woordeskat: sport - tuis - afrikaans.com

19
Woordeskat: Sport looi rasieleier pylvak dwarslat uitklophou honderdtal aanteken gholfjoggie afslane goëlbal skoonveld nederlaag ly doelwagter X hoofdoel kolfkampie steelkantflank koelkas stampkar= rugby samba= sokker borsslag trutol rughandhou mokerhou oorwinning behaal rolskop

Upload: others

Post on 16-Oct-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com

Woordeskat: Sport

looi

rasieleier

pylvak

dwarslat

uitklophou

honderdtal

aanteken

gholfjoggie

afslane

goëlbal

skoonveld

nederlaag ly

doelwagter

X

hoofdoel

kolfkampie

steelkantflank

koelkas

stampkar=

rugby

samba=

sokker

borsslag

trutol

rughandhou

mokerhou

oorwinning

behaal

rolskop

Page 2: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com

LYDEND EN BEDRYWEND

BYLAE C

Page 3: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 4: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com

Passive voice – Lydende vorm

Page 5: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 6: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 7: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 8: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 9: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 10: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 11: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 12: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 13: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 14: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com

Skryf die volgende oor in die

bedrywende vorm:

1. Die verlore balletjie word deur die

gholfjoggie gevind.

2. Stampkarrugby is deur die Bulls gespeel.

3. ’n Groot oorwinning sal hopenlik deur Bafana

Bafana behaal word.

Page 15: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com

Skryf die volgende sinne oor in die

lydende (passiewe) vorm:

1. John seil gemaklik oor die dwarslat.

2. Fairmont sal Saterdag ’n groot nederlaag ly.

3. Faf het ’n vinnige honderdtal aangeteken.

Page 16: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com

Begin die volgende sinne met die

onderstreepte woorde:

1. Federer looi Nishikori op die hoofbaan.

2. Rafa het Querry met sy rughandhou en

trutolle geklop.

3. Federer sal Rafa maklik in die semifinaal klop.

Page 17: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 18: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com
Page 19: Woordeskat: Sport - Tuis - Afrikaans.com