons helpers wat ons gemeente se samekomste so
glad laat verloop! Roelf L
11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Geluk met die volgende verjaarsdae hierdie week!
Sondag 27 Mei Marie Thuynsma van H37
Dindag 29 Mei Joyce Smit van H28
Woenadag 30 Mei Rina le Roux van H97
Ons siekes
Marie du Toit van H143 is in Bloemcare opgeneem. Bid vir Marie. Dit gaan nie goed nie.
Marie Thuynsma van H37 is in MediClinic vir 'n operasie.
Marthie Coertze van NW9 is baie siek. Ons bid vir haar en Nico.
Sunelle Smith van H112 is baie siek met kanker. Bid vir haar.
Medelye
Margaret Liebenberg, voorheen van Striata, is oorlede. Die roudiens, gelei deur Roelf, was Vrydag in Striata gehou.