(word jaarliks hersien) · 2.3 graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. hulle ontvang ’n...

14
Erekleure Reglement 1 (Word jaarliks hersien)

Upload: others

Post on 09-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

1

(Word jaarliks hersien)

Page 2: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

2 1. BREË RIGLYNE VIR TOEKENNINGS 1.1 Ererol Vir uitstaande prestasie op nasionale vlak, bv. SA Skole (slegs vir A-spanne, beste prestasies – Swart baadjie met goue koord) 1.2 Erepenning Vir uitstaande prestasie op nasionale vlak, maar nie goed genoeg vir ererol nie, bv. SA-skole B-span of naaswenners op nasionale vlak (kultuur). Swart baadjie en

das. 1.3 Erekleure Vir prestasie op provinsiale vlak, bv. Vrystaatspan (Swart baadjie en das – slegs vir Graad 10 – 12 ). 1.4 Half-Erekleure Vir prestasie op streeksvlak volgens voorgeskrewe norme (Das en half-erekleure balkie op gewone baadjie - mag NIE op swart baadjie gedra word nie, behalwe as

reeds swart baadjie het). 1.5 Meriete Vir prestasie op streeksvlak volgens voorgeskrewe norme (sertifikaat).

Page 3: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

3 2. KLEUREKOMITEE EN VOORWAARDES VIR DIE TOEKENNING VAN KLEURE 2.1 Elke aktiwiteit maak voorstelle aan die personeel. 2.2 Die personeel moet alle toekennings goedkeur. 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders mag slegs hul kleure dra nadat hulle dit by die prysuitdeling ontvang het. Erekleure kwalifiseer vir ’n swart baadjie. Graad 12-leerders mag

egter hul erekleure dra direk nadat hulle daarvoor gekwalifiseer het. (Bv. na afloop van die atletiekseisoen.) 2.5 Terugtrekking en/of weerhouding van ’n toekenning geskied in gevalle van die oortreding van die skool se gedragskode. 2.6 Indien leerder in 2.4 se gedrag / dissipline sodanig verbeter, kan die kleure van genoemde prestasie weer aan hom toegeken word. 2.7 In alle toekennings sal daar voorsiening gemaak word vir senioriteit (bv. Sportman van die Jaar) indien twee kandidate dieselfde prestasie behaal het. 2.8 ’n Leerder kan slegs erekleure ontvang vir ’n sportsoort indien hy/sy die skool se A-span verteenwoordig in die betrokke sport. 2.9 ’n Leerder moet deelneem vir die span waarvoor hy/sy gekies is, voordat aanspraak gemaak kan word op kleure. 2.10 Indien die span om die een of ander rede nie deelneem nie, sal die leerder nie benadeel word nie. (Omstandighede buite speler se beheer) 2.11 Om te kwalifiseer vir BVHS se kleure moet die leerder ’n ingeskrewe leerder van BVHS wees. (Bv. ’n Laerskoolleerder wat vir BVHS se O/14-span speel en

kwalifiseer vir ons erekleure, moet daarvoor erkenning kry by sy laerskool) 2.12 ’n Nuwe leerder by BVHS sal erkenning kry vir ’n prestasie by ’n vorige skool. Hierdie leerder se naam mag egter nie op die ereborde verskyn nie totdat hy/sy as

BVHS-leerder dieselfde prestasie behaal. 2.13 Slegs ingeskrewe leerders van BVHS wat presteer se name kan op die ereborde verskyn. Vanweë nuwe terreine wat die onderwys betree, kom ons

voortdurendvoor uitdagings en uitstaande prestasie van ons leerders te staan. Ons behou die reg voor om na deeglike konsultasie ’n gepaste toekenning by te voeg of te verwyder.

2.14 ’n Swart baadjie (erekleure) kan slegs vanaf gr. 10 verwerf word. Erekleure in gr. 8 en 9 kry ’n erekleure balkie wat onder die skoolwapen op die strepiesbaadjie aangebring word.

2.15 ‘n Leerder kan slegs ‘n swart baadjie dra indien hy/sy prestasies behaal in skoolgedrewe aktiwiteite (bv. Eskom Expo, olimpiades ens.), of indien hy/sy presteer in aktiwiteite wat verband hou met die vakke waarvoor hy by die skool geregistreer is (bv. Musiek, drama, dans, kuns ens.). Indien hy/sy ‘n prestasie behaal in ‘n aktiwiteit waarvoor hy nie geregistreer is nie, bv. musiek (maar hy/sy het nie musiek, drama, dans, kuns as vak nie) kan die leerder steeds erekleure verwerf, maar mag nie die swart baadjie dra nie.

Page 4: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

4 3. NORME AKADEMIE

Graad Erekleure (Swart baadjie, wapen, das)

Half-Erekleure (Balkies)

Meriete (Sertifikaat)

12 80 75 65 11 80 75 65 10 82 75 68 9 85 80 75 8 85 80 75

3.1 Die rekenkundige gemiddeld van vakke sowel as groottotale oor die eerste drie kwartale word vir die toekenning van pryse in graad 12 gebruik. Die vierde

kwartaal se punt word gebruik vir toekenning van pryse in graad 8 tot 11. 3.2 ’n Eerste plek in ’n vak word slegs toegeken indien ’n leerder bo 70% in die betrokke vak behaal. (Graad 12) 3.3 Groottotale word bereken deur die gemiddeld van AL die vakke wat ’n leerder neem, te bereken. Dit sluit ekstra vakke in gr. 10 - 12 in, maar in graad 8 en 9 word

slegs die 9 leerareas in aanmerking geneem. 3.4 Vakke wat nie deel van die Onderwysdepartement se vakpakket is nie, bv. Addisionele Wiskunde, word nie in ag geneem by die gemiddeld nie. 3.5 Leerders moet ’n volledige rapport van al vier kwartale hê om in aanmerking te kom vir pryse. 3.6 ’n Nuwe leerder se akademiese prestasie van sy vorige skool sal erken word, mits hy/sy bewys (rapport) kan lewer van sy prestasie.

Page 5: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

5 AKADEMIESVERWANTE AKTIWITEITE (Erekleure: Swart baadjie, erewapen en das. Halfkleure: Slegs balkies)

Aktiwiteit Ererol Erekleure Half-Erekleure Meriete Ekspo Internasionale ekspo Medaljewenners: Nasionaal Goud: Streek Brons/Silwer in streeksuitdun Olimpiades en Konvensies (Provinsiaal) Onder eerste 5 in Vrystaat

Onder eerste 10 in Vrystaat (6 – 10)

Onder eerste 15 in Vrystaat (11 – 15)

Olimpiades (Nasionaal)

Goud Silwer Brons

Wiskunde Nautilis Nasionale span Vrystaat: A-span Vrystaat: B-span Plek by Nautilus kampioenskappe onder eerste 3

Uitruilstudente Uitruilstudente na buiteland Wiskunde Harmonie Olimpiade

Plek (1 - 6) na 3de rondte Deurdring na 3de rondte Deurdring na 2de rondte

Wiskunde - Amesa Onder eerste 5 in Vrystaatspan Plekke 6 - 10 VRYSTAAT QUIZ 1e Plek Provinsiaal Streekwenner Skole Sweiskompetisie 1e Plek Provinsiaal 2-4e Plek Provinsiaal Plek op streekvlak Spelkompetisie Nasionaal: Wenner Nasionaal: Tweede en Derde Deelname aan Nasionaal Deelname aan Vrystaat

LEIERSKAP Hoofseun en Hoofdogter vir die volgende jaar ontvang erekleure. Hoofseun en Hoofdogter vir die volgende jaar van die koshuis ontvang halwe erekleure. Elke VRL-Lid en Koshuis HK kry merieteseritfikaat.

Page 6: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

6 SPORT (Binne skoolverband)

Sportsoort Ererol Erekleure Half-Erekleure Meriete

Atletiek SA KAMPIOEN (Goue medalje) ASA KAMPIOEN (Goue medalje)

Vrystaatspan, ASA, SA Skole (Moet deelneem)

Top 6 atlete op Vrystaat kampioenskappe

Top 4 atlete op Oos-Vrystaat kampioenskappe

Gholf SA Skole Vrystaatspan Vrystaat B-span Oos-Vrystaat

Hokkie SA Skole / SA Skole B (Erepenning) Noord-Vrystaat A Noord-Vrystaat B Bokkieweek O-VS span

Krieket

SA Skole Vrystaatspan O/18 Vrystaat Platteland O/18A en O/15A

Oos-Vrystaat O/18A en O/15A Vrystaat Platteland O/18B en O/15B

Oos-Vrystaat O/18B, O/15B

Landloop

SA Skole Goue medalje op SA’s

Vrystaat ASA-span O/17 en O/19

Vrystaat ASA B-span O/17 en O/19 Vrystaat ASA A-span O/15

Oos-Vrystaat USSASA-span Vrystaat ASA B-span O/15

Netbal

SA Skole (Top 12) Top 35 in SA Vrystaat (mits in A-span van skool) Direkteurstrofee: wenners in Vrystaat

Tshepa Trading (Oos-Vrystaat) Direkteurstrofee: naaswenners in Vrystaat

TBM Spelers (Deelname aan Vrystaat proewe)

Rugby SA Skole

Griffons O/18A (Cravenweekspan) O/19 A-span (“Curriebeker") Grant Khomospan O/16A Griffons 7's (A-span) Kovsie-beker wenners Sentrale Streek Reeks (1e span) (Wenners)

Griffons Akademiespan O/18 Griffons O/19 A Griffons O/16 B (Flaminke) SA Platteland (VKB) Liga-wenner (slegs 1ste span) Kovsie-beker wen (o/15) Sentrale Streek Reeks (Wenners) Rhino week O/15 Rhino week O/17

Griffons (o/16) (VKB) C-span (VKB-span) Ligawenners

Swem Gala

SA – span Goue medalje – SA Senior Nationals SA Youth Nationals SA Junior National Age Group

SA Senior Nationals SA Youth Nationals SA Junior Nationals Age Group

Level 3 Regional Age Group Level 2 Regional Age Group

Skole Swem (Interhoër)

FS Schools – Grade 10 & 11 FS Schools – Grade 8 & 9

FS Championships – Medal FS Inter High - Medal

NFS Inter High – Medal

Page 7: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

7

Swem (Opewater / midmarmyl)

SA- span Goue medalje – Nationale Kampioenskappe

FS/KZN – team Qualifying times

Tennis SA Skole

Vrystaat O/18A, O/16A

Oos-Vrystaat O/18 [1 – 6] O/16 [1 - 6]

Oos-Vrystaat O/18 en O/16 Plekke 7 – 8 op leer

Fietsry S.A. Kleure Noord-Vrystaatspan Streekspan, bv. Oos-Vrystaat SPORT – BUITE SKOOLVERBAND (Nie swart baadjie nie - slegs balkies met das – verwys na punt 2 bo)

Sportsoort Ererol Erekleure Half-Erekleure Meriete Biathlee Penthlon

Wen S.A.'s sowel deelneem aan wêreldbyeenkoms

Vrystaatspan

Tweekamp Goue medalje wenner (Nasionaal) Noord-Vrystaat Gevegskunste Karate

S.A. Kleure Vrystaatspan Streek

Gimnastiek Eerste plek (goud) op SA Vrystaatspan Noord-Vrystaat Oos-Vrystaat Muurbal SA span Vrystaatspan / SA Platteland skolespan Oos-Vrystaat

Jukskei S.A. kleure Sentrale Streek Oos-Vrystaat Verteenwoordig O-VS by VS Federasietoernooi (maar nie in amptelike O-VS-span nie)

Equestrian (SANESA) (Dressage / spring, ens)

S.A. Kleure Vrystaatspan Streek

Uithouritte SA span Vrystaatspan (Meer as een jaar) Vrystaatspan Noord-Vrystaat

Hengel SA A-span SA B–span Vrystaatspan Oos-Vrystaat SA Junior Equestrian Tentpegging Association

SA Merietespan SA Nasionale Seuns- / dogterspan

SA Presidentspan Seuns / dogters O/18 Provinsiale A-span

SA Junior Seuns/Dogters O/14 SA Ontwikkelingspan Provinsiaal B/C-span

Provinsiaal O/14-span

Page 8: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

8 (Gymkana) Veerpyltjies Vrystaatspan Oos-Vrystaat / Griffons Fietsry (Buiteskool)

KULTUUR (Verwys na 2.15)

Aktiwiteit Ererol: Kultuur Erekleure Half-erekleure Meriete ATKV - Redenaars Wenner Nasionaal Plek Nasionaal Plek by Oos Deelname aan Oos-Vrystaat

Radikale Redenaars Wenner Nasionaal

Plek Nasionaal (Plek vir lees nasionaal vereis ook deelname aan ander item om erekleure toe te ken.)

Deelname aan Vrystaat (Enigste item lees: verwerf half-erekleure)

ATKV Debat Wenner Nasionaal Plek op Provinsiaal Algehele wenner van Oos-rondte Wenner Oos-debat

ATKV Tienertoneel Verwys bylaag B Verwys bylaag B Verwys bylaag B Verwys bylaag B Dink-of-Sink Oppie tong

Eerste plek Tweede of Derde plek

Provinsiale kompetisies (Bv. KANSA)

Wenner Vrystaat Plek Vrystaat Plek by Oos-uitdunne

SA Talentkompetisie Goud-internasionaal 1ste plek nasionaal Deelname nasionaal - goud Deurdring na nasionaal ATKV-Sêrgroep Wenner Nasionale Kompetisie Wenner Provinsiale Kompetisie Streekskompetisies Wenner Voortrekkers Presidentsverkenner Nasionaal Hoofleierswag Provinsiaal Vrystaattrofee Wenner Naaswenner Vrystaat Deurdring na finale rondte World Performing Arts Competition SATCH (SA Talent Championships)

Verteenwoordig SA by wêreldkampioenskap Gekies vir SA-span

Deelname aan Nasionaal Goue medalje

Deurdring na Nasionaal Silwer medalje

Volkspele Internasionale deelname Provinsiale span Streekspan

Page 9: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

9 ANDER

Aktiwiteit Ererol: Kultuur Erekleure Half-erekleure Meriete

Noodhulp

Besondere prestasie of toekenning op Nasionale vlak, toegeken deur Hoofbestuur (Behaal oor 3 jaar) Sertifikaat van waardering of Prestasie sertifikaat (Behaal oor 3 jaar) Bg. sertifikate word slegs aan matriekleerders toegeken

Moet voldoen aan SES van die volgende vereistes: v Vrystaattoekennings, bv.

sertifikate, trofeë, medaljes v Prestasie-sertifikate:

Opleiding, diens en leierskap vir Gr. 12-nood-helpers

v Vlak III-kursus v 30-dae diens v Dien op bestuur van Jeugtak v Tree telkens op as jeugleier

in beheer van diensdoende noodhelpers

v Meeste diensure in skool – mits meer as 100 uur in een jaar

v Beste jeuglid in skool v Besondere verdienstelike

optrede v Sertifikaat van erkenning

Toekenning op takvlak, bv. merietesertifikaat, meer as 30 ure diens

Tegnies

Moet voldoen aan al die volgende vereistes: v Drie opeenvolgende jare in

leiersposisie v Ten minste twee toepaslike

kursusse suksesvol voltooi v Betroubaar v Toon uitsonderlilke inisiatief v Meer as 30 ure diens

Page 10: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

10

EREROL = 100% EREKLEURE = 92% HALWE EREKLEURE = 87% MERIETE = 75%

AKTIWITEIT % + EISTEDDFOD (By een geleendheid) **

ROYAL SCHOOLS - * (teorie)

UNISA – Prakties (*) + Royal school

Unisa, Royal Schools – Teorie (++)

Grahamstad / Atterbury (Nasionaal) (Klavier)

ARTSCAPE (ABSA) / Hubert vd Spuy (Nasionaal) (ALLE instrumente)

PRESTASIE OP STREEKSVLAK

70 3 [1 A+] + [2 A] Meriete Graad 3 en 4 Eervolle vermelding

75 5 [2 A+] + [3 A] Eervolle vermelding

77 8 [3 A+] + [4 A] Graad 3, 4 Onderskeiding

PRESTASIE OP PROVINSIALE VLAK

81 5 ONDERSKEIDING Semi-finaal

87 8 GR 8 = MERIETE / EERVOLLE VERMELDING

ONDERSKEIDING / LOF

Graad 5 – Onderskeiding Graad 6 – Eervolle vermellding

SIFTING

89 12 EREROL GR 8 - Eervolle vermelding / Meriete

Graad 3, 4 Unisa Ererol

FINALE SEMI- FINALE

PRESTASIE OP NASIONALE VLAK

92 8 GR 8 = ONDERSKEIDING

EREROL Graad 5 Unisa Ererol

1STE, 2DE, 3DE FS FINALE

95 12

GR 8 = ONDERSKEIDING HENNIE JOUBERT TOEKENNING

Graad 6 Onderskeiding

2DE OF 3DE

ALGEHEEL

2DE OF 3DE ALGEHEEL Spesifieke instrument

100 17 GR 8 = EREROL Graad 6 – Unisa Ererol 1STE ALGEHEEL

1STE ALGEHEEL SPESIFIEKE INSTRUMENT

SUB-TOTAAL ++ Eksamen graad 3 – Gr.8 leerder / Eksamen Graad 4 – Gr.9 leerder / Eksamen Graad 5 en 6 – Gr. 10, 11, 12 leerder (teorie) GRAND TOTAAL

*EKSAMEN GR 4 – GR 8 leerder/EKSAMEN GR 5 – GR 9 leerder/EKSAMEN GR 6 - GR 10 leerder /EKSAMEN GR 7 – GR 11 leerder(Prakties)

Page 11: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

11

EREROL = 100% EREKLEURE = 92% HALWE EREKLEURE = 87% MERIETE = 75%

AKTIWITEIT % + EISTEDDFOD (By een geleentheid)

TIENERTONEEL - ATKV

DRAMA EKSAMEN – PRAKTIES EN TEORIE

KONSERT TOWN PRODUCTION (*)

Spesiale toekenning tydens kompetisie

PRESTASIE OP STREEKSVLAK

70 2 Deelname Deelname

75 3 3 x goud Eervolle vermelding

77 5 Hoofkarakter vertolking Deelname

PRESTASIE OP PROVINSIALE VLAK

81 5 Brons Hoofkarakter vertolking

Individuele toekenning

87 5 5 x goud Silwer/Streeksfinaal Lof

89 8 Meriete toekenning

PRESTASIE OP NASIONALE VLAK

92 8 Dubbel meriete toekenning

Goud/Deelname in ATKV-Finaal

95 12 Top drie Nasionaal/Spesiale toekenning

100 17 SUB-TOTAAL GRAND TOTAAL

(*) Nie skoolgebonde produksie waaraan leerders deelneem. (bv. Sound of Music, Passiespel)

Page 12: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

12

EREROL = 100% EREKLEURE = 92% HALWE EREKLEURE = 87%

AKTIWITEIT % + EISTEDDFOD (By een geleentheid)

EPA EISTEDDFOD PTA DANS

VRYSTAAT DANS EKSAMEN (genres bymekaar getel)

KONSERT TOWN PRODUCTION (*)

PRESTASIE OP STREEKSVLAK

70 2

Deelname Deelname

75 3 3 x goud Solo 70% Highly Commended

77 5 Hoofkarakter vertolking

Deelname

PRESTASIE OP PROVINSIALE VLAK

81 4 Solo 75%

Silwer Hoofkarakter vertolking

87 5 5 x goud Solo 80% Goud Honours

89 8 Meriete toekenning/ Award

PRESTASIE OP NASIONALE VLAK

92 8 Top twee/Spesiale

toekenning Honours with Distinction

95 12 100 17

SUB-TOTAAL GRAND TOTAAL

Slegs dansers wat eksamens aflê of deelneem deur: Companies: RAD – Carol TDA – Magda, Elismie, Gail AIDT – Gail (*) Nie skoolgebonde produksie waaraan leerders deelneem. (bv. Sound of Music, Passiespel) NB : Ererol kan nie verwerf word vir slegs danseksamen in verskillende style nie.

Page 13: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

13 Tuisskool leerders ontvang prestasieserifikaat vir deelname aan skoolaktiwiteit.

Page 14: (Word jaarliks hersien) · 2.3 Graad 8 – 9 leerders kwalifiseer vir erekleure. Hulle ontvang ’n goue balkie wat hulle op hul gewone strepiesbaadjie dra. 2.4 Graad 10 en 11 leerders

Erekleure Reglement

14

SWEM (GALA) :

1. Beste prestasie in gala-swem (seuns) Somerslus beker 2. Beste prestasie in gala-swem (dogters) Carina Pretorius beker

Kriteria: Swemmer moet ten minste op die volgende vlak swem:

i. Junior nasionale kampioenskappe ( nasionale kompitisie) Op die vlak neem jy deel as lid van die FS-span aan die hoogste vlak van swem in SA ii. Youth national championships iii. Senior national championships

(Beker word nie toegeken aan level 1-3 swemmers nie)

SWEM ( OPEWATER) : 1. Beste prestasie in opewater swem (seuns) Waterloo-opewater beker 2. Beste prestasie in opewater swem (dogters) Fransie Fourie beker

Kriteria: i. Die swemmer moet aan die 5km of 10km by die nasionale kampioenskappe deelneem, anders kom hul nie in aanmerking vir die toekenning nie ii. 'n Swemmer wat aan die 3km deelneem en by die nasionale kampioenskappe 'n medalje ontvang (1-3 plek) kan in aanmerking geneem word aangesien dit ‘n

medalje op Nationale vlak in ouderdomsgroep beteken. iii. Die 5km en 10km is wel op 'n hoër vlak aangesien jy dan eerstens ope deelneem en dan eers in ouderdom